Risiville Verander in Wit-Wonderland - Bl
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
NISSAN NP200 1.6 8V BASE WAS VAT R168 500 Included NOW R156 400 OR CASH BACK of BERTIE BOUCHER 083 953 9933 R12 100 Through Nissan Finance Only 16 Union Street, Vereeniging Was www.starnissan.co.za • www.starmotor.mobi R5,80 11 Julie - 13 Julie 2018 Tel. (016)Now 950-7000 http://www.vaalweekblad.com Hewige haelbui Risiville verander in wit-wonderland - bl. 3 Só het dit Maandagmid- dag na ‘n onverwagse haelstorm in Sandra- straat, Risiville, gelyk. Foto: Saadjie Zelie Polisieman sterf Verlore Emma by fonteine- na drie weke sirkel - bl. 3 gevind - bl. 5 Lindsay Saker Vereeniging International Pick Up of the Year Amarok 3.0TDi Highline Plus D/C A/T 4 Motion From R679 900 Includes: Leather Seats Navigation Rear View Camera Xenon Headlights Auto Lights and Rain Sensor On the road cost Only 3 Units available T: 016 420 3700 Subject to finance through VW Financial Services , T’s & C’s Apply Cnr General Smuts and Old Johannesburg Road, Duncanville,Vereeniging 2 Vaalweekblad, 11 Julie - 13 Julie 2018 News www.vaalweekblad.com Hostage drama at Johan Heyns Clinic Lazarus Dithagiso VANDERBIJLPARK. - Two wrongs don’t make a right but employees of a non-government organisation (NGO) skipped their immediate payers and held three managers at Johan Heyns Community Health Clinic hostage to claim their promised increase. This follows after the employees complained that they had not been paid for the past two months after being promised an increase of R1 000. On July 9 they took the hostages and demonstrated in a corridor near their workplace. The hostages, coordi- nator of the Extended Public Works Programme (EPWP), the deputy director and a senior Human Re- sources official, were forced to sit on the icy floor for hours. They were told they would not be released until the protesters’ demands were met. The situation nearly got out of hand when a nurse tried to give the hostages water. Her wig was torn off and she was severely rebuked by protesters. She had to run for her life to her office. Sarah Ramafola, deputy chairperson of the community health clinic, complained that they were not paid overtime. “When we approached the management of the clinic, we were referred back to our immediate NGO office, called The Fort. “We have been driven by frustration to force the offi- ces of the managers to a standstill. We have nothing to do with the outpatients,” said Ramafola. The hostages were later released pending the outcome of negotiations between the protesters and the office of the director, who then took their grievances to the MEC for Health in Johannesburg. ‘‘You go nowhere until our demands are met,” employees at Johan Heyns Clinic told managers during a hostage drama. Good news: No Emfuleni funds in looted VBS Bank Craig Kotze illegally with VBS. Emfuleni’s embattled and cash-strapped But VBS was looted of possibly more local authority has invested no funds what- than R1,5 billion, allegedly by its own di- soever with the looted and scandal-ridden rectors and shareholders who then repor- VBS Mutual Bank - in which many muni- tedly went on spending sprees including cipalities illegally deposited taxpayers buying Ferrari sportscars. money. Many local municipalities across South This formal reassurance was given this Africa also deposited millions into VBS week by Emfuleni Local Municipality but this was illegal according to Governor (ELM) new acting Chief Financial Officer Kganyago. It remains unclear whether Andile Dyakala, who is on secondment such municipalities will be able to access from the Gauteng Provincial Treasury. such deposits with VBS. Groot skade is in die ongeluk aan die swart Yaris aangerig. Foto’s: Chris Smuts “Due to the fact that this is a sensitive The illegal placement of municipal fun- matter in the headlines I can give the assu- ding with VBS has now severely impacted rance to the community of Emfuleni that already-weak service delivery by such Groot skade maar geen their funds are safe,” Dyakala told Vaal- municipalities, who according to the Re- weekblad. serve Bank deposited about R1,5 billion Vaalweekblad approached ELM for into VBS. beserings na botsing comment on the matter after South African VBS was placed under curatorship by Reserve Bank Governor Lesetja Kganya- the Minister of Finance in March and an go said at a press conference this week that investigation was started to recover the es- VEREENIGING. - Die bestuurder van ‘n swart klag van bestuur onder die invloed van alkohol many local authorities had invested funds timated R1,5 billion in looted funding. Toyota Yaris is in hegtenis geneem na ‘n onge- in die gesig. Volgens inligting het die bestuurder luk met ‘n ander voertuig, nadat hy onder die van die wit Hyundai, wat ‘n sleepwa gesleep invloed van alkohol bestuur het. het, in die baan gestaan om te draai, toe die be- Die voorval het Sondag 8 Julie omstreeks stuurder van die Yaris van agter in hom vasgery 16:00 by die verkeerslig op die hoek van die Ou het. Johannesburgpad en Ringweg gebeur. Niemand is in die ongeluk beseer nie en lede Volgens kapt. Fikile Funda, woordvoerder van die Vaal Response Unit (VRU) het die ver- Restaurant van die Vereeniging-polisie, staar hy nou ‘n aan- keer gereguleer. 072 605 4474 Special Continues Die wit Hyundai wat ook in die botsing GOURMET betrokke was. BURGER’S!! With REGULARFREE MILKSHAKE OR A COLD BEVERAGE. SIT DOWN ONLY!! NO TAKE-AWAYS. Wednesday to Sunday from 09:00 -17:00 www.vaalweekblad.com Nuus Vaalweekblad, 11 Julie - 13 Julie 2018 3 Bekende polisieman sterf by Fonteinesirkel SASOLBURG. - Drie jaar nadat ‘n inwoner haar broer die FCS-eenheid, wat oortredings teen vroue en kinders, in ‘n motorfietsongeluk verloor het, het haar man, adj.off. sowel as seksuele misdrywe, ondersoek. “Hy was ‘n gebo- Nicol van Blerk (44), op 30 Junie vanjaar op byna presies re polisieman met ‘n passie vir sy werk. Dit was sy lewe. dieselfde manier gesterf. Hy het dit nie net vir ‘n salaris gedoen nie,” sê Tanya. Mev. Tanya van Blerk het die nag van Saterdag, 30 Ju- “Hy was ook ‘n toegewyde lid van die Restless Motor- nie die skoknuus by die president van hul motorfietsklub fietsklub en ons het naweke graag saam op klubuitstappies gehoor dat Nicol, wat aan die polisie in Zamdela verbonde gegaan. Hy was ‘n stil ou en baie lief vir hengel,” sê sy. was, in ‘n motorfietsongeluk gesterf het. ‘n Semi-militêre en “bikers-diens” is op 6 Julie vir Nicol “Nicol het die aand omstreeks 23:00 op pad huis toe, in die NG gemeente in Keiskammastraat, Vaalpark gehou om die fonteinesirkel by die ingang van Sasolburg gery. voordat hy in die Sasolburgse begraafplaas ter ruste gelê Van sy vriende was voor hom op hul motorfietse en nie- is. Lede van die Restless Motorfietsklub het agterna by mand het gesien wat presies gebeur het nie, maar hy het Jackies Pub bymekaar gekom om die lewe van hul vriend vermoedelik gegly en KFC se advertensiepaal getref,” sê te gedenk. Nicol word buiten Tanya, met wie hy 11 jaar Tanya. Nicol het op die toneel gesterf. Nicol, wat in Nami- getroud was, ook deur drie kinders, Nicol (jr.), Sunique bië gebore is, het in Sasolburg grootgeword en aan die en Charlotte oorleef. Nicol en Tanya van Blerk. Afrikaanse Hoërskool Sasolburg gematrikuleer voordat * Tanya se broer, wyle mnr. Barry van Rooyen, het drie Nicol het op 30 Junie in 'n hy by die polisie aangesluit het. Hy was 24 jaar aan die jaar gelede in ‘n soortgelyke motorfietsongeluk by die Sa- motorfietsongeluk in polisie verbonde en was ten tyde van sy dood ‘n lid van solburg-ingang vanaf Vaalpark se kant, gesterf. Sasolburg gesterf. Die inwoners van ‘n paar strate in Risiville het Maandagmiddag ver- baas toegekyk toe ‘n hewige hael- storm hul gebied getref het. Hael en donderweer is uiters ongehoord in die Vaaldriehoek in die middel van die winter. Mnr. Saadjie Zelie, voormalige luitenant-kolonel van die Regiment Overvaal en die Vereeniging Kom- mando, sê hy en sy vrou Marietjie, Foto's: Dit het Maandag soos ‘n het kort voor 16:00 Maandagmiddag winter-wonderland in Sandrastraat, buite hul huis in Sandrastraat in Ri- Risiville, gelyk. siville gestaan en oor die donker wolke wat dreigend van Meyerton se kant af sowat 50mm diep op ons grasperk gelê en plek- gekom het, gesels. Hulle was pas terug in die plek selfs dieper in die straat. Gelukkig was dit huis toe hulle hoor hoe die reën en hael begin baie fyn hael wat nie skade aangerig het nie,” “Ek bly al sedert 1964 in die Vaaldriehoek Die winter-wonderland was ongelukkig nie val. sê Saadjie. Teen Dinsdagoggend het ongesmel- en 18 jaar in Risiville, en het nog nooit in die alle inwoners van Risiville beskore nie. In “Die storm het omtrent ‘n halfuur aangehou. te hael nog kol-kol op skaduplekke op hul gras- winter hael in die Vaaldriehoek gesien nie. Dit Brocketstraat, net om die hoek van Sandra- My meter het 26mm reën gemeet. Die hael het perk gelê. is beslis ongewone weer,” sê hy. straat, het geen hael geval nie. Slaggatongeluk terwyl ELM onwettig teer stort Jannie du Plessis deling se vragmotor net voor 11:00 opgedaag VANDERBIJLPARK. - Terwyl ongelukke en het hulle die voertuig voorgekeer. Die weens slaggate daagliks plaasvind, stort die vragmotor was volgens die drywer vanaf dié Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM) teer departement af op pad na die stortingsterrein, by die onwettige Stephanopark-stortingster- en dit terwyl teer vanaf een van die dromme rein. uitgelek en op die pad geval het. Toe Vaal- ‘n Ongeluk het Maandag 9 Julie net voor weekblad by die stortingsterrein opdaag, was 11:00 gebeur toe ‘n grys BMW in die linker- die drie lede van die buurtwag in ‘n argument baan in Piet Retief-boulevard in die rigting met die bestuurder en die passasier van die van VUT op pad was en uitgeswaai het vir trok betrokke.