June/Junie 2015 Paarl●Wellington●Saron●Gouda●Hermon No.6 ‘n Plek van Uitnemendheid—A Place of Excellence

Liewe Inwoners Dear Residents

Ons Munisipaliteit het weereens ʼn paar toekennings gekry en ons totaal sedert Our Municipality has once again won some awards and the total since June Junie 2011 staan nou op 97. Ons mik nou na 100! Die onlangse PMR- 2011 stands at 97. We are now aiming for 100! The recent PMR awards are toekennings is nogal belangrik, want dit word gedoen op grond van insette en important, because they are awarded on the basis of inputs and opinions from opinies van inwoners self. Dit is dus die opinie van ons eie inwoners wat the residents. It is therefore the opinions of our own residents that are being gemeet word (Sien blokkie vir toekennings). U kan gerus, as u in die measured (See insert for awards). You can make the effort, when you are in ingangsportaal na die betaaltoonbanke stap, kyk na al ons trofees en the foyer on the way to the pay counters, to have a look at some of our tro- sertifikate. Dit beteken nie dat alles reg is en goed gedoen word nie, want ons phies and certificates on display. This does not mean that we are doing every- werk nog voltyds aan die konsep van uitnemendheid, maar dis erkenning dat thing right or well, because we are continuing to work full-time on the concept ons op die regte pad is en beter presteer as ander Munisipaliteite. En ek moet of excellence, but it gives us the recognition that we are on the right track and bieg, dit is my droom dat ons eendag die beste Munisipaliteit in die Wes-Kaap that we are doing better than other municipalities. And, I must confess that it en uiteindelik in Suid-Afrika sal wees. Daarom verwelkom ek al u insette en is my dream for us one day to be the best municipality in the klagtes. U sal merk dat ons klagtesisteem nou so verfyn is dat u ‘n and finally in . That is why I welcome all your inputs and com- ontvangserkenning kry as u ‘n klagte aanmeld. So hou ons rekord en word dit plaints. You will note that our complaints system has now been streamlined to verseker dat dit aangespreek word. Ons kan dan ook sien waar die swak plekke such an extent that you now receive a receipt of acknowledgement and a ref- is soos aangedui deur die aantal klagtes. Dit is daarom belangrik om die klagtes erence number when you lodge a complaint. That way, we keep a record and op die regte plek aan te meld. ensure that your complaint is addressed. We can also see where there are problem areas by means of the number of complaints received. That is why it Graag gee ek terugvoering oor my besoek oor Kerstyd aan die is important that complaints are reported to the correct channels. Verkeersdepartement na talle klagtes. Die opgradering en verbetering van I am happy to give feedback about my visit to the Traffic Department during prosesse het redelik ver gevorder en dit lyk al aansienlik beter, al is dit nog te Christmas, following several complaints. The upgrading and improvement of stadig na my sin. Ons werk nou aan ‘n plan vir ʼn uitbreiding en ’n vergrote processes have made progress and there is a marked improvement, even fasiliteit. Laat weet gerus wat u dink van die verbeteringe en voorstelle vir though it is too slow for my liking. We are now working on a plan for expansion verbeterde dienslewering is welkom. and a larger facility. Please let me know what you think of the improvements. Langstraatbrug is tans onder herstelwerk, want dis ‘n baie ou brug wat reeds in Suggestions for improved service delivery are welcome. 1936 gebou is en ongelukkig is daar vir baie jare nie onderhoudswerk gedoen Long Street Bridge is currently under repair because it is an old bridge that was nie. Studies het nou getoon dat dringende onderhoudswerk gedoen moet word built in 1936 and unfortunately, for many years maintenance work was not om te verseker dat die brug veilig bly en nie so ver verswak dat dit done. Inspections have shown that urgent maintenance must now be done to onherstelbaar word nie. Baie mense het geskryf en gevra of dit nie kan wag tot ensure that the bridge remains safe for use and that it does not weaken be- na die winter nie, maar dit kan ongelukkig nie vertraag word nie. Uiteraard skep yond repair. Many people have written and asked if the repairs could wait until dit ongerief, en ek het groot begrip daarvoor, want ekself ry daardie pad after winter, but unfortunately, they cannot be delayed. Obviously, it will create gedurende spitstye. Maar ons mag nooit u veiligheid op die spel plaas nie. Die discomfort, and I have great empathy for this because I also use that road addisionele verkeersdruk het ook genoodsaak dat Aandblomstraat verbind word during peak hours. However, we cannot ever risk your safety. Additional con- met die kruisings van Calais- en Cornellestraat om die verkeer te herlei. Hierdie gestion has necessitated that Aandblom Street be connected with the crossings twee roetes wat vir jare nie finaal met teer verbind was nie, was nog altyd ʼn of Calais and Cornelle Streets to divert some traffic. These routes have never geproklameerde pad. Dit het tot my kennis gekom dat sommige inwoners nie been connected with the tarred area but have always been a proclaimed road. daarvan geweet het nie en verras of geskok was om te sien dat die twee paaie It came to my attention that some residents were not aware of this and were verbind word. Ek het dit met die betrokke amptenare wat die projek doen, surprised or shocked to see these two roads connected. I discussed it with the bespreek en versoek dat hul in die toekoms, selfs in gevalle soos hierdie waar officials involved in the project and asked them that in future, even though a ‘n wetlik geproklameerde reg bestaan, tog die inwoners tydig sal inlig van sulke legally proclaimed right exists, that residents be informed of these actions. Will beoogde optredes. Sal u asseblief geduldig wees en dit so verduur? Ons moes you please be patient with this process? We must find the money for this, even die geld hiervoor vind ten spyte van die onverwagtheid hiervan, maar ons doen though it was unexpected, but we are doing it in your best interest. dit net in u belang. You will remember that last year, the Berg River severely overflowed its banks, U sal onthou dat die Bergrivier se walle laasjaar erg oorstroom het, veral in wyk especially in Ward 19 in the area of the Long Street Bridge, in Mbekweni, on 19 naby die Langstraatbrug, in Mbekweni, aan die oorkant teen the other side of Drommedaris Street and in some places in Wellington. The Drommedarisstaat en in sommige plekke in Wellington. Die rivier het ook baie river also clogged up with silt due to the slow-moving water. The large num- opgeslik as gevolg van die stadig vloeiende water. Die groot aantal uitheemse bers of foreign trees, especially Eucalyptus and Wattles, which infested the bome, veral Bloekoms en Wattels wat die rivierwalle ingeneem het, het hiertoe banks of the river contributed to this. We have now received assistance from bygedra. Ons het nou hulp bekom van “Working for Water”, wat hierdie Working for Water, to cut down these invasive trees. You will already be able indringers afsaag. U sal by die brug naby die vierrigtingstop op pad na to see the impact at the four-way stop, on your way to Wellington. You must Wellington reeds die impak sien. U moet tog net onthou dat vinniger vloeiende please keep in mind that the faster-flowing water can be water ook gevaarlik kan wees. Hou dus asseblief die kinders dangerous. Please keep the children out of the river this win- hierdie winter uit die rivier uit. ter.

Die winter beteken dan ook dat dit weer tyd is vir die jaarlikse Winter also means that it is time again for the annual Berg Bergrivier Kanomaraton op 15 Julie 2015. U kan tog gerus die River Canoe Marathon on 15 July 2015. You should make the moeite doen om die wegspringseremonie by te woon. Dit is effort to attend the starting ceremony. It really is a remarka- werklik ‘n besondere ervaring om soveel talent in ons dorp te ble experience to see so much talent in our town and it is sien en dit word beskou as die wêreld se uitdagendste viewed as the world’s most challenging canoe marathon. kanomaraton. The salary negotiations between SAMWU, one of the Munici- Die salarisonderhandelinge tussen SAMWU, die Munisipale pal unions, and SALGA, the national local government body vakbond, en SALGA, die Nasionale Plaaslike regeringsliggaam, which acts on behalf of Municipalities, are currently on a wat namens alle Munisipaliteite optree, is tans op ʼn mespunt knife’s edge and it looks as if we might be heading towards an en dit lyk tans of ons onafwendbaar afstuur op ʼn staking unavoidable strike somewhere in June or July. I will inform iewers in Junie of Julie. Ek sal u inlig per SMS as dit gebeur, you via SMS when that happens, but it will then be better to maar dit is dan beter om vir daardie dae die Munisipale avoid the municipal buildings and strikers during those days. geboue en die stakers te vermy. Ek vra ook dat u begrip het I also ask for your understanding that cleaning services and dat skoonmaakdienste en sekere ander dienste dan tydelik tot certain other services will come to a temporary standstill, stilstand sal kom, want ervaring het getoon dat indien ons because experience has shown us that getting in contract Drakenstein Municipality Contact Details: TEL: 021 807 4500 - FAX: 021 870 1574 - WEBSITE: www.drakenstein.gov.za kontrakwerkers inkry, intimidasie keer dat hul kan werk. Dis dan die tyd wat u workers has led to intimidation. This then will be a time that your cooperation as gemeenskap gerus kan meewerk om ons te help in hierdie baie komplekse as a community could help us with this complex challenge. You must remem- uitdaging. U moet onthou ons grondwet waarborg die reg tot staking indien ber that the constitution guarantees the right to legal strike action, when the die regte prosedure gevolg word. correct procedures are followed.

Die Beraad oor Hawelose Mense het laat in Mei plaasgevind en ons het The Summit on Homeless People took place in May and we really did learn a inderdaad baie geleer van kundiges oor hierdie komplekse probleem. Dis tog lot from the inputs of the experts on this complex problem. It is, however, jammer dat meer inwoners dit nie bygewoon het, ten spyte van die feit dat dit regrettable that not more residents attended, even though it was widely ad- geadverteer was. Ons sal u egter op hoogte hou van verwikkelinge as gevolg vertised. We will, however, keep you informed of any further developments daarvan. Ons het ook onlangs ‘n perseel bewillig in Wellington vir ‘n flowing from this. We have recently made a property available in Wellington nagskuiling vir die haweloses daar. Ons sê dankie vir G-Voucher se wonderlike for use as a night shelter for homeless people in the area. We want to thank werk in Wellington. Hulle gaan ook die nagskuiling help ontwikkel. G-Voucher for their wonderful work in Wellington. They will also be assisting us in the development of the night shelter. Wellington het hulself ook onlangs begin organiseer om buurtwagte daar te stel om veiligheid in die dorp te verbeter. Dis ‘n inisiatief uit die gemeenskap Wellington has also been organising itself into neighbourhood watches to im- self en dit lyk of dit positiewe resultate het. Sterkte daarmee! Ons beoog ook prove the safety of the town. This is an initiative that comes from the commu- iewers ‘n dinkskrum vir veiligheid en sekuriteit, om te kyk na moontlikhede van nity and it seems to have positive results. Good luck with this! We are planning hoe ons die euwel van misdaad in ons gemeenskappe kan bestry. Ek sal u op to have a brainstorming session on safety and security, to look at ways of hoogte hou. fighting the scourge of crime in our communities. I will keep you informed.

Ons eie inisiatief om Wellington en Paarl se middedorpe/stadskerne tot Our own initiative to declare the town centres of Paarl and Wellington as city Stadsverbeteringsdistrikte te verklaar en so hernuwing en verbetering daar te improvement districts, in order to improve renewal and investment is making kry, vorder goed. Ons het dan ook gereelde vergaderings met die sakesektore progress. We also have regular meetings with the business sector to gather om insette te verkry. inputs. Ons is meegedeel dat ESKOM in Julie nuwe skedules vir beurtkrag gaan instel. We have been informed that ESKOM will introduce new schedules for load Hou asseblief ons webwerf (www.drakenstein.gov.za) en die koerante dop. shedding in July. Please keep an eye on our Website Baie mense vra dat ons self die skedules wissel. Ons het weereens by ESKOM (www.drakenstein.gov.za) and on the newspapers. Many people have been gaan aanklop, want sekere uitsprake van hulle, byvoorbeeld in die Huisgenoot, asking me if we can regulate our own schedule. We again went to ESKOM, as laat dit lyk of ons dit self kan aanpas, maar ons kan nie. Kaapstad, as Metro, a result of certain comments made in You and Huisgenoot which gave the bepaal wel hul eie skedules, maar u kan seker wees indien ons goedkeuring impression that we manage our own schedules, but we cannot. Cape Town, as kry, sal ons dit ook doen. Tot dan is ons almal vasgevang in hierdie uiters a metro, manages its own schedules, but you can be sure that if we do get ongemaklike situasie. approval, we will do the same. Until then, we are all trapped in this uncomfort- able situation. Soos u seker weet eindig ons finansiële jaar op 30 Junie 2015. Dan begin ons finansiële siklus van vooraf. Ai, net sodra alles mooi loop, begin ons weer met As you probably know, our financial year ends on 30 June 2015. Then the ʼn nuwe uitdaging om die boeke te laat klop. financial cycle starts again. Just when we have everything running smoothly, we must once again face the new challenges of balancing the books! U kan seker aflei uit alles hierbo dat ons steeds besig is om reg en heel te maak in ‘n opboufase van Drakenstein, maar dis duidelik dat belegging en You can probably deduce from everything mentioned above, that we are still ontwikkeling terugkeer na ons gebied. Dis wonderlike nuus vir besigheid, die busy fixing and mending and that we are still in a rebuilding phase in ekonomie en werkskepping, maar soms is dit vir ons mense moeilik om Drakenstein. However, it is clear that investment and development are verandering te aanvaar. Dis ongelukkig noodwendig dat groei ook verkeer en returning to our area. This is great news for business, the economy and job mensedruk veroorsaak. So word die Honeydew-ontwikkeling aan die creation, but sometimes the change is difficult for people to accept. It is unfor- onderpunt van Koningstraat, Paarl, wat reeds in 2007 begin is en vir jare tunately true that growth brings population growth and increased traffic to the agtergelaat is, nou ʼn werklikheid. Baie inwoners is verlig, want die area. The Honeydew development at the end of Koring Street, which was verwaarloosde stuk ou wingerd was ‘n skuilplek en deurloop vir misdadigers en already approved in 2007, is now also becoming a reality. Many residents are veral huisbrekers. Ander inwoners wat hou van die landelike plaasgevoel is relieved because the neglected piece of vineyard was a hiding place and egter teleurgesteld, maar hul sal tog bly wees om te sien hoe hul eiendomme shortcut for layabouts and criminals. Other residents, however, like the rural se waardes groei. In Wellington is ook twee ontwikkelings kort duskant die farm atmosphere and are disappointed, but they will be glad to see their prop- Bovlei Kelder en dieselfde sentimente word daar ervaar. erty values increase. In Wellington there are also two properties, close to Bovlei Cellar, and the same sentiments are found there. U kan egter seker wees dat alle nuwe ontwikkelinge wat oor my tafel gaan, met ‘n vergrootglas bekyk word en verpligte verfraaiing om ons dorpe mooi te You can be sure that all new developments that cross my table are examined hou en verpligte verkeersimpakstudies en streng boubeheer word nou with a magnifying glass and compulsory beautifying regulations to keep our toegepas. Ongelukkig is daar steeds projekte (soos Honeydew) wat towns attractive and traffic impact studies must now be done. Unfortunately goedgekeur is voor ons ampstermyn in 2011 begin het. there are still many projects like Honeydew, that were approved before our term in office began in 2011. Juniemaand vier ons Jeugdag en herdenk op 16 Junie die Soweto opstand deur die jeug toe baie jongmense opgestaan het vir hul regte en baie hul In June we celebrate Youth Day and we commemorate the uprising of the lewens verloor het. Ons tema in Drakenstein vanjaar is: Jongmens, laat jou youth in Soweto on 16 June when young people stood up for their rights and stem hoor! Ons staan inderdaad in ‘n tyd waar jong mense geweldig baie many lost their lives. Our theme for Drakenstein this year is: Young person, let uitdagings het oor opvoeding, werkloosheid en sosiale probleme en ons wil your voice be heard! We are indeed experiencing a time where young people graag ons pragtige jong mense nooi om hul stem te laat hoor in sake wat hul are facing many challenges around education, unemployment and social raak, want hulle is ons toekomstige geslag. ’n Sterk jeug is ook ʼn sterk problems and we want to invite our beautiful young people to make their toekoms. Ek kry elke dag te doen met ons jongmense en is so trots op hoe voices heard on issues that affect them, because they are our future genera- hulle die moeilike uitdagings wat hul teëkom, uitsorteer. Kom ons staan agter tions. I meet young people every day and I am so proud of how they handle ons jong mense en bemoedig hulle. the difficult challenges they face. Let us stand behind our young people and encourage them. Baie mense vra my gereeld as hul my raakloop wat van my opreggeteelde skouhaantjie geword het nadat ‘n wilde kat sy hen en kuikens opgevreet het. Many people, when they run into me, ask me what happened to my purebred Wel, meneertjie het 3 nuwe vrouens aangeskaf en het ‘n groot klomp semi- show rooster after the wild cat ate his hen and chicks. Well, the little sir has skou kuikens! Hy het sy hokkie verlaat en slaap nou in ‘n boom reg voor die got himself three new wives and a whole bunch of semi show-quality chicks! kombuisdeur waar hy luidrugtig kraai elke keer as hy my of my man gewaar. He has left his coop and now sleeps in a tree right by my kitchen door where En tot my ergernis boer hy in my groentetuin waar hy by voorkeur my he crows loudly every time he sees me or my husband. And, to my consterna- organiese tamaties eet! Nou plant ek maar genoeg vir ons al twee. tion, he is now scratching in my vegetable garden where he favours my organic tomatoes! Now I am planting enough for two. Vriendelike Groete,

Burgemeester Gesie Best Wishes

Mayor Gesie

Afval-tot-Energie: Moontlike volhoubare oplossing vir stortingsterreinkrisis As gevolg van baie navrae, publiseer ons weer die onderstaande Die Drakenstein Munisipaliteit het in 2008 vas gestel dat die proses. huidige stortingsterrein teen 2019, sy kapasiteit sal bereik. Aangesien daar geen ander omgewingsgeskikte areas binne die Navorsing word tans gedoen om te bepaal of die as wat oorbly na Drakenstein Jurisdiksie is nie, is hierdie onderneming van kritiese verbranding, moontlik gebruik kan word in die vervaardiging van belang vir die Munisipaliteit. Dit sou onverantwoordelik wees as die plaveiselstene. Dit kan moontlik nog ʼn kleiner impak op die huidige Munisipaliteit nie ʼn studie onderneem het om vas te stel en te stortingsterrein tot gevolg hê wat die lewensduur van die terrein evalueer watter moontlikhede daar is om die probleem aan te verder sal verleng. Die aanleg sal ook baie beter lyk as die huidige spreek nie. terrein, die hele proses is baie skoon en daar sal geen slegte reuke in die lug wees nie. Die uitlaatgas wat vrygestel word sal deur Volgens Deon Louw, die Uitvoerende Bestuurder van Infrastruktuur verskeie filters gaan om te verseker dat die gasse wat vrygestel Dienste by die Drakenstein Munisipaliteit, is hierdie die beste opsie word nie skadelik is vir mens of dier nie. Slegs koolstofdioksied vir die Munisipaliteit. Intense navorsing het getoon dat daar nie ʼn (CO₂) sal vrygestel word. ander geskikte area vir ʼn nuwe stortingsterrein binne die Kaapse Wylanddistriksmunisipaliteit geleë is nie. Vir ʼn area om te dien as Die Munisipaliteit verwag nie om fondse te spandeer op die ʼn stortingsterrein, is daar spesifieke vereistes waaraan voldoen konstruksie van die aanleg nie, maar kan die kontrakteur betaal moet word en die enigste ander opsie sal wees om afval te vervoer om die aanleg te bedryf om die afval wat Drakenstein lewer, te na stortingsterreine in aangrensende munisipaliteite, soos verwerk. Interwaste, die aangestelde kontrakteur, was in 2014 in Kaapstad, indien hulle ons sou toe laat om afval te stort in een van die media, na afloop van ʼn insident waarby twee van hul hul stortingsterreine. Die storting- en vervoerkostes sal egter baie werknemers betrokke was. Die twee werknemers het in 2013, hoog wees en dit sal moet verhaal word van die plaaslike onwettiglik afval gestort in ʼn stortingsterrein, wat nie belastingbasis (ongeveer R4,33 miljoen per maand teenoor die gesertifiseerd was nie. Die maatskappy het onmiddellik die huidige R770 000 per maand). aantygings ondersoek, die betrokke werknemers geskors en die betrokke area skoon gemaak. Die aangeleentheid is ten volle Alle afval wat nie vooraf herwin kan word nie, sal na die Afval-tot- openbaar gemaak en deur die media gerapporteer. Die Energie Aanleg gaan, waar nat afval behandel en verwerk sal word maatskappy is ook daarvan beskuldig dat hulle gevaarlike afval deur ʼn anaërobiese verteringsproses en droë afval sal verbrand ingevoer het. Die Groen Skerpioene het hierdie aantygings word deur beheerde prosesse (Direkte verbranding). Die as sal dan ondersoek en daar is gevind dat dit ongegrond is. Alle dienste wat gestort word en sal tot gevolg hê dat ʼn baie kleiner volume in die deur Interwaste verskaf word voldoen aan wetgewende vereistes. stortingsterrein beland. Die totale vermindering van afval is ongeveer 80 tot 90%. Deur die brandproses, gaan elektrisiteit opgewek word en weer aan die Munisipaliteit verkoop word teen ʼn vooraf vasgestelde Die kommer wat tot dusver vanaf die publiek ontvang is, is tarief wat deur die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika hoofsaaklik vanaf ʼn omgewingsoogpunt. Die Drakenstein (NERSA) bepaal sal word. De proses sal ongeveer 10 MW “groen” Munisipaliteit is tans besig met die Omgewingsimpak elektrisiteit opwek. As die aanleg vandag in werking was, sou Bestekopname Hierdie is ʼn uiters belangrike stap wat kyk na die Wellington nie aan beurtkrag onderworpe wees nie. lewensvatbaarheid en die omgewingsimpak van so ʼn fasiliteit. Die assessering kan tot 18 maande neem en indien Wanneer die Wellington stortingsterrein dan kapasiteit bereik in omgewingstoestemming verkry word, word dit vergesel deur ʼn 2024/2025, sal die Munisipaliteit die terrein rehabiliteer. Die Afval- stel baie streng riglyne en reëls wat nagekom moet word om die tot-Energie Aanleg sal na 20 jaar die eiendom van die veiligheid van die omgewing en die inwoners te verseker. Daar sal Munisipaliteit word. ook gereelde oudits gedoen moet word. Die projek kan nie Die potensiële koste impak vir die inwoners sonder hierdie projek voortgaan indien die Omgewingsimpakstudie se toestemming kan dramaties wees. Die tarief verskil tussen Drakenstein en verkry is nie aangesien hierdie omgewingsimpakverslae is ʼn Kaapstad is R195 miljoen vs R435 miljoen dus, R240 x 300 ton per vereiste van die Provinsiale Regering. Die Departement van dag. Voorts kom die vervoerkoste, trokke, mannekrag en verwante Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning vereis dat ʼn reeks koste by. gespesialiseerde studies gedoen word as deel van die verslag. Gedurende die proses word die publiek verskeie geleenthede Dan is daar ook nog die enorme rehabilitasiekoste waarvoor geld gegun om insette en kommentaar te lewer. Al die insette word gevind moet word. Opsommenderwys kan gesê word dat dit ingehandig by die Provinsiale Departement as deel van die onverantwoordelik sou wees van die Raad om nie hierdie moontlike omgewingsimpakverslag. Daarna sal die Raad in staat wees om ‘n oplossing te ondersoek nie. Dit sou voortydig wees om hierdie behoorlike oordeel te vel oor die wenslikheid al dan nie, van hierdie proses te stop alvorens die Omgewingsimpak uitsluitsel verkry is.

Kliëntesorg /Customer Care

In the previous newsletter we informed residents that the Municipality is undertaking a customer satisfaction survey. We want to ap- peal to residents to take a few minutes to complete the short survey. Customer satisfaction surveys are one of the ways in which any organisation can determine the perception of their clients with respect to the services that they render. Feedback from residents about the standard of our various services, is extremely important in order to guide the municipality to those areas or services that require improvement. Likewise it is important for us to be aware of those services which are generally perceived to be on a good or high standard so that those standards can be maintained. The outcome of this survey may therefore influence future work planning by the Municipality and may also have budget implications, all of which impact you as resident directly. Your participation is therefore very important.

Please follow the link , https://www.surveymonkey.com/s/CSEng to complete the survey, which is entirely anonymous. In die vorige nuusbrief het ons inwoners ingelig dat die Munisipaliteit ‘n kliëntedienstevredenheidsopname doen. Ons wil graag ‘n beroep doen op ons inwoners om ‘n paar oomblikke te neem om die opname te voltooi. Kliëntedienstevredenheidsopnames is een manier waarop organisasies die persepsies van hul kliënte kan vasstel wat dienslewering betref. Terugvoer van ons inwoners rakende die standaarde van die onderskeie dienste, is baie belangrik sodat dit aan die Munisipaliteit kan uit wys watter areas van dienslewering verbeter kan word. Dit is net so belangrik om te weet areas van dienslewering gesien word as goed of van ‘n hoë gehalte sodat daardie standaarde deurlopend gehandhaaf kan word. Die uitkoms van die opname kan ‘n impak hê op die toekomstige beplanning van die Munisipaliteit asook die begroting. Dit alles het ‘n direkte uitwerking op u, die inwoner. U deelname is dus uiters belangrik.

Volg die skakel,https://www.surveymonkey.com/s/CSAfri en voltooi asseblief die opname, dit is heeltemal anoniem. Highlights from Mayco & Council May 2015 — Hoogtepunte uit die Burgemeesterskommitee en Raad May 2015

 Die finale begroting vir die 2015/16 is goedgekeer deur die Raad. Hierdie begroting het deur die GOP-proses gegaan en is deur die Raad goedgekeur. Die begroting en tariewe boek is beskikbaar op webwerf (www.drakenstein.org.za).

 A progress report about the VPUU-program served before the council. Various short term projects have successfully been completed. The VPUU organisers have commented they are very happy with level of cooperation received from all role players and the Municipality.

Standing Committees visit to Drakenstein

The Provincial Parliament Joint Service Delivery Cluster visited the Drakenstein Municipality as part of an over- sight visit week to various municipalities in the Province. Various briefings were held by the Municipality and the Members of Provincial Parliament commented that they are impressed with how the Municipality manages its finances, the various housing projects and engineering sections.

In front from left to right: MPP (Member of Provincial Parliament) Richard Dyantyi; MPP Masizole Mnqasela; MPP Beverly Schafer; Deputy Mayor Conrad Poole; MPP Mathlodi Maseko.

Second Row: MPP Truy Dijana; Cllr Linda Landu; MPP Nceba Hinana; MAYCO Member for Corporate Services, Lulu Ntlemeza; MPP Dennis Joseph; Deputy Executive Manager: Engineering Services, Deon Du Plessis.

Third Row: MPP Rodney Lentit; MAYCO Member for Human Settlements, Wendy Phillander; MPP Advocate Lennit Max; Municipal Manager, Johann Mettler

Back Row: Committee Coordinater Shareen Niekerk; MAYCO Member for Public and Intergovernmental Rela- tions, Ester Kearns; MPP Khaya Magaxa; MAYCO Member for Security Services and Disaster Management, Rean Smuts; MAYCO Member for Environmental Affairs, Open Spaces and Parks, Dr Lourens Du Toit; Civil Engineer Ronald Brown; Deputy Executive Manager: Protective Services, Vernon Petersen.

Nog pryse vir Drakenstein Jeugdag 2015 Die Drakenstein Munisipaliteit hou koers met sy wenstreep en het weereens weg gestap met die louere in die Boland Streek tydens die onlangse PMR.Afrika toekennings. Jaarliks gee PMR.Afrika erkenning aan maatskappye en regeringsinstansies wat goeie diens lewer en innovasie toon. PMR.Afrika is ‘n konsultasie, navorsing en risikobestuurfunksie firma. Deur navorsing en openbare meningsopnames meet hulle goeie en innoverende dienslewering. Die Drakenstein Munisipaliteit het die volgende toekennings ontvang: Munisipaliteite wat die meeste doen om toerisme, skoon omgewing en volhoubare ontwikkeling aan te trek – Uitnemend, 1ste plek. Munisipaliteite wat die meeste doen vir werksontwikkeling, sosiale ontwikkeling en plaaslike ontwikkeling aan te trek – Uitnemend, 1ste plek.

Munisipaliteite wat die meeste doen om buitelandse belegging Die jeug van Drakenstein het op Jeugdag bymekaar gekom by die aan te trek en misdaad te bekamp – Uitstekend Paarl-Oos Thusong Sentrum. Die tem vir Jeugdag in Drakenstein Burgemeester van Deventer het ook die toekenning ontvang vir vanjaar is: Jongmens, laat jou stem hoor! Minister Dan Plato het die mees pro-aktiewe burgemeester oor die laaste 12de maande die geleentheid saam met Burgemeester van Deventer by in die Boland streek. gewoon