June/Junie 2015 Paarl●Wellington●Saron●Gouda●Hermon No.6 ‘n Plek van Uitnemendheid—A Place of Excellence Liewe Inwoners Dear Residents Ons Munisipaliteit het weereens ʼn paar toekennings gekry en ons totaal sedert Our Municipality has once again won some awards and the total since June Junie 2011 staan nou op 97. Ons mik nou na 100! Die onlangse PMR- 2011 stands at 97. We are now aiming for 100! The recent PMR awards are toekennings is nogal belangrik, want dit word gedoen op grond van insette en important, because they are awarded on the basis of inputs and opinions from opinies van inwoners self. Dit is dus die opinie van ons eie inwoners wat the residents. It is therefore the opinions of our own residents that are being gemeet word (Sien blokkie vir toekennings). U kan gerus, as u in die measured (See insert for awards). You can make the effort, when you are in ingangsportaal na die betaaltoonbanke stap, kyk na al ons trofees en the foyer on the way to the pay counters, to have a look at some of our tro- sertifikate. Dit beteken nie dat alles reg is en goed gedoen word nie, want ons phies and certificates on display. This does not mean that we are doing every- werk nog voltyds aan die konsep van uitnemendheid, maar dis erkenning dat thing right or well, because we are continuing to work full-time on the concept ons op die regte pad is en beter presteer as ander Munisipaliteite. En ek moet of excellence, but it gives us the recognition that we are on the right track and bieg, dit is my droom dat ons eendag die beste Munisipaliteit in die Wes-Kaap that we are doing better than other municipalities. And, I must confess that it en uiteindelik in Suid-Afrika sal wees. Daarom verwelkom ek al u insette en is my dream for us one day to be the best municipality in the Western Cape klagtes. U sal merk dat ons klagtesisteem nou so verfyn is dat u ‘n and finally in South Africa. That is why I welcome all your inputs and com- ontvangserkenning kry as u ‘n klagte aanmeld. So hou ons rekord en word dit plaints. You will note that our complaints system has now been streamlined to verseker dat dit aangespreek word. Ons kan dan ook sien waar die swak plekke such an extent that you now receive a receipt of acknowledgement and a ref- is soos aangedui deur die aantal klagtes. Dit is daarom belangrik om die klagtes erence number when you lodge a complaint. That way, we keep a record and op die regte plek aan te meld. ensure that your complaint is addressed. We can also see where there are problem areas by means of the number of complaints received. That is why it Graag gee ek terugvoering oor my besoek oor Kerstyd aan die is important that complaints are reported to the correct channels. Verkeersdepartement na talle klagtes. Die opgradering en verbetering van I am happy to give feedback about my visit to the Traffic Department during prosesse het redelik ver gevorder en dit lyk al aansienlik beter, al is dit nog te Christmas, following several complaints. The upgrading and improvement of stadig na my sin. Ons werk nou aan ‘n plan vir ʼn uitbreiding en ’n vergrote processes have made good progress and there is a marked improvement, even fasiliteit. Laat weet gerus wat u dink van die verbeteringe en voorstelle vir though it is too slow for my liking. We are now working on a plan for expansion verbeterde dienslewering is welkom. and a larger facility. Please let me know what you think of the improvements. Langstraatbrug is tans onder herstelwerk, want dis ‘n baie ou brug wat reeds in Suggestions for improved service delivery are welcome. 1936 gebou is en ongelukkig is daar vir baie jare nie onderhoudswerk gedoen Long Street Bridge is currently under repair because it is an old bridge that was nie. Studies het nou getoon dat dringende onderhoudswerk gedoen moet word built in 1936 and unfortunately, for many years maintenance work was not om te verseker dat die brug veilig bly en nie so ver verswak dat dit done. Inspections have shown that urgent maintenance must now be done to onherstelbaar word nie. Baie mense het geskryf en gevra of dit nie kan wag tot ensure that the bridge remains safe for use and that it does not weaken be- na die winter nie, maar dit kan ongelukkig nie vertraag word nie. Uiteraard skep yond repair. Many people have written and asked if the repairs could wait until dit ongerief, en ek het groot begrip daarvoor, want ekself ry daardie pad after winter, but unfortunately, they cannot be delayed. Obviously, it will create gedurende spitstye. Maar ons mag nooit u veiligheid op die spel plaas nie. Die discomfort, and I have great empathy for this because I also use that road addisionele verkeersdruk het ook genoodsaak dat Aandblomstraat verbind word during peak hours. However, we cannot ever risk your safety. Additional con- met die kruisings van Calais- en Cornellestraat om die verkeer te herlei. Hierdie gestion has necessitated that Aandblom Street be connected with the crossings twee roetes wat vir jare nie finaal met teer verbind was nie, was nog altyd ʼn of Calais and Cornelle Streets to divert some traffic. These routes have never geproklameerde pad. Dit het tot my kennis gekom dat sommige inwoners nie been connected with the tarred area but have always been a proclaimed road. daarvan geweet het nie en verras of geskok was om te sien dat die twee paaie It came to my attention that some residents were not aware of this and were verbind word. Ek het dit met die betrokke amptenare wat die projek doen, surprised or shocked to see these two roads connected. I discussed it with the bespreek en versoek dat hul in die toekoms, selfs in gevalle soos hierdie waar officials involved in the project and asked them that in future, even though a ‘n wetlik geproklameerde reg bestaan, tog die inwoners tydig sal inlig van sulke legally proclaimed right exists, that residents be informed of these actions. Will beoogde optredes. Sal u asseblief geduldig wees en dit so verduur? Ons moes you please be patient with this process? We must find the money for this, even die geld hiervoor vind ten spyte van die onverwagtheid hiervan, maar ons doen though it was unexpected, but we are doing it in your best interest. dit net in u belang. You will remember that last year, the Berg River severely overflowed its banks, U sal onthou dat die Bergrivier se walle laasjaar erg oorstroom het, veral in wyk especially in Ward 19 in the area of the Long Street Bridge, in Mbekweni, on 19 naby die Langstraatbrug, in Mbekweni, aan die oorkant teen the other side of Drommedaris Street and in some places in Wellington. The Drommedarisstaat en in sommige plekke in Wellington. Die rivier het ook baie river also clogged up with silt due to the slow-moving water. The large num- opgeslik as gevolg van die stadig vloeiende water. Die groot aantal uitheemse bers of foreign trees, especially Eucalyptus and Wattles, which infested the bome, veral Bloekoms en Wattels wat die rivierwalle ingeneem het, het hiertoe banks of the river contributed to this. We have now received assistance from bygedra. Ons het nou hulp bekom van “Working for Water”, wat hierdie Working for Water, to cut down these invasive trees. You will already be able indringers afsaag. U sal by die brug naby die vierrigtingstop op pad na to see the impact at the four-way stop, on your way to Wellington. You must Wellington reeds die impak sien. U moet tog net onthou dat vinniger vloeiende please keep in mind that the faster-flowing water can be water ook gevaarlik kan wees. Hou dus asseblief die kinders dangerous. Please keep the children out of the river this win- hierdie winter uit die rivier uit. ter. Die winter beteken dan ook dat dit weer tyd is vir die jaarlikse Winter also means that it is time again for the annual Berg Bergrivier Kanomaraton op 15 Julie 2015. U kan tog gerus die River Canoe Marathon on 15 July 2015. You should make the moeite doen om die wegspringseremonie by te woon. Dit is effort to attend the starting ceremony. It really is a remarka- werklik ‘n besondere ervaring om soveel talent in ons dorp te ble experience to see so much talent in our town and it is sien en dit word beskou as die wêreld se uitdagendste viewed as the world’s most challenging canoe marathon. kanomaraton. The salary negotiations between SAMWU, one of the Munici- Die salarisonderhandelinge tussen SAMWU, die Munisipale pal unions, and SALGA, the national local government body vakbond, en SALGA, die Nasionale Plaaslike regeringsliggaam, which acts on behalf of Municipalities, are currently on a wat namens alle Munisipaliteite optree, is tans op ʼn mespunt knife’s edge and it looks as if we might be heading towards an en dit lyk tans of ons onafwendbaar afstuur op ʼn staking unavoidable strike somewhere in June or July. I will inform iewers in Junie of Julie. Ek sal u inlig per SMS as dit gebeur, you via SMS when that happens, but it will then be better to maar dit is dan beter om vir daardie dae die Munisipale avoid the municipal buildings and strikers during those days. geboue en die stakers te vermy.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages4 Page
-
File Size-