131 Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: ryk, ryker, Rykie Freedom of (Afrikaans) speech: rich, richer, Rykie LIZETTE RABE Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch
[email protected] Lizette Rabe LIZETTE RABE, professor en voorsitter van die LIZETTE RABE, professor and chair of the Departement Joernalistiek aan die Universiteit Department of Journalism at Stellenbosch Uni- Stellenbosch, het die grade BA, Hons B Joer- versity, completed the degrees BA, Hons B nalistiek (cum laude), M Joernalistiek (cum laude) Journalism (cum laude), M Journalism (cum en DPhil aan dieselfde universiteit verwerf. Sy het laude) and DPhil at this University. She began her haar joernalistieke loopbaan by Die Burger begin professional career as a reporter on Die Burger en as redakteur van die tydskrif Sarie afgesluit, and ended it as editor of Sarie magazine, the fi rst die eerste vrou wat as redakteur by ’n Afrikaanse woman to be appointed as editor on an Afrikaans Naspers-titel aangestel is. In 2001 het sy die Naspers title. In 2001 she crossed the “divide” akademie as “praktisyn as professor” aangedurf. between practice and academe and became the Sedertdien het sy onder meer nege gekeurde typical “practitioner turned professor”. Since then joernaalartikels asook oorsig-artikels gelewer, en she has published nine peer-reviewed journal is ’n gereelde bydraer tot die massamedia. Sy was articles as well as review articles, and is a regular skrywer, medeskrywer of redakteur van verskeie contributor to the mass media. She is the author, publikasies, en is onder andere raadslid van die co-author or editor of several books, is a council Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum en member of the South African National Editors’ stigter-beoordelaar van die Vodacom Joernalis Forum and a founder judge of the Vodacom van die Jaar-kompetisie.