Stellalander.Co.Za - Like 7KH1X6KRS
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Lees ons en adverteer aanlyn - www.stellalander.co.za - like 7KH1X6KRS 95<%85* .8580$1 7HO )D[ 7HO )D[ 0DUNHW6WUHHW 3DOPJDWH6KRSSLQJ&HQWUH 32%R[9U\EXUJ +RRIVWUDDW .XUXPDQ 0DWULF)DUHZHOO 6XLWV Vulstasie eienaar doodgeskiet, pa aangerand - p3 Expungement of criminal one - p4 Onbekende liggaam gevind - p5 #Mandeladag Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044; POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG www.stellalander.co.za E-POS: [email protected] STAAN OP EN MAAK `N VERSKIL 18 JULY 2018 “Dit is maklik om alles af te breek en totaal te vernie� g, maar ware helde ontstaan wanneer daar met vrede opgestaan kan word en dit om jou met `n opbouende hand aan te raak.” Dit is volgens oud president, Nelson Mandela. Vanjaar sou Madiba sy 100e verjaarsdag gevier het en gaan ons as Suid-Afrikaners steeds voort om die wêreldwye roep tot aksie te bring. Mandeladag, wat vra dat ons slegs 67 minute aan liefdadigheid behoort te skenk, vier die idee dat elke individu die mag R2-00 het om die wêreld te transformeer en die vermoë het om ‘n impak te maak al is dit net in een mens se lewe. Hier is voormalige Mej Stellalander, Elandri de Klerk VAT INCL saam met die kindertjies wat sy bederf het op die spesiale dag. Hier is Mieke Pretorius, Poloko van Staden, Modise Mothobi en Anke Pretorius. 7RNNLH)HUUHLUD &RHW]HH-RXEHUW 'DQLH-RXEHUW )UDQFH0DNJRUH WRNNLH#WIPFR]D# FRHW]HH#WIPFR]D# GDQLH#WIPFR]D# JP#EODTPFR]DJ# T 6SHVLDOLVHHULQDOOH.RUWWHUP\Q 6SHVLDOLVHHULQDOOH.RUWWHUP\Q )631R 6SHVLDOLVHHULQDOOH/HZHQVYHUVHNHULQJ 6SHVLDOLVHHULQDOOH*RHZHUPHQW HQ2HVYHUVHNHULQJ %HOHJJLQJV*HYUHHVGHVLHNWHVHQ*$3FRYHU .R|SHUDWLHZHHQ,QGXVWULsOHYHUVHNHULQJ /HZHQVYHUVHNHULQJHQ%HOHJJLQJV 7RNNLH)HUUHLUD0DNHODDUVWRNNLH#WIPFR]D PAGE 2 STELLALANDER 18 JULY 2018 Maak ’n lappop en Boere kap misdaad deur tegnologie Stellalander-Vryburg - Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld wen ’n vakansie vir die beskerming van boere en hul plaaswerkers, deur gespesialiseerde tegnologie, bewillig. Stellalander-Vryburg - Solidariteit Helpende Hand se tak op Orania wil die land Dié geld van die Trustfonds en boere se planne help om hulself teen misdaad nostalgies laat voel met hulle splinternuwe kompetisie. en geweld te beskerm. Tegnologiesgevorderde kamerastelsels word verdagte Naaldwerksters word uitgedaag om ’n spog lappop uitgedeel word. aktiwiteite te monitor. Deur die stelsels in te span wat deur ’n beheerkamer aanmekaar te sit. Volgens Magdaleen gemonitor word, verskaf die kameras in wese ’n permanente observasie Lappoppe is deel van talle mense se kindertyd en bring Kleynhans, takvoorsitter in vermoë oor die hele gebied, waardeur misdadige aktiwiteite opgetel en daarop ’n gevoel van heimwee en vertroosting. Orania, is hulle fokus vanjaar gereageer kan word. “Die tegnologie wat as beskermingmaatreël ingespan word, is nie ’n waarborg dat ’n plaasaanval of misdaad sal plaasvind nie, maar Daarom wil die Helpende Hand-tak op Orania op gesonde gesinne. dit kan ’n aanval vertraag of bemoeilik om die indiwidu die geleentheid te bied soveel lappoppe as moontlik insamel en terselfdertyd “Vir ons beteken dit gesinne waar élke lid ʼn veilige om sodanige aanval of misdaad af te weer,” sê Japie Grobler, voorsitter van naaldwerksters die geleentheid gee om hulle vaardighede plekkie het en élke lid kan groei en blom! Help ons om die trustfonds. ten toon te stel. die boodskap van koesterende gesinne dwarsoor Suid- Van die planne wat tegnologie insluit, behels integriteitskeuringstelsels Daar is twee kategorieë in die kompetisie: Afrika uit te dra deur ʼn lappop in te skryf en dalk ʼn soos die wat deur Agri Hertzogville ingespan word om die veiligheid van Outydse -en -hedendaagselappop, elk met spesifieke opwindende prys te wen,” sê Kleynhans. die gemeenskap te bevorder. Dié stelsel word gebruik om persone vooraf reëls wat sal verseker dat jou lappop ’n meesterstuk is. Die kompetisie sluit 15 September. te identifiseer wat by kriminele aktiwiteite betrokke is en ’n moontlike Ingeskrewe lappoppe word die eiendom van Helpende • EERSTE PRYS: ’n Week se vakansie op Orania vir veiligheidsrisiko vir die gemeenskap kan inhou. Hand Orania wat dit sal verkoop vir fondse. ’n gesin van ses propvol ekstra verrassings. “In ons boerderygebiede neem misdade soos veediefstal, die diefstal van Die fondse sal gebruik word vir die versorging • TWEEDE PRYS: ’n Naweek vir twee op Orania skroot- en koperkabels, asook die vernietiging van plaasinfrastruktuur toe. Boere lei verder toenemende skade weens die diefstal van groot hoeveelhede van kinders in veilige bewaring en om aan hulle die propvol ekstra verrassings. plaasprodukte, landbou-insette en toerusting wat uit die gebied verwyder word geleentheid te gee om deel te wees van ʼn koesterende Vir meer inligting kontak Magdaleen of Esme op 053 wat ’n wesenlike invloed het op boere se winsgewendheid,” sê Grobler. gesin. Sommige lappoppe mag as geskenke aan kinders 207 0108 of besoek www.helpendehand.co.za/lappop. “Ons landbouers word blootgestel aan gewapende rowe met die gepaardgaande lewensverlies en trauma. Die Trustfonds probeer om met die finansiële bydraes op ‘n praktiese en tasbare wyse boere en plaaswerkers te 5(3$,56 ondersteun in hulle beskermingmaatreëls in +(567(/ die stryd teen misdaad.” 6NRHQH Hy bedank ook borge vir hul jare lange /HHUVDNNH ondersteuning aangesien dit sonder hulle 5LWVOXLWHUV hulp ’n onmoontlike taak sou wees. 9XXUZDSHQVDNNH /HHUEDDGMLHV 6KRHV /HDWKHUEDJV Kry jou =LSV %DJV+ROVWHUVIRU ZHDSRQVDQGJXQV pronkuitgawe &RQWDFW Stellalander-Vryburg - Die 2018-uitgawe van “Noord- Kaap - Skatkis van Kontraste” - ‘n pronkuitgawe van nie minder as 100-bladsye met die fokus op dié juweel van Suid- 1RRUGNDDS Afrikaanse toerismebestemmings is tans by ons kantore in Molopoweg 33 beskikbaar. 6WHHQZHUNH Kom kry gerus vir jou ‘n gratis eksemplaar van die gesaghebbende bylaag en gaan die Noord-Kaap met groot 6WHOOD ([SDQGDEOH6HFXULW\'RRUV :LQGRZV grondige toerismekennis en groot verwagting tegemoet. <ŽŽƉŬůĞŝƐƚĞŶĞĚŝƌĞŬǀĂŶ ĚŝĞ&ĂďƌŝĞŬ 58+$0$35(6%<7(5,$1 ^ĞŵŝĨĂĐĞZϮϯϱϬͲϬϬƉĞƌϭϬϬϬ &+85&+ WůĞŝƐƚĞƌƐƚĞŶĞ ZϮϬϬϬͲϬϬƉĞƌϭϬϬϬ dƌĂŶƐƉŽƌƚŽƉŶĂǀƌĂĞ͘ Get a free ^ĞŵĞŶƚƐƚĞŶĞŽŽŬďĞƐŬŝŬďĂĂƌ͘ quote today! dĞůŶƌ͗ϬϱϯϵϴϯϬϭϯϲ 2)),&(RU ͲŵĂŝů͗ŶŬƐƚĞĞŶǁĞƌŬĞΛůĂŶƟĐ͘ŶĞƚ (PDLOPDUNHWLQJ#LQFUHGLEOHGRRUFR]DZZZLQFUHGLEOHGRRUFR]D &RGHRI&RQGXFW 3XEOLVKHU $XGLW 7KLVQHZVSDSHUVXEVFULEHVWRWKH&RGHRI(WKLFVDQG 3XEOLVKHGE\1RUWK:HVW1HZVSDSHUV 3W\ /WG 7KHGLVWULEXWLRQRI &RQGXFWIRU6RXWK$IULFDQ3ULQWDQG2QOLQH0HGLD DQGSULQWHGE\1RUWK:HVW:HE3ULQWHUV 3W\ /WG WKLV$%&QHZVSDSHU WKDWSUHVFULEHVQHZVWKDWLVWUXWKIXODFFXUDWHIDLU DGLYLVLRQRI&73/LPLWHG&RHW]HU6WUHHW$OO LVLQGHSHQGHQWO\ DQGEDODQFHG,IZHGRQ¶WOLYHXSWRWKH&RGHZLWKLQ ULJKWVDQGUHSURGXFWLRQRIDOOUHSRUWVSKRWRJUDSKV DXGLWHGWRWKH GD\VRIWKHGDWHRISXEOLFDWLRQRIWKHPDWHULDO GUDZLQJVDQGDOOPDWHULDOVSXEOLVKHGLQWKLV SURIHVVLRQDOVWDQGDUGV SOHDVHFRQWDFWWKH3XEOLF$GYRFDWHDW QHZVSDSHUDUHKHUHE\UHVHUYHGLQWHUPVRI DGPLQLVWUDWHGE\WKH &RQWDFWXV ID[<RXFDQDOVRFRQWDFWRXU&DVH 6HFWLRQ RIWKH $XGLW%XUHDXRI 7HO)D[ 2ႈFHURQNKDQ\LP#RPEXGVPDQ &RS\ULJKW$FW1R &LUFXODWLRQVRI (PDLOPDLOEDJ#VWHOODODQGHUFR]D RUJ]DRUORGJHDFRPSODLQWRQRXU RIDQGDQ\ 1RUWK:HVW 6RXWK$IULFD $GGUHVV0RORSR5RDG95<%85* ZHEVLWHZZZSUHVVFRXQFLORUJ]D DPHQGPHQWVWKHUHRI 1HZVSDSHUV 18 JULIE 2018 STELLALANDER BLADSY 3 Vulstasie eienaar doodgeskiet, pa aangerand Stellalander-Leeudoringstad – `n Begrafnis is op Dinsdag (17 Julie) uit die NG Kerk word vir mediese behandeling. Hy is glo gehou vir die bekende sakeman en eienaar van `n vulstasie hier, Jan Lombaard, wat na reeds teen Vrydag (13 Julie) uit die hospitaal bewering koeëlbloedig in sy huis deur rowers doodgeskiet is. ontslaan en sterk by `n familielid aan. Die voorval het op Dinsdagaand (10 geruk na die gebeure. “Dit is nog nie duidelik of enige iets tydens Julie) plaasgevind toe hy vermoedelik van Kapt Aafje Botma, provinsiale die voorval geroof is nie. Dit word verder die vulstasie af na sy huis, wat sowat 50m woordvoerder van die polisie, het bevestig ondersoek. Die ondersoekbeampte sou nog op daarvan geleë is, agtervolg is. Jan se pa, Henk dat sowat vyf of ses verdagtes hulle om 19:00 `n stadium `n verklaring by die oorledene se Lombaard (82), wat alleen saam met hom in hul huis oorval het. Volgens inligting wat pa afneem wanneer die sterk genoeg is om dit in die huis was ten tye van die voorval, is die polisie ontvang het, is dit nog nie duidelik te doen,” het Botma op Donderdag (11 Julie) aangerand en het na wat verneem word, gesig hoe die verdagtes toegang tot die huis verkry gesê. ‘n Saak van moord en huisroof word beserings opgedoen. Volgens ‘n inwoner van het nie. Botma het bevestig dat Henk erg ondersoek. Teen druktyd is niemand nog in Leeudoringstad, Lionell Nienaber, is die dorp aangerand is en na `n hospitaal geneem moes verband met die voorval aangekeer nie. Fabriek wat namaak, oopgevlek Heldedaad ontaard Stellalander-Hartswater - `n Fabriek ter waarde van sowat R77 miljoen, wat vervalste replikas van goedere maak, is deur die SAPD hier tot `n halt gebring. in nagmerrie Op Dinsdag (10 Julie) het die polisie gestoor sal word. Monstertoetse sal ook se honde-eenheid inligting rakende die daarop uitgevoer word.Verder is ses verdagtes Stellalander-Vryburg - `n 33-jarige vervaardiging, verpakking en verspreiding is by drie verskillende residensiële persele familielid van `n negejarige is hier in Hammermoord: van beweerde huishoudelike vervalste in die Hartswater sentrale besigheidsgebied hegtenis geneem in verband met `n goedere ontvang en opgevolg. Die polisie het vanwaar die goedere gestoor, vervaardig en moord. Gevonnis tot elf jaar goedere van bekende handelsmerk speserye, versprei is, in hegtenis