Sanger Jacobus Silwer Neem Die Sketspen Op BLADSY 3 Grey's Biggest Fan Gets Support from Old Boys PAGE 20 Fann S Transport
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Sanger Jacobus Transport loophole Grey’s biggest ffanan Silwer neem spells danger gets support die sketspen op for learners from Old Boyss BLADSY 3 PAGE 6 PAGE 20 THURSDAY 17 MAY 2018 NEWS YOU CAN USE FREE Mooi loop, Louis. Die bekende sakeleier, Louis Siemens, is gisteraand op gepaste wyse in die saal van die Hoërskool Sentraal deur familie, vriende en kennisse gegroet. Lees volledige berig op bl. 2 FOTO’S: SEITHATI SEMENOKANE Image illustration purposes only for Toyota Rav4 Corolla Toyota CALL US FOR A DEAL THAT SUITS YOUR NEEDS www.oranjetoyotabloemfontein.co.za Oranje Toyota Bloemfontein 051 406 3000 • Cnr of Nelson Mandela drive & Muller street, Spitskop 2 COMMUNITY NEWS • GEMEENSKAPSNUUS www.bloemfonteincourant.co.za • [email protected] • 17 May 2018 Bloemfontein groet Louis Siemens ZILKE PRINSLOO “Hy wil nie hê ons moet ontsteld wees nie, altyd gehelp waar hy kon. [email protected] Hy wil hê ons moet glo. Nou is die tyd om “My vriend, ons gaan jou mis en ons gaan aan God geanker te bly,” het Fourie gesê. jou nooit vergeet nie. Jou stryd op aarde is In ’n emosionele roudiens wat in die saal Hy het ook ’n boodskap voorgelees wat nou verby en jy is nou veilig by jou Skepper. van die Hoërskool Sand du Plessis gehou hy van iemand ontvang het: “Mense moet Dankie dat ons ons lewens met jou kon is, het Bloemfontein gisteraand op gepaste vergeet van die manier waarop hy dood is, deel,” het de Jager gesê. wyse afskeid geneem van die bekende maar moet onthou hoe hy geleef het.’’ Fourie het ook Marie en hul twee kinders, sakeleier, Louis Siemens. Fourie het ook vertel hoe hul kinders se Eduard en Anje, se afskeidsbriewe aan die Siemens, wat die besturende direkteur van vriendskap tot ’n baie kosbare vriendskap gehoor voorgelees. die CityMed-daghospitaal in Prellerplein tussen hom en Louis gelei het. Marie het haar brief begin met die was, is verlede Donderdag omstreeks “Ons het baie dinge saam gedoen, saam volgende woorde: ‘’Die Here het besluit 15:30 koelbloedig deur drie mans in die gebraai, rugby gekyk, motorfi ets gery, en ’n om jou op Hemelvaart na ’n beter plek kelderparkeerarea van die Prellerplein- goeie bottel wyn saam geniet. Maar die een te neem. Jou werk hier op aarde is winkelsentrum doodgeskiet. ding wat ons veral met mekaar gedeel het, voltooi. Ons sal jou, ’n wonderlike man Gisteraand se roudiens is gelei deur dr. is die liefde vir ons gesinne,” het Fourie en pa vir ons kinders, verskriklik mis.’’ Christo Fourie, wat ook ’n hegte vriend gesê. Die woorde waarmee Eduard hom van Siemens was. Die diens is ingelei met Andre de Jager, nog ’n vriend van Siemens gegroet het, lui soos volg: ‘’Pappa, my ’n lied wat Siemens se vrou, Marie, baie na het ’n hartroerende huldeblyk gelewer. rolmodel, my vriend en die wysste aan die hart lê: Neem my in beskerming “Die natuur en sy boerdery was persoon wat ek geken het.’’ (Psalm 16). ongetwyfeld sy groot liefde. Louis was baie Anja het so van haar pa afskeid geneem: Fourie het tydens die diens beklemtoon lief vir sy familie en hy het hulle bederf en ‘‘Geen woorde sal ooit kan beskryf dat die Vader nie wil hê dat almal nou in vir hulle omgegee. Louis se beursie was hoe merkwaardig Pappa was nie. Pappa vrees moet leef nie, maar dat mense moet altyd oop en hy het baie mense se lewens was my held, my rots en my heel eerste bly glo en die lig gaan soek. Die voorblad van Louis Siemens se begrafnisbrief. aangeraak. Hy het mense ’n kans gegee en liefde.’’ Student/pedestrian safety at UFS under spotlight PULANE CHOANE signage will be placed at the pedestrian [email protected] crossing at the main gate to ensure that both students and pedestrians are familiar Safety issues are under the spotlight at the with the sequencing of the robots and University of the Free State (UFS) following the replacement of the traffi c light on the a number of incidents that took place in island. recent weeks at the Bloemfontein campus “The emphasis on road safety and the The controversial Main Gate at the University of the Free State’s Bloemfontein campus. PHOTO: UFS Main Gate, including the fatal accident of general safety of students and staff on and a young female student who was hit by a off all the campuses remains a top priority bakkie in April. for the university’s executive management. Mayor or the City Manager. both exams and winter approaching, Members of the university’s senior Therefore, initiatives such as road-safety Dlanjwa said that this is in particular many students will now fi nd themselves leadership group have met with awareness campaigns will continue on all reference to the fact that the municipality vulnerable to theft and muggings as they representatives of the Mangaung the campuses,” the university said on the has not been fulfi lling its role in ensuring will be walking a lot more than they Metropolitan Municipality (MMM) earlier social media post. student safety, particularly in areas close usually do, owing to on-campus library this week to discuss interventions to make Meanwhile, UFS Student Representative to the university where students live off- visits. the intersection at the Main Gate of the Council (SRC) President, Asive Dlanjwa, campus, like Brandwag and Universitas. “We will be meeting with the mayor, Bloemfontein campus safer for pedestrians revealed that students, staff and members He says the municipality has not yet set Olly Mlamleli, next week Tuesday on this and students. According to information of the Bloemfontein community will be up by-laws and accreditation for off- matter and on Wednesday, we will have provided by the university on Twitter, part of a Safety Awareness March that will campus students, which would go a long the march, despite our meeting with her,” medium- to long-term interventions will take place next week Wednesday. way in improving safety conditions in Dlanjwa said. include a speed camera to ensure that The march is set to start at the University’s ensuring safety in areas where students “But it’s not all bad. The police for traffi c slows down in the area. “An LED Bloemfontein campus and will then live off-campus. instance, have increased their on and off- traffi c sign will be installed and this will proceed to the Mangaung Metropolitan Another issue he mentions are streets campus visibility and crime response time, provide instructions on stopping and Municipality’s (MMM) offi ces, where that are notorious for muggings and theft despite the fact that they have limited cars going,” the Twitter post said. students will hand over their grievances on and this is owing to the fact that there and resources. This is an improvement, it’s It also goes on to say that additional safety in the metro to either the Executive are no street lights in these areas. With a step in the right direction,” he said. Editor - Pieter Delport SALES STUDIO AUDIT REPORT NEWS: [email protected] Corni Fourie - 082 780 7272 The distribution of this ABC Community Specialist - Seithati Semenokane Marelize Dunlop - 082 291 4124 Elmarie Venter newspaper is independently 082 3701 268 [email protected] Mitzi Noome - 082 575 0571 audited to the professional 051 5050 900 General Manager - Christel Basson Tarryn Swartz - 071 762 7535 Liezl Magson standards administrated [email protected] Judy Barnard - 076 791 0304 by the [email protected] Tumo Moabi - 071 456 2267 Moloko Moholwa Sales Manager - Corni Fourie Audit Bureau of Central Media Park. Felecia Wessels - 051 5050 926 Distribution Supervisor - Nicodemus Mokapane (Classifi eds) Orefi le Malebo Circulations of South Africa. 7 Christo Groenewald street. This newspaper is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. All rights and reproduction material published in this newspaper Wild Olive Estate. Bloemfontein. 9301. are hereby reserved in terms of the Copyright Act. This publication is registered as a newspaper. Verifi ed Distribution: 20000 copies per week. 17 May 2018 • [email protected] • www.bloemfonteincourant.co.za COMMUNITY NEWS • GEMEENSKAPSNUUS 3 Van die sketse wat Jacobus Silwer al aangepak het en mense gaande oor is. Alles het begin met ’n misvormde skilpad JERETHA OOSTHUIZEN hand en die moontlikheid van Die kuns moet nou eers bietjie [email protected] ’n nuwe skepping in sy gedagtes, opsystaan en plek maak vir ’n kort hy net ’n onderwerp en dan nuwe bondeltjie vreugde. Die Jacobus Silwer is nie net ’n volg die sketsproses baie vinnig. Silwers sien uit na die koms van welbekende sanger en dan en wan “’n Skets is ’n kunstenaar se eie ’n dogter op 13 Augustus. “Almal akteur nie, deesdae skets hy ook. vertolking van die bestaande sê vir ons mens is nooit gereed Die tekentalent is net nog een skepping wat hy weergee. My eie nie, maar ons is uitgelate en baie van vele talente waarmee Silwer siel en my eie gevoelens manifsteer opgewonde. Dit is ’n nuwe fase geseën is en wat hy al van kleintyd in elke tekenhaal op die bladsy. Ek wat ek en Lizzy nou ingaan en ons af ontwikkel. “Ek onthou ’n leef my uit in elke skets wat ek kan nie help om daarna uit te sien baie misvormde skilpadjie met doen,” verduidelik Silwer. nie,” vertel Silwer opgewonde. vetkryt agter in ’n psalmboek Met die verskillende tipes kuns Wat die jaar verder inhou, is nie ’n en ’n groot swartbord teen my wat Silwer aanpak, meen hy die groot geheim nie. Dit sluit ’n album slaapkamermuur toe ek nog baie ‘siel’ van die kuns is dieselfde.