Broer, Suster Sterf Saam Verongeluk Nadat Motor Se Band Bars
TEL: 057 352 5430/9 Die Goudveld OR 084 503 7648, se keuse PRETORUISSTRAAT Restaurant Accommodation DAGBREEK WELKOM Wednesday Dinner –Chinese/Italian Buffet sedert 1971 since Adults –CR49.95 hildren –u/10 R20.00 TheGoldfields' Sunday Lunch Full Buffet Choice Adults –CR49.95 hildren –u/10 R20.00 R39.95 Wenner van die ATKV-mediaveertjie 2012 vir beste streekkoerant in Suid-Afrika Pizza Special (Only Monday-Friday)- Medium X1QHDC4H-VI030915 TEL (057) 357 1304 DONDERDAG 3 SEPTEMBER 2015 WWW.VISTANEWS.CO.ZA GRATIS Broer, suster sterf saam Verongeluk nadat motor se band bars Alet van der Walt ’n BEKENDE en geliefde broer en suster van die Goudveld het die afgelope naweek saam in ’n motorongeluk buite Koffiefontein gesterf. “Francois en Amorè was onafskeidbaar in die lewe en nou het hulle saam gesterf,” het die twee se ma, Lourett Kleynhans, PA, oupa en kleinseun in gelukkiger dae. Van links is Pierre, Johan aan Vista gesê. en Michael Vos. Foto: Verskaf Francois (18) en Amorè het Saterdag, op Amorè se 23ste verjaardag, vir hul pa, Arnold, in Bejaarde (73) Koffiefontein gaan kuier. Arnold het onrustig geword toe hy nie sy kinders op hul selfone in die hande kon kry nie en gery om vermoor in huis hulle te gaan soek. Hy het 20:00 ongeveer 40 km buite Koffiefontein op die ongelukstoneel afgekom. Die nooddienste was reeds op die Alet van der Walt te gaan ondersoek instel en het toneel. self op sy pa se liggaam in die Die motor waarin die twee jong SKAARS 300 m van waar ’n motorhuis in Alanstraat mense gereis het, se voorwiel het oudskoolhoof, Piet van den afgekom.
[Show full text]