KOSH P04 11 April 2014, PLATINUM WEEKLY, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail:
[email protected] van Weldon en geoloog van Swede, Weldon sê die Afrika-brulpadda hiberneer vir Peter Bergman, het hulle onlangs be- tot elf maande van die jaar ondergrond en is soek om hand by te sit met die fynere slegs vir sowat ‘n maand (gewoonlik Novem- Skaaphondjie opleiding van Jessie. ber/ Desember) bogronds om te broei en ei- Bergman se eie hond, ‘n Duitse her- ers te lê as dit genoegsaam gereën het. “Dit opgelei om derhond, is opgelei om met minerale maak dit dus uiters moeilik om die paddas die eksplorasie te help. res van die jaar op te spoor. Este sê hulle het twee weke gelede Daar is ‘n nood om die brulpaddas op te brulpaddas met haar opleiding begin en is baie spoor voordat ontwikkeling plaasvind, anders verras oor hoe vinnig sy gevorder het. kan dit gestaak word en ontwikkelaars miljoe- Hulle het aanvanklik met biltong in ‘n ne rande kos.” TE HELP houer begin en later ‘n teemengsel Die doel met Jessie se opleiding is om die aangemaak en dit stelselmatig ver- brulpaddas betyds uit te snuffel om die spesie BEWAAR dun tot daar net een persent tee in te help bewaar en om die ekologie rondom die mengsel oor was. Jessie kon dit hulle habitat te ondersoek. Weldon sê dit sal steeds uitruik. Hulle het toe met pad- ook help om ‘n buffer-area rondom die habitat davel-reuk begin om te voorkom dat te bepaal, want kennis oor die gedrag van die sy skrikkerig sou wees tydens eerste jong metamorwe is nie bekend nie.