2007 Bult 01.Pdf
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Redakteur / Editor: Leatitia Pienaar Tel: +27 51 401 9188 Faks / fax: +27 051 444 6393 [email protected] UV-webblad / UFS Website: www.uovs.ac.za inhoud Maart 2007 Jaargang 55 nr 1 Produksie / Production Uitleg / Layout Chrysalis Advertising and Publishing, Nuus/News Bloemfontein 4 Charter will take UFS to ‘the promised land’ 082 728 4860 6 Bekendstelling was oomblik om te onthou [email protected] 12 Navorsing in Okavango nie net ’n werk nie, maar ’n leefwyse 14 Folktales not only stories Drukwerk / Printing 16 Vertaling van Latynse werk kan nuwe insigte bring PrintAbility, Pinetown 17 UV help om taalregte te monitor 20 UV word mekka vir nasionale sport Bult, nuustydskrif van die Universiteit 22 UFS a frontrunner in education for disabled students van die Vrystaat, word uitgegee deur die Afdeling: Strategiese Kommunikasie aan die UV. Menings wat in die Monitor publikasie gelug word, weerspieël nie noodwendig die van die Redakteur, 15 Many interested in governance programme die Afdeling of die UV nie. Bult word 15 Geld gekry om jong navorsers te slyp onder oudstudente, donateurs, sake- 19 Attend worshop in Sri Lanka en regeringsleiers, meningsvormers en Kovsie-vriende versprei. Artikels 19 Dié uitgawe van geografi e-tydskrif ’n eerste mag met die nodige erkenning elders 30 Studente reik uit na gemeenskap gebruik word. Rig navrae hieroor aan die Redakteur. Our corporate friends Bult, news magazine of the University of the Free State, is published by the 25 Join us for the 3rd Amazing Rainbow Rally Division: Strategic Communications 26 Sakevroue beïndruk met UV at the UFS. Opinions expressed in the publication are not necessarily those of the Editor, the Division or the UFS. Bult is sent to alumni, donors, business Alumni and government leaders, opinion 29 Universities have a role to play formers and Kovsie friends. Articles 31 Khayalami Residence celebrates ten years can be published elsewhere, with the 31 Gholfdag in welkom gehou necessary acknowledgement. Contact the Editor in this regard. Adresveranderinge / Rubrieke/Columns Address changes 2 Briewe Stuur besonderhede aan / 3 Herinneringe Send details to: Dawid Kriel 24 Opregte medelye met die afsterwe van ons vriende Posbus / P O Box 2319 Bloemfontein 9300 en kolegas Tel: +27 51 401 3409 32 Blou Willem Faks / fax: +27 51 444 6391 [email protected] Voorblad Karma Harvey met die boek voor die hoofgebou. Foto: Gerhard Louw Briewe Briewe Dink weer oor ’n oud- gebeur nie, sou die UV in pas kom met studenteblad inter na sio naal aanvaarde beplanningsprak- tyk vir uni versiteite. Om hierdie ander Lydia Els, [email protected], skryf roete te volg om die geboude-omgewing funda men teel te verbeter en te verander Die briewekolom in die Bult (September- sodat dit ’n werklike kwaliteit van lewe vir uitgawe) verwys. al die ge bruikers daarvan en nie net aan Jy mag dalk dink dat ons wat nog aan mo tor eie naars sal verseker, sou egter The Rector an Vice-Chancellor, Prof. die universiteit as UOVS dink, agter die beteken dat die UV minder sal moet Frederick Fourie, launched a draft klip is, maar ek sien jou e-posadres sê ook staatmaak op kits op lossings wat Institutional Charter that will take the nog “uovs”. fotogeleenthede genereer en meer op die University of the Free State to a Dit is nie moeilik vir ons om te verstaan langtermynoplossings wat ’n werklike “promised land” where all members of dat Bult ’n nuustydskrif is nie, maar dit is volhoubaarheid vir die universiteit in die the university – black and white, male skynbaar moeilik vir julle om te verstaan dat breë en fisiese kwaliteit vir die ge boude and female, of whatever language, ons ’n oudstudenteblad soek. Dalk moet omgewing sal bewerkstellig. religious, cultural or economic julle om ’n tafel gaan sit en daaraan dink background as well as people with Dit is jammer dat die UV so kortsigtig dat die oudstudente se behoefte ooglopend en buite huidige aanvaarde beplannings den- disabilities – have a sense of belonging nie ’n vervelige nuustydskrif is nie. to the institution. ke optree, veral in die lig daarvan dat die Ek merk ook op dat die alumni- UV ’n gerespekteerde tersiêre instelling in The charter commits the university komi tees aan die transformeer is. Die dag as Suid-Afrika is en die geleentheid het om to meeting the challenges of a die do na teurslyste agterin Bult die werklike leier skap in hierdie verband aan transforming higher education transformasie weer spieël, sal julle weet dat die dag te lê. institution in a developing society, in die trans for ma sie proses voltooi en suksesvol particular the challenges of nation- is. building, reconciliation, redress, non- Pajamabaadjie soek nuwe baas racialism and non-sexism – and Motors laat geen ruimte ultimately normalisation – within a Ds. J.F. Mouton (tel 0829253959) skryf: high-quality academic institution. The vir voetgangers Ek skryf maar in die hoop dat u kan ant- charter will enhance and accelerate the Prof. Paul Kotze, [email protected], ongoing transformation of the woord of my na iemand kan verwys. University of the Free State. skryf: Ek was vanaf 1967 tot einde 1975 ver- The charter is simultaneously an As oud-student en -personeellid lees/sien bonde aan die UOVS – soos ons dit destyds indication of what the end destination ek graag wat op die UV-kampus gebeur. ge ken het. Eers as Admissie-student met will look like and it is also a roadmap Daar word gereeld berig oor die fisiese B.A.-vakke met die oog op toelating tot die on how to get there. Read more about ontwik ke linge op die kampus, veral oor die Teologiese opleiding aan die Kweekskool te this on page 4. nuwe ge boue wat opgerig word, die aandag Stellenbosch. Die Fakulteit Teologie aan die The launch of the history book – wat gegee word aan die kwaliteit van die UOVS was nog nie gestig nie. Daarna as From Grey to Gold: The history of the ruimtes daar tussen en wat vir voetgangers lek tor in Semitiese Tale van 1972 tot einde first hundred years of the University gedoen word. 1975. of the Free State – was also a Die beeld wat deur publikasies soos Hoe ook al, ek is nog in besit van ’n memorable event. The book capture Bult geskep word en die werkliheid verskil baie goeie ou UOVS-kleurbaadjie (die the existance of the UFS since 1904 – egter hemelsbreed. Groot was my so genaamde pajamabaadjie). Dit is in a university establisehed under verbasing toe ek met ’n onlangse besoek 1968 nuut gekoop. Ek kan die baadjie nog difficult circumstances but claiming aan die kam pus begroet word deur ’n see aan trek – maar dit het tog ’n bietjie klein its place today in the international van nuut geskepte motorparkeerruimtes geword na al die jare. Dit hang nou in my arena. See page 8. waar daar ooglopend geen aandag aan kas. Is daar nog ’n aanvraag vir die tipe ou ruimtelike kwa liteite gegee is nie. baadjies? Sou iemand dit dalk by my wil oorneem? Ek wil nie noodwendig baie geld Dit is duidelik dat die motor gewen maak daaruit nie – maar darem ook nie het en dat die voetganger tweede viool verniet weggee nie. Wat sou ’n billike “prys” speel. Dit is egter nie nodig dat dit moet vir so ’n item wees? Bult •Maart 2007 2 CentenaryHerinneringe Uittreksel uit boek, laat dié prof terugdink Prof. Koos Badenhorst van Posbus 198, Haenertsburg, 0730 skryf: Ek was aangenaam verras om in die November 2006-uithawes van Bult te ver neem dat M.J.G. Mashihlelo in 1978 die eerste swart student was wat klasse kon by woon en op 22 Maart 1980 hy die eerste swart student was wat ’n graad aan die die UOVS behaal het. As sy destydse dosent en waar nemende departementshoof, het ek op op uit nodiging van Gore se ouers hierdie ge skied kundige geleentheid bygewoon. Die aanvoerwerk vir Gore Mashihlelo het reeds in 1976 begin toe ek prof. W. van Zyl, hoof van die Departement Stad- en Streek be- planning, genader het met die ver soek of Gore dalk nagraads en voltyds kon inskryf. Na vol tooiing van sy magis ter graad vertrek hy na die VSA om ’n gedeelte van sy internskap in Virginia en Kalifornië te voltooi. Nie net was Gore die eerste swart gra duan dus van die UOVS nie, maar ook die eerste geregistreerde swart stad- en streeks be plan- ningskonsultant in die land. Die sukses wat hierdie uitnemende student behaal het, het gedien as motivering en aan sporing vir vele van my nagraadse stu dente aan die Uni versiteit van die Noorde om as stad- en streek beplanners, aan veral die Universiteit van Kaapstad, af te studeer. • Prof. Badenhorst was van 1986 tot 1992 senior professor en hoof van die De par te ment Geografie en Streek stu dies aan die Universiteit van Venda. ’n Kykie op die 1950’s Mnr. Phulmar Minnaar van Posbus 22108, Lyttelton 0140, het Nonnieswedstryd 1959 twee foto’s oor studente-aktiwiteite in die 1905’s gestuur. Die jaar is 1959 en die jaarlikse nonnies-wedstryd (nie-rugbyspelen- Vyftig jaar gelede de studente) tussen Huis Malherbe en Vishuis vind op Pellies park Die jaarlikse jooldans van die UV is in 1956 in die Van der Merwe plaas. Van links is voor: Martin Herbst, Philmar Minnaar, Wikus Scholtz-saal gehou. Destyds was die gebruik dat eerstejaars tydens die marais, Tok Terblance (bestuurder), Dirk Jankowitz, Johan Smidt geleentheid hand moes bysit. Hier is agt van die jaar se eerstejaars wat en Manie Botha; agter: Gert Heyns, Kobus van Wyngaarden, Johan gehelp het.