Kovsieskovsies Sese Wêreldbekerspanwêreldbekerspan
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
KovsiesKovsies sese WêreldbekerspanWêreldbekerspan Redakteur / Editor: Leatitia Pienaar Tel: +27 51 401 9188 Faks / fax: +27 051 444 6393 [email protected] UV-webblad / UFS Website: inhoud www.ufs.ac.za November 2007 Jaargang 55 nr 3 Produksie / Production Uitleg / Layout Chrysalis Advertising and Publishing, Nuus/News Bloemfontein 4‘Economic literacy the key to our future’ 082 728 4860 6 African Centre a new fl agship project [email protected] 9 UFS establishes a postgraduate offi ce 10 Drukwerk / Printing Klein ‘speurders’ trek misdadigers vas 12 Gender bias rife in African universities CTP Book Printers, Parrow-East 14 Eenheid kyk na lewe van oudste Afrika-bewoners 16 ‘We need more pragmatism and less ideology’ Bult, nuustydskrif van die Universiteit 18 Koshuise moet help om ’n toekoms vir jongmense te bou van die Vrystaat, word uitgegee deur die Afdeling: Strategiese Kommunikasie aan die UV. Menings wat in die Monitor publikasie gelug word, weerspieël nie noodwendig die van die Redakteur, 24 UV kry mediese museum die Afdeling of die UV nie. Bult word 26 Prof. Magda Fourie verlaat die UV onder oudstudente, donateurs, sake- 29 UV, Nederlandse universiteit smee bande en regeringsleiers, meningsvormers en Kovsie-vriende versprei. Artikels 33 UFS Law students best arguers in Africa mag met die nodige erkenning elders gebruik word. Rig navrae hieroor aan die Redakteur. Our corporate friends 34 Amazing Rainbow Rally 2007 – ’n wegholsukses Bult, news magazine of the University of the Free State, is published by the 36 Building closer relationships with the corporate sector Division: Strategic Communications at the UFS. Opinions expressed in the publication are not necessarily those Alumni of the Editor, the Division or the UFS. Bult is sent to alumni, donors, business 38 KEV byeen in Somerset-Wes and government leaders, opinion 38 Qwaqwa Campus holds alumni indaba formers and Kovsie friends. Articles 38 Nagraadse musiekstudies gepubliseer can be published elsewhere, with the necessary acknowledgement. Contact the Editor in this regard. Rubrieke/Columns Adresveranderinge / 2 Briewe Address changes 32 Heengegaan Stuur besonderhede aan / 40 Blou Willem Send details to: Dawid Kriel Posbus / P O Box 2319 Voorblad Bloemfontein 9300 Tel: +27 51 401 3409 Die Universiteit van die Vrystaat is trots op ons ses oudstu- Faks / fax: +27 51 444 6391 dente wat deel was van die Springbokrugbyspan wat die [email protected] Wêreldbeker in Frankryk gewen het. Ons is ook trots op dr. Derik Coetzee (Hoof kondisioneringsafrigter van die Springbokke), verbonde aan die Departement Menslike Bewegingskunde aan die UV, en dr. Sherylle Calder (Visuele vaardighede- en prestasie- spesialis), ook ’n oudstudent van die UV Briewe Briewe Voel nog deel van se prestasies van huidige en voormalige stu- UV-gemeenskap dente en van dosente en navorsers. Hou in gedagte dat UCL People ’n Mnr. Johan Botha van Lynn East, alumniblad is en niks anders nie terwyl Bult Pretoria, skryf: ’n nuusblad is wat aan alumni en ander Ek waardeer dit dat ek as oudstudent nog belang hebbendes gestuur word, dan blyk deel kan voel van die uni versi teits gemeen- dit duidelik dat laasgenoemde uitstekend skap in sy wel en wee. vaar om sy tweeledige leserspubliek se In hierdie uitgawe lees ons van die Daar is vyftig jaar gelede aan my ’n onderskeie belange te dien. Afrika-sentrum wat by die Universi- honneursgraad in Wysbegeerte toegeken. Daar is sekerlik ruimte vir artikels en teit van die Vrystaat geopen het. Ek bring hulde aan my destydse mentors, briewe oor aspekte van studentestreke en Die amptelike opening was op 5 proff. E.A. Venter en Herman Strauss, die geskiedenis van die UV (pp. 2-3 van die November met Onderwysminister asook aan my medestudente wat hulle wie Julie 2007-uitgawe), Soekhoekie en Balkie Naledi Pandor as gasspreker. weet waar bevind. vir Kovsiedag (p. 28), byeenkomste van Die sentrum gee onder meer Ek dink met heimweë terug aan ons tyd oud-studente (pp. 36, 37 en 39) en die hart- erkenning aan inheemse kennis- as na-uurse studente en bedank die uni versi- seer rubriek Ons Medelye (p. 32) en daar- sisteme in die oplossing van Afrika teit vir die geleentheid wat daar vir ons voor word in Bult voorsiening gemaak. Maar se ekonomiese en politieke pro- geskep was. in eerste instansie moet die tydskrif die UV as universiteit weerspieël, ’n plek waar bleme. Die sentrum sal die UV ook Maar wat die kroon span op my betrok- gedoseer, gestudeer en nagevors word. Die aan die voorpunt van Afrika- ken heid by die UV is om ’n kleinseun te hê redaksie slaag met groot sukses hierin en studies in Afrika plaas. En dit word wat ’n voltydse student is aan my ou alma verdien gelukwense. Die in druk wek kende ’n belangrike element van die uni- mater. Kleinseun Johan is by die Mediese vordering sedert my voltydse stu den te dae versi teit se uitwaarts dryf. Skool, presteer goed en is dolgelukkig met (1961-63) móét wêreldkundig gemaak word. Die Rektor en Visekanselier, die universiteit, dosente en klasmaats. Doen asseblief so voort en lig ons in prof. Frederick Fourie, stel in ’n Mens kan maar sê die universiteit is oor die akademiese en navorsingsprestasies hierdie uitgawe ook die universiteit vir ons ’n familievesting en ek hoop dat die van ons alma mater. se kant van die kos huis inte grasie- tradisie voortgesit sal word in die geslagte beleid wat in 2008 ingestel gaan wat kom. Toe al die tyd pikkewyne word en soveel debat in die media uitgelok het. Die artikel het in ‘Bult vaar uitstekend’ Ben Burger, [email protected], koerante verskyn, maar ons herhaal skryf: Louis van Ryneveld, louis.felix@cscape. dit graag vir diegene wat dit By die berig oor Marion-eiland op bl. 20 misgeloop het. co.za, skryf: van die Julie-uitgawe is daar ’n foto van Ons glo u sal interessante Die aantreklike bladuitleg en ge balan seerde pikkewyne, maar die onderskrif verwys na leesstof in hierdie uitgawe vind. keuring van inhoud maak van Bult ’n puik pelikane. publikasie. As oud-student en voor malige Red: Jammer vir die fout. Dit is koningspikkewyne Geniet die feestyd wat voorlê. koerantman vind ek hierdie twee belangrike wat op die foto verskyn. aspekte van Bult, waardige nuusblad en toonvenster van die uni versi teit, altyd Wat van UVS? opvallend. Verblydend daarby. Paul Meulenbeld, PMeulenbeld@coal. Vergelyking met UCL People, alumni- anglo.co.za, skryf: blad van University College London, is van pas. UCL is die senior kollege van die Uni- As alumnus en student van Kovsies wil ek versiteit van Londen en een van Brittanje se graag weet: UV dui op Universiteit van die top-universiteite. In UCL People word wel Vrystaat, maar ook Universiteit van Venda. nuus oor huidige en voormalige studente se Ek wil nie graag met laasgenoemde sport- en sosiale bedrywighede gepubliseer, geassosieer wees nie. Wat van UVS? maar dit is ’n onderafdeling: meer as 90% Red: Lyk my die Universiteit van Venda se van die redaksionele inhoud handel oor afkorting is eerder Univen. Dit word klaarblyklik UCL as universiteit. Hoofsaak is aka demie- nie konsekwent gebruik nie. Bult • November 2007 2 CentenaryHerinneringe Planne van hoofgebou Get your copy People interested in getting copies of the UFS’s history book – From Grey to Gold, the first hundred years of the Meer as ’n honderd jaar later en die Hoof gebou op die kampus streel steeds die oog van University of the Free State – can buy oud en jonk. Hier is die kosbare voor aan sig van die planne vir die hoof ge bou soos dit in copies from UFS Marketing. Contact die boek oor die ge skie de nis van die UV – Van Sink tot Sandsteen tot Graniet: Die eerste Mr Dawid Kriel at 051 401 3409, fax: honderd jaar van die Uni versi teit van die Vrystaat – opgeneem is. 051 444 6391. Senior studente se ‘bungalow’ Prof. Koos Badenhorst van Posbus 198, Haenertsburg, het die foto gestuur. Hy sê in 1960 is die “Reitzsaalkamerwonings deur eerstejaarstudente beset, behalwe vir een ‘bungalow’ agter in die hoek, wat die tuiste van die volgende senior studente was: Van links, agter: Daan van Vuuren, Blackie en Mathys Swart, hyself, en voor: Gerdus Marx, Cobus Fourie, Blikkies Blignault en Pikkie du Plessis.” November 2007 • Bult 3 News ‘Economic literacy im por tant for us to be able to function as responsible con su mers, effective workers, competitive pro du cers and as informed citizens in a democracy,” he said. “What better way to address the goal of economic literacy than to work with economics teachers. As we work with teachers who then teach their learners, we achieve significant multi plier effects. We have more than 7 million learn ers in the compulsory phase of education in South Africa, with Economic and Management Sciences (EMS) as a learning area, and 12 million overall, almost 500 000 university and technikon students, and approximately 400 000 educators. At almost 6% of GDP, SA has one of the highest rates of govern- ment investment in education in the world. “My incredible journey in this field started in 2002 when the Department of Agricultural Eco no mics signed a memoran- dum of agreement with our counterpart at the University of Minnesota that houses Prof. Klopper Oosthuizen (right) of the Department of Agricultural Economics delivered the F.R. the Minnesota Council on Economic Edu- Tomlinson Commemorative Lecture on Economics education: aspirations and responsibilities of the cation (MCEE). The executive director of profession. The commemorative lecture was presented by the Agricultural Economics Association of South Africa (AEASA) to give recognition to contributions made to the Agricultural Economics discipline the Minnesota council, Prof. Claudia Parlia- in South Africa.