Rustenburg RUGBY FEATURE INSIDE Hope doppies vir ‘wiele’ Die Laerskool Vastrap se Graad Een-leerders het onlangs, net soos met die Waternoodprojek aan die Wes-Kaap vroeg verlede jaar, in nog ‘n besondere uitreikprojek skoonskip gemaak. Dié uiters verdienstelike projek waarin daar gepoog is om soveel as moontlik plas� ekproppies van koeldrank- en melkbo� els te herwin, is onder leiding van mev Heleen Bezuidenhout van stapel gestuur en met groot sukses afgehandel. Deur middel van projekkoördineerder, Elanie Beukes van Rustenburg, is daar onlangs na ‘n massiewe poging nie minder nie as 196 kg se plas� ekproppies (nagenoeg 71 480 proppies) ingesamel wat aan die Sweetheart Founda� on oorhandig gaan word. Dié s� g� ng skenk ‘n gra� s rolstoel aan ‘n minderbevoorregte persoon in ruil vir elke 450 kg plas� ekproppies wat ingesamel word. Die skenking is verlede week tydens ‘n kort seremonie aan Elanie Beukes oorhandig. Op die foto hierbo tydens die skenking verskyn Lize� e en Elanie Beukes saam met mev Melanie van Zyl se graad een-klas, wat 77kg ingesamel het: Emsie Bouwer, Tenieke Buck, Sharmoné Coetzee, FJ de Kock, Lientjie Engelbrecht, Andries Joubert, Minay Kloppers, Marthinus le Roux, Logan Lindeque, Jeneve Minnie, Keathan Schaap, Mar� n Stander, Chezelle Stokes, Mia Theart, Katelynn Theron, Aiden van Buuren, Clayton van Geems, Chris� aan van Vuuren, Ashleigh von Moltke en Layla Vorster. Karah Gouws, Kaylee Liebenberg, Franko Maree, Werner Scheepers, Duncan van Heerden en Luke van Niekerk was ongelukkig afwesig toe die foto geneem is. (Foto: Cecile Volschenk). Koos Strydom se raaiseldood Laaste kans om R5000 te wen - p5 - p22 13 Coetzer Street, Rustenburg, 0299 www.rustenburgherald.co.za E-mail:
[email protected] GPS Co-ordinates: 25° 40’ 31 S • 27° 15’ 28 E Established 1924 27 SEPTEMBER 2019 Tel: 014 592 8329 Fax: 014 592 1869 R5-00 VAT INCL PAGE 2 RUSTENBURG HERALD 27 SEPTEMBER 2019 Tannie Miems Klopper, inwoner Vier geslagte van Rustenburg saam tydens Rusoord het op die doop van Donderdag 19 baba Kara September 2019 Dubber.