SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2013 Jaargang X Maand 6 Junie 2013 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Junie 2013 Bundels (Zomermaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 6050 Datum: Sat Jun 1, 2013 Daar is 1 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. by "Connie Griessen" griessenc Message 1a Re: Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Sat Jun 1, 2013 2:36 am (PDT) . Posted by: "Connie Griessen" griessenc Ek waardeer jou hulp en bydraes verskriklik - al jou ondervinding in hierdie onderwerp maak vordering soveel vinniger! Lekker dag (wanneer jy weer daglig sien) en groete van 'n sopnat Kaapstad Connie ________________________________ From: Lee McGovern <
[email protected]> To:
[email protected] Sent: Saturday, June 1, 2013 10:01 AM Subject: RE: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum. Dankie. Het gewonder Ek gaan nou sluit voior ek foute maak. Is sif. Dit is nou 8pm hier Groete Lee -------Original Message------- From: Annelie Els Date: 1/06/2013 6:30:42 p.m. To:
[email protected] Subject: RE: [SA-Gen] Wonder net oor Wynand Bezuidenhout se geboorte datum.