Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470

Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470

Mei 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2717 Datum: Tue May 1, 2007 Daar is 3 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. VAB - OPSOEK From: alta le roux 1b. Re: VAB - OPSOEK From: Chris Hendriks 2. [Koerant] Beeld 01 Mei 2007 From: Blikkies Boodskap 1a. VAB - OPSOEK Posted by: "alta le roux" [email protected] Mon Apr 30, 2007 11:51 pm (PST) Vriende Is daar dalk 'n Barmhartige Samaritaan wat vir my die volgende SK kan opsoek in Bloemfontein? Baie dankie by voorbaat. Alta le Roux [email protected] Posbus 1138, OUDTSHOORN, 6620 Tel. 083 996 0676 / 044 272 2271 (h) / 044 272 7636 (w) VAB MHG 02 Verw. 38751/1946 Christiaan George Olivier Boodskap 1b. Re: VAB - OPSOEK Posted by: "Chris Hendriks" [email protected] krisbloem Tue May 1, 2007 12:12 am (PST) Yep. Sal saterdag reg wees? Boodskap 2. [Koerant] Beeld 01 Mei 2007 Posted by: "Blikkies" [email protected] blignautfanie Tue May 1, 2007 1:27 am (PST) COETZEE; Gert Arnoldus (65), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria, Oosterlig, 02/05/2007, 15:00. (Beeld - 01/05/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Oos, 012-460-3745. FOURIE; Jacobus Frederik (89), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 02/05/2007, 10:00. (Beeld - 30/04/2007) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Oos, 012-460-3745. Groete. Fanie Blignaut. Vanderbijlpark. Gauteng provinsie. [email protected]. Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2718 Datum: Tue May 1, 2007 Daar is 25 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Navraag oor Bloem From: [email protected] 1b. Re: Navraag oor Bloem From: Dirk Bloem 2a. David & Taffey Shearing From: Jaq Benadie 2b. Re: David & Taffey Shearing From: Jozua van Vuuren 3a. Re: JOPIE FOURIE / FOURIE FAMILIE KERKHOF From: Ariel Rudolph 4. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 1 Mei 2007 From: P Marx 5. 'n Genealogiese storie From: Martie du Toit 6a. Besoeke aan Begraafplase From: Ferdie 6b. Re: Besoeke aan Begraafplase From: aneendewitt 6c. Re: Besoeke aan Begraafplase From: Dennis Pretorius 6d. Re: Besoeke aan Begraafplase From: Chris Hendriks 7a. Gedcom / PAF 5 hulp benodig - RE duplikasies From: aneendewitt 7b. Re: Gedcom / PAF 5 hulp benodig - RE duplikasies From: Dennis Pretorius 7c. Re: Gedcom / PAF 5 hulp benodig - RE duplikasies From: aneendewitt 8a. Is daar 'n van der Westhuizen publikasie From: hdup 9a. Re: Anna Groothenning van Bengale en ander Indiese voorsate From: Johan van Breda 10. Grafstene From: Eben Vorster 11. Martin From: Paul Bosman 12. Sybrand Abraham DE BEER x VISSER From: [email protected] 13. Fourie familie begraafplaas From: Louw van Deventer 14. KAB opsoeke asb From: nomadspulpit 15a. VENTER FAMILIE From: Roy Venter 16. BLOEMFONTEIN HULSHOF NASLAAN From: Roy Venter 17. Emgee PRETORIUS From: Johann De Bruin 18. Re: [SA-Gen] Emgee PRETORIUS Koöperasiestories From: Johann De Bruin Boodskap 1a. Navraag oor Bloem Posted by: "[email protected]" [email protected] Tue May 1, 2007 5:16 am (PST) Halo Net 'n baie vriendelike dankie vir Dennis Pretorius wat gehelp het om my weer terug op hierdie Afrikaanse forum te kry. Het ek gesukkel! Ek het nou begin om die Bloems van Luckhoff/Koffiefontein na te vors. My ouma aan moederskant wat 'n nooi Bloem. As enigiemand met hierdie van werk kontak my asseblief. Dankie Barbara [email protected] Boodskap 1b. Re: Navraag oor Bloem Posted by: "Dirk Bloem" [email protected] dirkbloem Tue May 1, 2007 10:59 am (PST) Barbara Ek werk op die van Bloem en het reeds baie data oor die suid Vrystaat/ Noord Kaap se Bloem's wat 'n oom van Postmasburg vir my laat kry het. As jy belangstel kan ek en jy dalk praat oor samewerking. Jy sal ook oor die lyn moet kyk na die van Blom aangesioen die twee families eens op 'n tyd een was. So ongeveer 1830 het die twee geskei in SA. Ek het egter ander inligting wat weer die Bloem's terug neem na die 14 honderds in Duitsland. Kontak my gerus as ek van hulp kan wees. Groetnis uit Potchefstroom Dirk Bloem 0836446180 018 297 8440 (tuis) Boodskap 2a. David & Taffey Shearing Posted by: "Jaq Benadie" [email protected] jaqbenadie Tue May 1, 2007 5:32 am (PST) Probeer [email protected] Jaq BENADIE Posbus 2337, Pinetown. 3600 Fn / Faks 031 - 708 3746 [email protected] Benade Web : http://tinyurl.com/482hz Boodskap 2b. Re: David & Taffey Shearing Posted by: "Jozua van Vuuren" [email protected] vuren1940 Tue May 1, 2007 8:59 pm (PST) Baie dankie sal dit probeer. Jozua Boodskap 3a. Re: JOPIE FOURIE / FOURIE FAMILIE KERKHOF Posted by: "Ariel Rudolph" [email protected] arielrudolph Tue May 1, 2007 7:10 am (PST) Hi Barend, Plaas liewer die fotos op Fotki in 'n nuwe folder onder begraafplase. Groete -- Ariel Israel (Tans in die VSA alweer) Navorsing: Die hele RUDOLPH van http://rudolph-gen.com Boodskap 4. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 1 Mei 2007 Posted by: "P Marx" [email protected] Tue May 1, 2007 7:50 am (PST) Sterfgevalle BELLINGAN, Pieter Dawid. 05/05/1925 - 27/04/2007. Vrou, kinders, klein- en agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) BOUWER, Sally. Roudiens Woensdag 02 Mei 2007 11:00 NG kerk Lorraine (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) DE BEER, Reinette. +Donderdag 26 April 2007. Vader, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 03 Mei 2007 11:00 NG kerk De Duin. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) Reëlings: Marie Steyn DOVES 041 365 5399 MOORE, Fred. Begrafnisdiens Donderdag 03 Mei 2007 14:30 Newtonpark Metodiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007) Reëlings: 1st Ave Funeral Home 041 581 5028 VILJOEN, Willem Herculaas. 27/01/1962 - 23/04/2007. Ons is baie lief vir Pappa en gaan Pappa baie mis. Willie, Heugh en Danelle. (Die Burger Oos-Kaap 01/05/2007). Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 5. 'n Genealogiese storie Posted by: "Martie du Toit" [email protected] martie_dutoit Tue May 1, 2007 8:07 am (PST) Ek deel graag 'n storie met my genea-vriende, enersyds omdat die ontdekking my vandag groot plesier verskaf het en andersyds om aan te toon hoeveel interkonnektiwiteite daar in ons genea-wêreld bestaan. Ook waarvandaan daar orals stukkies data en alledaagse, lewendige geskiedenis kan opdoem. Soos medegeners weet (minstens dan aan my handtekening) het ek die heerlike voorreg om die Noordkaapse Van Rooyenstamboom vanaf die stamvader (a. 1830) te ontgin. Ek is geen nasaat van hierdie interessante familie, maar het my vereenselwig met hulle hele geskiedenis sodat ek deesdae ook 'n Van Rooyenkleed dra! Lank gelede sien ek in ma se AUTOGRAPHBOEKIE (dateer uit 1938) dat 'n A VAN ROOYEN van "Vergenoeg", Louisvale in die "vriendskapsmuur" geteken het. Vandag, besig om al my memorabilia te orden, kom ek weer op die twee boekies af en besluit om op PAF te kyk vir enige A van Rooyen wat ongeveer 1918-1920 gebore is. Nou wéét ek wie dit is. Hy is een van my belangrikste kontakte se eie neef, Andries (die latere gebouebestuurder van die Goue Akker in die Kaap). Hy is die tweede oudste seun van 'n gesin wat ek knaend gesoek het. Sy vader is een van die weiniges van die vierde geslag wat buite die Noordkaap gewoon en gesterf het (dis nou die "Suidwesters" uitgeslote). Ek het gesoek na vriendinne, en toe blyk dit dat ANDRIES PETRUS JACOBUS VAN ROOYEN * 16.4.1918 en sy broer JAN JACOBUS VAN ROOYEN * 3.11.1919 beide in Ma se autographboekie voorkom. Hulle verjaarsdae kon ek bevestig uit haar VERJAARSDAGBOEKIE! Die Van Rooyenouers het waarskynlik een of ander tyd vanaf Louisvale Natal toe getrek, dalk terwyl die seuns daar aan die Langenhoven Handelskool op Oudtshoorn matrikuleer het. 'n Lys van vriende verskyn in Ma se boekie met Andries se pleknaam wat aangedui word as Pietermaritzburg. Dit was seker aan die einde van matriek (1938) toe die afskeid van skoolvriende voorgelê het. Volgens vraelysies in die Autograph het die manne soos volg geantwoord: Wat is beter as goud? - goeie invloede van jou vriend of vriendin (Jan) Wat is harder as diamant? Om lief te hê maar mag dit nie aanneem nie (Jan) Andries het op 'n bladsy ingeskryf: Love is a thing I can't explain, it tickles your heart and condemnes your brain. Sy geliefkoosde digter was Jan Cilliers en skrywer was JHH de Waal. Daarby het hy die meeste gehou van eet! Terloops, Sarel, hierdie Andries is ook 'n BURGERkleinkind en dra die name van sy Burger oupa! Jy het reeds die data. Jan Jacobus van Rooyen het in 'n netjiese handskrif 'n bladsy gewy aan die volgende: Aan Conie There is so much bad in the best of us, And so much good in the worst of us Yet, taking us all and all There is no great difference between the lot of us From JJ v Rooyen Oudtshoorn 1938 My ma sou vandag vir my al die prentjies kon invul, het sy maar nog geleef. Sy sou vanjaar 88 jaar oud geword het. Ek wonder of die twee Van Rooyenhere nog lewe? Hul niggie van 88 jaar oud (ook 'n Burgernasaat) is een van my belangrikste bronne van inligting sedert die aanvang van my navorsing en môre gaan ek haar by die aftreeoord vertel hoe verweef ons wêrelde tog is! Martie du Toit Bellville 021 945 3356 / 083 597 0165 Du Toit b5c1d1e8f6g3h5i1 - Naudé a2b1c4d1e4f2g1[h1] Navorser Van Rooyen-familie, nageslag van Anthonius van Rooyen (Noordkaap) Boodskap 6a. Besoeke aan Begraafplase Posted by: "Ferdie" [email protected] ferdie_van_wyk Tue May 1, 2007 10:59 am (PST) Goeienaand medegeners, Ek rig graag hierdie boodskap aan almal, nie om simpatie te ontlok nie maar as 'n waarskuwing.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    876 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us