Inwonersbrief: Maart 2021 Februarie Staan Mos Bekend As Die Maand
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
STERRELIG Uit die HEV kantoor Februarie staan mos bekend as die maand van liefde, landgoed dui die wese daarvan aan: Negester Klein- met Valentynsdag die 14de. Die naam Valentyn kom van Kariba Leefstyl Landgoed. In 2017 het die eienaars 'n Roomse priester met die naam St. Valentyn. Tydens tydens ‘n spesiale vergadering so besluit en die die derde eeu was huwelike deur keiser Clausius die naamsverandering gemoHveer en dat dié omskrywing tweede, verbied. St Valentyn het die reëls verbreek, van ‘n leefstyllandgoed meer gepas is en dat dit ook so want hy het geglo dat 'n man en vrou moes kon trou en in die naam van die ontwikkeling weerspieël behoort te het troues in die geheim gereël. Claudius het daarvan word. Die naamsverandering is goedgekeur en die Akte uitgevind en het Valentyn in die tronk gegooi en tot die van OprigHng sal nou binnekort verander word om die dood gevonnis. Valentyn het verlief geraak op die naam te reflekteer. tronkwag se dogter en net voor sy dood op die 14de Februarie, het hy 'n brief aan haar met "van jou Die naam “Negester Klein-Kariba Leefstyllandgoed” op Valentyn", onderteken. Die bekendste simbole vir sigself hou geen wetlike implikasies in nie, maar die Akte Valentynsdag is rooi en pienk hartjies, rooi rose en van OprigHng van die Landgoed bepaal die regte en Kupido. Baie mense dra gewoonlik 'n kledingstuk wat verpligHnge van die Landgoed as ‘n maatskappy sonder rooi, pienk of wit is op hierdie dag. Valentynsdag is 'n winsbejag asook al die eienaars wat outomaHes lede dag van liefde en geliefdes gee gewoonlik kaartjies, van hierdie maatskappy is. Hierdie Akte van OprigHng blomme soos rose, sjokolades en klein geskenkies vir vind weer aansluiHng by verskeie wetgewing wat onder mekaar. RomanHese etes word ook gehou. andere insluit Wet 67 van 1995 waaronder dorpsHgHng Negester het ook Valentysdag gevier deur op die 13de plaasgevind het en waarvolgens die infrastuktuur Februarie “Cupcakes, Cuppucino of Cuppa tea” wat ten geskep is – volhoubaarheid, lae digtheid en bate van KANSA aangebied is, te ondersteun. Daar was ewigdurende servitute. Aangesien die landgoed nie net gesellig gekuier in die skadu van die bome by die HEV- inwoners het wat afgetree is nie, maar ook eienaars het kantoor. So het Marianne en Kobus op die 14de van 50 jaar plus bepaal die Wet op Februarie die lewe van Frans Janse van Rensburg gevier Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone, en herdenk. ‘n Mooi manier van “so sal ons jou altyd (Wet 65 van 1988) dat ‘n afgetrede persoon ‘n person is onthou”. wat 50 jaar of ouer is. Voortspruitend hieruit die onsekerheid rakende die toepassing van die Wet op Ons is natuurlik dankbaar vir die wonderlike reën wat Ouerwordende Persone, (Wet 13 van 2006). Die ons gehad het sedert Oktober 2020. Menige inwoner hoofdoel van hierdie wet is om in breë terme die het elke reëndruppel getel en kan met gesag sê wat die menswaardigheid en regte, soos vervat in die Grondwet, totale reënval was. Daar is ook inwoners wat kan getuig van manlike persone bo 65 en vroulike persone bo 60 te daarvan dat hierdie die beste reënval was sedert 2017. beskerm. Hierdie wet dek verskeie aspekte, maar tree ‘n Betroubare bron (nie ‘n weerkundige nie) gee hoofsaaklik by ons Landgoed in werking sodra verswakte staHsHek aan as vanaf die begin van Okt 2017 tot einde persone 24 uur versorging in die sorgsentrum ontvang. Feb 2018 met 272mm; begin Okt 2018 tot einde Feb Dan is die bepalings van die Wet op Ouerwordende 2019 met 441mm en Okt 2020 tot (tans) Feb 2021 met Persone op die sorgsentrum van toepassing wat behels 603mm. die implementering en die toepassing daarvan op rolspelers soos byvoorbeeld Na aanleiding van verskeie vrae oor die naam van die gesondheidsorgdiensverskaffers. landgoed, die volgende verduideliking. Die naam van die Daar sal in Maart ‘n werkwinkel plaasvind oor die toekoms van die sorgsentrum rakende dienste wat voorsien kan word. Die Gesondheidsorgkomitee, Direksie en Finansieskomitee sal die werkswinkel bywoon waarna die inwoners gekonsulteer sal word rakende voorstelle en die hersiening van Medwell se dienskontrak wat in 2022 verstryk. Tydens die inwonersvergadering van 19 Februarie is die voorgestelde konsepbegroHng goedgekeur met ‘n heffingsverhoging van 3,2%. Heffings verhoog na R1 750 pm. Goeie nuus vir Negester inwoners is die aanvang wat geneem is met die bou van die langverwagte brug! Die beplanning is dat die brug voltooi behoort te wees teen Mei 2021. Daar is ‘n enkelbaan verbypad langs die bouwerk wat gereeld deur die kontrakteur (Gijiminathi) geskraap en in stand gehou sal word. Die kapelhek van Klein-Kariba is vanaf 1 Maart weer toeganklik vir inwoners. Die vooruitsig bestaan dat inwoners vanaf Meimaand die gerief van ‘n warmwaterswembad sal geniet. Tino en sy span mede-inwoners is besig met die ondersoek na sonpanele vir verhinng en die aanbring daarvan. Laastens moet ons nog steeds poog om Negester “virusvry” te hou. Met die winter wat ook nou nader sluip, moet ons alles in ons vermoë doen om gesond te bly deur ons immuniteit te versterk en onder andere weer ‘n voorkomende griepinspuiHng te neem. Hou ook maar die pers dop om te sien wanneer die entstowwe teen Covid beskikbaar raak. Ons verwelkom ook vanaf die 1ste Maart ons nuwe Landgoedbestuurder, Danie van Niekerk, en bid dat hy ‘n suksesvolle loopbaan hier op Negester sal hê. Mooi loop en groete tot ‘n volgende keer. Frikkie, Thinus en Lae//a Die Plaasbakoond In 1933, ‘n jaar voor ek gebore is, het pa ‘n nuwe huis gebou. Die ou huis was maar ‘n gerestoureerde huis, nadat die Engelse dit in 1901 afgebrand het. So Hen tree van die kombuis af, het pa ‘n buitekamer gebou – bakkamer genoem, want in die agterste hoek is ‘n es gemessel, met ‘n behoorlike skoorsteen. Ek dink die bedoeling was dat ma daar sou kook en bak op ‘n oop vuur, maar ek kan nie onthou dat dit ooit gebeur het nie, want in die kombuis was ‘n swart Dover stoof wat nogal lekker was in die winter. Die vuurmaakgoed in Wes-Transvaal was mieliestronke. Dit was volop en dit het goed gebrand, al het ‘n nuwe lading stronke in die stoof eers gesmeul, en dan met ‘n soort ontploffing aan die brand geslaan. Ons seuns moes natuurlik altyd sorg dat daar vuurmaakgoed in die stronkekas is. Soms, maar nie dikwels nie, het pa ‘n bloekomboom laat aoap en dan is daardie hout ook in die stoof gebruik nadat dit goed droog was. Ma het altyd brood en beskuit in die buiteoond gebak. Die plaasoond was ‘n doeltreffende bakgerief. Om die oond te bou, was ‘n kuns. In 1943 het oupa Venter, ma se pa, vir ma weer ‘n bakoond gebou, nadat die vorige een ingegee het. Eers word ‘n stukkie grond van so 1.5 meter by 1 meter skoongemaak en gelyk gemaak en die oond se fondasie gemessel. Dan word die vier mure met bakstene opgebou tot so plus minus 80cm. Die binnekant word dan opgevul en vasgestamp. Aan die voorkant word dan die deur en sy kosyn van gegote yster, ingebou en die agterste gewel word opgebou, maar in die middel van die gewel word ‘n opening van ‘n halwe baksteen gelaat, waar die lug kan inkom as daar in die oond vuurgemaak word. Die vloer van die oond word gemaak van bakstene gemaak wat styf teen mekaar gelê word. Op die vloer van die konstruksie word fyn kraalmis - skuifmis het die mense dit genoem – gegooi en klam gemaak sodat dit vasgestamp of vasgedruk kan word. Die skuifmis word opgehoop en met ‘n spitsboog (‘n ogief) na bo gevorm. Die skuifmis dien as ondersteuning vir die dak van die oond. Klei word goed gebrei en van die symure af bo-oor die skuifmis gepak totdat die spitskoepel ‘n dikte van omtrent 20cm klei het. Na ‘n paar dae, miskien selfs ‘n week, het die kleidak van die oond voldoende uitgedroog, en kon die skuifmis uitgekrap word. Nou word ‘n klein vuurtjie in die oond gemaak om die dak verder uit te droog. Dan word ‘n groot vuur in die oond gemaak om die dak behoorlik te bak. Die gebakte kleidak is nou net so stewig soos ‘n baksteenmuur. Met ‘n baksteenvloer en ‘n behoorlike gebakte kleidak, kon hierdie oond sy hipe vir ‘n lang tyd hou nadat vuur daarin gemaak is. As die brooddeeg geknie is, en in die panne is vir die laaste rys, dan word ‘n goeie vuur met mieliestronke gemaak. Die oop luggat in die agterste gewel en die oop deur sorg vir genoeg suurstof vir die vuur. As die vuur uitgebrand is, word die as uitgekrap en die agterste luggat met ‘n halwe baksteen toegepleister. As ma tevrede is met die oond se hipe, skuif sy die broodpanne een vir een in die oond en maak die deur toe. Die broodpanne is gemaak van 1 gelling parafienkanne waarvan die een sy weggesny en met blouddraad omsoom is - net mooi plaasbroodgroope. Na so een uur of bietjie langer, is die brode gebak met ‘n mooi ligbruin korsie – net reg vir plaasboper en heuning of konfyt. Henk Kruger Geelpooteekhorinkie (Paraxerus cepapi) Verspreiding van eekhorinkies in Afrika Die geelpooteekhorinkie, ook genoem die boomeekhoring (Paraxerus cepapi), is eekhoring wat in beboste gebiede in groot dele van Afrika voorkom. Hulle is volop op Negester. Hierdie eekhorings is oordag akHef en hulle leef in bome. Hul dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte, aalwynblare, blaarknoppies, vrugte, sade en bessies. Volwasse geelpooteekhorinkies het 'n gemiddelde lengte van 40 cm. Die wyfie baar telkens twee tot vier kleintjies in 'n hol boomstam. Geelpooteekhorinkies het 'n moontlike lewensduur van 15 jaar.