LESSON NOTES Advanced Audio Blog S1 #1 Top 10 South African Holidays and Festivals: New Year's Day
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
LESSON NOTES Advanced Audio Blog S1 #1 Top 10 South African Holidays and Festivals: New Year's Day CONTENTS 2 Afrikaans 2 English 3 Vocabulary 4 Sample Sentences 5 Cultural Insight # 1 COPYRIGHT © 2015 INNOVATIVE LANGUAGE LEARNING. ALL RIGHTS RESERVED. AFRIKAANS 1. In Suid Afrika is Nuwejaarsdag 'n feesdag, met partytjies oor die hele land. 2. In Suid Afrika is 1 Januarie 'n publieke vakansiedag, net soos in alle Afrika lande, of hulle nou Nuwejaarsdag vier op daardie dag of nie. 3. Hierdie vakansie val gedurende die warm somer so baie Suid Afrikaners spandeer die dag buite. 4. Die land se strande is ʼn gewilde bestemming, veral die Oos en Wes Kaap en die strande van KwaZulu-Natal. Suid-Afrikaners het ʼn voorliefde vir 'n braai op die strand, in die tuin of in die park. 5. Hotelle en kroeë reel ook enorme partytjies vir hierdie dag. 6. Kaapstad se Victoria en Alfred Waterfront is gasheer van een van Suid Afrika se grootste Nuwejaarsdag vieringe, daar is musiek, vuurwerke, heerlike maaltye en baie om te doen en te sien. 7. Vir sommige mense is 'n nugtere Nuwejaarsdag buite die kwessie. 8. Dikwels gaan hierdie partytjies deur tot die tweede dag van die nuwe jaar. Baie mense woon ook die Kaapse Karnaval op 2 Januarie by ter herdenking aan die 1 dag per jaar wat slawe toegelaat was om 'n dag af te neem. 9. Deelnemers oefen maande lank aan die liedjies of danse wat hulle sal uitvoer by die karnaval. 10. Hulle spandeer ook baie tyd aan die voorbereiding van hulle kostuums. 11. Soms begin die voorbereidings vir die karnaval al so vroeg soos Augustus of selfs Julie. 12. Klopse speel ook 'n groot rol in die Kaapse Karnaval, met tot 10 000 banjo spelers in die Distrik Ses strate op die pad na Groenpunt Stadium. ENGLISH CONT'D OVER AFRIKAANSPOD101.COM ADVANCED AUDIO BLOG S1 #1 - TOP 10 SOUTH AFRICAN HOLIDAYS AND FESTIVALS: NEW YEAR'S DAY 2 1. In South Africa, New Year's Day is a time for carousing with big soirees all over the country. 2. In South Africa, January 1 is a public holiday, just as it is for all African countries, whether or not they celebrate New Year's Day on that date or not. 3. The holiday falls during the hot summer, so many South Africans spend it outside. 4. The nation's beaches are a popular destination, especially the Eastern and Western Cape and the KwaZulu-Natal beaches, and South Africans have a penchant for barbecuing on the beach or at a garden or park. 5. Hotels and bars also host huge parties for the holiday. 6. Cape Town's Victoria and Alfred Waterfront plays host to one of South Africa's largest New Year's Day celebrations with cavorting, music, fireworks, feasting, and lots to do and see. 7. For some on New Year's, sobriety is out of the question. 8. Often the parties spill into the second day of the year as well, and many people attend the Cape Carnival in Cape Town on January 2, which marks the one ephemeral day a year when slaves were allowed to take a day off. 9. Participants spend many months rehearsing the songs or dances they will perform at the carnival. 10. They also spend a lot of time preparing their costumes. 11. Sometimes the preparations for the carnival start as early as August or even July. 12. Minstrels are a big part of the Cape Carnival, with up to 10,000 banjo players performing in the District Six streets on the way toward Green Point Stadium. VOCABULARY AFRIKAANSPOD101.COM ADVANCED AUDIO BLOG S1 #1 - TOP 10 SOUTH AFRICAN HOLIDAYS AND FESTIVALS: NEW YEAR'S DAY 3 Af rikaans English Class ʼn gekuier carouse verb nugterheid sobriety noun voorliefde penchant noun oefening rehearse verb fees feast noun baljaar cavort verb kortstondig ephemeral adjective partytjie soiree noun banjo banjo noun klopse minstrel noun SAMPLE SENTENCES Die swart mense het die einde Die polisiebeampte trek die van apartheid gevier, dit het bestuurder af om ʼn nugterheid beteken dat hulle uiteindelik toets uit te voer omdat hy oor kon stem en dieselfde regte hē die pad geswenk het. as die blankes. "The police officer pulled the "The wedding party went out driver over to give him a the night before the big day to sobriety test because he had carouse and go on a pub crawl." been swerving all over the road." Sy het ʼn voorlief de vir boeke Die kind het ʼn voorlief de vir gehad en het dit geniet om ure basketbal gehad en kon nooit en ure net rond te kyk binne ʼn lank genoeg tyd op die baan, boekwinkel. besig om hoepels te skiet, spandeer nie. "She had a penchant for books and enjoyed spending hours and "The child had a penchant for hours inside a bookstore just basketball and could never browsing." spend enough time down at the court shooting hoops." AFRIKAANSPOD101.COM ADVANCED AUDIO BLOG S1 #1 - TOP 10 SOUTH AFRICAN HOLIDAYS AND FESTIVALS: NEW YEAR'S DAY 4 Die pianis moes etlike ure Die kinders se ma het ure oefen voor die konsert, maar spandeer aan voorbereidings sy het nog steeds gevoel asof vir die massiewe f ees wat hulle sy die stuk nie perf ek ken nie. die volgende dag sal vier. "The pianist had to rehearse "The children's mother spent many hours before the concert, many hours preparing for the but she still felt as if she didn't massive feast they would enjoy have the piece down perfectly." the following day." Die dansvloer was gevul met Dit is belangrik om spesiale tye draaiende liggame wat baljaar in jou lewe te koester omdat op die harde musiek. hulle kortstondig is en vinnig verby gaan. "The dance floor was filled with bodies writhing and cavorting "It's important to cherish to the loud music." special times in your life because they are ephemeral and fleeing." Daar was ʼn enorme partytjie Die banjo speler was uiters op die kollege kampus om die talentvol en die 'band' was baie nuwe jaar af te skop. bly om hom te verwelkom. "There was a huge soiree on the "The banjo player was college campus to kick off the extremely talented, and the new school year." band was excited to welcome him in." Die klops het gesing terwyl hy gespeel het en die hofnar het opgetree voor die koning en die res van die Koninklike hof. "The minstrel sang while he played, and the court jester performed for the king and the rest of the royal court." CULTURAL INSIGHT Did You Know? January 2 is a sort of second New Year's Day in South Africa that's linked to the AFRIKAANSPOD101.COM ADVANCED AUDIO BLOG S1 #1 - TOP 10 SOUTH AFRICAN HOLIDAYS AND FESTIVALS: NEW YEAR'S DAY 5 country's history of slavery. Communities with deep roots in the slave culture often hold large celebrations on the holiday as it was traditionally the only day each year that seventeenth century slaves were allowed to take off and rest. The January 2 holiday is called Tweede Nuwejaar, or "Second New Year," and it is essentially a modern twist on the parties the slaves had in the Cape area at the beginning of every new year. 2 Januarie is ʼn soort van tweede Nuwejaarsdag in Suid Afrika, gekoppel aan die geskiedenis van slawerny in die land. Gemeenskappe met diep wortels in die slawe kultuur hou dikwels groot feesvieringe op hierdie vakansie dag omdat dit tradisioneel die enigste dag van die jaar was wat 17de eeuse slawe toegelaat was om vry te neem en uit te rus. Die vakansie dag op 2 Januarie is bekend as Tweede Nuwejaar, of "Tweede Nuwe Jaar," en dit is eintlik ʼn moderne draai op die partytjies wat die slawe gehou het in die Kaap aan die begin van elke nuwe jaar. AFRIKAANSPOD101.COM ADVANCED AUDIO BLOG S1 #1 - TOP 10 SOUTH AFRICAN HOLIDAYS AND FESTIVALS: NEW YEAR'S DAY 6 LESSON NOTES Advanced Audio Blog S1 #2 Top 10 South African Holidays and Festivals: Human Rights Day CONTENTS 2 Afrikaans 3 English 4 Vocabulary 4 Sample Sentences 6 Cultural Insight # 2 COPYRIGHT © 2015 INNOVATIVE LANGUAGE LEARNING. ALL RIGHTS RESERVED. AFRIKAANS 1. Menseregtedag in Suid Afrika word elke jaar gehou op 21 Maart. 2. Die vakansie herdenk die Sharpeville slagting wat op 21 Maart 1960 plaasgevind het. 3. Ongeveer 5 000 tot 7 000 swart Suid Afrikaners het opgedaag by Sharpeville polisiestasie na 'n dag vol opstande teen die Pas Wette wat swartes onder blanke bewind geplaas het. 4. Die polisie het op die betogers begin skiet, 69 is doodgeskiet en nog 180 beseer. 5. Daar is teenstrydige verhale oor hoe die skare opgetree het gedurende die dodelike skietery. 6. Sommige mense sê die groep was ongewapend en vreedsaam, terwyl ander gesê het dat die mense kwaadaardig was en klippe gegooi het na die polisie toe, en dat die polisiemanne toe begin skiet het nadat die groep voorentoe beweeg het na die heining wat die polisiestasie omring het. 7. 21 Maart was verklaar as Menseregtedag na die inhuldiging van die voormalige Suid Afrikaanse President Nelson Mandela in 1994. 8. Die vakansie vestig aandag op die dodelike Sharpeville Slagting, terwyl dit die Suid Afrikaanse grondwet en die uitbreiding van gelyke regte vier. 9. Die grondwet sluit ʼn Handves van Menseregte in en gee alle Suid Afrikaners die reg om met waardigheid behandel te word. 10. Op Menseregtedag vind verskeie aktiwiteite plaas in Kaapstad, insluitend die Kaapstad Fees wat gratis konserte en vertonings aanbied.