Meriete 2002 Gebruiksafrikaans-Olimpiade
MERIETE 2002 GEBRUIKSAFRIKAANS-OLIMPIADE Waar leerlinge dieselfde punte behaal het, is van uitklop afdelings (soos deur die moderator aangewys) gebruik gemaak om die wenner aan te wys. Daar was vanjaar 414 skole en 9000 leerlinge wat vir dié Olimpiade ingeskryf het. Alle wenners ontvang 'n kontantbedrag sowel as intekening vir een jaar op die tydskrif "Insig". NASIONALE WENNERS Eerste plek: Carina Nel - Pretoria High School for Girls (Gauteng). Sy ontvang 'n prys met 'n totale waarde van R2000, bestaande uit 'n tjek en intekening op die tydskrif INSIG. Tweede plek: Keoma Wright - Crawford College North Coast (Kwazulu Natal). Hy ontvang 'n prys met 'n totale waarde van R1500, bestaande uit 'n tjek en intekening op die tydskrif INSIG. Derde plek: Amanda Bouwer - Clapham High School (Gauteng). Sy ontvang 'n prys met 'n totale waarde van R1000, bestaande uit 'n tjek en intekening op die tydskrif INSIG. PROVINSIALE WENNERS Die provinsiale wenners ontvang elk 'n prys ter waarde van R600 wat bestaan uit 'n tjek en intekening op die tydskrif INSIG. Gauteng: Estée Benadé, Roedean School (Houghton) Kwazulu Natal: Paul Dippenaar, Holy Family College (Congella) Namibië: Meike Engberts, Deutsche Höhre Privatschule (Windhoek) Mpumalanga: Arno Middelberg, Uplands College (Nelspruit) Noord-Kaap: Jeanne-Marié Roux, St Patrick's (Kimberley) Limpopo: Juanita Prinsloo, Capricorn High School (Pietersburg) Noord-Wes: Iwan Pieterse, Milner High School (Klerksdorp) Oos-Kaap: Annelie Maré, Collegiate Girls'High School (Port Elizabeth) Vrystaat: Didi Janse van
[Show full text]