Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Oktober 2006 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1530 Datum: Mon 2006/10/02 09:23 AM Daar is 25 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. HENDRIK SPELENBERG / ADRIAANTJE GABRIELS From: Mark Barker [email protected] 2. APPOLINA ISAAKS From: Mark Barker [email protected] 3. ANDRIES VOERMEESTER / GABRIEL / CATHARINA VAN MALABAR From: Mark Barker [email protected] 4. SLAWE MARIA EN EVERT From: Mark Barker [email protected] 5. slavin lysbeth Sanders From: Mark Barker [email protected] 6a. PRETORIUS / VOSLOO From: Mark Barker [email protected] 6b. Re: PRETORIUS / VOSLOO From: Dennis Pretorius [email protected] 7a. Re: GROBLER FAMILIEWAPEN From: Mike Myburgh [email protected] 7b. Re: GROBLER FAMILIEWAPEN From: Daniel Jacobs [email protected] 7c. Re: GROBLER FAMILIEWAPEN From: Daan Hamman [email protected] 8. Begraafplaas Wolvenkop Distr Piet Retief From: Johan Niemandt [email protected] 9. Coetzeesberge in Swaershoek From: Jean le Roux [email protected] 10a. Re: MEYER, JACOBS From: Adela [email protected] 10b. Re: MEYER, JACOBS From: Cathy [email protected] 11a. Re: Du Toit From: Adela [email protected] 11b. Re: Du Toit From: Verna Fourie [email protected] 12a. WEMMER From: Lucas Rinken [email protected] 12b. Re: WEMMER From: Dennis Pretorius [email protected] 13. Re: GEBOORTE van kleinseun From: Adela [email protected] 14. File - Lysreëls From: [email protected] 15. Sunday Tribune 1 Oktober 2006 From: aletta magrieta.quebbemann [email protected] 16. Looking for MOSTERT From: Louis Mostert [email protected] 17. Beeld van 02 Okt.2006 From: Blikkies [email protected] 18. GGSA Vrystaat tak byeenkoms 9 Oktober 2006 From: Johan Pottas [email protected] 19. Fw: [BP] Beeld van 02 Okt.2006 From: Blikkies [email protected] Boodskap 1. Datum: Sun Oct 1, 2006 6:07 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: HENDRIK SPELENBERG / ADRIAANTJE GABRIELS Kan enige iemand dalk meer inligting verskaf oor Hendrik SPELENBERG? Waar was hy van? Datum van huwelike met Gabriels? Wat het van hom geword? vriendelike groete Mark Barker Boodskap 2. Datum: Sun Oct 1, 2006 6:10 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: APPOLINA ISAAKS Wie was Appolina ISAAKS wie in die Swartland trou met Jan (Johannes) van Beulen? vriendelike groete MARK A BARKER P R E T O R I A Boodskap 3. Datum: Sun Oct 1, 2006 6:12 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: ANDRIES VOERMEESTER / GABRIEL / CATHARINA VAN MALABAR Kan iemand dalk help met meer inligting oor twee van Catharina van Malabar se mans? Wie was Gabriel? Enige inligting sal waardeer word. Wie was Andries Voermeester en wat het van hom geword? Waarvandan het hy gekom? vriendelike groete Mark Barker Boodskap 4. Datum: Sun Oct 1, 2006 6:12 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: SLAWE MARIA EN EVERT Het iemand dalk enige inligting oor hierdie twee slawe van Guinea Wes Afrika? Geboorte / oorlede datums? Datums en pryse van verkoope? vriendelike groete MARK A BARKER P R E T O R I A Boodskap 5. Datum: Sun Oct 1, 2006 6:22 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: slavin lysbeth Sanders Ek het 'n aanteken gemaak op haar leer dat sy gewelddadig was - maar het nooit besonderhede aangeteken nie - het iemand meer inligting? vriendelike groete MARK A BARKER P R E T O R I A Boodskap 6a. Datum: Sun Oct 1, 2006 7:10 am (PST) Van: "Mark Barker" [email protected] mabz39a Onderwerp: PRETORIUS / VOSLOO Was Helena (Lena) VOSLOO 1696 - 1731 getroud Johannes PRETORIUS 'n slavin? vriendelike groete MARK A BARKER P R E T O R I A Boodskap 6b. Datum: Sun Oct 1, 2006 10:17 am (PST) Van: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Onderwerp: Re: PRETORIUS / VOSLOO Hallo Mark Ek stuur vir jou drie bladsye om te lees ivm die Helena Vosloo Groetnis Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Commercial Genealogical Researcher/Kommersiële Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: [email protected] Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 ----- Original Message ----- From: "Mark Barker" <[email protected]> To: "Buitenposten" <[email protected]> Cc: <[email protected]> Sent: Friday, September 29, 2006 12:21 PM Subject: [SA-Gen] PRETORIUS / VOSLOO Was Helena (Lena) VOSLOO 1696 - 1731 getroud Johannes PRETORIUS 'n slavin? vriendelike groete MARK A BARKER P R E T O R I A Boodskap 7a. Datum: Sun Oct 1, 2006 8:02 am (PST) Van: "Mike Myburgh" [email protected] Onderwerp: Re: GROBLER FAMILIEWAPEN Hi Richard, Baie dankie vir hierdie inligting. Ek wens steeds om 'n prentjie te kan kry van hierdie GROBLER FAMILIEWAPEN. Groete Mike ----- Original Message ----- From: "Richard Y Ford" <[email protected]> To: <[email protected]> Sent: Sunday, October 01, 2006 9:23 AM Subject: [SA-Gen] GROBLER FAMILIEWAPEN Hallo Mike... Luidens C Pama, in sy "Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek", bladsy 139: Daar bestaan geen familiewapen nie, maar dr CL Grobler, skrywer van "Die eerste vyf geslagte Groblers en Grobbelaars in Suid-Afrika", het op 16.4.1975 die volgende wapen laat registreer: 'n regop staande vlym binne-in 'n skildsoom, alles van rooi. Helmteken: 'n vlym van rooi tussen 'n vlug (twee vleuels) van goud. Wapenspreuk: Vulnero Sano. Hierdie wapen kan egter net deur hom en sy afstammelinge gevoer word. Groetnis... Richard Y Ford PO Box 794 Randpark Ridge 2156 Tel/Fax 011-791-5058 Cell 073-250-6208 -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]]On Behalf Of Mike Myburgh Sent: 30 September 2006 09:17 To: [email protected]; [email protected] Subject: [SA-Gen] Fw: [BP] GROBLER Kenners Ek wil weet of daar wel iemand is wat 'n prentjie het van die Grobler familie wapen. Stuur asb vir my na my e-pos adres. Baie dankie byvoorbaat! Mike Myburgh E-mail Address(es): [email protected] Boodskap 7b. Datum: Sun Oct 1, 2006 10:14 am (PST) Van: "Daniel Jacobs" [email protected] dmjacobs2003 Onderwerp: Re: GROBLER FAMILIEWAPEN Beste Mike Die kontakbesonderhede van die Buro vir Heraldiek (sien ) http://www.national.archives.gov.za/contact_info.htm#top is: The State Herald Postal address: Private Bag X236, PRETORIA 0001 Street address: 24 Hamilton Street, Arcadia, PRETORIA Tel: (012) 323 5300. Fax: (012) 323 5287 Fax to e-mail: 086 682 5055 E-mail: [email protected] Groete Daniel Jacobs Webtuiste: www.gendata.co.za E-pos: [email protected] Tel: 0842499579 Woonplek: Bellville, Wes-Kaap Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington) ----- Original Message ----- From: "Mike Myburgh" <[email protected]> To: <[email protected]> Cc: <[email protected]> Sent: Sunday, October 01, 2006 3:53 PM Subject: Re: [SA-Gen] GROBLER FAMILIEWAPEN Hi Richard, Baie dankie vir hierdie inligting. Ek wens steeds om 'n prentjie te kan kry van hierdie GROBLER FAMILIEWAPEN. Groete Mike ----- Original Message ----- From: "Richard Y Ford" <[email protected]> To: <[email protected]> Sent: Sunday, October 01, 2006 9:23 AM Subject: [SA-Gen] GROBLER FAMILIEWAPEN Hallo Mike... Luidens C Pama, in sy "Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek", bladsy 139: Daar bestaan geen familiewapen nie, maar dr CL Grobler, skrywer van "Die eerste vyf geslagte Groblers en Grobbelaars in Suid-Afrika", het op 16.4.1975 die volgende wapen laat registreer: 'n regop staande vlym binne-in 'n skildsoom, alles van rooi. Helmteken: 'n vlym van rooi tussen 'n vlug (twee vleuels) van goud. Wapenspreuk: Vulnero Sano. Hierdie wapen kan egter net deur hom en sy afstammelinge gevoer word. Groetnis... Richard Y Ford PO Box 794 Randpark Ridge 2156 Tel/Fax 011-791-5058 Cell 073-250-6208 -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]]On Behalf Of Mike Myburgh Sent: 30 September 2006 09:17 To: [email protected]; [email protected] Subject: [SA-Gen] Fw: [BP] GROBLER Kenners Ek wil weet of daar wel iemand is wat 'n prentjie het van die Grobler familie wapen. Stuur asb vir my na my e-pos adres. Baie dankie byvoorbaat! Mike Myburgh E-mail Address(es): [email protected] Boodskap 7c. Datum: Sun Oct 1, 2006 10:57 am (PST) Van: "Daan Hamman" [email protected] Onderwerp: Re: GROBLER FAMILIEWAPEN Mike, Volgens die publikasie "Persoonlike wapens in Suid-Afrika: 'n Heraldiese Studie" deur C de Jager Smith (MA verhandeling) 1995 in die Bylae op bls 205 is 'n lys van die persoonlike en familiebondwapens tot 31 Desember 1992 by die Buro vir Heraldiek geregistreer met wapenspreuke. Die lys toon twee Grobler wapens wat geregistreer is nl: deur Grobler, A.A.S. (WB 2086) Serviedo persevera - Volhard deur diens en Grobler, C.L. (WB 747) Vulnere sano - Ek genees wonde. Daar is baie sketse van familiewapens, maar die twee van Grobler verskyn nie in die verhandeling nie. Groete, Daan Hamman Boodskap 8. Datum: Sun Oct 1, 2006 10:13 am (PST) Van: "Johan Niemandt" [email protected] johanniemandt Onderwerp: Begraafplaas Wolvenkop Distr Piet Retief S 26 46 20.8 E 30 41 13.9 4 Grafte Stefanus Johannes Steyn * 9 12 1896 + 10 9 1952 Herculas Johannes Robberts * 30 Des 1873 + 21 Feb 1942 J C P vd Gracht * 2 Nov 1863 +9 Nov 1944 Christina Frederika Roberts * Veldman * ?? 1878 4 Nov 1922 S 26 45 13.3 E 30 41 58.7 2 Grafte Chatarina Petronella Robberts * Groning * 28 Jan 1868 + 8 Nov 1910 Catharina Petronella Robberts * 2 Mei 18?? + 4 Maart 1911 Fotos beskikbaar Groetnis Johan Niemandt Piet Retief Boodskap 9.