Donderdag 2008 Die Burger, bl. 30 SPORT 20 Maart Slater reg om weer klok te lui

SO daar sit en kry ek myself al weer jam- mer. Te veel aande se harde werk het sy tol begin eis, die branders was klein en die wind só sterk dat hoedens, serpe, troetel- diere, kinders en klein volwassenes see-in gewaai is. Dít alles het my diep depressief gelaat. Wanneer die Kaapse Dokter aan die blaas gaan, styg die selfmoordkoers met soveel as 20% (en 48% van alle statistieke word uit die duim gesuig). Ek was darem nog ver weg van my polse kom, is vol vertroue dat hy die eerste prys sny, maar in die algemeen net ’n bietjie ter- van R20 000 kan buit én ’n uitnodiging kry neergedruk. na die internasionale Oakley-byeenkoms Ek besluit toe dit sal salig wees om net waar meer as R600 000 op die spel gaan ’n bietjie langs die see te gaan stap. Selfs wees. wanneer die see plat is en die wind alles Die Oakley Pro Junior word deur die wegwaai, streel dit altyd ’n surfer se hart ASP (surf se beheerliggaam) erken en bied om die oseaan dop te hou. aan o.20-surfers die kans om van Suid- Dit was kwart voor ses in die aand en te Afrika se beste branders aan te durf. midde van die laatmiddag-son wat fel op Ver oor die waters, by Bells Beach in die see geblikker het, kon ek ’n paar figure Australië, is Kelly Slater weer met sy kat- uitmaak wat in die stroom ronddobber. en-muis-speletjies besig. ’n Set het deurgekom en ’n ongeïdentifi- Dié agtmalige wêreldkampioen het die seerde surfer het teen die face afgegly, in- ASP se kantore gebel en ingelig dat hy nie getrek in ’n bielie van ’n barrel en is half aan die Rip Curl Pro by Bells sou deel- Madina Biktagirova, die verdedigende kampioen in die Twee Oseane­marathon, disnis geslaan deur die lip van die brander. neem. wil weer Saterdag die lint breek. Foto: DENZIL MAREGELE Boem! Toe sien hy die swell-voorspelling vir die Ek het teruggenael huis toe, my wetsuit byeenkoms, verander van plan, en skryf aangetrek en afgesit see toe om ’n paar hom wél in. Twee Oseane branders te vang voor die son ondergaan. So Slater is reg om die klok weer ’n slag Marathon: Dit was ’n Vrydagaand en ’n klompie van te lui (die wennerstrofee is ’n klok en tradi- my pêlle was net op pad om ’n paar koues sie vereis dat die wenner dit lui). te knak toe hulle die koorsagtige kyk in my Slater het in 2006 laas die klok gelui in oë sien. toestande wat baie na kan wees aan dié Hulle het alles nét so laat staan, in hul Paasnaweek se verwagte swell. wetsuits gespring en see toe gesnol. Maar dit gaan beslis nie eenrigting-ver- Russiese Die branders het gekook. Die swell het keer vir Kelly wees nie. Vra maar vir Mick vinnig opgetel en die sandbank was su- Fanning, die verdedigende wêreldkam- bliem. pioen. Ons het vir ’n uur en ’n half lank gesurf, Vir regstreekse dekking van die Rip totdat die sterk skemer ons genoop het om Curl kan jy www.aspworldtour.com be- landwaarts te keer. soek en vir die Rip Curl Pro-skakel soek. Shaun Joubert, ’n kookwater surfer van Mosselbaai, sal die naweek sy slag in die Oakley vrou het oog Die swaar wolk wat oor my kop gehang Dis net soos om na ’n DVD te kyk, behalwe Pro Junior in Durban wys. Foto: KELLY CESTARI, COVERED IMAGES het, het die wyk geneem. Dit was naweek dat dit wegvreet aan jou bandwydte. en ek was weer gelukkig. Dit kos rêrig nie Dié naweek is daar ’n sprankie hoop dat die Kaapse Dokter se medisyne. Die spots ming nie en dat ek verwag dat baie skapies veel om ’n surfer gelukkig te hou nie. Saterdag ’n bietjie surf sal oplewer, terwyl wat normaalweg in die suidooster werk, is na Schaapeiland gaan opruk. Maar ont- Wat vir jong Rudy Palmboom gelukkig Sondag nie te waffers lyk nie (tensy jy biet- dus maar die beste proposisie. Sondag hou, daar’s baie ander goeie spots teen die sou hou, is as hy die Oakley Pro Junior wen jie jou lyf vir oulaas bruin wil kry voor die gaan lê die wind, maar verdwyn die swell Weskus op. Ek hoop julle kry lekker bran- op rekord wat die Paasnaweek by New Pier in Dur- winter). daarmee saam. ders en wees tog versigtig op die paaie. ban beslis word. Saterdag is die branders in die koers van Gegewe die huidige vooruitskattings, Geniet ’n paar G en T’s, maar onthou, Thugwane sal wraak wil Palmboom, wat van Durban se Bluff twee tot drie voet, met ’n stewige dosis van sou ek sê die Weskus is nie ’n slegte bestem- moenie drink en bestuur nie! neem teen kampioen WES­KAAPSE SPORTKALENDER ADNAAN MOHAMED Njodzi, Mabule Rhapotle, Sipho Ngo- mane en John Mboko het in die ver- Sokker se jaarlikse toernooi, terwyl die Paul Roos KAAPSTAD. – Die verdedigende lede goed gevaar en op die dag kan Gimnasium en HJS Paarl betrokke is by kampioen Bethuel Netshifhefhe is enigiets gebeur,” het Smith gewaar- die St. John’s College se Paastoernooi. vol vertroue hy kan weer Saterdag sku. Taai stryde wag SACS se eerste span neem aan die toer- ’n sege in die Twee Oseane- ultra- Verlede jaar sevroue-wenner van DIE kusstreek-sokkerkompetisie van die nooi van King Edward School in Johan- marathon (56 km) behaal. die Twee Oseane-ultramarathon, Ma- nasionale Eerste Liga stuur op ’n span- nesburg deel. dina Biktagirova, soek vanjaar niks nende einde af. In die Paarl trek 22 o.16A-spanne saam “My voorbereiding het tot dusver minder as ’n oorwinning nie. Die twee voorlopers, Bay United en Ma- vir die Paarl Gimnasium se jaarlikse toer- baie goed verloop. Ek het met ’n ligte Sedert verlede jaar se Comrades- ritzburg United, kan taai teenstand ver- nooi. liesbesering gesukkel, maar dis nou marathon het sy net op 2 Desember wag. Hulle kom Saterdag onderskeidelik Die skole wat vandag almal hul eerste wed­ alles iets van die verlede. Al my aan- aan die Singapoer-marathon deelge- teen FC en Ikapa Sporting te stryd speel, is: Waterkloof, Afrikaanse Seuns dag is op die Twee Oseane toegespits. neem waar sy in ’n teleurstellende staan. Hoër, Centurion, Dr. E.G. Jansen, Florida, HTS Net een ligapunt skei die voorbokke. Middelburg, Monument, Nelspruit, Paarl Gim, Ek voel ek is reg vir die wedloop,” het vyfde plek (2:42) klaargemaak het. , HJS Paarl, Landbouskool Boland, Netshifhefhe gister gesê. “Ja, ek voel dalk bietjie die druk Bay United van Port Elizabeth gee tans die Paul Roos Gimnasium, , Grey Col­ Hy kan egter in ’n opdraande stryd vanjaar, maar al my aandag is nou op pas aan met 39 punte ná 18 wedstryde, ter- lege (Bloemfontein), Glenwood, Michaelhouse, teen ’n voormalige Olimpiese goueme- die Twee Oseane toegespits. Maandag wyl die Pietermaritzburgse span 38 het. Framesby, Gill Kollege, Landbouskool Marlow, dalje-wenner in die marathon, Josiah het my bene bietjie swaar en stadig ge- Western Province United en Hanover Outeniqua en Landbouskool Oakdale. Thugwane, gewikkel wees. voel, want dit was ’n lang vlug van Park FC, wat relegasie in die gesig staar, Thugwane het verlede jaar in die Moskou. Ek gaan definitief uit om te pak Nathi Lions en Durban Stars. Uithousport tweede plek geëindig en sal graag wen en ’n rekord is ook ’n sterk moont- Die program is: wraak wil neem deur met die R150 000 likheid,” het Biktagirova gister van Saterdag 15:00: ­STADION: Noakes praat (prysgeld vir die wenner) weg te stap. Houtbaai gesê. FC Cape Town t Maritzburg United; VYGIES­ KRAAL­STADION: Hanover Park FC t Durban TIM NOAKES sal op Dinsdag 1 April ’n Volgens Netshifhefhe se bestuur- Biktagirova is egter bewus van die Stars; KING ZWELITHINI­STADION: Nathi Lions Wade Harrison, een van Suid­Afrika se voorste lyfplankryers, oftewel “bodyboarders”, hoop praatjie lewer oor die rol van selfgeloof in der, Marc Smith, gaan atlete soos bedreiging wat haar Russiese landge- t Western Province United; WOLFSONS­STA­ sportvertonings van elite-sportlui. . op reuse­branders soos dié wanneer die eerste byeenkoms op die nasionale kalender dié Brian Zondi, Hlonepha Mphulanyane note Tatyana Zhirkova en die Nurga- DION: Bay United t Ikapa Sporting Paasnaweek in die Skiereiland gehou word. Foto: MICHEL DEI­CONT Hy sal spesifiek verwys na die langaf- en Joseph Ikaneng dié wedloop as oe- lieva-tweeling, Elena en Olesya, vir stand-swemmer Lewis Pugh se eerste fening vir die Comrades-marathon ge- haar inhou. Parkhurst pak Ajax Ghana se Hearts in aksie hê aan die aksie van Ou Mutual se Twee swemtog by die Noordpool en die verowe- bruik. “Elena en Olesya is soos altyd goed DIE sokkerspan van Mr Price Parkhurst, DIE jaarlikse o.19-sokkerskouspel, Metro- Oseane-marathon. ring van die wêreldkroon deur die Suid- “Al slyp hulle vir die Comrades, sal op peil. Tans is Olesya dalk in ’n beter tans die naasvoorloper, kom vanaand op sy politan se Premierbeker-toernooi, is in Pretwedlope oor verskeie afstande word Afrikaanse rugbyspan. hulle Saterdag kyk hoe hulle by die kondisie, maar hulle gee altyd 100% tuisveld in teen Ajax Cape Town in volle gang by die Erica Park-sportterrein môre by die Universiteit van Kaapstad Noakes sal sy praatjie aanvul met ’n sky- 42.2 km-merk voel en dan besluit of die en op die dag weet jy nie altyd wat van ’n Vodacom Tweedeliga-wedstryd te staan. in Belhar. aangebied. fievertoning. top10-plekke nog binne hul bereik is. hulle verwag kan word nie,” het Bik- Die Mitchells Plainse elftal is met 66 liga- Dit is vanjaar die 20ste keer dat die klub Deelnemers kan kies tussen wedlope oor Dit word om 20:00 in die Gemeenskap- Op die dag is daar egter 22 atlete wat tagirova gesê. punte ná 28 sokkerwedstryde 3 punte agter Bayhill United dié toernooi reël. Die orga- 2.5, 5 of 8 km. Kinders onder 3 jaar kan hul sentrum in Maraisweg, Seepunt, gehou. ’n kans het om die wedloop te wen. Riana van Niekerk, wat haar eerste die voorbok, Vasco da Gama, en ’n oorwin- niseerders het weer uit hul pad gegaan om slag wys in die “Nappy dash” oor 56 m. Toegang kos R20. “Gesoute langasems soos Marco Twee Oseane pak, het Olesya verlede ning sal hom aanspoor om alles in die stryd oorsese spanne te nooi om die skouspel ’n Kleuters tussen 4 en 6 jaar kan inskryf vir Mambo, Sipho Ngomane, Hatiwande jaar in die Soweto-marathon geklop. die “Toddler’s trot.” te werp. internasionale geur te gee. Lyfplankry Nyamande Claude Moshiywa, Moses . TV: Saterdag van 06:00 op SABC 2. Die Parow-elftal is ook vanaand in aksie Accra se Hearts of Oak van Ghana sal die Deelnemers kan inskryf by die wedloop teen Milano United in en die eerste keer deelneem, asook SV Wehen se ekspo, wat in die Goeie Hoop-sentrum verwagting is dat Vasco sy voorsprong sal Wiesbaden 1926 van Duitsland. South Not- gehou word. Branders aangedurf verbeter en as kampioen gekroon sal word. tingham College van Engeland is weer in . Vir inligting skakel die wedloopkantoor by DIE Westelike Provinsie Lyfplankry-ver- Die program is: 021 671 9407 of 671 9761 of besoek www.twoo­ eniging is die naweek gasheer vir die Sport aksie. ceansmarathon.org.za. Vandag 19:00 (tensy vermeld): SYMPHONY Altesame 32 klubspanne sal deelneem. Unlimited Cape Classic. PARK: Mr Price Parkhurst t Ajax Cape Town; Die “bodyboarding”-kompetisie sal nie GRASSY PARK: Milano United t Vasco da Gama Die toernooi duur tot Maandag. Stap (19:30). Môre 20:00: VYGIESKRAAL­STADION: beperk word tot ’n spesifieke strand nie, Steenberg United t Baltic Rangers. Saterdag Padwedloop maar sal in die Skiereiland aangebied 15:00: GROENPUNT: FC Kapstadt t Mbekweni Stap met volmaan word waar die grootste branders verwag Cosmos; GEORGE: Eden Young Blues t Old Mu­ word. tual Akademie; NELSPOORT: Briton Stars t Mit­ DIE jaarlikse staptog van Dirtopia met vol- Daniel Worsley (21) van chells Plain United. Sondag 14:30: SHELLEY maan op die Delvera-plaas buite Stellen- Pretlope deel van Oseane ROAD: Battswood t Nelsons. Maandag 19:30: mik daarna om weer die titel in die be- MINDER ernstige atlete wat nie kans sien bosch word môre gehou. GRASSY PARK: UWC Provincial Academy t om ’n marathon af te lê nie, kan steeds deel Stappers kan hulle oor die roete van 9.75 roepsafdeling in te palm. Knysna Bafana. km deur die wingerde verlustig aan ’n uit- Hy het dit in 2005 die eerste keer gewen. sig op Tafelberg en die omliggende berge. Om uit te vind waar die kompetisie ge- Hulle sal op Klapmutskop piekniek hou en hou word, skakel 079 737 7403. die maan sien opkom. . Vir inligting bel Jamie Higgins by Deelnemers moet om 17:00 aanmeld. In- 072 236 2788. skryfgeld kos R40. . Vir navrae bel Fee Kleinert by 021 884 4752 Waterski of stuur ’n e­pos na [email protected]. Skolerugby Ski’s uitgehaal DIE Suid-Afrikaanse en Afrika-byeen- koms vir waterskiërs word van môre tot Coetzenburg bedrywig Maandag op die Bon Esperanza-dam buite TERWYL verskeie van die Wes-Kaap se Malmesbury gehou. voorste o.19A-rugbyspanne die naweek Toeskouers sal hope aksie sien, want aan Paastoernooie in Gauteng deelneem, deelnemers sal aan al drie dissiplines deel- trek 78 spanne (uit alle uithoeke van die neem – slalom, toertjies en spronge. land en van alle ouderdomsgroepe) op Dit is die tiende Afrika-byeenkoms. Coetzenburg saam vir die weeklange toer- Dit word net elke twee jaar gehou. nooi van WorldSport Events. . Vir inligting bel Zaren Martin by Die volgende o.19A­wedstryde word Saterdag 083 570 7971. gespeel: 09:10: Strand t Potchefstroom Gimnasium (A­ Krieket veld); HS Stellenbosch t Willowridge, Pretoria (B­ veld); 10:20: Harrismith t Riebeeckrand, Rand­ fontein (A); Noorder­Paarl t Grantleigh, KZN (B); 11:30: Landboudal, Jacobsdal t Northcliff, Johan­ Wedstryde volgende week nesburg (A); Martin Oosthuizen, Kuruman t Swel­ KLUBKRIEKETSPELERS in die Westelike lendam (B); 12:40: HTS Drostdy t Schoonspruit, Provinsie kry die naweek ’n blaaskans. Klerksdorp (A); Retief, Kestell t Cloetesville (B); Die laaste reeks wedstryde word vol- 13:50: HS Klerksdorp t Voortrekker, Bethlehem (A); Overvaal, Pretoria t Hugenote, Benoni (B); gende naweek afgehandel. 15:00: Grey, Bloemfontein t Regattas, Argentinië Daar is nog heelwat op die spel, terwyl (A); Randburg t Siliccatates, Engeland (B); 16:10: klubs ook nog die relegasiespook sal wil Vryburg t HS Grens, Oos­Londen (A); Sasolburg verjaag. t HJS Paarl B (B). Afdraand­verslaafdes het verlede naweek buite saamgetrek vir die Fair Cape Die o.19A-spanne van Bishops, Land- Downhill Challenge. Straat­lugers en skaatsplankryers het swaartekrag probeer ontduik bouskool Boland, Paarl Gimnasium, die . Stuur inligting oor plaaslike sportgebeure en duiselingwekkende snelhede behaal. Mike Zietsman was die haastigste op sy skaats­ HSS Wynberg en Outeniqua neem van voor Donderdag om 14:00 per e­pos na plank, terwyl Leander Lacey die beste van die lugers gevaar het. Russell Naude was bo vandag deel aan die St. Stithian’s College [email protected] of per faks na in die afdeling vir Classic Luge. Foto: JASPER COETZEE 021 406 3817.