Die Lot Kroniek J.G. Erasmus 33/53 AOV - Spreuke 16:33 “In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die HERE.” LOT KRONIEK KRONOLOGIESE GESKIEDENIS OOR DIE GEBRUIK VAN DIE LOT VANUIT DIE BYBELSE TYD TOT VANDAG IN SUID-AFRIKA Laai gerus die Lot Kroniek elektronies af, of skakel ons insake vrae, voorstelle of seminare @ Webtuiste: www.lotkroniek.co.za Elektroniese posadres:
[email protected] DAAR IS GEEN KOPIEREG OP HIERDIE BOEK NIE. 2014-04-07 Lot Kroniek 9.2 1 INHOUDSOPGAWE VOORWOORD 3 1. GESKIEDKUNDIGE OORSIG 4 2. KRONOLOGIESE GESKIEDKUNDIGE GEBRUIKE VAN DIE LOT 17 2.1. Ou-Testamentiese tydperk 24 2.2. Nuwe-Testamentiese tydperk 30 2.3. Vroë Kerkgeskiedenis tydperk 30 2.4. Rooms-Katolieke tydperk 34 2.5. Hervormings-tydperk 37 2.6. Kaap de Goede Hoop tydperk 40 2.7. Voortrekker tydperk 43 2.8. Suid-Afrikaanse Hervormde/Gereformeerde Kerke geskiedenis 47 2.9. Republiek van Suid-Afrika tydperk 60 3. HEDENDAAGSE GEBRUIKE VAN DIE LOT IN SUID-AFRIKA 65 3.1. Godsdiens 65 3.2. Politiek/Regering 67 3.3. Verdediging 69 3.4. Regstelsel 70 3.5. Landbou 70 3.6. Onderwys 72 3.7. Handel/Nywerhede/Bankwese/Befondsing/Loterye 73 3.8. Sport en ontspanning 74 3.9. Wetenskap/Waterwese/Geologie/Mynbou 76 AANHANGSELS 1. 135 v.C. – Antiquities of the Jews. Flavius Josephus 80 2. 1700 – Redelijk Geloof. Wilhelmus a Brakel 94 3. 1265 - Summa Theologica. St. Thomas Aquinas 96 4. 1908 - Lotery en Dobbelspel geoorloof? Prof. Dr. W Geesink 112 5. 1931 - Waarom ons lotery veroordeel.