Ned Geref Teologiese Tydskrif DEEL 54, SUPPLEMENT 4, 2013 Redaksie: H Pretorius (waarnemende redakteur), prof HL Bosman, prof JH Cilliers, prof J-A van den Berg, en prof DP Veldsman. Adres van redaksie: NGTT, Die Kweekskool, Dorpstraat 171, Stellenbosch 7600 (Posadres: NGTT, Fakulteit Teologie, P/sak X1, Matieland 7602; e-posadres:
[email protected] Webblad: http://academic.sun.ac.za/theology/NGTT.htm Die redaksie vereenselwig hom nie noodwendig met die menings wat deur skrywers in die tydskrif uitgespreek word nie. Redaksiesekretaresse: Me HS Nienaber Indeksering: • Internationale Zeitschriftenschau für Bibel Wissenschaft und Grenzgebiete • KOVSIDEX Database, Universiteit van die Vrystaat • New Testament Abstracts • Old Testament Abstracts Gedrukte weergawe: Indien u 'n gedrukte weergawe van 'n spesifieke volume wil bekom, kan u met Danny Fourie skakel by
[email protected] Uitgewer: Die NGTT word uitgegee met die ondersteuning van CLF, Wellington 7654 (021) 873 6964 CHRISTELIKE LEKTUURFONDS Christelike Lektuurfonds is gestig met die doel om die evangelie van Jesus Christus deur middel van Christelike leesstof in Afrika-tale, sowel as Afrikaans en Engels, te versprei. CLF is self verantwoordelik vir die befondsing van publikasies en dienste. CLF stel pamflette en bedieningsmateriaal in verskeie tale vir bediening in en van gemeentes van die NGK- familie beskikbaar. Die inhoud en fokus van die literatuur het ’n missionêr-diakonale gerigtheid en wil diens lewer in die koninkryk van God. Bedryfshoof: Christelle Vorster –
[email protected] Bestellings: Esther van Biljon –
[email protected] Kontakbesonderhede: Christelike Lektuurfonds Privaatsak X19 Wellington 7654 (021) 873 6964 (021) 864 3678
[email protected] www.clf.co.za Ned Geref Teologiese Tydskrif DEEL 54, SUPPLEMENT 4, 2013 Redaksioneel 1.