6/2017

Liewe Ouers te water te laat om teen ander skole se A-spanne te kompeteer is ‘n Wyse ou man het gesê dat ‘n absolut dapper. Die Menlo- mens nie die diepte van die water swemspan inspireer met hulle totale met albei voete toets nie. Hierdie oorgawe en passie en die teorie word soms tog op die proef klappertandkoue ten spyt, word gestel hier by die skool. Toe ons daar deur die water gewoeker. Van verlede week saam met die res van die swemmers wat bykans die wêreld liefde, vriendskap en professioneel deur die water gly vreugde vier, was die skool in rooi met perfekte ritme, tot dié wat “vir getooi. Dit was ‘n dag van blomme, die lekker” swem omdat hulle sjokolade en persentjies - daar was spanne hulle nodig het, gee alles. ‘n huppel in elkeen se stap en ‘n Menlo-swem spat water in die sprankel in die oë. kompetisie se oë met die A-, B– én ‘n Reuse bos blomme kom om die C-spanne. Die heerlike gekuier, hoek, gevolg deur ‘n grootoog graad aanmoediging en gelag langs die 10 seun. Hy was effens bekommerd swembad maak die blou bibbering omdat “sy dalk nie daarvan gaan hou die moeite werd. Die swemmers nie”. Ons verseker hom dadelik dat swem uitstekend - die o/14-A- so ‘n bos blomme enige dame se meisies wen die vryslagaflos amper hart sal steel. ‘n Hele klomp seuns met ‘n halwe swembad. “Dit kan nie durf hierdie dag so aan, pens en anders nie, Juffrou. Meneer Erasmus pootjies met albei voete in die het gesê ons moet swém, want ons diepkant. Die Parkiedagkonsert mag nie tweede kom nie ... toe rond die “rooi” vieringe af, die swem ons net vinniger!” kom die deelnemers huiwer nie – daar word gelate antwoord. ingespring! Hierdie brawe deelne- Met die opening van die B-liga gala mers het die “skare” in die saal verduidelik Hans-Peter dat water behoorlik aan hulle voete gehad. soveel kere in die Bybel as Parkiedag is egter weer lankal voorbeeld van God se vergete en hierdie papnat week teenwoordigheid en seën gebruik word rooiweek genoem. Dit het word. Van Moses wat die klip niks met die viering van die liefde te geslaan het om water in die doen nie. Rooi is mos die kleur wat woestyn te laat verskyn tot Jesus wêreldwyd intensiteit en passie wat op die water geloop het. simboliseer en hierdie week het dié Volgens hom was ons nie by die kleur geërf omdat dít waarmee ons swemgala om op die water te loop al die hele termyn besig is, tans op nie, maar om só te swem dat ons die spits gedryf word. Buiten die die Skepper daardeur verheerlik – atletiekinterhoër, word drie voluit! Dit blyk dat ‘n mens wel die interhoër swemgalas aangepak, diepte van die water met albei voete ingeduik en deurgeswem - met kan toets – spring net in! oorgawe. Die reën rem geensins die HANNALIZA FECHTER swem nie! Om drie interhoërspanne BEMARKING EN SKAKELING

25/02 Hokkie: Proewe begin (tot 01/03) Kom bid saam elke Donderdagoggend van ±07:30 af in die Netbal: Proewe vir o/14-o/19 sitkamer van die koshuis. Rugby: Proewe Krieket: o/15A– en Eerstespan (Finsburyreeks) “Ma's wat omgee" @ 083 543 3959 28/02 Lukas 4:18,19 (Ou vertaling 1933) : Junior Dogters GN-liga “Die Gees van die Here is op my, omdat HY my gesalf het 01/03 om die evangelie aan die armes te bring. Hy het my gestuur Tennis: GN-dogtersliga om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan die Netbal: Vriendskaplik vs Oos-Moot gevangenes vrylating te verkondig en aan die blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in Vryheid weg te stuur; 02/03 om die aangename jaar van die Here aan te kondig.” Tennis: Junior Seuns GN-liga

Menlo-musiekakademie se kitaaronderwyser, Leon van der Berg (derde van links op die foto) het onlangs op die kassie verskyn in Emo Adams se program: “Jou show”. Leon was deel van die musiekgroep, Witkasteel, wat die musiek verskaf het tydens die program waarop Breyten Paulse en Toks van der Linde die ateljeegaste was. Absolut akteur!

Die Skole Proewe het onlangs plaasgevind en drie Menlo-swemmers (op die foto hiernaas) het puik presteer: Chanté Cornelius, Suné van Jaarsveld en Natasha Cornelius. Hierdie drie dames spat die volgende uitslae los: Suné: silwermedaljes in die 100m– en 200m-borslag asook bronsmedaljes vir die 50m-borsslag en 100m-vlinderslag. Natasha: gouemedaljes in die 50m– en 100m-vryslag asook die 50m-vlinderslag. Chanté: gouemedaljes in die 50m– en 100m-vlinderslag asook die 200m IM en ‘n bronsmedalje in die 100m-rugslag. Chanté en Natasha deel die eerste plek in die 50m-vlinderslag in ’n tyd van 29.89 sekondes – absolut mededeelsaam! Sweminterhoërs

Midde-in die baie besige “rooiweek” met drie sweminterhoërs, ‘n atletiekinterhoër én weersomstandighede wat sorg vir ’n uitdaging of twee, styg Menlo-leerders steeds uit bo die res! Ons supernova swemmers sorg vir sensasionele sopnat superieure swemprestasies sonder sukkel! Die C-liga se uitslae was nog nie beskikbaar met die publikasie van hierdie uitgawe nie, maar ons berig volgende week graag oor hulle uitslae.

A-liga dogterskompetisie: College (342.5), Hoërskool Overkruin (271), AHS B (269), Die Hoërskool Menlopark (379), Waterkloof (328) en Hatfield Hoërskool Garsfontein (267.5), AHMP (336), PHSG (281), Cornwall Christian School (325). Hoërskool Montana (256), Hoërskool Oos-Moot (239), Tyger Hill College (275), Southdowns A-liga verbeterde rekords: Valley College (205) en Woodhill College (249), St Mary’s DSG (234), Bernard Becker - seuns o/16 100m- College (162). Hatfield Christian School (186), vryslag Midstream College (164) en Seuns o/16 vryslag aflos: Bernard B-liga gekombineerde spantotale: Hoërskool Waterkloof (152). Becker, Deorg Lategan, Emil van Hoërskool Garsfontein (568.5), Die A-liga seunskompetisie: Heerden en Hendrich Muth. Hoërskool Menlopark B (561), Hoërskool Montana (489), Woodhill AHS (349), PBHS (341), Die B-liga dogterskompetisie: College (481), Hoërskool Overkruin Hoërskool Menlopark (335.5), St AHMP B (322), Woodhill College (442.5), Hoërskool Oos-Moot (425) Albans College (279), Southdowns (319), Hoërskool Garsfontein (301), en (398). College (238), Die Hoërskool Menlopark B (288), (210), Midstream College (178.5), PHSG B (239.5), Hoërskool Montana B-liga verbeterde rekords: Hoërskool Waterkloof (176) en (233), Tyger Valley College (193), Wian Groothof - seuns o/15 50m- Hatfield Christian School (139). Hoërskool Oos-Moot (186) en vryslag A-liga gekombineerde spantotale: Hoërskool Overkruin (171.5). Seuns o/15 wisselslag-aflos én vryslag -aflos: Morné Delport, Jan-Hendrik Die Hoërskool Menlopark (714.5), B-liga seunskompetisie: Möller, Wian Groothof en Ruben (487), Cornwall PBHS B (288.5), Die Hoërskool Smit Hill College (485), Midstream Menlopark B (273), Hoërskool

Ons snel voort met ‘n atletiekspan Nicola van der Merwe (D16) 200m wat die asems wegslaan. Hiermee - 25,03 sekondes met 968 ABSA- terugvoer oor ons atlete se doen punte en late verlede week op Pilditch en Chanté Ferreira (D17) gewigstoot - by UJ: 13,51 meter met 943 ABSA-punte NWU-PUKKE Prestige Charl Ehlers (S14) diskusgooi 49,86 College Top 30: meter met 1200 ABSA-punte en 15 Februarie 2017 by Pilditch spiesgooi - 50,95 meter met 921 Tydens hierdie byeenkoms neem ABSA-punte 23 skole deel aan die grootskole Zander Wolmarans (S14) kompetisie en die volgende atlete hoogspring - 1,65 meter met 910 stapel die ABSA-punte op: ABSA-punte en diskusgooi - 43,51 Mila Compaan (D14) 100m - 12,81 meter met 1003 ABSA-punte sekondes met 929 ABSA-punte en Markus Kotzee (S15) diskusgooi - verspring - 5,24 meter met 986 44,97 meter met 870 ABSA-punte ABSA-punte en gewigstoot - 16,33 meter met Janie Blignaut (D15) verspring - 5,16 988 ABSA-punte meter met 906 ABSA-punte en Stefan Maritz (S15) gewigstoot - 200m - 25,31 sekondes met 982 15,25 meter met 902 ABSA-punte ABSA-punte Ethan van den Berg (S15) 800m - Rozelle Hattingh (D15) 100m - 1:58,51 sekondes met 1111 ABSA- 12,61 sekondes met 935 ABSA- punte punte Lohan Potgieter (S16) diskusgooi - Belinda Janse van Rensburg (D15) 51,99 meter met 1049 ABSA-punte diskusgooi - 35,80 meter met 978 en gewigstoot - 17,59 meter met ABSA-punte en gewigstoot - 10,00 1075 ABSA-punte meter met 696 ABSA-punte Helpmekaar Goue Liga: 20 Februarie 2017 by UJ Die volgende rekords sorg dat hierdie Goue Liga- byeenkoms werklik skitter: Lucy Strydom (D17) diskusgooi - 38,84 meter Lohan Potgieter (S16) gewigstoot - 17,46 meter Wian Groothof (S15) 400m - 51,32 meter D14-aflos (4 x 100m) - 51,05 sekondes D15-aflos (4 x 100m) - 50,34 sekondes Nicole van der Westhuizen verdien spesiale vermelding nadat sy die eerste atleet word van Die Hoërskool Menlopark wat by dieselfde byeenkoms in drie items elk meer as 1000 punte op die ABSA-tabel verdien! Die finale puntestand in die spankompetisie lyk as volg: Die Hoërskool Menlopark 929, 834, Hoërskool Garsfontein 519, Hoërskool Dr. E.G. Jansen 432, Hoërskool Centurion 311, Hoërskool Eldoraigne 305, Hoërskool Oos-Moot 235 en Hoërskool - Noord 128.

Netbalproewe vind plaas op Saterdag 25 Februarie 2017 en ook op Maandagmiddag vir alle ouderdomsgroepe. Twee buite-keurders gaan betrokke wees by die proewe om seker te maak elke netbalster word raakgesien. * Spelers moet asseblief stiptelik aanmeld vir die onderskeie proewe. * Proewe word gespeel in wit t-hemde met ‘n oefenbroek van eie keuse. * Sonblok, vol waterbottels en absolut entoesiasme is ‘n voorvereiste. * R80 registrasiefooie is betaalbaar tydens registrasie. Hierdie bedrag word aangewend vir die jaar se verversings tydens wedstryde, beamptes en skeidsregters. Saterdag, 25 Februarie: o/14: 08:30 Registrasie & opwarming en 09:00-10:30 Proewe o/15: 10:00 Registrasie & opwarming en 10:30-12:00 Proewe o/16: 12:00 Registrasie & opwarming en 12:30-14:00 Proewe o/17 & o/18: 13:30 Registrasie & opwarming en 14:00-15:30 Proewe Maandag, 27 Februarie: o/14 en o/15: 14:30-16:00 Proewe, rondte 2 o/16, o/17 en o/18: 16:00-17:30 Proewe, rondte 2 Na die afgelope 2 Saterdae se fiksheid- en vaardigheidsvlakke-evaluasie, sien ons sommer baie uit na die harde oefen vir die ligas en die toernooie wat voorlê.

Menlo-fietsryers het die afgelope naweek gewys van watter stofasie hulle gemaak is deur in uiters uitdagende toestande steeds baie goed te presteer tydens die Ashburton Investments Nasionale reeks in Sabie. Die sikloon wat die afgelope week gesorg het vir swaar reën in Mosambiek en die Laeveld het veroorsaak dat ons fietsryers ekstra hard moes werk deur die berge in modder wat deur die reën veroorsaak is! Dit was ook die eerste keer dat die Ashburton-wedrenne oor 2 dae gestrek het - die eerste dag se wedrenne het oor 42km en die 2de dag oor 38km plaasgevind. Hiermee die gekombineerde uitslae van albei dae se wedrenne: Jeug dogters: Sunique van der Walt (1ste) Jeug seuns: Christiaan Grobler (9de), Marco Moolman (10de) en Danie Hyman (13de) Junior dogters: Anjenel van der Walt (2de) - tans die damesvoorloper in die Ashburton-reeks Junior seuns: Francois van Tonder (6de) - tans die mansvoorloper in die Ashburton-reeks en Freddie Humphries (12de) Sub-junior seuns - 20km: Rudolf Labuschagne (3de) Baie geluk ook aan Nicola van der Walt wat aan die SA Padfietswedrenne deelgeneem het in Wellington in die Kaap en ‘n 10de plek daar verower het in baie warm toestande! Ons nooi ALLE Parkies uit om Woensdagmiddae vanaf 14:30 te kom fietsry op die skoolterrein saam met juffrou Gerda Richards en deel te word van die Menlo-fietsryspan. Onthou jou fiets, waterbottel en valhelm! Ons eerste VRIENDSKAPLIKE wedren vind op 4 Maart plaas en is ‘n gulde geleentheid vir ons nuwe fietsryers om te kom sien hoe die skolereeks wedrenne werk. Die meer ervare fietsryers kan kom wys hoe dit gedoen word! Loer gerus onder MARKPLEIN vir besonderhede. Vir meer inligting kontak gerus mnr. Chris van Blerk of juf. Gerda Richards by die skool of stuur ‘n e-pos aan: [email protected].

Baie geluk aan die dogters wat die afgelope naweek die St Mary’s toernooi, by Somerset College, net buite Stellenbosch gewen het. Hulle het in die finaal teen St Mary’s Kloof van Pinetown gespeel. Menlo-tennis is trots op Mila Hartig, Shanri Nortje, Iné Lamprecht, Noèlle van der Walt en Danèlle van der Walt wat die trofee na die Noorde toe gebring het! Mila span die kroon op hierdie mooi prestasie deur aangewys te word as die beste enkelspeler van die toernooi. Sy het al haar wedstryde in twee stelle gewen in die nommer een posisie! Baie geluk Mila!

Keanen Cavanagh (graad 11) het vir die 11de jaar in ‘n ry sy pad oopgeskop tot in die Gauteng Noord A-span om sy provinsie te verteenwoordig by die SA-skopbokskompetisie wat plaasvind in Durban vanaf 26 April tot 1 Mei 2017. Hy is ook een van die juniorskopboksers wat die besondere eer ontvang het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Turkey Open wat vanaf 6 tot 9 April 2017 plaasvind. Absolut talent!

Die gras is gesny, die truie is gewas, die tokse staan reg en ons rugbymanne is oorgehaal vir ‘n seisoen vol punte! Menlo-rugbyproewe skop Saterdag, 25 Februarie af en wel volgens die onderstaande program: o/18’s: A-veld vanaf 11:00-13:00 (meld 10:00 aan) o/16’s: A-veld vanaf 10:00-11:00 (meld 09:00 aan) o/15’s: A-veld vanaf 09:00-10:00 (meld 08:00 aan) o/14’s: A-veld vanaf 08:00-09:00 (meld 07:00 aan)

Menlo-krieketmanne troef verlede week die o/15’s en die eerste elftal van Hoërskool Monument op oortuigende wyse op die kolfblad: Menlopark 1ste XI vs Monument 1ste XI Menlo 298/6 (Dirk Thuynsma 77, Tristan Jansen van Rensburg 68) Monument 194 almal uit (MC du Toit 5/27) Menlo wen met 104 lopies! Menlopark o/15A vs Monument o/15A Monument 172 almal uit (Sebastian Strydom 5/20) Menlo 173/3 (Wybri Thuynsma 83*, Jahno Bester 74) Menlo wen met 7 paaltjies!

Op Vrydag, 10 Februarie het 9 meisiespanne van Pretoria, Johannesburg en Nelspruit aan die jaarlikse St Mary's DSG Festival deelgeneem. Spanne het uit 6 spelers elk bestaan en die wedstryde het Vrydagmiddag afgeskop en Sondag ten einde geloop. Menlopark was trotse medegashere van dié toernooi en het spelers van St Mary's DSG Waverley, St Andrews Bedfordview, Uplands College, Nelspruit en Pretoria High School for Girls verwelkom by ons topklas fasiliteite. Die Menlo A-span het bestaan uit: Lara du Plessis, Bea Laubscher, Clarise Scheckle, Anouk Oosthuizen, Kayleigh Kolbe en Karli Bruwer. Kiara Stander, Ilze Bellingham en Amelie Lubbe het in die MMA-TUKS span meegeding. Baie geluk aan al die spelers wat met mededingende spel en uitsonderlike sportmansgees MMA en die skool se naam hooggehou het.

Suné Luus, kranige krieketspeler wat tans internasionaal uitblink en krieketvelde oraloor aan die brand speel, het in 2014 by Menlo gematrikuleer. Tydens haar skoolloopbaan (tot in matriek) het sy saam met die seuns in spanverband krieket gespeel en dit was van vroeg af reeds duidelik dat hierdie jong dame ernstig is oor die spel. Sy spog met ‘n kolfgemiddeld van 22.48 in internasionale eendagkrieket met ‘n hoogste telling van 60* teen Australië. As bybreek-bouler het sy al 65 internasionale paaltjies in eendagkrieket ingeoes teen ‘n gemiddeld van 18.86 per paaltjie. Haar beste syfers is 6/36 teen Ierland. Absolut Menlo-alumni!

VAKANSIEHUIS TE HUUR BARRA/INHAMBANE IN MOSAMBIEK 6 slaapkamerhuis naby strand @R1 800 per dag Water en elektrisiteit, breekware en linne ingesluit. Bediende beskikbaar @R50 per dag Kontak: Sharon van Staden 082 651 7581