Gereglstreer aan die Roofposkantoor as 'n Nnnsblad. ...- I Buitengewone Sitting Vandag I I 'n Buitengewone sitting van die Grootraad van die O&sewa­ Van Grootraad brandwag neem vandag in Jo­ hannesburg 'n aanvang. Dit sal gaan wees. Die K.G.,

Die Russicsc aankondiging word bcskryf as die mees open­ like vcrbrcking van die Vier­ moondhcidsverdrag in 1945. VAKANSIE­ Ten spyte van 'n kragtige vcr­ sckcring van die Amcrikaansc LAERTREK minist<'r van buitelandse sake Die Ossewabrandwag dat Bcrlyn nic prysgegee sal Noord-Transvaal bet word nic, is die indruk die afge­ eens 'n geslaag

VOLKSKAS-AANDELE- AANKOlVDIGING: Die direksie van VOLKSKAS bet genoee om hiermee aan die publiek beken

f9 JULIE 1948. Voorkeur aan bestaande aandeelhouers: By eerste toekenning op 4 Septembe1· 19~8 sal die direksie t•oorkettr gee aan aansoeke van bestaande aandeelhouers {cl.w.s. persone wat op 14 Julie 1948 - datum t·an Prospektus Elke Sigaret 'n Meesterstuk - aancleelhouers t•mt VOLKSKAB wasJ. Na 4 September 1948 sal geen verdere t•oorkcur aan bestaande aanclcclhouers gegee word nie. Rembrandt is 'n mengsel van Sluitingsdatum: belee Virginiese Tabak ; Die clireksie hou hom die reg t•oor om die hu1·•rywingslyste gewaarborg roo0/ suiwer, omniddelZik by volskrywing t•an hierdie uitgifte • te sl"it, dQO 0 nic voor 2 September 1948 ttie. Eerstegraadse Blaar. Diwidende: Bedcrt aa1trang van sake deur VOLKSKAB is clic volgende diwidende op aan

HOOFKANTOOR: BANKIERS: PRETORIA. ALMAL afhanklik van Assuransie !

op gewone aandele betaal word Die opbetaalde kapitaal van die Die KIND]IE-vir die sekerbeid van 'n geldelik (£60,000), dat £12,500 aangewend bank het op nagcnocg £1,250,000 versorgde lewe, al is die ouer dan nie meer daar Uitbreiding word vir die versterking van die te staan gekom, terwyl die alge­ nie. algcmcne reserwefonds en dat mene reserwefonds en onver­ Die SKOOLSEUN-vir 'n opvoeding wat nie oo­ die restant van die wins te- deelde winste £110,000 oorskry Van Volkskas same met die onverdeelde wins- bet. derbreek sal hoef te word nie. saldo van die vorige jaar onver­ Volkskas het in die afgelope Die STUDENT-vir 'n beveiligde loopbaan. Sy deeld vorentoe gedra word. Uit die jaarstate van Volks­ jaar ook 'n volwaardigc handels­ studiegeld word gedek deur die polis wat in sy Hierdie onverdeelde winstc kom kas, Beperk, vir die jaar geein­ bank geword, en sy getal tak­ jeug al uitgeneem is. nou op £36,000 te staan. dig 31 Maart 1948 blyk dat die kantore het aan die einde van Die EGPAAR-vir die geldelike beveiliging van die normale inkomste van die bank die boekjaar reeds op 58 te staan gesinne~ie en die eiendom wat bulle met soveel te staan gekom het op £708,500 BATE gekom. sorg en opoffering opbou. teenoor £516,000 verlede jaar. 'n Volledige verslag van die Die WEDUWEE-vir 'n leeftog vir haarself eo Daar is ook nagenoeg £75,000 voorsitter se toespraak verskyn haar kroos, wat sy bymekaar kan bou en onder wins gemaak uit die realisering Die bate van die bank hct aan in ons volgende uitgawe. van vaste eiendomme. Normale die einde van die boekjaar haar sorg kan opvoed. uitgawe soos administrasiekoste, £15,000,000 oorskry, en bestaan Die GRYSAARD-vir die onbekommerde oudag afskrywing van slegte skuld, hoofsaaklik uit kontant op wat hy nou kan geniet, danksy die polis wat hy voorsiening vir twyfelagtige hande (£3,300,000), beleggings ~~ nog as jongman uitgeneem bet. skulde en ook voorsicning vir in regeringseffekte, ens. belasting het £684,600 beloop, (£2,400,000), voorskotte (£9,000,- • Hy wat in , Die Vir ELKEEN is daar sodat winste van £99,000 na die 000) en vaste eiendom en kan­ O.B." advertccr is winsverdelingsrekening oorge­ toortoerusting (£750,000). ,n SANLAM-Polis! dra kan word. werd om ondcrsteun Ongeveer £14,000,000 is gevind Die direkteure het aanbeveel uit deposito1s van die publiek en te word! dat 'n dividend van 5 pcrsent ander verpligtinge van die bank. ~~.'C!!c!m.. 'il!.~

• Ons fidverleerders lS ons Vriende! • BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 28 J ULIE 1948 WAT DOEN HULLE WIE. HE.T GE.DRAAI? (slot) IN ONS LAND.? TOEKOMS VAN NASIONALE

Niemand sal waag om te ontken dat daar 'n staat van oorlog bestaan tussen Rusland en die W este nie. Op die .GEDAGTE ROOSK.LEURIG oomblik word dit nog genoem 'n ,koue oorlog", hoewel dit in die afgelope paar weke taamlik naby aan 'n warm oorlog gekom het. Rusland het op ondubbelsinnige wyse getoon Noudat ek in die reeks artikels ,Wie bet Gedraai?" veral probeer dat daar jn ooreenstemming met die Lenin:beleid geen ver­ vasstel bet uit walter groepe die Nasionaalgesindes verdere steun geniet soening met die Westerse demokrasiee moontlik is nie. Dit wil. ek in bierdie artikel, ingaau op die vraag waarom die N asionaalgesin is 'n oorlog waarvan die strategie die omverwerping van die W esterse state en hul inskakeling by die Bolsjewistiese des die stem van die besonder groepe geuiet b~t en wat die aanduidings is Rusland is. vir die toekoms. Volgens 'n analise van die merk wat aan al drie groepc nuwe kiesers wat b.v. voor 1958 In Iande soos Amerika en Kanada is reeds terdee syfers het ek tot die gcvolgtrek­ gemeen .is en dit is dat bulle sal bykom, sal seker twee-derdes ondervind hoe Moskou se vyfde kolonne dag en nag besig king gekom dat die verbetering Afrikaners is en in die besonder Afrikaanssprekend wees en bier is om die voorbereidingswerk vir hierdie omverwerping te in die Nasionaliste se posisie Nasionaalvoelcnde Afrikaners. die faktor aileen behoort bulle verrig. In die getuienis van bekeerde Kommuniste is uit­ toegeskryf moet word aan die En daarom is ek oortuig dat posisie met gemiddeld 600 druklik verklaar dat daar geen Russiese amptenaar in die voorsprong wat die huidige min. Havenga reg is as hy se stemme per kiesafdeling te ver vreemde beweeg wat nie betrokke is by die een of ander regering in drie groepe gehad ,Nasionalisme het geseevicr" en beter en in die stedelike gebiede het - slaan mnr. J. H. Hofmeyr die waarheen die jong Afrikaners vorm van spioenasie nie. Terselfdertyd is Kommuniste wat (a) Omdat die Afrikaansspre­ bal mis as hy praat van beheer­ trek, met selfs meer. Verder is algehele trou en gehoorsaamheid aan die Kremlin verskuldig kendes vinniger in getalle maatreels en tekorte as die die gevocl vir Afrikanereenheid is, besig om hulle in te skroef in die sleutelposisies van toeneem, het bulle 'n hoofoorsaak. nog sterker .na die verkiesing as oorsese lande, veral in die vakbonde. Italie het 'n paar weke voorsprong gehad onder daarvoor en daar was op 26 Me gelede nog getoon tot watter mate van doeltreffendheid die duisende kiesers wat REPUlBLIEK nie die mate van ccnheid onder hierdie inskroewing gebring is toe 7,000,000 werkers binne in 1948 vir die eerste keer die Afrikaners wat nou reeds enkele ure hul gereedskap neergele het op bevel van die gestem bet. Dit is opmerklik dat die ver­ merkbaar is. Kommunistiese Party wie se ledetal niks meer as een-derde (b) 'n Groot aantal soldate­ slane V.P.-kandidaat in Marais­ van die stakers tel nie. kiesers wat in 1943 die ou burg, adv. J. H. Snyman, in 'n VLOTTENDE STEM regering gesteun bet, hct onlangse brief aan Dagbreek die in 1948 anders gestem om­ 'n Verdere faktor is dat 'n SORGBAREND vernaamste punt van verskil dat die manne uit Afri­ tussen die V.P. en die H.N.P. sekere persentasie van die vlot kanerhuise gekom het en gesien het in bulle bouding oor tende stem gewoonlik die wen omdat hullc hart nog grocp steun. Daar behoort ook Ook in Suid-Afrika duur hierdie voorbereiding onver­ steeds by die Nasionaal­ persone te wees wat die Nasio poosd voort. As in aanmerking geneem word dat Moskou gesindes was. Saam met nale groep sal stEmn as bulle in 'n land soos Amerika, waar die Kommunisme nooit behoor­ die mense wat Smuts Veur N avorser sien dat die mense nic die on like ingang kon vind nie, dit regkry om deur middel van een gesteun het bloot as dingc is wat die V.P.-propa enkele spioen soveel as vyftig hoe staatsamptenare in die gevolg van die drang van ganda bulle wii wys maak nie. oorlogsomstandighedc en Die langtermyn vooruitsig vir Kommunistiese spioenasienet te betrek - en volgens die Britse konneksie.• Ek dink nou weer die Afrikaner­ by is volkome juis en ek meen ons land is dat die blanke bevol getuienis staan elke Russiese beampte in die vreemde aan groepe gesteun bet, was dat hoewel die H.N.P. die ver­ king meer en mcer Afrikaans die hoof van 'n afsonderlike spioenasiekring - dan bestaan natuurlik ook baie familie­ kiesing nie oor die republiek sprekend sal word. As daar daar rede om baie besorg te wees oor die posisie in Suid­ lede van bierdie groep gevoer bet nie, die kiesers baie geen immigrasie was, sou die Afrika. Daar is mense wat meen dat die Kommunistiese soldatekiesers. bewus was van die twee partye Afrikaners teen die huidige invloed in ons land nie veel verder strek as die geledere van (c) Daar was 'n veel groter se houding oor hierdie saak. Die tempo van bevolkingstoename die nie-blankes nie. Dit is 'n baie gev~rlike veronder­ mate van Afrikanereen­ V.P. het in bulle propaganda dit binne 'n geslag 'n twee tot cen stelling sonder behoorlike gegewens om dit te bevestig. Aan heid wat gevolg het op ook sterk op die voorgrond pro­ meerderheid gehad en moont ons universiteite is vandag dosente wat bekend staan as die Malan-Havenga-bond­ beer dwing. Hocwel die kiesers Iik 'n drie tot een meer simpatiseerders van die Russiese beleid, en tot kort gelede genootskap en op die nie oor 'n republiek gestem het derheid binne twee of drie O.B.-H.N.P.-ooreenkomste. nie, was bulle tog deeglik bewus geslagte. Hierdie faktor is die was daar selfs kabinetsministers wat ere-posisies in kom­ lo-.van die verskil in benadering kragtigste mag ten gunste van munistiese kringe beklee het. Daarby moet nie vergeet MIN HET GEDRAAI van die landsprobleme van die 'n Suid-Afrikaanse nasionalisme word nie dat daar 'n oud-soldate-organisasie is met 'n baie twee groepe en hct die volk, sterk kommunistiese inslag wat tienduisende lede tel. Nie Sender om al my argumente vera! die Afrikaanssprekendes DBIIGRASIE al sy lede is openlike of doelbewuste Kommuniste nie, maar te berhaal, voel ek dat boge­ beslis dat bulle die nasionalc bulle is binne die vangarms van die Kommunistiese scekat benadering verkies Hewers as Nou was die grootskeepse noemde drie oorsakc die belang­ immigrasiebeleid van die vorige en bulle word soms gebruik vir doeleindes waarvan bulle rikste oorsake is vir die neder­ die benadering van Smuts en laag van die vorige regering op Hofmeyr wat sake sender twyfel regering in effek juis gemik om nie die minste benul het nie. Hierdie mense en nog baie die sneller toename van die ander is in posisies waar bulle misbruik kan word in die 26 Mei en dat behalwe in sekere meer uit 'n Ryksoogpunt beskou besondere dele van ons land, bv. het. Die vcrskil in benadering Afrikanergroepe teen te werk diens van Moskou. Die vraag is of die staat kan toelaat was natuurlik vera! van belang Na beraming vermeerder die dat hierdie toestand van sake onbepaald voortduur terwyl Oos-Transvaal die aantal kiesers wat werklik gedraai bet nie in die kleurvraagstuk. Afrikaanse bevolkingsgroep on Rusland reeds klaar aangemerk staan as 'n vyandelike geveer 25,000 per jaar vinniger mccr as sowat 75 per setel was as die Engelse groep. Die moondheid. nie, d.w.s. minder as 1 persent ROOSKLEURIG Engelse kan bulle posisie hand van die kiesers. Ons het hoegenaamd geen handel met Rusland nie, en· Nou is dit voor die hand lig­ As die partye die toekoms haaf as ons jaarliks 25,000 tog sit daar in die Unie 'n Russiese konsulaat met 'n per- gend wat die oorsaak was dat gaan vcg op dieselfde grondslae immigrante absorbeer. as die Iaaste verkiesing, lyk die Ons totale na-oorlogse immi soneel van by die twintig lede - 'n nalatenskap van die juis hierdie groepe mense bulle grasie was teen 'n vinniger Smutsbewind. Wat doen bulle en waarmee hou bulle hul agter Malan en Havenga toekoms vir die Nasionaalgesin­ des besonder rooskleurig. Die tempo, nl. 30,000 per jaar. Die besig? Dit is alles dinge wat die r egering homself moet geskaar bet. Daar is een ken­ Afrikaners bet egter nie veld afvra en wat ondersoek moet word. verloor nie want daar was ook 'n emigrasie veral terug na Waar daar nou 'n nasionale regering is, wil ons hoop Engeland maar ook na Rhodesie dat hierdie saak die dringendste aandag in die volgende V.S.A. SLAAN TOE OP Die netto bevolkingswins uit immigrasie vir die laaste twee maande .sal geniet. jaar word deur sommige per ROOI BELHAMELS sone op so laag as 10,000 per jaar gestel, maar is waarskynlik FONDSDAG Na 'n ondersoek wat maande voorsitter van die maatskappy nader aan 15,000. Aangesien ek SENTRALE FEESTE - GEBIED F lank geduur het, het die Ame­ wat die kommunistiese ,Daily meen dat ons vir die onmidde Worker" publiseer; Henry Win­ ter herdenking aan die Ossewatrek en die viering van rikaanse regering verlede week like die maksimum reeds ses van die vooraanstaande ston, nasionale organiseerder bereik het wat die immigrante die Tiende Verjaardag van die Ossewabrandwag leiers van die Kommunistiese van die party. (Vervolg op bls. 6 kol. 3) RUSTENBURG (7 Augustus): Hoofgeneraalskap F5, FG, F7 en F9 Party in die V.S.A. in hegtenis POTGIETERSRUST (14 Augustus): Jaat neem. In die aanklag Hoofgeneraalskap F2 en gedeelte van FlO word beweer dat bulle ,saam­ Ossewabrand,wag-Dag Stellenbosch LOUIS TRICHARDT (21 Augustus): gesweer bet om die omverwer­ Hoofgeneraalskap Fl en gedeelte van FlO ping van die Amerikaanse rege­ 'N PRETORIA (11 September): ring deur mag en geweld te l_>e­ Hoofgeneraalskap F4 en F12 vorder, en aan te moedig.'' BASAAR BELFAST (18 September): Sommige is aangekla dat bulle Hoofgeneraalskap FS, F8 en Fll saamgesweer het om die lojali­ WORD GEHOU OP AL VYF FEESTE WORD TOEGESPREEK DEUR teit van die Amerikaanse leer­ SATERDAG. 7 AUGUSTUS DR. HANS VAN RENSBURG magte te ondermyn. Almal bet IN DIE EN die aanklagte ontken en is elk ADV. JOHN VORSTER op 'n borgtog van £1,250 losge­ STADSAAL ~ Maak seker dat u een van die feeste bywoon * Iaat. Program: 11: AantrekZike programme word op eZke plek gereeZ * Die ses kommunistiese leiers (i) Opening, 10 vm. - Hoofgenl. Max Smuts. ALLE AFRIKANERS WELKOM is: William S. Foster, voorsitter (ii) Verkoping. van die Kommunistiese Party (iii) Kafee. ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• in die V.S.A.; Eugene Dennis, (iv) Middagete. ADVERTEERDERS IN ,DIE O.B." IS MENSE hoofsekretaris van die party; Die /tmksie is 'n mertng van die TIENDE Jacob Stachel, sekretaris vir VERJAARDAG van die Eeuteestrek, en alle WAT ONS ONDERSTEUN. DINK ONS OOK onderwys; John Williamson, voZksgenote word vriendelik uitgenooi om daa1·aan sckretaris vir arbeid; Benjamin deel te neem. DAARAAN OM HULLE TE ONDERSTEUN? J. Davis, jnr., neger-lid van die 2817/2 ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• stadsraad van New York en

' DIE O.B., WOENSDAG, 28 JULIE 1948 BLADSY VYF • VADER VAN TVVAALF ONDERWYSERS A.P. GAAN V.P. • MOET NOU MEER BETWIS .Die Afrikanerparty is van voorneme om met die provinsi­ BYDRA alc verkicsings sy aandag te gee aan verskillcnde kiesafdelings Onderwysers in Kaapland sal vanaf aanstaande jaar waar die nasionaalgesindc par­ verpllg word om 7! persent van hul salarisse tot die tye met die jongste algemene pensloenfonds by te dra in plaas van die gebruiklike ses verkicsing gcen kandidate ge­ persent, as gevolg van die buitensporige tekort van stel het nie. Dit geld veral vir £10,127,000 wat in hierdie fonds ontstaan het. Dit is egter Natal, Oos-Kaapland en die mllar 'n druppel aan die emmer, aangesien ruim £400,000 Kaapse Skicreiland. per jaar nodig is om maar net te verhoed dat die t~kort groter word. Die ekstra hefting van een­ en-'n-half persent sou reeds vanaf Julie vanjaar van krag KOUE. E. TE. OP Dankbaar geword het, maar as gevolg van die protes vari die kant van on­ BELLVIL LE Oor. derwysers bet die adminlstrasie besluit om nog maar 'n tydji~ Die Bol.'rl.'jl.'ug van Bellville, te versuim. wnt hard bl.'sig is om fondse Samewerking Na verneem word is die vir O.B.-dag in tc sumel, be­ • Groot gesinne word ul hoe skaarser. 1\leegaande toto 1\lnr. J. N. Struwig, P.K. Boe­ meeste onderwysers onbewus dit"n op die aan n belangstellen­ • llenbosch, se, ck voel saam met hullc O.B.'s vir ons seuns en dog­ skryf (vrkort) : Onlangs was dankbaar dat hulle weer vry tors In die tronke en kampe en PLUIMVEF daar 'n maaltyd in Pretoria ge­ is en ek glo dat die Regering aan oom Naas Raubcnhcimer Ole :ae.te l!'lnDa- a PLUDlYlm j hou deur die O.B. en vier van reg gehandel het deur aan hul­ wat die voorspraak by die re­ &llUI8 • aaclu P&ODUKD ... die pas Iosgelate politieke ge­ le genade te bewys, maar hulle gering was. Dank ook aan God ...... : vangenes is daar as eregaste dade is nie aanprysenswaardig wat 'n republil

TABIEF VlR GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES: BO£REJEUG: HUisboudellke Kenntsgewings: WIE HET Boerejeug (Verlowing, buwelik, geboorte, sterfgeval, In memoriam, gelukwenslng, ens.) ld. per woord; minimum 3/· per ptastng. Vooruitbet.aalbaa.r. Vir herbalings 2!> pst. arslag. GEDRAAI? Handetsadvertensles: Verjaardagseel­ Stort Eerste plaslng, 2d. per woord. VIr herballngs 25 pst. .afslag. (Vervolg van bls. 4 kol. 5) Wedstryd lntekengeld op .,Die O.B." (verslQ'n weekllks): 12/6 per jaar ot 6/6 per betref, is my gevolgtrekking Kopbelasting 6 maande. Vooru!tbetoo.lba!'.r. Stuur advertenslegeld, bestelllngs, en Intekengeld dat die immigrante nie meer as Verskei~ ontwerpe is van le­ na VOORSLAG (ED!\18.) Bl'K., Posbus Hll, Kaapstad. omtrent een helfte van die de ontvang as inskrywing vir Nasionaalgesindes se voorsprong die Verjaardagseel-kompetisie, Die Boerejeugeenheid onder uit natuurlike bevolkingsver­ skryf die Stafhoof van die Boe­ bevel van jeugveldkt. A. J. Bur­ meerdering sal neutraliseer nie. rejeug. Ongelukkig was geen ger van Kareeboskolk, Brand­ GEBOORTE een van die ontwerpe gcskik vlei, het reeds hul .,kopbclas­ VERENIGDE P ARTY om gebruik te word sonder dat ting", die heffing wat hulle .. CALITZ. - Aa Party nog min tekens getoon bestaan uit 14 lede. die verpleegster. 2817/2B Vliegtuie Die beoordelaars het besluit dat hy oorslaan na 'n meer dat daar om hierdie rede slegs LE ROUX. - Aan Schalk en Myra nasionalistiese benadering van (Kloppers) •n fris seun op 17 Julie - 'n tweedc prys toegeken sal 'n boetie vir P!eter en naamgenoot vir Onprakties landsprobleme, en dis ook moei­ word en wei Yir die ontwerp Papa. 2817/lB lik om te sien hoe hy dit kan wat naasteby die geskikstc vir doen met leiers wat 'n imperi­ BOJ.\f.E, P LANTE EN SAAD Die hoop wat Brittanje geves­ gebruik was. Die gelukkige in­ t.ig het op die Tudor II-vlieg­ ale uitkyk het. Daarom meen skrywing is ontvang van jeug­ VOLKS­ Goewennent9gesertltlseerdo Groonto­ tuie om sy prestige in die lug ek dat met vertroue voorspel veldkornet Pans Taljaard van saad: Cha'lltenay Wortels, 10/· kan word dat die party waar­ Detroit Beet, 5/6. Skorsles: Klein Gem, te handhaaf, het skipbreuk ge­ Goodwood, Kaapstad. 8/-; Lang Wit Bos, 8/6; Hubbard ly, volgens 'n amptelike verslag skynlik nie weer in sy huidige Die ontwerp, soos finaal BEW EGING Groen, 8/6; Pasteipapoentjie, 8/-; Tom vorm aan bcwind sal kom nie Watson en Wonder Waatlemoen, 12/-; oor die vlieg!uigsoort wat in saamgestel en goedgekeur, ver­ Blaarslaal, 17/6; Marblobe Tamatie­ Brittanje vrygestel is. Toetse tensy die huidige regering toon skyn elders in hierdie uitgawe. ,Een groot doe! van ons saad, 35/-; Sutderkruls en Rella·nce het getoon dat hoewel kleiner dat hulle nie in staat is om goed Ons hartlike dank aan aile Volksbeweging is om die lede Blomkool, 16/-; Spltzkopkool, 8/· per te regeer nie. Dit is altyd pond. Posvry. K.M'.B.- PRE.\UERS, as die gewilde Amerikaanse ti­ mededingers. van ons nasie werklik innerlik m oontlik dat 'n baie ernstige P.K. Schoe~shoek. pes, dit 'n te lang afstand nodig een te maak in hul strewe daar­ hct om op te styg en dus nie op ek onomiese terugslag die Ver­ na om die Afrikaner in aile LUSERN TE KOOP. - Eerste graad enigde Party aan be wind mag ANTWOORDE OP ,WIE Jusern 5/9. Tweede graad 4/9. Gras­ die lugroetes van die Ryk ge­ opsigtc vry te .maak. Daarom lusern soos gesny van lusernlande, bruik kan word nie omdat baie bring. Die bevolkingsgroei is KAN Si:?" moet elke lid deur sekere alge­ goele voer, 3/9. Alles per 100 lb. egter sneller onder die meer V.O.S. Ktrkwood. J, H. STIE~l.l)!;, van die vliegvelde daarvoor te mene beginscls of lewenswet­ nasionaalgesinde deel van die 1. Paul Hendrik Roux. Posbus 46, Kirkwood, K.P. 7/7/4. klein is. te van ons nasie gedissiplineer gemeenskap. 2. Schalk Burger. PATA'l'RANKE.-Sesmaande 83 lb., 3. (a) Herbert Baker; (b) word, gelei word sodat hy die 7/-; 3-maande 83 lb., 8/-; sesmaande mede-verantwoordelikheid kan toppe, 8/- per 1,000; steggles reg vir ENG E LAND Gerhard Moerdyk. plant. Ses- en drlemaande Borrle, 6/· 4. Groot Engelse skeepskanon. bcocfen, sodat hy saam met sy per 1,000. Gelewer Serpentine. K.M.B. mede-volksgenote in een koers Tevredenheld gewaarborg. - B. H . 'n Ander faktor wat 'n 5. Generaals Ben Vil~oen en GEitnER (C./sn.), P.K. Hoekwil, Nasionalistiese standpunt wat Christiaan Muller. kan beweeg na die vryheil:lsbe­ George. 28/7/TK Studente Word stemming van sy eie nasie. ons politiek betref, bevorder, is 6. Gebore te Wellington op 12 Daarom wil die volk'sbcweging GEMENG die swakheid van Engeland. Hy Jariuarie 1865 en begrawe by sy die hele nasie dissiplincer, hy Gedwing Om In het reeds dele van sy ryk ver­ vader, moeder, en eggenote in VAN'S ()ONCRETE PBOD UOTS loor soos b.v. Birma. H y is die ou kerkhof van Pretoria. wil aile Jede opsetlik lei en eko,nomies swak en selfs 'n klein 7. Joernalis. vorm en opvoed om saam te ALLEBLEI - Waterapoel-rloolstel­ 8. Landmeter. staan, m.a.w. die volksbeweging ael,ll, vloertel!ls en gepol!toerde ter­ Myne Te Vt'erk Suid-Amerikaanse republiek soos razzo-kombulaopwastafel.s en artlkele Chile het hom trotseer. Die 9. Generaal Hertzog, nl. 1924- is 'n vormende en opvoedende essenaleel vir gerlef, bigl~ne en net­ beweging." kollekteer. Hulle Op 27 Julie 1863 is Susanna dink: dis skyfskiet, pyltjics- sal ook gedurig besig bly en Smit oorlede te Pietermaritz­ gooi, skuifplank, pennies uit die een oom keer op keer lastig Augustusmaand burg en agt dae later ook baar water baa!, proppe met 'n tou val want by die tafels word man, maar bul name sal altyd en speld uit die water vis, gc- mos weer kopergeld uitgckcer! genoem word waar die Suid­ heuetoetse, advertensies, ens. 'n Posknntoor waar ,.tele­ Afrikaanse geskiedenls verkon­ Daar is so 'n gr00t verskeiden- gramme" aan enigeen in die • Erasmus en Susanna dig word, hy as die Voortrek­ held om uit te kies en alma! saal gestuur kan word, is altyd ker-leraar, en sy as die Voor­ maar altyd weer so gewild. Om groot pret - u sal ook vind trekkervrou wat ,.op een mo­ vir 'n paar ywerlge Boerekleln- dat dit mecr ondersteuning kry Smit ment na vore getree en 'n goed werk te kry gaan nie al- wanneer die ontvanger vir die woord gespreek bet wat in die tyd so maklik nie. telegram betaal i.p.v. die at- Augustusmaand staan voor die deur! Dan herdenk komende jare 'n refrein sou Klein dogtertjles hou altyd sender! word van 'n vryheldslied wat daarvan om knoopsgatruiker- Duur artikels, soos borduur­ ons die lOde verjaardag van ons Volksbeweging en gaan bestemd is om langs die eeue tjles of pakkies lekkergoed te wcrk of groot gebreide artikels, ons nie feesvier nie! Ons boor van groot funksies wat af te klink." bak, en ander wat hul vertolk, grum ons van­ Wat die klein seuntjies be- t>t>tware as op handwerk, want toe met hul ondernemings, van die kleinste tot die grootste jaar weer 8 Augustus tegemoet ! tre!, bulle kan natuurlik net so dit gee minder werk en werp vcrantwoordelikheid. tog goeic resultate af. Vleis, konfyt, boerbrood, beskuit, Maar Augustus is ook die Kaapse Kerk het hom nie ge­ lcoek, ens. sal u nooit mee op­ gcboortemaand van eerwaarde orden nie, en dit was dan ook gcskeep hoef te sit nie! Erasmus Smit en sy eggenotc die rede waarom sommige Miskien is u ook van dieself­ Susanna Smit. Miskien weet Trekkers hom nooit as hul DIE NUT VAN de mening maar wil graag van­ sommige van julie reeds dat lcraar erken het nie en liewer jaar lets besondcrs bak. Waar­ Erasmus Smit die Voortrekkers deur die huwclikskommisaris, om dan nie 'n piesang- of da­ by hul uittog uit die Kolonie Gert Maritz, in die eg verbind MILITARISM E delbroodjie probeer nie? Dis vcrgescl het en vir 'n lang tyd Is. bale maklik en sal beslis 'n die enigste leraar onder hulle (Deur Boeresewt, F. H offman, Potchefstroom ) groot aanvraag uitlok. was, maar die naam van Su- PIESAL"GBROOD: sanna Smit bet julie seker nog Menigecn het homself sekcr staan, en daartoe dra die nie gchoor nie. Tog bet sy al afgevra, nadat by 'n a!de­ strenge dissipline grootliks by. Benodigdhede: steeds opgetree as leidster en Het Geslaag ling soldate sien dril het, waar­ Met verloop van tyd, miskien mondstuk van die Trekker­ om bulle vandag maande span­ eers na sy tweede of derdc jaar, 3 ryp pi~sangs vroue, en terwyl sy die woord deer aan dril-oefening. In die kry die manskap verhoging. gedocn hct vir 'n dcputasie van In N ood hul p ou dae, in ons voorvaders sc Miskien word hy eers onder­ K. suiker • Met die doel om Boerejeug 2 Eiers sowat 400 ontevrede vroue wat tyd, is die Boere maar net ge­ korporaal, dan korporaal en offisiere op te lei het die offi­ 6 K. gekapte neute by advokaat Cloete gaan protes­ kommandeer en so moes bulle dan sersant. Nou hang dit van siere van Generaalskappe Al en 2 K. Standaard mcel teer het oor die anneksasie van veg. Die rede waarom die op­ die beste man af of by verder A2 Skicreiland aan die begin 1 t. sout Natal, hct sy deur haar welspre­ leidingstydperk van 'n soldaat gaan klim: Is hy 'n persoon wat van die jaar besluit dat ofti­ 1 t. koeksoda kende vasberadenheid en wils­ vandag twee jaar is, en nog 'n aangebore Ieier is, word hy sicre die klasse van die S.A. 2 t. bakpoeier. krag 'n blywende inspirasie vir mcer, is omdat met verloop van kaptcln, en word dan vcrder Noodhulp Liga moet bywoon haar volk geword. tyd gevind is dat militarlsmc, verhoog. In die Bocrejeug ten einde hulself te bekwaam lletode: in die strengste sin van die word daar vera! klem gele op in noodhulp wat so 'n dringen­ ,KAALVOET EN woord, 'n soldaat leer om alles die uitstoot van leiers - manne de noodsaaklikheid in die Boe­ 1. Maak piesangs fyn met 'n BLOOTSHOOF" kalm, metodies en beredeneerd en vroue wat eendag nuttige rejeug is. vurk. aan te durf: Hy moet sy doel burgers en burgeresse van ons Die klasse is gereeld byge­ Van haar !ewe weet ons nie vooruitsien en dan met die land gaan word. 2. Klop ciers lig, voeg suiker woon en dit is ons nou aange­ veel nie. Op 28 Augustus 1798 kalmte van twee of drie jaar by, en meng met piesangs. naam om te berig dat die vol­ (150 jaar gelede) is sy gebore, se opleiding, die taak aanvaar ONTSPANllo"'NG 3. Sif die meel, soda, bak­ en as sustcr van Gert Maritz, gende offisiere in die eerste en deurdruk. eksamen geslaag het: poeier, en sout hierby (goo! die het sy en haar eggenoot sy Vera! in die Boerejeug, waar semels wat agterbly In die sif trek vergcscl toe dit in Sep­ Kmdt. C. W. lc Roux. Dan, ten laaste, in die staan­ alles streng militaristies ver­ de mag word daar veel aandag ook by die mengsel). tember 1836 uit Graaff-Reinet Vcldkornette Louisa Botes. loop, word daardie sin van roe­ geskenk aan die ontspanning 4. Voeg ncute by en bak vir vertrek bet op die soektog na Veldkornet J. A. Marais. pingsbewustheid en koersvaste van sy lede. Enorme uitgawes sowat een uur in 'n matige oond 'n nuwe vaderland. Asst. Veldkornet Thorn. Ons wens hierdie offisiere hooding ontwikkel. Daarom het word aangegaan om aan die (350 grade F>. Die neute kan dit een van ons metodes ge­ soldaat die ontspanningsoord te egtcr ewe goed uitgelaat word Anders as wat die geval is van harte geluk en vertrou dat word. gee waarvoor hy Ius voel. Bi- indien u verkies. As u wei neu­ met helde soos Piet Reticf, 'l.l ons Boerejeug offisiere hul I blioteke word goed toegerus te gebruik, onthou dat grond­ Paul Kruger, e.a., onthou ons voorbeeld sal volg.' Hiermee \Vat besonder moo! is, is dat waar hy 'n ryk woordeskat en boontjies goedkoop en hcerlik Susanna Smit nie omrede 'n ook ons dank aan die Suid­ 'n invalsparade op Voortrekker­ algemene kennis kan opdoen; is. lewe wat vol grootse dade was Afrikaanse Noodhulp Liga. hoogtc, die slagaar van ons mi­ tonnisbane word aangele om die nie, maar net soos 'n Dirkie litarismc, geopen word met ge­ Uys was dit 'n enkele dapper llefhebbers van tennis aan te DADEL-NEUTEBROODJIE: bed. In ons Boerejeug word moedig, en laat kompiteer met daad wat haar tot in lengte dit ook gedoen en indirek kry van dae 'n bcsieling gemaak het A ander liga's. So ook spec! hul- Benodigdhede: ons dan 'n idee van die Afri­ le voetbal, krieket, ens. om aan vir die Afrikaanse vrou en die Wlf KAN Sf? kaans-Christelike lewcnsbeskou­ hul voldoendc afleiding te ver­ 1 K. fyngesnyde dadels hcle Boerevolk. ing: ons leer om die ,Eben­ skaf. ~ K. suiker 1. \Vatter predikant is tydens haezers", deur ons godvresende K. botter Cloete het reeds ongeduldig die 2e Vryheidsoorlog ook aan­ voorvaders daargestel, te hand­ geword en wou nie verder !uls­ Boonop studeer elke soldaat ' K. kookwater gestel as generaal? haaf en uit te bou. in een of ander kursus. Die ter nie, toe sy die standpunt 1 goedgeklopte eier 2. Wie is aangestel as waar­ een miskien vir 'n artilleris, die van haar volk so raak uitgc­ 2 K. standaard meel nemende president na President GESAG andcr as voetganger, loods, ens., druk het: t. sout Kruger se vertrek na Holland en dan, na afloop van die kur­ 1 t. koeksoda gedurende die 2e Vrybeidsoor­ Die grootste doel van milita­ sus, sluit hy aan by 'n eenheid ,Ons bet gocd en bloed gegee 2 t. bakpoeier log? risme is waarskynlik om aan van die land. So stuur die Boe­ om onder die gebate Britse K. gekapte neute. 3. \Vie is die argitek van: die manskap te leer dat hy on­ rejeug daarop af om elke lid af­ 'lag uit te kom, en al moet ons Die Uniegeboue; (b) Liber­ der gesag staan en dat hy hom sonderlik te laat ontwikkel in ook knalvoet en blootshoof oor l\letode: tas, woning van die Ecrste aan di~ gcsag moet onderwerp. die rigtlng waarin hy belang­ Drnkt>nsberg loop, sal ons on­ Minister in Pretoria? In aile opsigte moet hy hom stel. Daarom reel die Boere­ dt>r die vlag nie berus nie.'' 1. Smelt botter in die kook­ 4. Wat of wie was die ,.Lady lojaal gedra teenoor sy meer­ jeug laers, uitstapples in die water. Roberts"? dere - daarom ontvang die veld, samesprekings oor volks­ 2. Voeg suiker en dadels SENDELI~G 5. Deur wie is die ,Lady soldaat ook lesings oor saluut politieke sake, natuurkennis, daarby, meng en laat afkoel. Roberts" gebult? en eerbewys. Daardeur word volksgeskiedenis, en so meer, Erasmus Smit is gcbore op 2 6. Waar is Jan Colliers gebore hy geleer om die minste te alles nog onder strenge dissipli­ 3. Sif die droo bestanddele Augustus 1778 en het opgegroei en waar is hy bcgrawe? wees. nere maatreels. Elke Boere­ by die eier en voeg di~ dan by in 'n Amsterdamse weeshuis 7. Wat was die beroep van seun en -dogter leer dat hy sy die dade! en suikcr-mengscl. aangesicn hy sy mocdcr op een­ sy vader? Dit betekcn egter nie dat hy land moet dien, dat hy gewillig Wat die neute betrcf, geld die­ jarlgc leeftyd verloor hct en sy 8. Voordat hy staatsbibliote­ 'n minderwaardigheidskompleks moet wees om, indien nodig, sy selfdc as wat by die piesang­ vader 'n skeepsstuurman was. karis geword en na 1902 ander sal ontwikkel nie. Inteendeel, lewe te gee vir sy volk, hetsy op broodjie gese is. lndien u dit Later ontvang hy 'n opleiding betrckkings in die staatsdiens hy moet sovccl vertroue in hom­ die slagveld of in die laborato­ gebruik, word dit heel laaste as sendcling en kom na Suid­ beklee het, het hy in Holland self he dat hy sal strewe om rium. bygevoeg. Afrika om hier onder die kleur­ vir lets heel anders studeer, wat self die posisie van sy meerde­ 4. Bak in matigc oond (350 linge te kom werk. was dit? res te bereik deur hom nou ge­ Uiteindclik raak 'n mens dus grade F) vir sowat 1 uur - laat 9. \Vatter Eerstc Minister van wi!Iiglik aan die gesag te onder­ tot die slotsom dat milltarisme dit maar stadig bak. Op vcrskillende plckke het by di<' Unie het die langste dicns­ werp. I n die Boerejeug moet in die Boerejeug meewerk om 'n Eetlepel wyn of brande­ gcwerk onder Kaffcrs, Boes­ tyd gehad? ons ook leer om die minste te ons ideale te bereik, nl. diens wyn by die mengsel smaak ook mans, en Hottentottc, maar die 10. Waar is hy gebore? weel\ en onder hoer gesag te aan God, Volk, en Vaderland. bale lekker. BLADSY AGT DIE O.B., WOENSDAG, 28 JULIE 1948

CHURCHILL. SAL DALK EIE ASTRANTE TOON • BROUWERK MOET OPRUI.M VAN B.B.C. OOR

Die m oontlik h eid dat Churchill m et sy Konserwa tiewe P arty h inne­ S.A. NUUSDIENS k ort in die po~;i~;ie gest el k an word om self die politiek e gemors op te Die uitdagende bonding van die B.B.C. oor die vertoe r u im wat hy teen d ie einde van die oorlog ver oorsaak h et ·d eur sy kame- wat tot hom gerig is oor 'n party-politieke seepkistoespraak r aad-spel met ,Premier Stalin", word van versk ei E' kant d e ur politiek e van veldm. Smuts wat na Suid-Afrika uitgesaai is en ber­ waar nem ers in EngE'land in die vooruitsig gest el. Sommige m een dat dit · m oontlik is d at die K on serwatiewe Party reeds so vr oeg a s aanstaande uitgesaai is oor die senders van die Suid-Afrikaanse Uitsaai­ m aand in ·d ie kussings k an wees. korporasie, soos blyk uit die aankondiging in Lomlen dat die B.B.C. sal voortgaan om sulke ,objektiewe en onpar­ Die betroubare blad Review nidus die blad, is 'n duidelike NET DRIE JAAR of World Affairs berig in hier- wegbreking van die Sosialistiese tydige nuus" te verskaf, gee die regering 'n sterker saak die verband dat die syfers van Party na politieke ongeloof. 'n Die Sosialistiese (of Arbei­ om 'n einde te maak aan hierdie diens ·wat die Smuts­ tussenverkiesings aandui dat Groot aantal Britte verlang ders-) Party hct drie jaar gelede indlcn daar vandag 'n algemene 1stcrk Ieiding vera! ten opsigte aan bcwind gckom. Dat hy die regering ingestel bet. vcrkicsing in Brittanje sou van die aanwending van nuwe vertrouc van die volk nie vir plaasvind, die Konserwatiewe mctodcs ter versterking van die die vollc tcrmyn van sy bewind Die B.B.C.-nuusdiens het 'h al objektief en onpartydig, P arty 'n geringe meerderhcid Britse ekonomiese posisie, dog kon handhaaf nle, is nie die tyd gelede 'n toespraak van en as hierdie nuus bots ml't sou bchaal, hoewel die meerder· 1 nic ecn van die politieke partye noodwcndige gcvolgc van die veldm. Smuts ultgesaai waarin die politick , ·an !\ommiges, htid kiesers nie juis veel ver- het lets van die aard in sy oorlogsnaslecp nie. Die parle­ hy skewe en gocdkoop aanty­ dan is dit ongelukkig. troue in een Yan die politicke program nie. Die meerdcrheid mcnt~re geskledenis van Enge­ gings in verband met die ver­ partye het nit. Die eintlike kiescrs sal egter vir die Kon- land het getoon dat die gemid­ kiesing gemaak het. , Ons sal voortgaan om te bcwtging in die kiesersk orps, serwatiewc Party stem op grond dclde leeftyd van 'n party se gee wat ons beskou us 'n gc­ van die grotcr ervaring wat bewind in Brittanjc minder is Die Suid-Afrikaanse radio­ balanseerde en objektiewe uit­ laasgenoemdc op politieke gebied as die tydperk waarvoor hy ge- rand bet die B.B.C. vcrsoek om sending van die nuus, mnak het. kies word. In die jare tussen nie weer toesprake van hierdie nie saak waaroor , Pondo­ monument gele. Ron er e ; : die Unie in Nederland ver­ Hy is eers In Switscrland be­ Jand, Swasieland, Basoetoland V A...'ll DIE WERF AF Afrikaners oor die lengte • • en breedte van Transvaal , ' teenwoordlg wanneer die Neder- handel en later na Brittanje ge­ en Soeloeland, word hierdie ' landse koningin Wilhelmina op neem. Dit bet 21 groot opera­ propaganda versprci, volgens Die Kommuniste beskou dit ' het die fees bygewoon en. : ; Sl Augustus haar IIOe diensaan­ sics geneem voordat sy .,nuwe" mcdedeling van verantwoorde­ makliker om rekrute te werf in : die stigting van 'n blanke • • vaarding vier. Mev. Steyn is gesig voltooi was. like pcrsonc wat die gebiedc die krale as in die kompongs \'OOrpos in die woeste : : deur die rlgering gevra om spe- onlangs besoek het met die oog nan die Rand. Nadnt die nuwe­ Noorde herdenk. : : siaal vir hierdie gebeurtenis na • op die verkiesing van senatore linge h i~ r gewerf en goed inge­ .,. · Nederland te reis om die ge- Hulle teat in ons blall vir die naturelle. !llout is, gaan hulle na. die Rand f.lU.:.+_+_+_+_+_+.+.+.+.+lt.+.+.+~+-+.+~+_+,• skrewe adres nan die koningin Kol. H . 0. Sayer, wat ka ndi­ waar hulle dan hul deskundige adverteer, het die hullc niks s~ wat hulle in bot- te oorhandig. Sy sal per vlieg­ daat is ,~ir Transvaal en die deel doen. eerste aanspraak op Oranje-Vrystant, en onlangs van sing met die wet kan bring nie, tuig na. N ederla nd gaan. 1\lev. Die getulenis van kol. Sayer hoewel hulle daarin slaag om Steyn verkeer nog in redelike ons geld! die naturellegebiede terugge­ ketr het, Yerklaar dat in krale word bcvestlg deur vee-inspck- groot bitterheid te saai. Hier- . gesondheid. waar rhoed. Dte rede h tervoor t!l te vmde , . . . ONTSTEL OPPOSISIE in die feit dat dit Kommuniste poog .om s~os 10 BrtttanJe c.n . d' k Amenka dte Kommunistc mt II Heelwat opskudding in die Engelse pers is die afgelope sorg dat h u t bmne te per e . 1 D't 1 ,·an d.t e we t bly. D aar b y t· s hull e dte sleute poste te. weer. 1 a - week veroorsaak na aanleiding "an die ontslag '\"an die I , k d I't ' k ty leen sal egter me genocg wces KOMMUNIS oo k n er en e po 1 te e par . d · · 1 direkteur van die militere inligtingsdiens, lt.-kol. C. Powell. ' · ktu d d' · me om at dtt hu1 1e me sa vcr- wte s.e 1e . ur on ~r te vor~ge hoed om met hul propaganda Hy bet 24 uur tyd gekry om hom by die ontslagdepot aan WIL NA DIE. regermg m r egermgsboekwm- t t . te meld, en intussen is twee speurders na sy kantoor gestuur SE.NAAT kels verkoop is, terwyl 'n bla.d voor e gaan me. om die uiters vertroulike dokumente te bewaak, volgens soos Die O.B. danr verbied is. LYWIGE KONSULAAT verklaring Yan die Minister van Justisie. Kol. Sayer verklaar dat hy self Een van f'k word om bulle in hul var.rt te teenwoordigcrs van die Sowjct is, aangesien die eintlike deur sommige oudsolda te '\"ertel ter bevordering ,·an ~>Y stu it nie. Waar bulle openbare in daardie land elkeen aan die bcswaar van nasionale kant was is, dui dit op 'n u itgebreide kandidatuur. vergaderings bou, woon die poli- hoof van 'n spioenasiering teen die nuusdraery in verband sploenaeiestel!lel tydens die oor­ I!;;=:;=:;=:;=:;=:;=:;;;;;;;;;;=:;=:;=:;=:;=:;;! Isic dit by. Hulle sorg egter dat 1staan. met internerings, wat nie onder log op aile burgers ,·an die land.