AHS Stroom-Opoab Bylaag'17
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL EERSTE UITGAWE 2017 SStokketokke kklaplap oopp nnuweuwe aastrostro BBladsyladsy 3 SPORT KULTUUR LEEFWYSE Affi es se atlete het hulle vanjaar besonder goed van hulle taak Nie minder nie as vyf spanne van Affi es het vanjaar na die fi naal As dit nie ‘n roos, ‘n soen of selfs ‘n teddiebeer was nie, het elke gekwyt. Ruben Els en Christie le Roux (foto), Eric Sherman, van die Van Huyssteens Oratorsfees deurgedring – vier van hulle meisie op Valentynsdag ‘n gloeilampie gekry met lekkers in en ‘n Tyler Warries, Markus Klopper en Heinrich Marx het almal op in die Engelse afdeling! Die graad tien span – Thys Louw, De Klerk nie-te-cheezy “Jy is die lig in my lewe”-boodskappie opgeplak. 7 en 8 April aan die Suid-Afi kaanse Atletiekkampioenskap in Scholtz, Craig Kleingeld en Gareth Lubbe – het gewys dat hulle Die meisies het vanjaar vir die uurlange pouse by die Seunskool Kaapstad deelgeneem. Nog berigte oor atletiek op bl. 8. die Rooitaal kan “gooi” en het as wenners uit die stryd getree. kom kuier. Bo is Joshua Kotze (graad 11) en Abigail Havenga. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 EERSTE UITGAWE 2017 Redaksioneel 2017 hier kom ons! Brendan du Toit Die jaar 2017 het beslis met ‘n sterk wind in die seile begin en die eerste kwartaal het in ‘n oogwink verbygefl its. Ons het in hierdie eerste maande ‘n paar teleurstellings en nederlae beleef, maar gelukkig veel meer vreugde, oorwinnings en sukses. Elke graadgroep by die skool ervaar natuurlik sy werklikheid ‘n bietjie anders. Stroom-op het hulle daaroor uitgevra en tot die volgende gevoltrekkings gekom: Vir die graad agts was dit ‘n nuwe begin. Alles by Affi es is vir hulle groter en op ‘n skaal wat hulle nog nie voorheen beleef het nie. Die graad neges is nou nie meer die jongste nie en begin nou om die “kleiner” dinge by Affi es raak te sien, te waardeer en te geniet. Die graad tiens het nuwe vakke en moet leer om teen ‘n hoër tempo te werk. Hulle weet dikwels nie presies waar hulle inpas nie, maar neem deel en probeer die seniors ondersteun waar Die hoofl eiers van 2017 het op die eerste dag van hulle kan. die nuwe skooljaar soos wafferse televisiesterre met As deel van die seniorgroep by die skool begin die graad elfs e-nuus onderhoude gevoer. Bo is hoofseun Jo van Zyl al hoe meer druk ervaar, want almal moet nou reeds belangrike in aksie. Op die foto regs wys die hoofl eiers dat lewensbesluite neem. hulle rêrig gereed is vir 2017. Phillip Pienaar, Louis Schoonbee, Jo van Zyl, Gustav Grotius en Jaco Labuschagne Vir die matrieks het ‘n jaar van “laastes” begin. Baie is onseker oor wat die toekoms inhou en ander se planne is weer haarfyn uitgelê, met hulle plekke wat reeds by universiteite gereserveer is. Die hier-en-nou by Affi es is egter vir elkeen in Afrikaanse Russe kom kuier matriek belangrik. UJ en die sweminterhoër was twee “laastes” Drie studente uit Rusland het die skool onlangs besoek. wat uit ‘n ondersteunersoogpunt as gevolg van die weer op Varvara Smirnova, Valentina Kim en Daria Turianitsa is almal studen- ‘n teleurstelling uitgeloop het, maar die atletiek by Pilditch het te in Afrikastudies aan die Moskou Staatsuniversiteit en praat vlot gelukkig méér as vergoed daarvoor. Die doodse stilte voor die Afrikaans, al het hulle nog nooit ‘n voet in Suid-Afrika gesit nie. skoot klap, Power wat oor die veld weergalm en die Witblitse Die studente was vir drie weke in die land as gaste van die se weghol-oorwinning sal ons altyd bybly. By só ‘n geleentheid Federasie vir Afrikaanse Kultuurorganisasies (FAK) en het Affi es verdwyn alle verskille tussen ons en is ons net Affi e-broers wat besoek om só meer van die Afrikanerkultuur te wete te kom. saam sukses behaal. Oud-Affi e Werner Beineke is by die FAK werksaam en het hulle In die lewe vorentoe sal daar altyd teleurstellings wees, maar vergesel. die geheim lê daarin om dít wat goed is raak te sien en om jou Die drie was gaande oor Suid-Afrika se natuurskoon en die seile só te draai dat die wind jou van agter af kan voortdryf. lekker weer, maar was veral beïndruk met die vriendelikheid, hartlikheid en humorsin van al die Afrikaanssprekendes wat Redaksie hulle ontmoet het. Brendan du Toit (redakteur), Thomas Basson (adjunkredakteur: kultuur), Gustav Grotius (adjunkredakteur: sport), Luvan Bezuidenhoudt, LT de Jager, Christoff van Eetveldt, Ruben Els, Craig Kleingeld, Johan Muller, Louis Schoonbee en Van links op die foto is Varvara Smirnova, oud-Affi e Werner Beineke, Rynhard van Zijl. Valentina Kim, Daria Turianitsa en mnr. Dirk Taljard. 22030030- Nuwe personeel AAffie?ffie? Me. Martinette Mans Mnr. Pieter Maritz Me. Jana Me. Roelien Me. Hermi Pelser Hokkie Fisiese LO van der Westhuizen Holland-Müter Afrikaans RTT Musiek Die eerste “ingeskrewe” Affi e vir 2030 het onlangs by die skool kom kuier. Hier is Rafael Grobler, saam met sy oupa. Die knapie se pa, Theo Grobler, het in 1995 aan Affi es gematrikuleer en sy ma in 2001 by AHMP. Me. Lizerie Orffer Mnr. Ruan Delport Mnr. Ferdi Me. Petro Palm Me. Emsee Nel Wiskunde Geografi e Redelinghuys Afrikaans Musieksentrum- Grys area vir graad agts LO en Biologie bestuurder Vinkel en koljander? Veral die nuwe graad agts het dit aan die begin van 2017 baie moeilik gevind om te onderskei tussen dié twee wyse gryses. Dr. Wouter Kirstein (links) moes in die proses vele navrae oor mnr. Jan Me. Mitze Dill Me. Annette Taljaard Mnr. Kenneth Holder Me. Leani Nel Me. Riana Raath Musiek Ortodidaktikus IKT Affi e 100 Fonds en Geografi e en Atletiek Grabe se atletiekreëlings die Oud-Affi ebond hanteer. NUUS 3 EERSTE UITGAWE 2017 NNuweuwe aastrostro ‘n groot bate vir hokkie Brendan du Toit Die nuwe astro vir hokkie is op die eerste tegniese aspekte van die spel en daarom het skooldag van die nuwe kwartaal by Affi es die kleiner veld onder meer drie doelsirkels. ingewy. Al is dit nie die hoofdoel met die nuwe veld Dié kleiner veld is bykomend tot die nie, kan vyf-aan-‘n-kant wedstryde ook hier volgrootte astro wat AHS met AHMP deel en gespeel word. is spesifi ek ontwerp vir inoefening van “Met die astro hier op die terrein hoop ons sekere hokkievaardighede. ook om hokkie se profi el by die skool verder te Volgens mnr. Neels Geertsema, hokkie- verhoog en om die atmosfeer en plesier van die koördineerder, hou die nuwe veld vir die skool spel ook aan nie-hokkiespelers bekend te stel.” ‘n reuse voordeel in. “Omdat ons die astro 50 /50 met die meisies deel, het die A- en Wat maak die astro so spesiaal? B-spanne nie altyd genoeg oefentyd nie en die Hokkie op ‘n astro is vinniger as op gras laer spanne gaan nou ook geleentheid kry om en meer presies. Jy moet beslis meer op ‘n astro te oefen – iets wat in die verlede vaardighede hê om jou opponent te klop. nie moontlik was nie.” Astro het hokkie dwarsoor die Van links is dr. Pierre Edwards, Brendan du Toit, Maurice Koekemoer, Quinton Ventrer, Herman Rolfes en me. “Ons wil in die toekoms veral fokus op die wêreld verander en verbeter. Aryna Edwards ‘n Dag om te Affi es volspoed op 97! LT de Jager onthou met Danksy ‘n klompie pioniers in 1920 kon die twee Affi e-manne op 27 Januarie vanjaar soos derduisende Affi es voor hulle hul grasshoppers krieketlegendes aantrek, hul dasse knoop en tussen die rooi mure deurstap. Die skool het vanjaar sy 97e verjaarsdag saam met die Afrikaanse Hoër Meisieskool gevier. Doktor Edwards het tydens saalopening die geskiedenis van die skool aan die hand van ‘n skyfi eprogram verduidelik en ons kon die Affi es van toeka tot nou op hierdie manier beleef. Daarna het hy die geskiedkundige dakbalk uit die huis van genl. Piet Joubert aan die hoofseun, Johan van Zyl, oorhandig. Tydens pouse het die personeel en leerlinge Lynnwoodweg oorgesteek om saam met AHMP fees te vier. Soos gebruiklik het die hoofde van die twee skole geskenke en kaartjies uitgeruil en die seuns en Een van Affi es se bekendste voer. AB en dr. Bacher het die seuns meisies het oud-leerlinge, AB de Villiers en die in die saal toegespreek en AB moes geleentheid ge- oud-krieketkaptein en -administra- ook bontstaan met ‘n paar had om te kuier. Die seuns het vanjaar in pouse by die Meisieskool gaan kuier. teur, dr. Ali Bacher, het die skool in interessante vrae uit die gehoor. Die pragtige Van links op die foto is Jaco Labuschagne, Elaina Lotter, Januarie besoek. Op die foto bo is hulle saam met dr. oorspronklike Louis Schoonbee, Neelke Nel en Johan van Zyl. Bokant hulle Die doel van die besoek was ‘n Pierre Edwards en mnr. Deon Botes. kunswerke op die is die oorspronklike wapen van AHS (tóé die wapen van die meisies se onderhoud wat dr. Bacher vir ‘n Mnr. Botes was AB se afrigter “gesamentlike skool”) wat vandag nog bokant die verjaarsdagkaartjie televisieprogram met AB moes kom tydens sy skooldae. hoofi ngang van ons susterskool, AHMP, pryk. aan die Seunskool Jong leiers Te Veel krap aan die “Te Veel” skubbe? Biologieklas se deur Affi es se beroemde uit Namibië hond, Te Veel, het dalk kompetisie, want hier is Die leerlingraad van ProEd Akademie in nou nóg ‘n (haarlose en Swakopmund het Affi es in Maart vir twee dae baie leliker) troeteldier op besoek. Die hoofseun en -meisie, Michael Zapke die werf. en Marguerite Wieland, het die seuns tydens Iggy Pop is ‘n groen saalopening meer van hulle land en hul skool iguana en behoort aan vertel.