Jaargang XI Maand 1

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Jaargang XI Maand 1 SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2014 Jaargang XI Maand 1 Januarie 2014 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Januarie 2014 Bundels (Louwmaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 6386 Datum: Wed Jan 1, 2014 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Maseti Indekse by ozfarrells 2 Afsterwe van 'n Familielid. by "Fanie Blignaut" blignautfanie 3 Hofer by boschjapie 4a Re: Doodoorsake by 3ea188b926c1e9f94b850c48dc6d164e 4b Re: Doodoorsake by "Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA" 5a Re: Template vir transkripsies van Genealogiese inligting by "Annatjie Erasmus" holland2003a 6a File - netiket.txt by 7a &#39;Verbeterde MASETI&#39; van die Meester ? by at_dippenaar 7b Re: &#39;Verbeterde MASETI&#39; van die Meester ? by at_dippenaar 7c Re: &#39;Verbeterde MASETI&#39; van die Meester ? by "Pieter A du Venage (Tuis)" pieterprofile 7d MASETI en die letere ISMS databasisse van die Dept Justisie (was: &# by "Tobi Swart" tobi.swart 7e Re: MASETI en die latere ICMS databasisse van die Dept Justisie (was by "Tobi Swart" tobi.swart 8 [Press] The Mercury /Daily News Tues 31 Dec 2013 by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 9 [Press] The Mercury Mon 30 Dec 2013 by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 10 MASETI en IE8 by "Dennis Pretorius" Messages 1a Re: Maseti Indekse Wed Jan 1, 2014 1:17 am (PST) . Posted by: ozfarrells Hallo Annelie, Die kolomme 'spousesurname&#39; en 'surname&#39; is omgeruil in die Maseti lêers, so al die die vanne is eintlik in die 'spousesurname&#39; kolom. Leanne Kleinsteuber het dit aan my uitgewys 'n ruk terug en ek het so paar toetse gedoen en dit was in al die gevalle waarna ek gekyk het, waar. Groete Linda Farrell (van Wyk) ---In [email protected], <annelie@...> wrote: Hallo Linda, BAIE dankie vir die Kimberley voorbeeld. Ek het dit nou vir myself ‗gefilter‘ en het bruikbare data in heelwat van die kolomme gekry. By een van die Boedels wat geen SURNAME gehad het nie was daar in die ADDRESSEE kolom ―D.J. Liebenberg – seun‖ dus kon ek bepaal dat daardie betrokke boedel wel `n Liebenberg een is. Ek kon in die meeste van die ―blank surname‖ deur middel van die ander data bekom :- ADDRESSEE – SPOUSE SURNAME – SPOUSE NAME – SPOUSE MAIDEN – PRE DEC SPOUSE SURNAME – PRE DEC SPOUS FIRST NAME – EXECUTOR SURNAME – EXECUTOR FIRST NAME – RecordNr EstateNumber FirstName Surname DateOfBirth DateOfDeath PlaceOfDeath IdNumber Addressee 670 2000/0659 ALBERTUS JOHANNES 20-Jun-08 16-May-00 UPINGTON 080620 5003 08 0 D.J. LIEBENBERG -SEUN 671 2000/0659 ALBERTUS JOHANNES 20-Jun-08 16-May-00 UPINGTON 080620 5003 08 0 D.J. LIEBENBERG -SEUN SpouseSurname SpouseName SpouseMaidenName PreDecSpouseSurname PreDecSpouseFirstName ExecutorSurname ExecutorFirstName LIEBENBERG LIEBENBERG LIEBENBERG DANIEL JOHANNES Hoop ons kan die res ook so kry om te werk. J Groetnis. Annelie. 2 Afsterwe van 'n Familielid. Wed Jan 1, 2014 1:26 am (PST) . Posted by: "Fanie Blignaut" blignautfanie Môre Mede Lede, My oom se jongste swaer is kersdag oorlede en gister, oujaar begrawe. Jan Jacobus Hendrik Kloppers * Blesbokfontein, 12 Mei 1945 † 25 Des.2013, Ω 31 Des 2013, Noordvaal Begraafplaas, NG Kerk Vaalrivier, Vanderbijlpark X 22 Jan 1966, Susanna Tolmay, van Eigenaarsfontein * 19 Jan 1947. [s/v Kerneels - Cornelius Petrus Kloppers (11139) * 11 Jul 1906 † Vanderbijlpark hospitaal, 07 Sep 1960, Ω Plaas Blesbokfontein, 09 Sep 1960, ΩΩ Noordvaal BP, graf # A00424, X 01 Apr 1930, Nella - Petronella Jakoba van Zyl (11134) * 03 Mei 1910 † 31 Okt 1981. Nella hertrou 30 Okt 1965, Johannes van der Walt † plaas Blesbokfontein, 26 Feb 1979. Die rin no in die () is van die Blignaut Webblad) 1) Ferdinand Kloppers * Vereeniging, 09 Apr 1971 2) Riaan * Vereeniging, 01 Aug 1973 X Parys, 02 Feb 2003, Lorinda van Heerden * 09 Jun 1975 Groete, Fanie Blignaut 3 Hofer Wed Jan 1, 2014 1:33 am (PST) . Posted by: boschjapie Is daar iemand wat in die van "Hofer" spesialiseer? Kontak my asseblief. Japie Bosch, Jeffreysbaai. 4a Re: Doodoorsake Wed Jan 1, 2014 2:19 am (PST) . Posted by: 3ea188b926c1e9f94b850c48dc6d164e Naandseg Fanie Skuus om hier van die kant af in te spring maar ek sien jy is 'n Coetzee navorser - het jy dalk enigiest op 'n Andries Daniel Coetzee ? Al wat ek van hom het is dat hy 'n seun Johannes Cornelius Jacobus (29/09/1906- 07/01/1971) gehad het en all navrae loop dood. Hy was my vrou se Oupa-grootjie. Ons weet dat hulle erens op ' stadium Rhodesie toe was maar niks meer nie Jammer as die versoek dalk onvanpas is Groete Thinus [email protected] 4b Re: Doodoorsake Wed Jan 1, 2014 3:21 am (PST) . Posted by: "Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA" Dankie Fanie. Ek was toe effens na die ander, maar is nogtans bly dat ek kon help. Beste wense. Faan ----- Original Message ----- From: Fanie Buys To: [email protected] Sent: Tuesday, December 31, 2013 10:18 PM Subject: [SA-Gen] Doodoorsake Naand Dennis, Jan, Maureen & Faan Baie dankie vir julle hulp met die ontsyfering. Dit met my nou weer 3 bladsy nader aan publikasie gebring wat hopenlik teen 2015 sal gebeur. Sterkte in 2014 Groete Fanie Buys Posbus 2924 Sasolburg 0829296695 Vanne: Buys, de Buys, Coetzee 5a Re: Template vir transkripsies van Genealogiese inligting Wed Jan 1, 2014 3:33 am (PST) . Posted by: "Annatjie Erasmus" holland2003a Hello Hendrik, 'n Baie geseende en Voorspoedige 2014. Mag ek ook in die ry staan vir die Template. Dankie byvoorbaat, Annatjie 2014/1/1 Hendrik at Loogkolk <[email protected]> > Indien enige persoon graag 'n Doop; trou- en/of sterfsertfikaat > transkripsie wil maak van bron-inlingting wat beskikbaar is, kontak groot > asb. vir myself of Herman du Plooy [email protected] sodat 'n templaat > aan u voorsien kan word. Indien almal die inligting op dieselfde excel > spreivel transkribeer sal dit dus maklik wees om ook later die inligting op > te laai in 'n genealogiese program of in 'n SQL bediener, welke ookal > benodig word. > > Die belangrikste op die stadium is dus om eenvormigheid te kry oor die > inligting. > > Baie dankie, mag 2014 vir wordelike suksesvolle jaar wees vir elkeen van u > tesame met u gesinne. > > Hendrik LOUW > 011 976 4262 > 082 722 6500 6a File - netiket.txt Wed Jan 1, 2014 7:35 am (PST) . Posted by: SAGenealogie: herinnering aan lysreëls, en lysnetiket Die volgende reëls en riglyne is daargestel om almal se ervaring van SA Genealogie nog meer aangenaam en produktief te maak. Gebruikers van die poslys aanvaar, deur hulle lidmaatskap en gebruik, die voorwaardes van die lysreels en onderneem om hulle daarby te hou. Indien iemand nie die reels wil nakom nie, moet hulle asseblief nie die poslys gebruik nie. Lidmaatskap en bydraes word gemodereer deur die lysbestuur. Die reëls en riglyne vir poslys-etiket is soos volg: 1. Gesprekstaal Die voertaal van SAGenealogie is Afrikaans, met aanvaarding van aanhalings uit bronne in die oorspronklike taal. 2. In- en uittekening Dit word van lede verwag om self hul intekening as lid op die poslys te administreer deur te gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Wanneer 'n lid vir 'n tyd afwesig sal wees, is die beste om tydelik uit te teken as lid deur 'n e-pos te stuur aan: [email protected] en na terugkeer weer aan te teken deur 'n e-pos te stuur aan: [email protected] Onthou dat lidmaatskap gekeur word om te verhoed dat gemorspos-advertensies die poslys oorlaai, en om dit moontlik te maak dat lede wat die reëls herhaaldelik oortree se lidmaatskap gekanselleer kan word. Lede wat die reëls herhaaldelik oortree se boodskappe mag aan moderering onderwerp word. 3. SAGenealogie webwerf Besoek die SAGenealogie webwerf by http://www.sagenealogie.com of www.sagenealgy.com om julle te vergewis van die poslys se doelwitte en reëls. 4. Netiket en lysreëls Netiket (net-etiket) vereis dat lede onder andere die volgende sal doen: * wees vriendelik en behulpsaam teenoor andere, en respekteer mekaar; * deel genealogiese inligting met mekaar; * gebruik te alle tye beskaafde taal; * hou by die terrein van die poslys, naamlik genealogie (en verwante sake); * moet asseblief nie persoonlike boodskappe, en boodskappe wat niks met die genealogie te doen het, op die poslys plaas nie; * indien jy iets persoonliks wil oordra aan 'n ander lid, doen dit van die poslys af deur 'n e-pos direk aan die betrokkene te stuur; regsklik op die boodskap in Outlook Express, maak "properties&quot; oop en kry die afsender se persoonlike e-adres. Moet asseblief nie net op "reply" klik sonder om die adres te verander sodat die pos nie per ongeluk ook na die lys toe gaan nie. * moenie twiste en vlam-oorlo렢egin of daaraan deelneem nie; * as jy antwoord op die poslys, sny onnodige teks uit die oorspronklike boodskap; die meeste e-posprogramme voeg die oorspronklike boodskap by verstek by wanneer jy op 'n brief antwoord; behou slegs die noodsaaklike deel van die ou boodskap; * as jy boodskappe in bundelformaat ontvang, moet nooit die hele bundel hersend wanneer jy antwoord nie; sny alle nie-tersake boodskappe uit die bundel uit; * gebruik altyd 'n relevante woord of sinsnede in die onderwerp-lyn ("subject";) sodat ander kan sien waaroor jou boodskap gaan; voordat jy dus jou antwoord stuur, vergelyk jou brief en die onderwerp-lyn, en maak die nodige aanpassings; * wanneer jy inligting of hulp ontvang van 'n ander lid, bedank die lid kortliks (verkieslik in 'n private boodskap van die poslys af) daarvoor.
Recommended publications
  • 35959 14-12 Legala Layout 1
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA December Vol. 570 Pretoria, 2012 14 Desember No. 35959 LEGAL NOTICES A WETLIKE SEE PART C SIEN DEEL C KENNISGEWINGS N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 201554—A 35959—1 2 No. 35959 GOVERNMENT GAZETTE, 14 DECEMBER 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to errors on the fax machine or faxes received which are unclear or incomplete. Please be advised that an “OK” slip, received from a fax machine, will not be accepted as proof that documents were received by the GPW for printing. If documents are faxed to the GPW it will be the sender’s respon- sibility to phone and confirm that the documents were received in good order. Furthermore the Government Printing Works will also not be held responsible for cancellations and amendments which have not been done on original documents received from clients. TABLE OF CONTENTS LEGAL NOTICES Page BUSINESS NOTICES.............................................................................................................................................. 11 Gauteng..................................................................................................................................................... 11 Eastern Cape............................................................................................................................................
    [Show full text]
  • Legal Notices Wetlike Kennisgewings
    Vol. 656 Pretoria, 7 February 2020 Februane No. 42997 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 42997 GOVERNMENT GAZETTE, 7 FEBRUARY 2020 STAATSKOERANT, 7 FEBRUARIE 2020 No. 42997 3 CONTENTS / INHOUD LEGAL NOTICES / WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER OPENBARE VERKOPE Sales in execution • Geregtelike verkope ....................................................................................................... 14 Gauteng ...................................................................................................................................... 14 Eastern Cape / Oos-Kaap ................................................................................................................ 71 Free State / Vrystaat ....................................................................................................................... 73 KwaZulu-Natal .............................................................................................................................. 75 Limpopo ...................................................................................................................................... 80 Mpumalanga ................................................................................................................................ 84 North West / Noordwes ................................................................................................................... 87 Northern
    [Show full text]
  • 35831 2-11 National Gazette
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 569 Pretoria, 2 November 2012 No. 35831 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 200947—A 35831—1 2 No. 35831 GOVERNMENT GAZETTE, 2 NOVEMBER 2012 For purposes of reference, all Proclamations, Government Alle Proklamasies, Goewermentskennisgewings, Algemene Notices, General Notices and Board Notices published are Kennisgewings en Raadskennisgewings gepubliseer, word vir included in the following table of contents which thus forms a verwysingsdoeleindes in die volgende Inhoudsopgawe inge - weekly index. Let yourself be guided by the Gazette numbers in sluit wat dus ’n weeklikse indeks voorstel. Laat uself deur die Koerantnommers in die regterhandse kolom lei: the righthand column: INHOUD CONTENTS en weeklikse Indeks and weekly Index Bladsy Koerant No. Page Gazette No. No. No. No. No. PROKLAMASIE PROCLAMATION 64 Wet op die Beskerming van Konstitusionele Demokrasie teen 64 Protection of Constitutional Democracy Terroriste en Verwante Aktiwiteite against Terrorist and Related Activities (33/2004): Kennisgewing deur President Act (33/2004): Notification by President ten opsigte van entiteite deur veiling - in respect of entities identified by the heids raad van verenigde nasies geïde- United Nations Security Council ............. 3 35807 tifiseer...................................................... 5 35807 GOVERNMENT AND GENERAL NOTICES GOEWERMENTS- EN ALGEMENE KENNISGEWINGS Agriculture, Department of Arbeid, Departement van Goewermentskennisgewings Government Notices 900 Amendments on Government Gazette 891 Marketing of Agricultural Products Act No. 35319, Vol. 563, published 9 May (47/1996): Establishment of statutory 2012 .......................................................
    [Show full text]
  • A Faure Genealogy: Book 5 (Of 8): Descendants of Pieter Hendrik Faure (1800-1862)
    A FAURE GENEALOGY: BOOK 5 (OF 8): DESCENDANTS OF PIETER HENDRIK FAURE (1800-1862) by Alexander Pierre FAURE (1946-) Michael John HARRIS (1933-) Albert Pieter Verner FAURE (1931-2007) DRAFT LAST WORKED ON: 2015.12.07 CONTENTS Chapter Children of Pieter Hendrik FAURE (1800-1862) Chapter Children of Jacobus Christiaan FAURE (1822-?) Chapter Children of Pieter Hendrik FAURE (1850-1923) Chapter Descendants of Pieter Hendrik FAURE (1888-1946) Chapter Descendants of Lambertus Dirk Petrus FAURE (1851-1921) Chapter Children of Jacobus Christiaan FAURE (1855-1932) Chapter Children of Abraham FAURE (1858-1901) Chapter Descendants of Pieter Hendrik FAURE (1892-1951) Chapter Descendants of Philip Hendrik Emanuel FAURE (1860-1941) Chapter Descendants of Pieter Hendrik FAURE (1903-1958) Chapter Descendants of Albert FAURE (1862-1906) Chapter Descendants of Jacobus Christiaan FAURE (1884-1918) Chapter Descendants of Joel Louw FAURE (1902-1956) Chapter Children of Abraham Pieter FAURE (1832-1878) Chapter Descendants of Pieter Hendrik FAURE (1858-1937) Chapter Children of Abraham Izak FAURE (1866-1927) Chapter Descendants of Johannes Christoffel FAURE (1893-1959) Chapter Descendants of Jacques Lotz FAURE (1895-1961) Chapter Descendants of Nicolaas Christoffel Lotz Faure (1900-1970) Chapter Descendants of Pieter Hendrik FAURE (1903-1939) Chapter Descendants of Jacobus Christiaan FAURE (1869-1937) Chapter Descendants of Philip Hendrik Emanuel FAURE (1834->1862) 2 CHAPTER INTRODUCTION This is Book 5 of a series of 8 e-books on a branch of the FAURE family: 1. Genealogy of a Faure Branch: Book 1: History and 3 Generations after Antoine FAURE (1685-1736). 2. Genealogy of a Faure Branch: Book 2: Descendants of Dr Abraham FAURE (1795-1875).
    [Show full text]
  • BSB Se Turf Begin Sit
    5 15 DIE NUWE SUID-AFRIKA 18 Me; 1990 ~... ','. ' BSB se turf begin sit Kol Joe Verster (foto links), besturende di­ Vrye Weekblad gese het dat Verster'n magsbe­ JACQUES PAUW rekteur van die Burgerlike Samewerkingsburo luste man is en dat die BSB vir politieke doel­ DIE klandestiene BSB, tot onlangs nog 'n web (BSB), het verskuil agter 'n welige baard, pruik eindes misbruik mag word. Hy het gese hy g10 van intrige , is die week grootliks deur sy eie en donkerbril gese: "Ons dink in tenne van daar is reeds 'n interne weerstandbeweging. Boere-Rasputin ontrafel toe hy voor die Harms­ selfbehoud ... ons is slagoffers van die nuwe Botes het getuig dat hy in Maart verlede jaar kommissie erken het dat die organisasie homself bedeling." genader is om 'n Durbanse prokureur wat 'n ten koste van die regering beskenn, huidige Intussen het Pieter Botes, gewese waarne­ senior lid van die ANC sou wees, te vennoor. politieke gebeure hom bedreig en hy in selfbe­ mende streekbestuurder van die BSB, gister­ lang optree. middag begin getuig nadat hy verlede week in Vervo/g op b/2 e rei CHRISTELLE TERREBLANCHE AS Welkom dlt sonder 'n rasse-bloedbad gaanoorleef, sal dlt goed gaan met die res van Suld-Afrlka. Dlt was gister die gevoel oor die Vry ­ staatse myndorp waar rassegevoelens breekpunt bereik het. 'n Maand gelede is die spot nog gedryfmet die naam Welkom vir 'n stad waarin meer as drlekwart van die Inwoners nie juls welkom voel nle. Die week Is twee blank e inwoner s deur 'n groep swart mynwerkers ver moor en nou begin dit Iyk asof die spiraal van geweld, In die tr adlsle van die Amerlkaansesuidevan 'n paar dek ades gelede, geen einde ken nie.
    [Show full text]
  • 35992 21-12 Roadcarrierpermits
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA December Vol. 570 Pretoria, 21 2012 Desember No. 35992 N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 201986—A 35992—1 2 No. 35992 GOVERNMENT GAZETTE, 21 DECEMBER 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to errors on the fax machine or faxes received which are unclear or incomplete. Please be advised that an “OK” slip, received from a fax machine, will not be accepted as proof that documents were received by the GPW for printing. If documents are faxed to the GPW it will be the sender’s respon- sibility to phone and confirm that the documents were received in good order. Furthermore the Government Printing Works will also not be held responsible for cancellations and amendments which have not been done on original documents received from clients. CONTENTS INHOUD Page Gazette Bladsy Koerant No. No. No. No. No. No. Transport, Department of Vervoer, Departement van Cross Border Road Transport Agency: Oorgrenspadvervoeragentskap aansoek- Applications for permits:.......................... permitte: .................................................. Menlyn..................................................... 3 35992 Menlyn..................................................... 3 35992 Applications concerning Operating Aansoeke aangaande
    [Show full text]
  • 37565 25-4 Legala
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vol. 586 Pretoria, 25 April 2014 No. 37565 PART 1 OF 2 LEGAL NOTICES A WETLIKE KENNISGEWINGS N.B. The Government Printing Works will not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 401272—A 37565—1 2 No. 37565 GOVERNMENT GAZETTE, 25 APRIL 2014 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not received due to errors on the fax machine or faxes received which are unclear or incomplete. Please be advised that an “OK” slip, received from a fax machine, will not be accepted as proof that documents were received by the GPW for printing. If documents are faxed to the GPW it will be the sender’s respon- sibility to phone and confirm that the documents were received in good order. Furthermore the Government Printing Works will also not be held responsible for cancellations and amendments which have not been done on original documents received from clients. TABLE OF CONTENTS LEGAL NOTICES Page BUSINESS NOTICES.............................................................................................................................................. 11 Gauteng..................................................................................................................................................... 11 Eastern Cape............................................................................................................................................
    [Show full text]
  • Legal Notices Wetlike Kennisgewings
    Vol. 663 Pretoria, 4 September 2020 September No. 43690 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 43690 GOVERNMENT GAZETTE, 4 SEPTEMBER 2020 STAATSKOERANT, 4 SEPTEMBER 2020 No. 43690 3 CONTENTS / INHOUD LEGAL NOTICES / WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER OPENBARE VERKOPE Sales in execution • Geregtelike verkope ....................................................................................................... 14 Gauteng ...................................................................................................................................... 14 Eastern Cape / Oos-Kaap ................................................................................................................ 53 Free State / Vrystaat ....................................................................................................................... 54 KwaZulu-Natal .............................................................................................................................. 68 Limpopo ...................................................................................................................................... 89 Mpumalanga ................................................................................................................................ 91 North West / Noordwes ................................................................................................................... 93 Western
    [Show full text]
  • 44903 30-7 Legala
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant July Vol. 673 30 2021 No. 44903 Julie LEGAL NOTICES A WETLIKE KENNISGEWINGS ISSN 1682-5845 N.B. The Government Printing Works will 44903 not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes 9 771682 584003 AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 2 No. 44903 GOVERNMENT GAZETTE, 30 July 2021 IMPORTANT NOTICE: THE GOVERNMENT PRINTING WORKS WILL NOT BE HELD RESPONSIBLE FOR ANY ERRORS THAT MIGHT OCCUR DUE TO THE SUBMISSION OF INCOMPLETE / INCORRECT / ILLEGIBLE COPY. NO FUTURE QUERIES WILL BE HANDLED IN CONNECTION WITH THE ABOVE. Table of Contents LEGAL NOTICES / WETLIKE KENNISGEWINGS BUSINESS NOTICES • BESIGHEIDSKENNISGEWINGS National / Nasionaal .................................................................................................................................. 14 COMPANY NOTICES • MAATSKAPPYKENNISGEWINGS National / Nasionaal .................................................................................................................................. 17 LIQUIDATOR’S AND OTHER APPOINTEES’ NOTICES LIKWIDATEURS EN ANDER AANGESTELDES SE KENNISGEWINGS National / Nasionaal .................................................................................................................................. 18 ORDERS OF THE COURT • BEVELE VAN DIE HOF National / Nasionaal .................................................................................................................................
    [Show full text]
  • Imbili Joins Swapo
    THE STRIKE IS OVER IN THE FAR NORTH, PROBLEMS AREN'T - INSIDE Cohen claims US acting to ensure police abuses stop but he did not support calls for a Koevoet removal THE US government was taking the UN Secretary-General's leased and he expressed the US gov­ complaints about the excessive use offorce and abuses by the police ernment's concern about this. forces in Namibia very seriously. "Until such time that they (the detainees) are all accounted for we This was the view expressed by the "The only thing that can be done continue to hope that Swapo will newly appointed US Assistant Sec­ about the situation in the north is for continue to cooperate with the ICRC retary of State for African Affairs, the police forces to regain discipline and the UNHCR to ensure that they Mr Herman Cohen, at a press confer­ are all accounted for." ence at Windhoek airport yesterday. He urged Swapo to repatriate for­ Mr Cohen spoke prior to his depar­ mer PLAN combatants to Namibia ture from Namibia following a short IMBILI as soon as possible so that they could visit to Windhoek as part of a tour of come and vote rather than remain in African countries that included stops Angola as 'sequestered fighters'. in Abidjan, Brazzaville, Luanda and JOINS .. 1 think that would also eliminate South Africa. many ambiguities about future infil­ The man in charge of American tration," he added. policy on Africa said that the US SWAPO The Assistant Secretary of State government had conducted a very for African Affaiis expressed confi­ active diplomacy during the past three IT HAS been announced by the dence in the implementation of UN weeks during which they had pres­ Swapo branch in Oshakati that Security Cooncil Resolution 435 which sured the South African government Mr Tara Imbili, formerly a leader he said had reached an 'irreversible to ensure that abuses by the police in the Democratic Turnhalle threshold', were stopped.
    [Show full text]