BSB Se Turf Begin Sit
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
5 15 DIE NUWE SUID-AFRIKA 18 Me; 1990 ~... ','. ' BSB se turf begin sit Kol Joe Verster (foto links), besturende di Vrye Weekblad gese het dat Verster'n magsbe JACQUES PAUW rekteur van die Burgerlike Samewerkingsburo luste man is en dat die BSB vir politieke doel DIE klandestiene BSB, tot onlangs nog 'n web (BSB), het verskuil agter 'n welige baard, pruik eindes misbruik mag word. Hy het gese hy g10 van intrige , is die week grootliks deur sy eie en donkerbril gese: "Ons dink in tenne van daar is reeds 'n interne weerstandbeweging. Boere-Rasputin ontrafel toe hy voor die Harms selfbehoud ... ons is slagoffers van die nuwe Botes het getuig dat hy in Maart verlede jaar kommissie erken het dat die organisasie homself bedeling." genader is om 'n Durbanse prokureur wat 'n ten koste van die regering beskenn, huidige Intussen het Pieter Botes, gewese waarne senior lid van die ANC sou wees, te vennoor. politieke gebeure hom bedreig en hy in selfbe mende streekbestuurder van die BSB, gister lang optree. middag begin getuig nadat hy verlede week in Vervo/g op b/2 e rei CHRISTELLE TERREBLANCHE AS Welkom dlt sonder 'n rasse-bloedbad gaanoorleef, sal dlt goed gaan met die res van Suld-Afrlka. Dlt was gister die gevoel oor die Vry staatse myndorp waar rassegevoelens breekpunt bereik het. 'n Maand gelede is die spot nog gedryfmet die naam Welkom vir 'n stad waarin meer as drlekwart van die Inwoners nie juls welkom voel nle. Die week Is twee blank e inwoner s deur 'n groep swart mynwerkers ver moor en nou begin dit Iyk asof die spiraal van geweld, In die tr adlsle van die Amerlkaansesuidevan 'n paar dek ades gelede, geen einde ken nie. 'n Senior ANC-Ieier het gister sy organi sa sie se ernstlge kommer oor die eskalerende konflik in Welkom ultgespreek • hoewel hy glo daar was ulterste provokasie van die regse blanke kant. "B y Gr oote Schuur het albel kante on derneem om geweldpleging kort te vat. Tog het die polislegeweld voor tgeduur en word daar ook glad ni e teen ver -r egses opgetr ee wat openlik met hul wapens paradeer nie, " het hy gese. Hy het ook sy organisasie se meegevoel met die gesinne van die vermoordes Volgens die polisie het hulle in die aflewe met 'n petrolbom aandie brand gesteekomdat 'n ultgespreek. ringswa geskuil omdathulle nie meeropenlik in aanta! ANC-aktiviste se huise die afgelope twee KROONSTAD smeul na die "Trojaanse Perd" die township voorvalle kan ondersoek Die, weens weke met petrolbomme bestook is. Nog die regses nog die meer as 300 000 . voorval waarin twee skoolkinders Dinsdag die aggressie van inwoners. Die huise is heeltemal verwoes en die inwo swart inwoners wou gister veel se oor die doodgeskiet is. Vrye Weekblad het die volgende dag met ners moes vlug. toestand. Twee weke gelede het albei kante Polisiernanne wat onder 'n bokseil agter op 'n ooggetuies in Maokeng gesels en hulle weer Volgens Sotjana bet sowat200kinders rondge nog drelgemente van '''n oog vir 'n oog" private vragmotor ge skuil het, het skielik gawe van die gebeure verskil hemelsbreed van staan toe'n afleweringswa met 'n bokseil bo-oor gemaak en as hulle ernstig was, sal min die opgespring en met haelgewere op oproerige die van die poli sie. probeer om tussen die skare in te ry. geweldpleglng kan stop. jeugdiges losgebrand. David Sotjana, 26, se leerlinge was Dinsdag Die voertuig,metdie registrasienommer OB Adriaan V1ok, minister van Wet en Orde, Bittere ontevredenheid en geweid smeul al kort na eenuur van die skool af op pad huis toe 91590, islater by die onderneming Bamett Auto het gelas dat nog polisieversterkings, byge baie maande lank in Maokeng, een van Kroon en het voor die Lengau-poskantoor by die Spares opgespoor. Dit is die eiendom van Peet staan deur lede van die weermag,na Welkom stad se townships. Maokengse sake-kompleks saamgedrom. Die Neethling en word gewoonlik aan meu en die Vrystaatse goudvelde gehaas.word. Brig Koos Geldenhuys, speurhoof van die posmeester van Kroonstad se weeld erige Duitse belkarweiers uitgehuur, Inwoners se dit word Verlede week is honderde bykomende poll Vrystaatse polisie, is gister aangestel om die motor is vroeer die dag deur oproerige jeugdi dikwels deur Protea Meubileerders vir aflewe siemanne daar ontplooi en Operasle Waghond saak te ondersoek. Hy sal waarskyniik met die ges uitgebrand. "Die kinders het rondom die rings gebruik. van stapel gestuur. diepgewortelde wantroue van' die inwoners te smeuelende wrak saamgedrom," vertel David. Neethling het bevestig dat die polisie .dit doen kry asook met talle aan tygings van marte Abe Makholi, organiseerder van die Maokeng Vervo/g op b/2 ling en intimidasie deur die polisie. Democratic Crisis Committee, se die motor is Vervo/g op b/2 . 2 ,~,=====================================::::::=:: Die AWB se Boereraat 'Manne, moenie net eenkeer skietnie' PEARLIE JOUBERT Tydens diekommando:.oefenlng Saterdag op 'n plaas bulte'Ventersdilrp het sekere manlike lede van die AWB raad van 'n Engelssprekende instrukteur ontvang. -I Die instrukteur,Keith,en 'nander fnstrukteur,Hans- wie nie hul vannewou noemnie, met donkerbrille en petteop, het raad gegee oor die beste wapens • "dies wat die effektiefste doodskiet"• Keith het daar onder die blou Wes-Transvaalsehemel en tussen die bruingras gestaan en ges~ die "manne moet weet donshael word net gebruik om slange te sklet." "Maarkaffersis mos slange", skree eenveglustige ou omle onder groot gelag van die ongeveer 40 mans wat tussen die langgras gesit het, Hy het ook ges~ die "manne moet nle net een keer sklet nie- die ou mag dalk nie eens weet hy is geskiet nle", Keith het met die nodige entoesiasme raad gegee oor die beste wapens en messe en waar om die wapens in die motor en aan die Iyf te dra. Hy het selfs raad gegee oor goele en slegte wapenhouers. "Daar is goeies op die mark ~ van die soort waar mens cp-en-afkan .\ spring en jou vrou kan skop sonder dat die wapen uitval of skulf," Hy het ook vertel dat daar elke Donderdagaand In Kaapstad oefeninge is - "ekhanteer di e opleidingIn Kaapstad en lei mense vir .,!t' . enige ding op. Hoe om met messe te baklei, skietoefeninge - enige Ole Kaapse,lnstrukteur van dIe AWe, KeIth, beslg om raad te gee. ding vir oorlewing." ' (Fo"': P.arfI. JoulHrt) BSB se turf sit Bloedbad Kroonstad Vanb/1 Van bl1 ( Van bl1 Die man sou vergiftig word deur sy skeennes met gif te "dokter'', Die verdere beleering van die stad kom te vroegmiddag "vir aflewerings" gehuur en an Botes is deur Verster beskryfas een van die individue "wat die beste produksie kan lewer, rnidde van eise deur die regse groepe vir 'n derhalfuur later terugbesorg het. Nog die voer maar sielkundig het iets met hom gebeur," Hy sukkel om met geld te werk. Hy skuld glo die aandklokreel en die herinstelling van alle tuig nog die donkerkakie-seil bo-oor die raam- BSB minstens R40 000. noodmaatreels omdat "ons mos gese het dit werk is beskadig. Verster bet onder kruisondervraging van adv Eberhard Bertelsmann, SC, vir die David gaan gebeur". Bizzah Makghate van die Detainees Parents', Webster-Trust, gese dat die 'ANC, SAKP en ander "linksgesindes" toegelaat is om die land Brig Leon Mellet van Vlok se kantoor het Support Comitee in Maokeng het bevestigdat binne te kom om aan die politieke gesprek deel te neem, maar die BSB vra: "Wat soek julie gese die versoeke word nie in die stadium enkele klippe en 'n petrolbom na die voertuig bier?" I ' , , oorweeg nie, geslinger is om dit tot stilstand te bring. Die Versterhet erkendat hy 'nnoodplan geiinplimenteerhet omenkele daenadat die Staatspre- Gistermiddag het sowel blanke as swart petrolbom het Die ontvlam Die. sident, minister van Verdediging en die Hoofvan die SA Weermag 'n ondersoek na die BSB inwoners die stad as "baie gespanne" bestem Kinders op die tonee! het Woensdag vertel gelas het, leers te laat verdwyn. Verster beweer hy het dit gedoen om die lede van die BSB te pe!. hoe tussen agt en tien polisiemanne skielik beskerm, Bertelsmann het dit aanhom gestel.t'Die antwoord is eenvoudig, Toe jy besefdaar , Op 'n massavergadering Woensdagaand in onder die seil uitgespring enbegin skiet her, kom 'n interne ondersoek, het jy stappe geneem om dit te saboteer... jy het die hoogste gesag Thabong, Welkom se township, het meer as 5 Twee kinders, Ntsie Tau, 17,en 'n seuntjie verontagsaam... jy het beheer oor die BSB verloor." 000 inwoners besluit om voorlopig met 'n ver van tussen tien en twaalf, wie se naam Die Versterhet ontken dat hy beheer oor die BSB verloor het, maar erken dat die lede bedreig bruikersboikot voort te gaan wat die dorp se bevestigkonwordnie,is dood. Nogdrie kinders voel deur die "veranderde tye". Hyselfis "gekontamineer" omdat sy identiteitbekend geword sakemanne al bykans R20 miljoen gekos het, is met donshaelwonde in die Boitomelu-hospi- bet. Hy het na die BSB as 'nbende verwys. Die boikot is uitprotes teenver-regse vigilante taal opgeneem. Baarde,proikeendonkerbrillehet die afgelope weke 'n alledaagse gesig indiekonferensie optrede teen swart inwoners sedertMaart toe 'n . Die kinders se hulle wasbaie verbaastoe die kamer van die Sinodale Sentrum van die NG-Kerk inPretoria geword toe een BSB·lidna die tornado verwoesting in die stad gesaaihet. Die polisie begin skiet, Hulle vertellinge stem in ander met 'n vennomming getuig het, boikotters se minstens twee swartmense het al hooftrekke ooreen. Laterhetnog sowat 30 poli Verster se vermomming was gisternog meer sigbaar as enige van sy anderkollegas toe hy aan die handvan regses gesterf. siername opgedaagen sowat40 mense inhegtenis -met 'n laagerbaard en 'n weliger bos hare sy plekin die getuiebank ingeneemhet, Die lont vir die dreigende geweld was 'n geneem, Die skare bet tot meer as 'n duisend Na 'n oggend van hewige kruisondervraging, het 'n regsgeleerde by die kornmissie opge mynwerkerprotes Woensdag.