Jaargang XI Maand 1

Jaargang XI Maand 1

SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2014 Jaargang XI Maand 1 Januarie 2014 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Januarie 2014 Bundels (Louwmaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 6386 Datum: Wed Jan 1, 2014 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Maseti Indekse by ozfarrells 2 Afsterwe van 'n Familielid. by "Fanie Blignaut" blignautfanie 3 Hofer by boschjapie 4a Re: Doodoorsake by 3ea188b926c1e9f94b850c48dc6d164e 4b Re: Doodoorsake by "Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA" 5a Re: Template vir transkripsies van Genealogiese inligting by "Annatjie Erasmus" holland2003a 6a File - netiket.txt by 7a 'Verbeterde MASETI' van die Meester ? by at_dippenaar 7b Re: 'Verbeterde MASETI' van die Meester ? by at_dippenaar 7c Re: 'Verbeterde MASETI' van die Meester ? by "Pieter A du Venage (Tuis)" pieterprofile 7d MASETI en die letere ISMS databasisse van die Dept Justisie (was: &# by "Tobi Swart" tobi.swart 7e Re: MASETI en die latere ICMS databasisse van die Dept Justisie (was by "Tobi Swart" tobi.swart 8 [Press] The Mercury /Daily News Tues 31 Dec 2013 by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 9 [Press] The Mercury Mon 30 Dec 2013 by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 10 MASETI en IE8 by "Dennis Pretorius" Messages 1a Re: Maseti Indekse Wed Jan 1, 2014 1:17 am (PST) . Posted by: ozfarrells Hallo Annelie, Die kolomme 'spousesurname' en 'surname' is omgeruil in die Maseti lêers, so al die die vanne is eintlik in die 'spousesurname' kolom. Leanne Kleinsteuber het dit aan my uitgewys 'n ruk terug en ek het so paar toetse gedoen en dit was in al die gevalle waarna ek gekyk het, waar. Groete Linda Farrell (van Wyk) ---In [email protected], <annelie@...> wrote: Hallo Linda, BAIE dankie vir die Kimberley voorbeeld. Ek het dit nou vir myself ‗gefilter‘ en het bruikbare data in heelwat van die kolomme gekry. By een van die Boedels wat geen SURNAME gehad het nie was daar in die ADDRESSEE kolom ―D.J. Liebenberg – seun‖ dus kon ek bepaal dat daardie betrokke boedel wel `n Liebenberg een is. Ek kon in die meeste van die ―blank surname‖ deur middel van die ander data bekom :- ADDRESSEE – SPOUSE SURNAME – SPOUSE NAME – SPOUSE MAIDEN – PRE DEC SPOUSE SURNAME – PRE DEC SPOUS FIRST NAME – EXECUTOR SURNAME – EXECUTOR FIRST NAME – RecordNr EstateNumber FirstName Surname DateOfBirth DateOfDeath PlaceOfDeath IdNumber Addressee 670 2000/0659 ALBERTUS JOHANNES 20-Jun-08 16-May-00 UPINGTON 080620 5003 08 0 D.J. LIEBENBERG -SEUN 671 2000/0659 ALBERTUS JOHANNES 20-Jun-08 16-May-00 UPINGTON 080620 5003 08 0 D.J. LIEBENBERG -SEUN SpouseSurname SpouseName SpouseMaidenName PreDecSpouseSurname PreDecSpouseFirstName ExecutorSurname ExecutorFirstName LIEBENBERG LIEBENBERG LIEBENBERG DANIEL JOHANNES Hoop ons kan die res ook so kry om te werk. J Groetnis. Annelie. 2 Afsterwe van 'n Familielid. Wed Jan 1, 2014 1:26 am (PST) . Posted by: "Fanie Blignaut" blignautfanie Môre Mede Lede, My oom se jongste swaer is kersdag oorlede en gister, oujaar begrawe. Jan Jacobus Hendrik Kloppers * Blesbokfontein, 12 Mei 1945 † 25 Des.2013, Ω 31 Des 2013, Noordvaal Begraafplaas, NG Kerk Vaalrivier, Vanderbijlpark X 22 Jan 1966, Susanna Tolmay, van Eigenaarsfontein * 19 Jan 1947. [s/v Kerneels - Cornelius Petrus Kloppers (11139) * 11 Jul 1906 † Vanderbijlpark hospitaal, 07 Sep 1960, Ω Plaas Blesbokfontein, 09 Sep 1960, ΩΩ Noordvaal BP, graf # A00424, X 01 Apr 1930, Nella - Petronella Jakoba van Zyl (11134) * 03 Mei 1910 † 31 Okt 1981. Nella hertrou 30 Okt 1965, Johannes van der Walt † plaas Blesbokfontein, 26 Feb 1979. Die rin no in die () is van die Blignaut Webblad) 1) Ferdinand Kloppers * Vereeniging, 09 Apr 1971 2) Riaan * Vereeniging, 01 Aug 1973 X Parys, 02 Feb 2003, Lorinda van Heerden * 09 Jun 1975 Groete, Fanie Blignaut 3 Hofer Wed Jan 1, 2014 1:33 am (PST) . Posted by: boschjapie Is daar iemand wat in die van "Hofer" spesialiseer? Kontak my asseblief. Japie Bosch, Jeffreysbaai. 4a Re: Doodoorsake Wed Jan 1, 2014 2:19 am (PST) . Posted by: 3ea188b926c1e9f94b850c48dc6d164e Naandseg Fanie Skuus om hier van die kant af in te spring maar ek sien jy is 'n Coetzee navorser - het jy dalk enigiest op 'n Andries Daniel Coetzee ? Al wat ek van hom het is dat hy 'n seun Johannes Cornelius Jacobus (29/09/1906- 07/01/1971) gehad het en all navrae loop dood. Hy was my vrou se Oupa-grootjie. Ons weet dat hulle erens op ' stadium Rhodesie toe was maar niks meer nie Jammer as die versoek dalk onvanpas is Groete Thinus [email protected] 4b Re: Doodoorsake Wed Jan 1, 2014 3:21 am (PST) . Posted by: "Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA" Dankie Fanie. Ek was toe effens na die ander, maar is nogtans bly dat ek kon help. Beste wense. Faan ----- Original Message ----- From: Fanie Buys To: [email protected] Sent: Tuesday, December 31, 2013 10:18 PM Subject: [SA-Gen] Doodoorsake Naand Dennis, Jan, Maureen & Faan Baie dankie vir julle hulp met die ontsyfering. Dit met my nou weer 3 bladsy nader aan publikasie gebring wat hopenlik teen 2015 sal gebeur. Sterkte in 2014 Groete Fanie Buys Posbus 2924 Sasolburg 0829296695 Vanne: Buys, de Buys, Coetzee 5a Re: Template vir transkripsies van Genealogiese inligting Wed Jan 1, 2014 3:33 am (PST) . Posted by: "Annatjie Erasmus" holland2003a Hello Hendrik, 'n Baie geseende en Voorspoedige 2014. Mag ek ook in die ry staan vir die Template. Dankie byvoorbaat, Annatjie 2014/1/1 Hendrik at Loogkolk <[email protected]> > Indien enige persoon graag 'n Doop; trou- en/of sterfsertfikaat > transkripsie wil maak van bron-inlingting wat beskikbaar is, kontak groot > asb. vir myself of Herman du Plooy [email protected] sodat 'n templaat > aan u voorsien kan word. Indien almal die inligting op dieselfde excel > spreivel transkribeer sal dit dus maklik wees om ook later die inligting op > te laai in 'n genealogiese program of in 'n SQL bediener, welke ookal > benodig word. > > Die belangrikste op die stadium is dus om eenvormigheid te kry oor die > inligting. > > Baie dankie, mag 2014 vir wordelike suksesvolle jaar wees vir elkeen van u > tesame met u gesinne. > > Hendrik LOUW > 011 976 4262 > 082 722 6500 6a File - netiket.txt Wed Jan 1, 2014 7:35 am (PST) . Posted by: SAGenealogie: herinnering aan lysreëls, en lysnetiket Die volgende reëls en riglyne is daargestel om almal se ervaring van SA Genealogie nog meer aangenaam en produktief te maak. Gebruikers van die poslys aanvaar, deur hulle lidmaatskap en gebruik, die voorwaardes van die lysreels en onderneem om hulle daarby te hou. Indien iemand nie die reels wil nakom nie, moet hulle asseblief nie die poslys gebruik nie. Lidmaatskap en bydraes word gemodereer deur die lysbestuur. Die reëls en riglyne vir poslys-etiket is soos volg: 1. Gesprekstaal Die voertaal van SAGenealogie is Afrikaans, met aanvaarding van aanhalings uit bronne in die oorspronklike taal. 2. In- en uittekening Dit word van lede verwag om self hul intekening as lid op die poslys te administreer deur te gaan na http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/ Wanneer 'n lid vir 'n tyd afwesig sal wees, is die beste om tydelik uit te teken as lid deur 'n e-pos te stuur aan: [email protected] en na terugkeer weer aan te teken deur 'n e-pos te stuur aan: [email protected] Onthou dat lidmaatskap gekeur word om te verhoed dat gemorspos-advertensies die poslys oorlaai, en om dit moontlik te maak dat lede wat die reëls herhaaldelik oortree se lidmaatskap gekanselleer kan word. Lede wat die reëls herhaaldelik oortree se boodskappe mag aan moderering onderwerp word. 3. SAGenealogie webwerf Besoek die SAGenealogie webwerf by http://www.sagenealogie.com of www.sagenealgy.com om julle te vergewis van die poslys se doelwitte en reëls. 4. Netiket en lysreëls Netiket (net-etiket) vereis dat lede onder andere die volgende sal doen: * wees vriendelik en behulpsaam teenoor andere, en respekteer mekaar; * deel genealogiese inligting met mekaar; * gebruik te alle tye beskaafde taal; * hou by die terrein van die poslys, naamlik genealogie (en verwante sake); * moet asseblief nie persoonlike boodskappe, en boodskappe wat niks met die genealogie te doen het, op die poslys plaas nie; * indien jy iets persoonliks wil oordra aan 'n ander lid, doen dit van die poslys af deur 'n e-pos direk aan die betrokkene te stuur; regsklik op die boodskap in Outlook Express, maak "properties" oop en kry die afsender se persoonlike e-adres. Moet asseblief nie net op "reply" klik sonder om die adres te verander sodat die pos nie per ongeluk ook na die lys toe gaan nie. * moenie twiste en vlam-oorlo렢egin of daaraan deelneem nie; * as jy antwoord op die poslys, sny onnodige teks uit die oorspronklike boodskap; die meeste e-posprogramme voeg die oorspronklike boodskap by verstek by wanneer jy op 'n brief antwoord; behou slegs die noodsaaklike deel van die ou boodskap; * as jy boodskappe in bundelformaat ontvang, moet nooit die hele bundel hersend wanneer jy antwoord nie; sny alle nie-tersake boodskappe uit die bundel uit; * gebruik altyd 'n relevante woord of sinsnede in die onderwerp-lyn ("subject";) sodat ander kan sien waaroor jou boodskap gaan; voordat jy dus jou antwoord stuur, vergelyk jou brief en die onderwerp-lyn, en maak die nodige aanpassings; * wanneer jy inligting of hulp ontvang van 'n ander lid, bedank die lid kortliks (verkieslik in 'n private boodskap van die poslys af) daarvoor.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    382 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us