Family Mourns Death of Doctor P4 New Era for Herald P2
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
LOCK- DOWN HERALD FREE 28 Mei 2020 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Family New era Luiperds mourns death for Herald vier 100 of doctor P4 P2 jaar Bl.12 Korona kelder Aardklop Weens die koronavirus sal die Aardklop Nasionale Kunstefees nie vanjaar gehou word nie. Foto: Verskaf Die Aardklop Nasionale Kunstefees voort soos beplan nie. Volgens besluite gehad om te neem. “Ons gaan intussen voort om wat jaarliks duisende mense na Delmari van Zyl, Aardklop woord- “Onsekerhede oor of en wanneer losstaande projekte/produksies te Potchefstroom lok, gaan nie vanjaar voerder, het die bestuur moeilike massabyeenkomste en grootskaalse ondersoek. Hierdie projekte sal interprovinsiale reis weer toegelaat onafhanklik van Aardklop se voorlo- sal word, is van die aspekte wat die pige program befonds, onderhandel bestuur in gedagte moes hou,” en aangebied word,” verduidelik Van verduidelik sy. Volgens haar is feite Zyl. Volgens haar word daar na soos die skoolvakansie van Septem- verskeie platforms gekyk om moont- ber-Oktober wat verkort is, borge se lik hierdie losstaande projekte te bemarkingsbegrotings wat gesny is loods. en feesgangers se besteebare inkom- “Die projekte sal nie aan Aardklop ste wat weens die pandemie vermin- se tradisionele tydsgleuf en plek der is, in ag geneem. gekoppel word nie. Nuwe vennote en “Kunstenaars, tegnici, stalletjiehou- venues sal indien haalbaar, gevind ers, tydelike werkers en talle ander word. Hierdie projekte het ten doel rolspelers verdien om so gou moont- om Aardklop as platform aktief te lik te weet of Aardklop soos nor- laat funksioneer en om inkomste vir maal sal voortgaan, sodat hulle kan kunstenaars, tegnici en diensverskaf- beplan. fers te genereer,” het Van Zyl gesê. 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 28 Mei 2020 New era for Potchefstroom Herald Dustin Wetdewich The longest-serving editor of the and adapted to the environment it relevant community news to the Herald, Mr Hennie Stander, readily has operated in over the years. Hours residents of Potchefstroom. Since When the first edition of the Herald tells of his experience when the of debate could be had about the then, this mission has not changed. hit the streets in 1908, journalists switch from typewriters to computers pros and cons of the various techno- In truth, it has always been the roamed the streets and a century of happened. logies. The fact remains that how guiding light, the one constant in a history started. To him, it seemed like something people communicate has changed changing world. The then editor, Mr C.V. Bates futuristic, almost like something from drastically and is still doing so. could surely not have fathomed the a science-fiction film. Film cameras The Herald recently announced LOCK- DOWN KYK HIER! DIE BESIGHEDE WAT changes that this community news- and darkrooms gave way to digital that it would distribute the HERALD OOP IS GEDURENDE FREE paper would undergo in the 100 odd cameras. The internet became a Herald for free. This was another “LOCKDOWN” www.potchefstroomherald.co.za years that would follow. They say requirement for newspapers; more change from the norm, another 14 Mei 2020 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za change is as good as a holiday. The recently, social media has started adaptation to an ever-changing Bekende prof. tydensKoop maar nie kuier by ‘driveMuurbal is sy landscape of the press has been becoming a necessary tool for papers environment. roof beseer Bl.3 through’ babatee Bl.2 lewe Bl.12 changing since that day, more than to get information to people. The The Herald is now moving into 100 years ago. Telephones were Herald adopted all this technology, another era, one that some other introduced and were widely used to not only as a cost-saving measure but businesses have already embraced Eerste pap-OTMDie mieliemeel word deur die dak van die skeeps- vraghouer in die masjien gelaai. get information from sources much as an adaptation to the way people successfully. A shift that was Foto: Venessa van der Westhuizen more easily. Desktop computers communicate. probably on the cards, but haste- replaced typewriters. In short, the Herald has changed ned by the ongoing Covid-19 begin werk Venessa van der Westhuizen pandemic. The Herald’s offices, Die eerste pap-OTM wat deur ingenieurs van die NWU ont- werp en gebou is, is gister (Woensdag, 13 Mei) vir die eerste keer deur die publiek in Ikageng in gebruik geneem. Dié masjien is uit nood gebore toe die Potchefstroom/Tlo- which have been closed during the kwe Sakekamer en CFAM Techonologies, die vervaardigers van voedsel ekstrusie toerusting, saamgespan het om kitspap aan behoeftige mense uit te deel. Baie Suid-Afrikaners staar hongersnood in die gesig omdat hulle weens die inperkingsre- lockdown, will not re-open. While gulasies nie kan werk om ‘n inkomste te verdien waarmee hulle voedsel kan aankoop nie. Die Sakekamer en CFAM het al bykans ‘n miljoen maaltye aan hulpbehoewende mense in en om Potchefstroom verskaf. the physical office space will not Die uitdeel van die 5kg sakke pap is egter ‘n logistieke nagmerrie. Die hulp van vrywilligers uit Potchefstroom raak al hoe minder nou dat meer mense stadigaan begin terugkeer werk toe. be used in future, the Herald, as LJ Grobler en Danie Vorster is die projekbestuurders wat saam met ander ingenieurs dié pap-OTM binne slegs twee MEET OUR TEEM weke ontwerp en gebou het. you, the readers and the commu- Die pap-OTM help om die baie administrasie en arbeid uit te sny en sorg dat die meel aan die regte persoon op die regte tyd uitgedeel word. Die OTM word binne ‘n herwonne skeepsvraghouer ingebou nity, know it, will remain. wat dan in ‘n veilige gebied staan. Dit word net een keer per week hervul. Die ontvanger kry ‘n elektroniese koepon met ‘n Antoinette Badenhorst pin-nommer op sy selfoon wat hy by die pap-OTM moet intik Charlene Sharpley en gebruik sy eie houer/sak waarin die meel uitloop. We are simply embracing the Die ingenieurs het selfs ook gedink aan ‘n opeenhoping by die masjien. Die tyd waarin die ontvanger die meel moet Regional Sales Manager Advertising afhaal word ook op die koepon aangedui, wat beteken dat dit binne ‘n sekere tydperk moet geskied. So word opeenhoping technology at our disposal to vermy. Projekbestuurders weet dan wanneer ‘n koeponhouer sy porsie ontvang het. 083 664 3328 082 745 7811 Daar word ook gespaar op verpakking wat voordelig is vir die natuur, want die 5kg meelsakke kan hergebruik word om [email protected] [email protected] ensure that the quality of the besoedeling te voorkom. Constance Kenekene was die eerste persoon wat newspaper the readers have come haar kitspap by CFAM se pap-OTM gekry het. Dustin Wetdewich Irene Moses to expect from us stays the same. Editor Advertising The staff will be working remotely; 084 537 8427 071 146 2825 in many cases, much closer to the [email protected] [email protected] community than before. In 1908, Wouter Pienaar Carolina Sharpley the Herald had a mission, to bring Journalist Classifieds 084 823 5465 076 199 8769 [email protected] [email protected] Personeel by twee hospitale toets Venessa van der Westhuizen Kaylene van Rooyen Journalist Classifieds 071 331 7029 071 320 1748 positief vir virus [email protected] [email protected] Venessa van der Westhuizen Tsholofelo Motswenyane Lihana Moos selfisolasie by hulle huise. Medicli- Journalist Debtors Clerk nic bevestig in ‘n verklaring dat die 062 686 3957 073 602 4761 Twee personeellede van Mediclinic personeel nie pasiënte versorg het of [email protected] [email protected] Potchefstroom het onlangs positief in enige kontak met pasiënte was vir COVID-19 getoets en is tans in nie. As ‘n ekstra voorkomingsmaatreël word pasiënte tans nie toegelaat om enige besoekers te ontvang nie. Sover was nog net een COVID-19- pasiënt in Mediclinic vir behande- ling opgeneem. Dié pasiënt is Vrydag, 16 Mei weer ontslaan. By die Potchefstroom Hospitaal het ‘n 59-jarige verpleegster verlede Saterdag, 23 Mei positief vir COVID- 19 getoets. Dié verpleegster het by die Buitepasiënte-afdeling van die hospitaal gewerk wat sedertdien vir die publiek gesluit is. Sy was in kontak met 67 pasiën- te, 18 personeellede en een familie- lid wat ook vir die virus getoets word. Buitepasiënte het die volgende dag ‘n uitgebreide ontsmettingsprogram ondergaan waarna alle afsprake vir twee dae gekanselleer is. Dié afde- ling het gelukkig gister weer her- open. Die getal COVID-19 gevalle neem nou vinnig toe. Sondag was die getal COVID-19 gevalle in Noordwes nog 94 en teen Dinsdag het die getal tot 115 gestyg, met 15 gevalle in J.B Marks en 27 gevalle in Matlosana. 28 Mei 2020 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Venessa van der Westhuizen ‘n Spysenier wat nog net ‘n jaar sy onderneming, “A piece of cake”, bedryf, het Sondagoggend, 24 Mei met ‘n skok besef daar is by hom inge- breek nadat sy kombuis in chaos agtergelaat is. Wiehann Greyling en sy assistente berei kos voor in ‘n ruim, goed toege- ruste kombuis wat op dieselfde erf as sy huis in Dassierand geleë is. Toe hy Sondagoggend wakker word, was die kombuis se deur oop en die ligte aan. Die kombuis was deurmekaar, met voorraad uit plek. Rakke met bestanddele is leeg gesteel en die vrieskas se slot was gebreek. Duisende rand se vleis, hoender en voorbereide pasteie is ook uit die vrieskas gesteel. Die inbrekers het nie net in die kos belang gestel nie, maar sommer ook sy groot gasstoof, waarop hy groot hoeveelhede kos voorberei het, opge- laai. Kombuisgereedskap soos sy duur messe, gasbottels en ‘n spreilig is ook gesteel.