5 November 2020 Venessa Van Der

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

5 November 2020 Venessa Van Der Webblad: www.potchefstroomherald.co.za 5 November 2020 Free Historiese smidswinkel sal gerestoureer word Venessa van der Westhuizen Die 19de-eeuse smidswinkel op die terrein van die President Pretorius- museum (PPM) wat verlede Donder- dag, 29 Oktober in duie gestort het, sal weer gerestoureer word. So sê Elmarie Weyers, die kurator van die Potchefstroomse Museum. Potchefstromers is al vuisvoos met die reeks ongelukkige gebeure aan hul historiese gedenkwaardig- hede. Vroeër vanjaar moes inwoners toekyk hoe die offisierswoning (1913) op Witrand se terrein en die eeu-oue stasiegebou in Piet Bosman- straat afbrand. (Berig volg op bl. 2). Johan Wolfaardt besig om die implemente in die smidswinkel uit die puin te red. Foto: Venessa van der Westhuizen 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 5 November 2020 Vervolg van bl. 1 gens Lamprecht het Wolfaardt die ANC se gelate houding wanneer dit met die agteruitgang van JB Marks Die smidswinkel is deel van die strukturele probleem vroeg in Okto- by die bewaring van erfenisgeboue munisipaliteit se dienslewering in die 19de eeuse geboukompleks op die ber aan haar gerapporteer. Tydens kom. “Dis tekenend van die totale stad. “Die ANC gee nie om oor die terrein van die PPM. Dié geboue is die inperking was die huismuseums gebrek aan insig, waardering en verlede of die huidige stand van sake rondom 1868 deur President Marthi- gesluit en kon daar nie vroeër aan respek vir erfenisgoedere onder die nie. Hulle gee net om vir hulself...” nus Wessel Pretorius opgerig. Preto- die probleem aandag gegee word nie. ANC-bewindhebbers op alle vlakke Volgens Hodgson beplan die DA rius was die eerste president van die Wolfaardt is tans die voorsitter van van die regering,” het Matthys van om ‘n oudit van al Noordwes se Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). die Erfenis Stigting Potchefstroom, ‘n Tonder, VF Plus raadslid van die JB erfenisgeboue en -terreine by die Die kompleks bestaan uit ‘n woon- organisasie wat omsien na die Marks munisipaliteit hierdie week provinsiale wetgewer aan te vra huis wat in die Kaapse styl gebou is, bewaring van ou geboue in Potchef- aan Netwerk24 gesê. sodat hul oorsiginspeksies kan hou asook buitegeboue wat ‘n waenhuis, stroom.Lamprecht sê hulle het Heinricha Hodgson, DA kandidaat om die toestand van die terreine en stal en smidswinkel insluit. Die dadelik die senior tegniese inge- van Wyk 5 het ook gesê die agteruit- geboue asook die begrotings wat president was bekend daarvoor dat nieursbeampte van die JB Marks gang van historiese geboue is in lyn daaraan toegewys is, te bepaal. hy ook as grofsmid gewerk het en munisipaliteit geraadpleeg. “Mnr. veral die ysterbande rondom wawiele Noah Lechele was baie behulpsaam gekort het. en het dadelik saam met ons ‘n Die PPM vorm trots deel van inspeksie gedoen. Daar is vasgestel Potchefstroom se ou geskiedenis en dat die dak begin sak het en dit die baie oorseese besoekers en skool- mure van die smidswinkel sywaarts groepe besoek jaarliks die museum gedruk het. Die plan was om die om meer van die tradisionele 19de- gebou eers met ‘n staalstruktuur te eeuse gebruike te leer. verstewig voordat die restourasiepro- “Oomblikke voordat die kurator jek aangepak kon word,” sê Lam- my geskakel het om te sê die restou- precht. rasieprojek van die smidswinkel is Die museum se volgende stap is amptelik goedgekeur en dat daar om die bourommel te verwyder en te dadelik met die werk begin sal word, berg sodat die restourateurs so ver het die gebou inmekaargeval,” sê ‘n moontlik weer die oorspronklike verdwaasde Johan Wolfaardt, vak- boumateriaal kan gebruik. kundige van die President Pretorius- Al die implemente wat in die museum net nadat die gebou ingetui- smidswinkel geberg was, sal ook mel het. versigtig verwyder word.“Die spreek- Volgens die kultuurhistorikus van woord sê mos ongelukke gebeur in die Potchefstroomse Museum, Miems drieë. Ons hoop nou dat die smids- Lamprecht, was dit as gevolg van die winkel ‘n einde sal bring aan die hout stutpaal in die middel van die ongelukkige gebeurtenisse met die smidswinkel wat gekraak het. Vol- historiese geboue in Potchefstroom,” sê Lamprecht. Beide die Vrydheidsfront Plus en die DA het hulle mis- Elmarie Weyers, kurator van die Potchefstroomse Museum en Johan Wolfaardt, vakkun- noeë te kenne dige van die President Pretoriusmuseum, by die smidswinkel wat in duie gestort het. gegee teenoor die Foto’s: Venessa van der Westhuizen Implemente in die smidswinkel wat teen die muur hang, kan nog gered word. 5 November 2020 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Brand verwoes drie besighede Die brandweer het Saterdag, 31 Oktober vir vyf ure gespook om die brand te blus. Foto:Foto: Venessa van der Westhuizen Angie Otto, die bestuurder van Bert’s Pub and Grill in die stoorkamer wat net langs die supermark geleë is. Sy vertel dat vlamme Saterdag by die venster ingekom Venessa van der Westhuizen het wat die drank verhit het, daarom Die brand wat Saterdagmiddag, moet dit nou afgeskryf 31 Oktober in Du Plooystraat word. Foto: Venessa van ontstaan het, was ‘n nagmerrie-on- der Westhuizen dervinding vir die eienaars van drie besighede wat moes toekyk hoe hul winkels tot op die grond afgebrand het. Die Gaanbos skietbaan, Aqwake leerwinkel en die Special Supermarket op die hoek van Du Plooy- en Walter Sisulustraat is verwoes. Die brand het na bewering by met al die ander materiale en die Gaanbos skietbaan ontstaan toerusting beloop sy skade ook en vinnig na die aangrensende om en by R400 000. besighede versprei. Die brandweer “Die ergste van alles is dat die was dadelik op die toneel en het versekering nie die skade gaan vir vyf ure gespook om die brand dek nie omdat ek nog nie kans te blus. gehad het om die nuwe ligging van Riaan Barnard, eienaar van die die winkel by hulle aan te meld Gaanbos-gebou en –skietbaan, het nie”, sê Coetzer. die gebou aan die eienaars van die Die brand het verder geringe leerwinkel en supermark verhuur. skade aan die Oupa’s biltongwin- Naas die skietbaan het hy ook ‘n kel langs die supermark en Bert’s fabriek in die gebou gehad waar Pub en Grill langsaan aangerig. Kydex skedes (holsters) vervaardig Die bestuurder van die kroeg, is. Hy sê die skietbaan was net vir Angie Otto, sê die stoorkamer mense wat daar geoefen het om te waarin hulle die sterk drank skiet. Hulle het hulle eie ammuni- gestoor het, het begin brand. sie en gewere soontoe gevat. “Hierdie drank moet nou afgeskryf Ammunisie is nie op die perseel word, want die hitte waaraan dit aangehou nie. Gaanbos het ‘n blootgestel is, het dit nou onbruik- ander winkel in die stad waar baar gemaak”, sê sy. ammunisie verkoop word. Angie is baie verlig dat die Barnard sê behalwe vir die brand nie verder in hulle kroeg skade aan die skede fabriek versprei het nie. Dié kroeg bestaan (sowat R400 000) en aan die al vir 29 jaar. skietbaan (sowat R300 000) het Sy lag lekker as sy vertel dat sy hy nou ook ‘n verlies aan inkom- nou bietjie bygelowig is, want die ste van die huurders. kroeg sou die aand ‘n spesiale Philip Coetzer, eienaar van die Halloween-funksie vir die kliënte Aqwake leerwinkel, sê hy huur die aanbied waar almal genooi was perseel sedert Januarie vanjaar. om “op te dress”. Wit spoke en Hy het 18 werkers wat aangestel is spinnekoppe wat van die dak af om leerprodukte te maak en by hang is die stille getuienis van die klein stalletjies oral in die stad en Halloween-partytjie wat sou elders die leerprodukte te ver- plaasvind. “Een ding is seker, ons koop. Vir hom was die grootste beplan beslis nie weer ‘n Hallo- skade die lasermasjien wat hy in ween-partytjie in die toekoms nie”, die leerwinkel gehad het. Saam sê sy met ‘n groot glimlag. Een van die winkels na die brand.Foto: Tersia Botes 4 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 5 November 2020 Two protests in one week Tsholofelo Motswenyane of refuse removal services. on Friday morning. The The impact of the “forced mar- residents decided to Potchefstroom residents expressed riage” to Ventersdorp imposed on embark on the march their frustration in two separate the community of greater Potchef- due to the municipality’s service delivery protests last week. stroom was always going to be an alleged failure to meet One took place on Thursday, 29 issue. They argued that community the service delivery October and the other on Friday, 30 members were not involved in the promises it made to the October. discussions before the towns com- community. Following Last Thursday, residents of Ika- bined and they are now the ones the protests on 6 and 7 geng marched from the Ikageng taking the fall for it. October, the elected Stadium to the Dan Tloome Cham- The protest followed several committee had engage- bers to voice the concerns. meetings of community members in ments with municipal Upon their arrival, Samuel Moko- different areas who noticed they officials and an action bane spoke as a concerned resident were dealing with similar problems. plan was provided on 14 Residents of Ikageng protesting at the Dan Tloome and read the memorandum on In the absence of the admini- October. Chambers. Photos: Tsholofelo Motswenyane behalf of other residents. strator, Ofentse Masibi, the director This document con- The points highlighted in the of public safety, accepted the memo- tained specific services and dates by their absence and lack of communi- memorandum included the high randum. The residents hope to get a when they would be provided. cation, the residents decided to rates and taxes the residents are response within 14 days. According to the residents, the only barricade Allan Hendrickse Street expected to pay.
Recommended publications
  • Makazole Mapimpi
    FAF DE KLERK: ‘I WANT TO MAKE THE MOST OF EVERY OPPORTUNITY’ JULY 2020 2020 JULY ISSUE 272 ISSUE FOLLOW US ON TWITTER AND INSTAGRAM @SARUGBYMAG @SARUGBYMAG INSTAGRAM AND TWITTER ON US FOLLOW OX NCHE BIG PLAYER BIGGER IMPACT! MARCELL COETZEE RESURGENT STAR EYES NEXT SPRINGBOK DREAM Pollard on the path to greatness UNSTOPPABLE MAKAZOLE JULY 2020 ISSUE 272 MAPIMPI R31.90 ( incl VAT) Other countries R27.74 (excl TAX) HOW HE BECAME BOKS’ LETHAL WEAPON Cover Final.indd 1 2020/06/04 1:02 PM Vascamen.indd 1 2020/06/03 11:33 ISSUE 272 Contents UNSTOPPABLE HANDRE POLLARD HAS PROGRESSED AS A PLAYER AND LEADER 18 BY JON CARDINELLI GOLDEN AFTERGLOW After an unforgettable World Cup, Faf 24 de Klerk is setting his sights on new goals BY CRAIG LEWIS LETHAL WEAPON SA Rugby magazine investigates what 28 makes Makazole Mapimpi so special BY SIMNIKIWE XABANISA ENDING THE DEBATE Stormers star Damian Willemse 32 is poised to be backed at flyhalf BY JON CARDINELLI WAITING GAME SA rugby looks to find a way back 38 from unprecedented challenges BY CRAIG LEWIS ON YOUR MARX A new role with the Boks and a challenging stint in 42 Japan has pushed Malcolm Marx in a new direction BRENDAN MORAN/GETTY IMAGES/GALLO IMAGES IMAGES/GALLO MORAN/GETTY BRENDAN BY JON CARDINELLI Contents_July272.indd 3 2020/06/04 08:36 NO HALF MEASURES The rugby community stepped up to aid 46 a host of worthy causes in a time of crisis BY CLINTON VAN DER BERG LION-HEARTED SPRINGBOK Marcell Coetzee hopes to tackle the British 50 & Irish Lions with the Springboks in 2021 BY CRAIG LEWIS IMPACT
    [Show full text]
  • The Jaguares Are Not Toothless and There's No
    “The Jaguares are not toothless and there’s no team more at home on the road, as proven by them winning in Wellington against a Hurricanes outfit that went on to run the Crusaders Volume 19, Number 24 close in Saturday’s semi-final.” - AllOutRugby.com 04 July 2019 Register to receive your own free weekly newsletter at www.rugbyrsa.co.za Refereeing Incompetence Rears Ugly Head Throughout this year’s Super Rugby tournament, the element of incompetent – or perhaps just stupid – referees has repeatedly reared its head. The examples are too many to mention is such a small space but two incidents that stand out happened at Newlands: Egon Seconds screwing the Lions; and Marius Jonker (TMO) screwing the Crusaders. Not surprisingly, it happened again on semifinal weekend, but more about that later. As we noted last week, the Brumbies didn’t really deserve a place in the knock-out rounds and only got there because of the competition structure and by benefiting from The visitors were easily among the top three sides in appalling refereeing in this year’s competition. this year’s competition so it was brilliant rugby from both sides for most of the 80 minutes. The lead This was abundantly evident in the way in which the changed several times during the match and the Jaguares destroyed the Australians in the semifinal: visitors could have, and perhaps should have, won the the Argentinians were 10-0 up after 7 minutes and contest. already 20-0 up before the end of the first quarter. And it might have been worse: that score included The difference, for some fans, was the refereeing two penalty kicks that could easily have been screw-up (see pic in PDF version) that allowed a directed at the corner rather than the posts.
    [Show full text]
  • Bl.5 P.4 Bl.24 Papa Ontvoerontvoer
    28 Maart 2019 Prys: R6,10 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Gidshond Meds mix- Nell stap vang saam up makes na SA graad granny ill rekord Bl.5 P.4 Bl.24 PaPa ontvoerontvoer Amanda Bothma en twee van haar kin- ders, Mariska en Jacques, is baie bekom- merd oor pa Christo wat in Noord-Afrika aangehou word. Foto: Marianke Saayman 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 28 Maart 2019 Uniting the middle ground is the key Uniting the middle ground of good, with jobs – or creating a million net ous rejection of race as the basis of hard-working, law-abiding South new jobs per year for a decade. But government policy. Only if that Africans – black and white – is the the latest Treasury forecast suggests happens, will the ideological moder- key to averting the catastrophe that SA will be fortunate to reach 20 per nisation become possible that will, in looms in South Africa today. cent of that. turn, sweep away the raft of policies This challenge was spelt out by Dr South Africa is a country in which that stand between South Africa and Frans Cronje, the chief executive of less than half of the young people its potential as a free, prosperous, the Institute of Race Relations at a have work. More people are on and open society.” Ever since it was meeting in Potchefstroom on Wednes- welfare than in employment and the founded in the 1920s, the IRR has day night, 27 March. quality of school maths and science advocated for the rights of individu- Cronje warned that, as things is rated at 128 out of 140 countries.
    [Show full text]
  • Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC of SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA December Vol. 654 Pretoria, 13 2019 Desember No. 42904 PART 1 OF 2 LEGAL NOTICES A WETLIKE KENNISGEWINGS ISSN 1682-5843 N.B. The Government Printing Works will 42904 not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes 9 771682 584003 AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 2 No. 42904 GOVERNMENT GAZETTE, 13 DECEMBER 2019 IMPORTANT NOTICE OF OFFICE RELOCATION Private Bag X85, PRETORIA, 0001 149 Bosman Street, PRETORIA Tel: 012 748 6197, Website: www.gpwonline.co.za URGENT NOTICE TO OUR VALUED CUSTOMERS: PUBLICATIONS OFFICE’S RELOCATION HAS BEEN TEMPORARILY SUSPENDED. Please be advised that the GPW Publications office will no longer move to 88 Visagie Street as indicated in the previous notices. The move has been suspended due to the fact that the new building in 88 Visagie Street is not ready for occupation yet. We will later on issue another notice informing you of the new date of relocation. We are doing everything possible to ensure that our service to you is not disrupted. As things stand, we will continue providing you with our normal service from the current location at 196 Paul Kruger Street, Masada building. Customers who seek further information and or have any questions or concerns are free to contact us through telephone 012 748 6066 or email Ms Maureen Toka at [email protected] or cell phone at 082 859 4910. Please note that you will still be able to download gazettes free of charge from our website www.gpwonline.co.za.
    [Show full text]
  • Family Mourns Death of Doctor P4 New Era for Herald P2
    LOCK- DOWN HERALD FREE 28 Mei 2020 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Family New era Luiperds mourns death for Herald vier 100 of doctor P4 P2 jaar Bl.12 Korona kelder Aardklop Weens die koronavirus sal die Aardklop Nasionale Kunstefees nie vanjaar gehou word nie. Foto: Verskaf Die Aardklop Nasionale Kunstefees voort soos beplan nie. Volgens besluite gehad om te neem. “Ons gaan intussen voort om wat jaarliks duisende mense na Delmari van Zyl, Aardklop woord- “Onsekerhede oor of en wanneer losstaande projekte/produksies te Potchefstroom lok, gaan nie vanjaar voerder, het die bestuur moeilike massabyeenkomste en grootskaalse ondersoek. Hierdie projekte sal interprovinsiale reis weer toegelaat onafhanklik van Aardklop se voorlo- sal word, is van die aspekte wat die pige program befonds, onderhandel bestuur in gedagte moes hou,” en aangebied word,” verduidelik Van verduidelik sy. Volgens haar is feite Zyl. Volgens haar word daar na soos die skoolvakansie van Septem- verskeie platforms gekyk om moont- ber-Oktober wat verkort is, borge se lik hierdie losstaande projekte te bemarkingsbegrotings wat gesny is loods. en feesgangers se besteebare inkom- “Die projekte sal nie aan Aardklop ste wat weens die pandemie vermin- se tradisionele tydsgleuf en plek der is, in ag geneem. gekoppel word nie. Nuwe vennote en “Kunstenaars, tegnici, stalletjiehou- venues sal indien haalbaar, gevind ers, tydelike werkers en talle ander word. Hierdie projekte het ten doel rolspelers verdien om so gou moont- om Aardklop as platform aktief te lik te weet of Aardklop soos nor- laat funksioneer en om inkomste vir maal sal voortgaan, sodat hulle kan kunstenaars, tegnici en diensverskaf- beplan.
    [Show full text]
  • 2018Ridereview
    2018RIDEREVIEW Proudly brought to you by ENSafrica | Africa’s largest law firm www.ensafrica.com Proudly brought to you by CONTENTS FOREWORD STAGE 1 STAGE 4 LAST LIONS 1 ENSAfrica 16 42 74 FOREWORD STAGE 2 STAGE 5: TIME TRIAL OVERALL RESULTS 2 Race Director: Kati Csak 22 48 76 3 ROUTE MAP 28 BEHIND THE SCENES 54 STAGE 6 86 THE PEOPLE’S HERO 4 PRE-EVENT 30 WORCESTER 60 CREW & VOLUNTEERS 6 CAPE TOWN 32 STAGE 3 62 VAL DE VIE Editor Aaron Borrill Sub-Editor Dave Buchanan Art Director Sureine van der Merwe PROLOGUE EPIC IN NUMBERS GRAND FINALE Photographic Contributors 8 38 64 Andrew McFadden, Ewald Sadie, Greg Beadle, Mark Sampson, Nick Muzik, Nina Zimolong, Sam Clark, Sportograf Absa Cape Epic Tel +27 21 426 4373 [email protected] 14 ROBERTSON 40 WELLINGTON 72 AMABUBESI www.cape-epic.com RIDEREVIEW FOREWORD A MESSAGE FROM ENSAFRICA As a law firm committed to being in Africa | for Africa, it the 653km/ 13 530m course traversed some of the was a natural decision for ENSafrica to associate itself most magnificent mountain passes in South Africa. with the Absa Cape Epic. The world-class sporting The race was deservedly won by Jaroslav Kulhavy and event showcases all the best that the continent has Howard Grotts of Investec Songo Specialized after to ofer – spectacular natural beauty, a will to succeed riding a consistent and carefully choreographed race. and an unbreakable spirit. It is with great pleasure that ENSafrica congratulates Often termed “the Untamed African Mountain Bike all the riders who tackled these gruelling and vast, Race”, The Absa Cape Epic draws hundreds of yet breathtaking, distances.
    [Show full text]
  • 42969 24-1 Legala
    Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA January Vol. 655 Pretoria, 24 2020 Januarie No. 42969 PART 1 OF 2 LEGAL NOTICES A WETLIKE KENNISGEWINGS ISSN 1682-5843 N.B. The Government Printing Works will 42969 not be held responsible for the quality of “Hard Copies” or “Electronic Files” submitted for publication purposes 9 771682 584003 AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 2 No. 42969 GOVERNMENT GAZETTE, 24 JANUARY 2020 IMPORTANT NOTICE OF OFFICE RELOCATION Private Bag X85, PRETORIA, 0001 149 Bosman Street, PRETORIA Tel: 012 748 6197, Website: www.gpwonline.co.za URGENT NOTICE TO OUR VALUED CUSTOMERS: PUBLICATIONS OFFICE’S RELOCATION HAS BEEN TEMPORARILY SUSPENDED. Please be advised that the GPW Publications office will no longer move to 88 Visagie Street as indicated in the previous notices. The move has been suspended due to the fact that the new building in 88 Visagie Street is not ready for occupation yet. We will later on issue another notice informing you of the new date of relocation. We are doing everything possible to ensure that our service to you is not disrupted. As things stand, we will continue providing you with our normal service from the current location at 196 Paul Kruger Street, Masada building. Customers who seek further information and or have any questions or concerns are free to contact us through telephone 012 748 6066 or email Ms Maureen Toka at [email protected] or cell phone at 082 859 4910. Please note that you will still be able to download gazettes free of charge from our website www.gpwonline.co.za.
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Vodacom Blue Bulls vs Xerox Golden Lions XV VENUE Orlando Stadium DATE 23 June 2017 17:00 COMPETITION SuperSport Rugby Challenge FINAL SCORE 49 - 55 HALFTIME SCORE 23 - 15 TRIES 5 - 7 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Vodacom Blue Bulls Xerox Golden Lions XV PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Tiaan Schoeman (J #10) 0 4 3 0 Kwagga Smith (J #6) 1 0 0 0 Pierre Schoeman (J #1) 1 0 0 0 Shaun Reynolds (J #10) 0 5 1 0 Duncan Matthews (J #15) 1 0 0 0 Akker Van Der Merwe (J #2) 1 0 0 0 Andre Warner (J #9) 1 0 0 0 Lourens Erasmus (J #5) 1 0 0 0 Dries Swanepoel (J #13) 1 0 0 0 Jacques Van Rooyen (J #1) 1 0 0 0 Jaco Visagie (J #2) 1 0 0 0 Marvin Orie (J #18) 1 0 0 0 PENALTY TRIES 1 Madosh Tambwe (J #22) 2 0 0 0 PENALTY TRIES 1 LINE-UP Vodacom Blue Bulls Xerox Golden Lions XV 1 Pierre Schoeman (J #1) 1 Jacques Van Rooyen (J #1) 2 Jaco Visagie (J #2) 2 Akker Van Der Merwe (J #2) 3 John Roy Jenkinson (J #3) 3 Hencus Van Wyk (J #3) 4 Abongile Nonkontwana (J #4) 4 Robert Kruger (J #4) 5 Rg Snyman (J #5) 5 Lourens Erasmus (J #5) 6 Ruan Steenkamp (J #6) 6 Kwagga Smith (J #6) 7 Jannes Kirsten (J #7) 7 Fabian Booysen (J #7) 8 Boom Prinsloo (J #8) 8 Jano Venter (J #8) 9 Andre Warner (J #9) 9 Faf De Klerk (J #9) 10 Tiaan Schoeman (J #10) 10 Shaun Reynolds (J #10) 11 Rabz Maxwane (J #11) 11 Anthony Volmink (J #11) 12 Burger Odendaal (J #12) 12 Jarryd Sage (J #12) 13 Dries Swanepoel (J #13) 13 Jacques Nel (J #13) 14 Jade Stighling (J #14) 14 Ruan Combrinck (J #14) 15 Duncan Matthews (J #15) 15 Sylvian Mahuza (J #15) RESERVES Vodacom Blue Bulls
    [Show full text]