SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang VII Maand 5 Saamgestel Deur
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2010 Jaargang VII Maand 5 Mei 2010 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Mei 2010 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 4335 Datum: Sunday, May 02, 2010 Daar is 25 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Soek hulp ... asb. From: Van der Merwe 2a. Re: Mediese opleiding voor 1850 From: Viljoen, HC 2b. Re: Mediese opleiding voor 1850 From: Colin Möhr 2c. Re: Mediese opleiding voor 1850 From: hc_viljoen 2d. Re: Mediese opleiding voor 1850 From: Colin Möhr 2e. Re: Mediese opleiding voor 1850 From: Dennis Pretorius 3.1. New file uploaded to SAGenealogie From: [email protected] 4. Vreemde stuk oor Mafeking konsentrasiekamp From: [email protected] 5. Hester Catharina KOCH skryf oor die Mafeking konsentrasiekamp From: [email protected] 6. Leckerwijn From: Charlie Els 7a. Konfidensialiteit From: Sunelia Heath 7b. Re: Konfidensialiteit From: Colin Möhr 7c. Re: Konfidensialiteit From: Francois Greeff 7d. Re: Konfidensialiteit From: Colin Möhr 8a. VAN TOEKA TOT NOU From: Daniel Jacobs 8b. Re: VAN TOEKA TOT NOU From: Annelie Els 9. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 29 April 2010 From: P Marx 10. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 30 April 2010 From: P Marx 11. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Mei 2010 From: P Marx 12. Kruger en Vorster From: lourensannemie 13. Fw: [Koerant] The Mercury Vrydag 30 April 2010 CREDITORS .... From: aletta magrieta.quebbemann 14. HUGO familie From: Colin Möhr 15a. BUCKLE NAVRAAG From: Johan Brink 16. Thielen - Navorsing in Duitsland From: Mariana Olivier 17. Helena Garner se Kontakbesonderhede From: Mariana Olivier 1a. Re: Soek hulp ... asb. Posted by: "Van der Merwe" [email protected] pvandermerwe92 Sat May 1, 2010 4:27 am (PDT) Lucas, Pof de Kock wat by die Universiteit van Port Elizabeth was het aan so 'n projek gewerk, Ek weet nie wat van die projek geword het nie. Miskien is daar iemand wat weet wat van al die data geword het. Ek dink dat dit by GISA 'n tuiste gevind het. Petrus van der Merwe 2a. Re: Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Viljoen, HC " [email protected] hc_viljoen Sat May 1, 2010 5:11 am (PDT) Beste Sunelia, Na aanleiding van jou vraag oor die opleiding van mediese geneeshere in SA voor 1850 het ek die vrymoedigheid gehad om vir prof JC (Kay) de Villiers (emeritus professor van geneeskunde aan die UK, en kenner van veral die mediese praktyke tydens die ABO; vir sy dubbelvolume boek oor die onderwerp, klik hier<http://www.litnet.co.za/cgi- bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=72243&cat _id=207>) gevra vir 'n kort artikel. Hy was vriendelike genoeg om die vraag te beantwoord; sy skrywe kan afgelaai word deur hier te klik<http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pd f>. Vriendelike groete Christo Viljoen NS As die skakel na die artikel hierbo nie werk nie, plak die volgende in jou webblaaier se adresvenster in: http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pdf ---------------------------------------------------------- Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Sunelia Heath" [email protected] sunelia.heath Tue Apr 27, 2010 12:43 pm (PDT) Goeienaand my liewe Lyslede :) Kan iemand my dalk se waar daar mediese opleiding in SA sou wees voor 1850, dis nou as daar was. Groete Sunelia Heath - Queenstown 2b. Re: Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Colin Möhr" [email protected] mohr.colin Sat May 1, 2010 5:31 am (PDT) Hi Christo, Niks by albei skakels nie, behalwe as jy iets wil oplaai. Groete, Colin ----- Original Message ----- From: Viljoen, HC <[email protected]> To: [email protected] Sent: Saturday, May 01, 2010 2:11 PM Subject: [SA-Gen] re: Mediese opleiding voor 1850 Beste Sunelia, Na aanleiding van jou vraag oor die opleiding van mediese geneeshere in SA voor 1850 het ek die vrymoedigheid gehad om vir prof JC (Kay) de Villiers (emeritus professor van geneeskunde aan die UK, en kenner van veral die mediese praktyke tydens die ABO; vir sy dubbelvolume boek oor die onderwerp, klik hier<http://www.litnet.co.za/cgi- bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=72243&cat _id=207>) gevra vir 'n kort artikel. Hy was vriendelike genoeg om die vraag te beantwoord; sy skrywe kan afgelaai word deur hier te klik<http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pd f>. Vriendelike groete Christo Viljoen NS As die skakel na die artikel hierbo nie werk nie, plak die volgende in jou webblaaier se adresvenster in: http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pdf ---------------------------------------------------------- Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Sunelia Heath" [email protected] sunelia.heath Tue Apr 27, 2010 12:43 pm (PDT) Goeienaand my liewe Lyslede :) Kan iemand my dalk se waar daar mediese opleiding in SA sou wees voor 1850, dis nou as daar was. Groete Sunelia Heath - Queenstown 2c. Re: Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "hc_viljoen" [email protected] hc_viljoen Sat May 1, 2010 6:36 am (PDT) Beste Colin, Ek het die lêer ook opgelaai by SAGenealogie se webwerf (sien afsonderlike boodskap). As lede nie regkom nie, e-pos my by [email protected] dan stuur ek dit as aanhegsel. Groete Christo --- In [email protected], Colin Möhr <mohr@...> wrote: > > Hi Christo, > Niks by albei skakels nie, behalwe as jy iets wil oplaai. > Groete, > Colin > ----- Original Message ----- > From: Viljoen, HC <hcv@...> > To: [email protected] > Sent: Saturday, May 01, 2010 2:11 PM > Subject: [SA-Gen] re: Mediese opleiding voor 1850 > > > > Beste Sunelia, > Na aanleiding van jou vraag oor die opleiding van mediese geneeshere in SA voor 1850 het ek die vrymoedigheid gehad om vir prof JC (Kay) de Villiers (emeritus professor van geneeskunde aan die UK, en kenner van veral die mediese praktyke tydens die ABO; vir sy dubbelvolume boek oor die onderwerp, klik hier<http://www.litnet.co.za/cgi- bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=72243&cat _id=207>) gevra vir 'n kort artikel. Hy was vriendelike genoeg om die vraag te beantwoord; sy skrywe kan afgelaai word deur hier te klik<http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pd f>. > Vriendelike groete > Christo Viljoen > > NS As die skakel na die artikel hierbo nie werk nie, plak die volgende in jou webblaaier se adresvenster in: > http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pdf > > ---------------------------------------------------------- > > Mediese opleiding voor 1850 > > Posted by: "Sunelia Heath" sunelia.heath@... sunelia.heath > > Tue Apr 27, 2010 12:43 pm (PDT) > > Goeienaand my liewe Lyslede :) > > Kan iemand my dalk se waar daar mediese opleiding in SA sou wees voor 1850, dis nou as daar was. > > Groete > > Sunelia Heath - Queenstown > > > > > > > 2d. Re: Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Colin Möhr" [email protected] mohr.colin Sat May 1, 2010 6:58 am (PDT) Beste Christo, Dankie, dit werk. Interessant dankie. groete, Colin ----- Original Message ----- From: hc_viljoen To: [email protected] Sent: Saturday, May 01, 2010 3:36 PM Subject: Re: [SA-Gen] re: Mediese opleiding voor 1850 Beste Colin, Ek het die lêer ook opgelaai by SAGenealogie se webwerf (sien afsonderlike boodskap). As lede nie regkom nie, e-pos my by [email protected] dan stuur ek dit as aanhegsel. Groete Christo --- In [email protected], Colin Möhr <mohr@...> wrote: > > Hi Christo, > Niks by albei skakels nie, behalwe as jy iets wil oplaai. > Groete, > Colin > ----- Original Message ----- > From: Viljoen, HC <hcv@...> > To: [email protected] > Sent: Saturday, May 01, 2010 2:11 PM > Subject: [SA-Gen] re: Mediese opleiding voor 1850 > > > > Beste Sunelia, > Na aanleiding van jou vraag oor die opleiding van mediese geneeshere in SA voor 1850 het ek die vrymoedigheid gehad om vir prof JC (Kay) de Villiers (emeritus professor van geneeskunde aan die UK, en kenner van veral die mediese praktyke tydens die ABO; vir sy dubbelvolume boek oor die onderwerp, klik hier<http://www.litnet.co.za/cgi- bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=72243&cat _id=207>) gevra vir 'n kort artikel. Hy was vriendelike genoeg om die vraag te beantwoord; sy skrywe kan afgelaai word deur hier te klik<http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pd f>. > Vriendelike groete > Christo Viljoen > > NS As die skakel na die artikel hierbo nie werk nie, plak die volgende in jou webblaaier se adresvenster in: > http://www18.zippyshare.com/d/98186087ck/1272714972/98186087.pdf > > ---------------------------------------------------------- > > Mediese opleiding voor 1850 > > Posted by: "Sunelia Heath" sunelia.heath@... sunelia.heath > > Tue Apr 27, 2010 12:43 pm (PDT) > > Goeienaand my liewe Lyslede :) > > Kan iemand my dalk se waar daar mediese opleiding in SA sou wees voor 1850, dis nou as daar was. > > Groete > > Sunelia Heath - Queenstown > > > > > > > 2e. Re: Mediese opleiding voor 1850 Posted by: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Sat May 1, 2010 8:16 am