1 S Uitgawe 21 Maart 2011 R6.00 In hierdie uitgawe: Don`t worry …be happy Saamwoonverhoudings…wat is jou regte? Donker werkloosheidstatitiek vir matrieks Goeie tyd om te koop, maar hou jou begroting in gedagte Kaalkopwaarheid oor haarinplanting Word konstruktiewe aktiviste en maak 'n verskil „n Nostalgiese Rit Langs Namakwalandse Kus “Jy kan of kies om dinge te behou soos wat dit DA ON THE ROAD TO SUCCESS nou is, of jy kan stem om dinge te verbeter – die De Beers drops Namaqualand „green DA hoop, dat jy vir voortreflikheid sal stem i.p.v. tourism‟ rehab project p.16 middelmatigheid.” Dirk Stubbe, LP DA + Tops in Springbok is aangewys as die wenner van die Rise to the Top - kompetisie. Dit beteken + 1 ste uit 89 Tops winkels in die Weskaap, Noordkaap en Botes en Kennedy Manyano Namibië. (Springbok) open opleidingsentrum Namakwaland is trots op die uitstekende prestasie! om werkernemers te bemagtig. Foto:l.n.r. Wilmer Hays(assessor en moderator), Hannes vd Merwe Tops is tops! (CEO), Earl Muller(assessor) en Fanie Saal (fasiliteerder) knip die lint om die opleidingsentrum amptelik te open. Bl.16 1 Kontakbesonderhede:
[email protected] / 0832362152 / 027 8211 669 2 Geestelike voedsel (Dr.K.Victor) Impak gebeur altyd buite my Oordenking geestelike geriefsones Geestelike aktiwiteite pas veels te maklik binne ons geriefsones in. is seker een van die bekendste Psalm 23 Daarom dat dit nie altyd die nodige geestelike groei voortbring nie. gedeeltes in die Bybel. Maar besef ons altyd wat ons daarmee Gemaklike eredienste, Bybelstudies en selgroepe is gewoonlik die wil sê? vernaamste plekke waar ons ons "geestelike kos" kry, soos wat party As jy sê, Die Here is my herder, dan erken jy daarmee, dat jy in ‗n mense sê.