PRG • OSU NUUSBRIEF • 08/2011 • OBU NEWSLETTER 1 Moenie skiet nie, burgers, dis óns mense! Vir die manne wat omgee, hier is ‘n jakkalsie in die wingerd. Ons het nie vantevore die faktuur vir die jaarlikse bydrae by die e-posweergawe ingesluit nie, maar ons het dit ongelukkig nodig as ons die werk van die OSU wil kan voortsit – eintlik maar net 41 sent per dag. Baie dankie vir die welwillendheid. Rol af (met muis) en geniet die Nuusbrief! Yo! You’ve been ambushed! Here is a little jackal in the vineyard for those who care. We have included the invoice for the annual OBU subs, with- out which we cannot do good deeds for the less fortunate. It comes to only 41 cents per day. Thank you very much for your goodwill. Please scroll down and enjoy the Newsletter! Paul Roos Gimnasium ● Paul Roos Gymnasium Oudskoliere-Unie ● Old Boys Union FAKTUUR ● INVOICE Paul Roos OSU Datum / Date 2011-08-29 Suidwal, Bankbesonderhede/ Banking Detail: Stellenbosch Nedbank, Business Winelands 7600 Rek nr./ Acc no: 1498 046 266 Takkode / Branch Code: 198-765 Tel/Fax: 021 883 8627 E-pos / Email:
[email protected] Datum Beskrywing Eenheidsprys Totaal Date Description Unit Price Total 2011-08-29 Ledegeld / Membership dues R150.00 Totaal / Total: R150.00 LEWENSLEDE IGNOREER ASB HIERDIE FAKTUUR LIFE MEMBERS PLEASE IGNORE THIS INVOICE Baie dankie Thank you Augustus • 2011 Augustus jaargang 30 • nommer 1 oudskoliere nuusbrief old boys newsletter SUIDWAL • STELLENBOSCH • 7600 • OSU/OBU T/F: 021 883 8627 • PRG T: 021 887 0017 • F: 021 883 8461 • www.paulroos.co.za • www.paulroos.org.za •
[email protected] SUIDWAL • STELLENBOSCH • 7600 • OSU/OBU T/F: 021 883 8627 • PRG T: 021 887 0017 • F: 021 883 8461 • www.paulroos.co.za •
[email protected] Nic de Jager/INTERAKT InterskoleDaar is baie kleurryke stories 2011 oor Boy Louw, een van die legendariese Springbok- voorspelers van die jare dertig.