22 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] p 15 Vodacom RHS groet die gras Super Rugby – Rustenburg – Ná jare van geldinsameling en grasoppervlak van die A-hokkieveld gegroet. skool, sê hulle is dankbaar vir die groot Week 17 borge soek, spog die Hoërskool Rustenburg Die waterbasis-astrohokkieveld het ʼn hoë borge wat hierdie projek moontlik gemaak uiteindelik met ‘n splinternuwe astrohokkieveld kunsmatige grasdigtheid met geen sand het. Sy sê nie al die bydraes is finansieel op Olimpiese spele standaarde. Die baan as vulling nie. Dit verseker die konstante nie. “Ondersteuning was ook gebied deur is die afgelope vakansie voltooi – en in ‘n beweging van die bal. Die oppervlak is ten mense wat hul tyd daaraan afgestaan het of japtrap het die ouens en hokkie bokkies hul volle besproei met water wat lei tot ʼn baie masjinerie en materiaal aangebied het vir die vernuf op díe nuwe veld kom toets. vinnige en professionele spel. projek.” Die trotse Mnr Johan Smit, RHS se Hoof, As gevolg van die afwesigheid van sand kan Die paviljoen sal mettertyd uitgebrei word en Blues vs Waratahs vertel aan die Platinum Weekly koerant dat díe die kunsmatige gras vrylik beweeg wat die parkering sal by die baan ingerig word sodat Die Blues slaag daarin om in Auckland reuse projek beslis nie sonder die toegewyde speler in staat stel om hul hokkiestok onder dit makliker deur die breë gemeenskap benut nog ‘n Aussie span die loef af te steek en ondersteuning van die gemeenskap ooit ‘n die bal te sit. Dit maak voorsiening vir die kan word. Kleedkamers en ligte sal ook later klop die Tahs met 34-28, maar vir beide realiteit sou wees nie. Mnr Riaan Cilliers, ontwikkeling van tegnies-gedifferensieerde opgerig word. die spanne is vanjaar se Super Ruggas Voorsitter van die Beheerliggaam, sê ook in vaardighede. Claassen voorsien dat daar ’n voltydse nou verby. Die Tahs eindig tweede in die Aussie Konferensie met die Blues wat die onderhoud, “Ons is werklik dankbaar vir Die veld is opgerig deur GreenFields en hokkiebestuurder sal wees om die baan laaste eindig in die NZ Konferensie. almal wie bydraes gelewer het; ouers van Belgotex Floors. te bestuur. “Ons sal poog om ’n toernooi die skool, die gemeenskap asook groter Die skool se hokkie-afrigters is baie elke skoolvakansie aan te bied en die baan industrie borge.” Die projek het omstreeks opgewonde oor die baan. RHS se hokkie beskikbaar te stel vir die gebruik van alle Reds vs Rebels R7.5 miljoen beloop – waarvan ongeveer ouens en meisies lewer top gehalte hokkiespelers van die omgewing.” Die Rebels verras die Reds op hul tuisveld R3.5 miljoen borge was. sportmanne op – nou kan hulle nie nét teen Sy sê die baan sal te huur wees deur in Brisbane en wen 31-28. Dit was ook Die astrohokkieveld is die enigste baan buite die bestes die stryd aansê nie, maar ook soos belangstellendes. Die laerskole kan ook ‘n beide spanne se laaste game in vanjaar in die grense van die Dr. Kenneth Kaunda die bestes hul vaardighede opskerp. kontrak met die skool sluit vir ‘n jaar of langer die Superreeks. Distrik munisipaliteit. Die enigste ander Mev. Susan Annandale, spanbestuurder van sodat hul spelers die ontwikkelingsvoordele volgrootte astrohokkiebane in die Noordwes die eerste seunshokkiespan, sê, “Dink net van ‘n astrobaan kan benut. Haaie vs Sunwolves is in Klerksdorp en . hoe gaan RHS se hokkie blom met ‘n astro!” Sy waarsku dat toegang tot die In die Haaitenk doen die Haaie net hulle Platinum Weekly onthou nog toe die eerste Die uitleg van die baan sluit ’n handreling baan streng beheer sal word deur ‘n werk vir die dag om met ‘n bonus punt te sooi, wat op Donderdag, 10 September rondom die baan in, plaveisel rondom en veiligheidsmaatskappy. wen met 40-29. Maar o aarde ou grote, 2015, seremonieel deur Mnr Smit gespit is. waterpompe en sproeiers wat belangrik is vir Vir meer informasie, skakel die Hoërskool selfs die coach Mr. Gold, is nie te bly Díe dag het die Hoërskool Rustenburg se die instandhouding. Rustenburg se sportkantoor by 014-592 daaroor nie! Die Haaie is regtig op ‘n hokkie aanhangers uiteindelik vir oulaas die Elandri Claassen, skakelbeampte van die 1365. donker plek diep onder die see in ‘n grot! Die Haaie moet nou Wellington toe reis om in ‘n kwartfinaal teen die kookwater Canes span te gaan uitdraf. Al wat mens seker kan sê in hierdie geval is... sterk wees Haai ondersteuners! Hopelik sal die wel en weë van die Haaie nou meer voorspoedig wees met die yster Gary Teichmann wat die leisels oorvat van 1 Augustus af.

Crusaders vs Die Crusaders word nie maklik geklop op hul tuisveld nie, maar met skitterende spel in die tweede helfte wen die besoekers 35-10. Vir die Saders se coach Todd Blackadder, was dit maar ‘n droewige affere want dit was sy laaste tuisgame as coach. Die Saders reis nou Jo’burg toe om die Leeus te loop speel in ‘n kwart-finaal met die Canes wat gasheer gaan speel vir die Haaie.

Highlanders vs Chiefs Die Highlanders klop die Chiefs 25-15 in Dunedin in ‘n klipharde Kiwi derby ou grote. Die Highlanders gaan moeilik van hul troon afstand doen en speel op hul beurt teen die in Dunedin in ‘n kwart-finaal.

Brumbies vs Force In ‘n uiters vervelige game slaag die Mnr Johan Smit, RHS se Hoof, aan die regterkant skud blad met Mnr Riaan Cilliers, Voorsitter van die Beheerliggaam. ‘n Groot droom nou Brumbies daarin om die houtlepel span in ‘n realiteit! Die foto is geneem terwyl Laerskool Rustenburg geoefen het vir die opkomende wedstryd in op Vrydag 22 Julie 2016. die Aussie Konferensie 24-10 te klop om sodoende die Konferensie te wen – en is die enigste Aussie span wat deurdring tot ‘n kwart-finaal. Die Brumbies het volgende die ongemaklike taak om teen die Highlanders in Dunedin uit te draf.

Stormers vs Kings Op Nuweland wen die weliswaar 52-24 ou grote, maar het nie regtig oortuig nie... Daar was darem ‘n hoogtepunt met die Skot Huw Jones op buitesenter vier prag drieë vir die Kapenaars gedruk het. Die Stormers het ook sodoende deurgedring na ‘n kwart-finaal en gaan kragte meet met die Chiefs op Nuweland.

Cheetahs vs Bulle In Bloem het beide spanne opgedraf om net eer en trots op die spel te plaas – wat die Bulle toe wen met 43-17. Beide hierdie spanne sal net toeskouers wees vir die res van die Superreeks.

Jaguares vs Leeus Die Argentyne slaag daarin om ‘n gelapte Leeu span 34-22 in Beunos Aires te klop. Hierdie verloor sonder ‘n bonuspunt kan die Leeus duur te staan kom ou grote. Hulle is wel in die kwart-finaal op hul tuisveld, maar eindig tweede algeheel met een punt op die Puntetabel agter die Hoërskool Rustenburg se nuut ontwikkelde astrohokkiebaan is voltooi gedurende die vakansie – en reg vir hokkie-gesdriftiges om hul Hurricanes. So maak maar die somme… hokkietegnieke en vernuf tot die proef te stel. Nag ou grote…