Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Februarie 2008 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3092 Datum: Saturday, February 02, 2008 Daar is 14 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Prinsloo Jacobus Marthinus From: Johan Pottas 2. Louisa Jacoba J.van Rensburg- Geb : 1843 Bloemfontein / Trou met Mic From: David Jamieson 3. (Koerant) Beeld 01 Feb. 2008 From: Fanie Blignaut 4. [Koerant] Bylae Die Burger Oos-Kaap 30 Januarie 2008 From: P Marx 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Januarie 2008 From: P Marx 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Februarie 2008 From: P Marx 7. Petronella Susanna Pretorius, *c. 1855 From: Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA 8a. Re: BOSMAN Hendrina Maria From: Paul Bosman 9a. Re: Du Toit en Slabbert van distr. Nieu-Bethesda, oorl. circa 1918 From: nasr_alta_ir 10a. re Van der Merwe inligting From: Petrus Schoeman 10b. Re: re Van der Merwe inligting From: Janet Melville 11. NAAIRS is af..!!! From: Annelie Els 12. 1938 TREK From: barkerma barker 13. FW: [SA-Gen] 1938 TREK vir Mark From: [email protected] Boodskap 1. Prinsloo Jacobus Marthinus Posted by: "Johan Pottas" [email protected] pottasjj Fri Feb 1, 2008 1:30 am (PST) Dag almal Kan iemand my dalk help om die volgende persoon te kan eien, ek weet egter bittermin van hom. Hier is dit wat ek weet: Jacobus Marthinus Prinsloo word aangekla op 25 Januarie 1877 in die rondgaande hof te Ladybrand, Vrystaat van moord op twee mans, naamlik Thomas Coombs en James Davids, op 8 Januarie 1877. Ek weet die saak word verhoor vanaf die 26 Maart 1877 en dat Jacobus 'n jonger broer gehad het, geen naam is verskaf nie. Hy het die 2 mans in Ladybrand vermoor en was dus moontlik self ook in die dorp woonagtig. Ek kon tot op hede nie die vonnis oplegging opspoor nie. Ek sou bitter graag die betrokke Jacobus Marthinus Prinsloo wou eien indien dit moontlik is. Ek vermoed dat hy dalk gebore kon wees c 1850 tot 1860. Groete Johan J Pottas Rekensentrum UV Tel: +27-51-401-2767 werk Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Faks: +27-51-401-2765 werk Posbus 34559, Faunasig, 9325 Boodskap 2. Louisa Jacoba J.van Rensburg- Geb : 1843 Bloemfontein / Trou met Mic Posted by: "David Jamieson" [email protected] davidkjamieson Fri Feb 1, 2008 4:16 am (PST) Goeiemore Elmien, Ek sluit hieronder inligting vanaf die doopsregister van die NG Kerk, Bethlehem wat ek van die Kerk se Vrystaat Argief ontvang het. Volgens my rekords was die familie soos volg : Michiel Christiaan Horn Gebore : 1869 Oorlede : Des 1916 Sy Ouers : Michiel Christiaan Horn Gebore : 1843 Troue : 1 Junie 1863 met Louisa Jacoba Janse van Rensburg Sy Oupa : Michiel Christiaan Horn Gebore : 1812 Oorlede : 1863 Troue : met Martha Magdalena ( gebore Spies ) op 4 Mei 1834 te Swellendam Oupagrootjie : Johannes Willem Horn Gedoop : 11 Julie 1779 Troue : 5 April 1801 met Petronella Cecilia ( gebore Le Roux ) - sy was op 5 Oktober 1782 op Swellendam gedoop Ek hoop dat hierdie inligting van belang mag wees. Groete uit 'n nat, sneeuwende en stormagtigge Skotland. David Montrose __________________________________________________________ Dear Mr Jamieson Genealogy: Horn family I have researched the Baptismal Register of the Dutch Reformed Congregation of Bethlehem since its founding in 1869 until April 1872. Only one relevant baptismal entry was found: Michiel Christiaan was born on 13 June 1869 at Spitskop and baptised on 17 July 1869 at Bethlehem. His parents are indicated as Michiel Christiaan Horn and Louisa Jacoba Rensburg. Witnesses: Louis Jacobus Rensburg and Anna Sofia Fourie. Michiel Christiaan Horn and Louisa Jacoba van Rensburg were married in Bloemfontein on 1 June 1863. He was 20 years of age and came from Nokkersdam(?) / Mockesdam (?), Bloemfontein. She was 20 years of age and also came from Nokkersdam(?) Mockesdam (?), Bloemfontein. J.W. Hajenius (?) and C.H. Niehaus signed as witnesses. Please note that the names are given as they appear in the Register. A question mark indicates that the entry is difficult to read and the correct spelling / name is uncertain. No children of M.C. Horn and L.J. Rensburg were baptised in Bloemfontein from 1864 to 1874. Unfortunately the staff of the Archives and Information Office cannot conduct extensive searches as required by you. I wish to refer you to private researchers in Bloemfontein who conduct research on behalf of genealogist: Mrs S. le Roux, P.O. Box 31827, Fichardt Park, Bloemfontein 9317 (tel: 051 422 4102) Mrs R. Theart,. e-mail: [email protected] (cell: 082 49013112) Mr P. Venter, e-mail: [email protected] (tel: 051 522 4355, cell: 072 376 1647). Best wishes Christa Botes DRC Archives and Information Office of the Free State 2/10/2007 Boodskap 3. (Koerant) Beeld 01 Feb. 2008 Posted by: "Fanie Blignaut" [email protected] blignautfanie Fri Feb 1, 2008 5:17 am (PST) KELLEHER; Mikyla * 11/06/2004. Caroline Kirstin KELLEHER * 15/05/1980 kontak Minka LANDMAN by 012-379-5860 oor aanneming van Mikyla. [Let wel, kind se van moet wees KELLEHER]. (Beeld - 30, 31/01, 01/02/2008) MARTIN; Brain Anthony * 04/06/1937 + 30/01/2008, in lewe van Miederpark, Potchefstroom, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Miederpark, 02/02/2008, 11:00. (Beeld - 01/02/2008) Martin's Begrafnisdienste, Pretoria-Noord, 012-546-7155. VAN STRATEN; Thomas Butler, in lewe van Henley-on-Klip, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Rothdene, Vereeniging distrik, 01/02/2008, 12:00 # Meyerton Begraafplaas, Vereeniging distrik. (Beeld - 01/02/2008) AVBOB Begrafnisdienste, Vereeniging, 016-421-4054. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. <mailto:[email protected]> [email protected]. Boodskap 4. [Koerant] Bylae Die Burger Oos-Kaap 30 Januarie 2008 Posted by: "P Marx" [email protected] Fri Feb 1, 2008 5:54 am (PST) Berigte by troufotos in Bylae tot Die Burger 0os-Kaap 30 Janaurie 2008 Delmarie PIEK en Armand STEYNBERG is op 13 Oktober 2007 op Colesberg in die huwelik bevestig. Kim McBRYNE en Justin ROCKMAN is op 3 November 2007 in die Katolieke kerk Mater Dei in die Baai getroud. Foto: Ian ZAAIMAN Lindi DU PLESSIS van Hofmeyer is op 13 Oktober 2007 op Cradock met Dewit STEGMANN van Willowmore getroud. Foto: Coral-Lee NORTJÉ Quintin VAN ANTWERPEN en Lindy VISSER is op 25 Augustus 2007 in die huwelik verbind by The Estate Deo Volente in die Baai. Stefan VAN WYK en Carolette SCHOLTZ het op 30 Junie 2007 in die NG kerk Agter- Paarl getrou. Hulle het hulle op Stellenbosch gevestig. Craig TAUNTON en Eli Dorothea SEKSE is op 4 Januarie in die Metodistekerk St. John in die huwelik bevestig. Foto: Melissa ANDERSON Madri en Craig BLIGNAULT is op 8 September 2007 by The Estate Deo Volente getroud. Hulle woon in Lorraine in die Baai. Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Januarie 2008 Posted by: "P Marx" [email protected] Fri Feb 1, 2008 6:22 am (PST) Sterfgevalle COETZEE, Amos Helias. Begrafnisdiens Saterdag 02 Febr 2008 11:00 Springdale Congregational Church, Parkside. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) Cindy Strydom DOVES Newtonpark 041 365 5399 HEYMAN, Alta. Ons moeder en ouma +26 Jan 2008. Danie, Ria, Ewerard, Leoné en familie. Gedenkdiens Donderdag 31 Jan 2008 11:00 Bothasrus NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) HOFFMAN, Mynie. +Vrydag 25 Jan 2008. Man Andries, kinders Melany, Ruby en Doreen, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 02 Febr 2008 11:00 aan haar woning en 12:00 by die UCC Bethelsdorp. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) (2 berigte) VAN DER MERWE, Chris. +Dinsdag 29 Jan 2008. Metgesel van Lily en vader van Crystelle, Christo en André, skoonvader van Johan en Riekie, oupa van Christo Junior. Begrafnisdiens Vrydag 01 Febr 2008 11:00 in Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) VERMAAK, Birdy. +27/01/2008 (in Durban). Ons sal Ma se as terug neem huistoe (PE). Annette, Louis, Lukie en Malcolm. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2008) Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Februarie 2008 Posted by: "P Marx" [email protected] Fri Feb 1, 2008 6:33 am (PST) Sterfgevalle VERMAAK, Barendina (Birdie). +Sondag 27 Jan 2008 in Durban. Lurezia, Leon Jr., Lizanne, Jason en Leonelle. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2008) In Memoriam (2 berigte) LE GRANGE, Alice (Baby). Drie jaar is verby - Mabel. Ons moeder en ouma vandag drie jaar oorlede - Jose, Riaan, Vivian, Emile en familie. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2008) Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 7. Petronella Susanna Pretorius, *c. 1855 Posted by: "Faan Naude, Rietfontein, PRETORIA" [email protected] Fri Feb 1, 2008 7:17 am (PST) Vriende Ek het vanoggend probeer om Petronella Susanna Pretorius, * c. 1855 in die Pretorius- boek op te spoor, maar helaas, sonder sukses. Sy was moontlik met Willem Johannes Naudé getroud. Help tog asseblief. Ek is ook op soek na haar ouers sodat ek haar in die Pretorius-familie kan plaas, en verder na Naudé se besonderhede en dié van sy ouers asseblief. Ek het hierdie besonderhede nodig om vir 'n man in Natal te kan vertel wie sy voorgeslagte was. Baie dankie by voorbaat. Groete Faan Naudé NAUDÉ-navorser Rietfontein, PRETORIA Boodskap 8a. Re: BOSMAN Hendrina Maria Posted by: "Paul Bosman" [email protected] paul5016 Fri Feb 1, 2008 7:26 am (PST) Dagsê Helgard Ek sal jou na die naweek probeer help, hou moed. Groetnis Paul D Bosman ------------------------------- my grootjies: BOSMAN X DE VILLIERS / VERSTER X DE KLERK / FROST X VON BENECKE / SYMINGTON X PIENAAR Ria s'n: BURGER X MOSTERT / MOSTERT X BRAND / KRUGER X VORSTER / KUHN X BREDENHAHN Posbus 1787 Rayton 1001 Tel: 012 802 1009, sel: 082 851 4039, Faks: 0866 581829 of 012 802 1009 <[email protected]> HYPERLINK "http://myweb.absamail.co.za/paul.bosman/"http://myweb.absamail.co.za/paul.bosman/ Boodskap 9a.