Blokraai -PRET saamgestel uit Maklik vandag se koerante om uit te druk! 13 April 2021 1 uit 4 Pretblad 13 April 2021 Blokraai 71 Dwars Af 1. Vader of moeder (4) 1. In wanorde (8) 3. Dweperigheid (8) 2. Teenoor begin (5) 9. Vrolik speel (7) 4. Iemand die stryd aansê (6) 10. Regters se mantels (5) 5/27. Britse sir wat “Candle in the Wind” gesing het (5, 4) 11. Mansmense (5) 6. Afsnyding (7) 12. Waar aarde en lug raak (6) 7. Gebiedende versoeke (4) 14. Mislei (6) 8. Rus wanneer die dag op sy warmste is (6) 16. Intieme Europese eetplek (6) 13. Van —, Ierse rocksanger wat “Brown Eyed Girl” bekend 19. Waagstuk (6) gemaak het (8) 21. Droog geword (5) 15. Persoonlike of vertroulike (7) 24. Ontstoke (5) 17. Binnesluip (6) 25. Koningsdogter (7) 18. Domastrant (6) 26. Mismoedige (8) 20. Elke individu (5) 27. Kyk na 5 Af 22. Platebiblioteek se kort naam (5) 23. Tasbare rykdom (4) 2 uit 4 Pretblad 13 April 2021 Crossword 85 Accross Down 1. Thinly dispersed (6) 1. Suering from ill health (4) 4. The complete duration of something (4) 2. Farewell in French (5) 9. Largest city in the US state of Illinois (7) 3. State of dishonour (5) 10. Without adornment (5) 5. Large level area of high land (7) 11. Writing desk with drawers (6) 6. Nine times ten (6) 12. Choose someone to be president (5) 7. Film presenting the facts about a person (11) 13. 15 minutes (7-4) 8. Person’s style of speaking (6) 17. Handheld flashlight (5) 14. Undo twisted or knitted threads (7) 18. Building devoted to the worship of a deity (6) 15. Put old ideas into a new (6) 22. Fairies or pixies (5) 16. Run naked across a sports field (6) 23. Novel dealing with idealized love (7) 19. Imitate or impersonate someone (5) 24. Skirt worn by men in the Scottish Highlands (4) 20. Person who avoids the company of others (5) 25. Made afraid (6) 21. Provide food (4) 3 uit 4 Pretblad 13 April 2021 Breinknoop 1. Waar is die prehistoriese skedel bekend as Mev. Ples gevind? 2. Wie het die Engelse oratorium Messiah gekomponeer? 3. Wie was die Amerikaanse dokter wat in 1842 die eerste mens was wat algemene narkose toegepas het? 4. In watter stad is die Rijksmuseum? 5. As wat is askorbien-suur beter bekend?

Sudoku 088 Moeilikheidsgraad: Kafdraf Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku. 4 uit 4 Pretblad 13 April 2021 Oplossings

Blokraai [70 12 April] Dwars: 1. 7. wapens; 8. louter; 9. trou; 10. lompheid; 11. verwoed; 13. frase; 15. beeld; 16. viriele; 18. balhorig; 19. hard; 21. striem; 22. opiaat. Af: 1. raar; 2. beduiweldheid; 3. isoleer; 4. klamp; 5. lughartigheid; 6. beginsel; 12. elegante; 14. ringkop; 17. aroma; 20. raai.

Crossword [84 12 April] Across: 7. indoor; 8. outfit; 9. feta; 10. function; 11. circuit; 13. zebra; 15. scene; 17. perfume; 20. response; 21. sort; 23. assist; 24. triple. Down: 1. once; 2. mosaic; 3. trac; 4. found; 5. statue; 6. kilogram; 12. increase; 14. seventy; 16. napkin; 18. fossil; 19. knots; 22. roll.

Breinknoop 1. Sterfontein 2. George Frideric Handel (eers Georg Friedrich Händel) 3. Crawford Long 4. Amsterdam 5. Vitamien C

Sudoku [087 12 April] Blokraai -PRET saamgestel uit Maklik vandag se koerante om uit te druk! 11 April 2021 1 uit 5 Pretblad 11 April 2021 Blokraai 469 Twee kanse om R500 te wen Versteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir ’n sekere geursel in die kookkuns. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 17 April om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 2 Mei aangekondig.

Naam...... Tel...... Faks of e-pos...... Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld. 2 uit 5 Pretblad 11 April 2021 Blokmakierie In die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Dwars Af 1. Wie lank in die vreemde vertoef, kan na huis en . . . verlang 1. Instrument wat soos die syfer 7 lyk, met baie snare tussen die 5. Agtpotige gogga wat sydraadjies afskei horisontale lyn bo en die dwarsstreep onder 10. Gedane sake het geen hiervan nie 2. Ranonkelagtige plant 12. Vrouenaam wat eers ’n mansnaam was (en gewild gemaak is deur ene 3. Besprekings in publikasies van boeke, flieks of opvoerings Stewart, die eerste hertog van Lennox in Skotland) 4. Die Amerikaanse aktrise . . . Moore 13. Wat betref die tweede toon? 6. Wetlike dokument wat ’n uitvinder die alleenreg gee om sy uitvindsel te 15. Opstand van binne teen die hoof of hoofde van ’n onderneming vervaardig en te verkoop 18. In skaak kan ’n pion . . . passant geneem word 7. Romeinse keiser wat glo sy ma laat doodmaak het 19. Groot, eetbare seevis, dikwels in blikkies te koop 8. Groot opgaarplek vir water in die Malibamat’so-rivier in Lesotho 20. Verliefde tieners se kop is glo vol van hulle 9. Juweeltjie in ’n oestertjie? 22. Teenoor voordat 11. Oorblyfsels 23. ’n Maan van Jupiter of ’n geliefde van Zeus in die Griekse mitologie 14. Groot besieling wat ’n mens sal opwek as jy nael? (anagram) 25. Tekens wat getalle voorstel 16. Geen . . . of duurte hê nie 27. Nog nie ten volle nie 17. Dowwe en onduidelike 28. Maand waarin Moedersdag gevier word 20. Benito . . ., die diktator wat tot in die Tweede Wêreldoorlog oor Italië 29. Invert-. . . is ’n ensiem in die sap van derms geheers het 30. Digbehaarde, diklywige bysoorte 21. Noorweërs 35. Tradisioneel Engelse lafenis wat totaal deur die blare was! 24. Dinge wat in ander dinge ingelas is 36. Volt-ampère (afk.) 26. Modegek 38. Ingelewer 27. Adonis is hartstogtelik deur Afrodite . . . (Griekse mitologie) 41. Halfdosyn 30. Teenswoordig 42. Wat Emo Adams gee vir iets anders wat net so klink 31. Familienaam van wyle die Amerikaanse sangeres Peggy, wat oor sewe 43. Nog moeiliker om te begryp dekades bedrywig was 46. Verwer se bondel hare aan ’n steel 32. Kom kuier by 33. Vrou wat gesê het: “Die slang het my bedrieg (of mislei), en ek het geëet.” 34. Die plek waar iemand gevestig is 37. Europese gipssoort wat in verskillende kleure aangetref word 39. Gebed om drie-uur in die namiddag (RKK) 40. Word genoem saam met die Magog 44. Kwadraat of kwartaal (afk.) 45. Rekenaarwetenskaplike (afk.) 3 uit 5 Pretblad 11 April 2021 Junior blokraai Kompetisie Het jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie. 4 uit 5 Pretblad Woordslim met die WAT Wat beteken die woord sukade? (a) lemoenskil (b) sonbesie (c) nikswerd persoon

Vasvra 1. In watter Amerikaanse stad is die Independence Hall, waar die VSA se grondwet en die onafhanklikheidsverklaring onderteken i (a) Philadelphia in Pennsilvanië; (b) New York in die deelstaat New York; (c) Washington DC; (d) Los Angeles in Kalifornië. 2. In watter rolprentreeks kan ’n mens die avonture van die agente James Darrell Edwards III en Kevin Brown beleef? (a) Homeland; (b) The Matrix; (c) Men in Black; (d) Die Bourne-trilogie. 3. Watter land produseer die meeste dadels? (a) Tunisië; (b) Egipte; (c) Iran; (d) Saoedi-Arabië. 4. Party lede van die Zimbabwiese Wadomostam en van die Kalanga-stam in Botswana het minder tone aan hul voete as ander mense. Hoeveel tone het elk van dié stamlede altesaam? (a) Vier; (b) Agt; (c) Twaalf; (d) Sestien. 5. Watter Europese land was die eerste waar slawerny, veral Transatlantiese slawehandel, heeltemal verbied is? (a) Nederland; (b) Brittanje; (c) Frankryk; (d) Denemarke-Noorweë. 6. Watter land was die eerste deur wie die Verenigde State van Amerika as ’n onafhanklike land erken is? (a) Frankryk; (b) Marokko; (c) Kuba; (d) Griekeland. 7. Die term à la mode beteken “volgens die mode” of “byderwets”. Waarna verwys à la mode gewoonlik op ’n nagereg-spyskaart? (a) Meringue; (b) Karamelsous; (c) Roomys; (d) Room. 8. Watter naam word vir cowboys van Suid-Amerika gebruik? (a) Paniolos; (b) ; (c) ; (d) . 9. Watter naam word vir die volgende eilande en eilandgroepe gebruik: Cook, Paas, Pitcairn, Samoa, Tahiti, Tuvalu, Nieu-Seeland Hawaii? (a) Indonesië; (b) Polinesië; (c) Makronesië; (d) Mikronesië. 10. Deur watter land word die volgende eilande beheer: die Ashmore-eilande en Cartier-eiland; Kerseiland; Cocos- of Keeling-eil Die Koraalsee-eilande; Heard-eiland en die McDonald-eilande; en Norfolk-eiland? (a) Fidji; (b) Indonesië; (c) Australië; (d) Nieu-Seeland. Sudoku Maklik 5 uit 5 Pretblad 11 April 2021 Oplossings Blokmakierie Versteekte sin: Haar kop is vol muisneste nadat sy by hom in die kelder was. Dwars: 1. Haard, 5. Spinnekop, 10. Keer, 12. Esmé, 13. Re, 15. Paleisrevolusie, 18. En, 19. Tuna, 20. Muisneste, 22. Nadat, 23. Io, 25. Syfers, 27. Byna, 28. Mei, 29. Ase, 30. Hommelbye, 35. Tee, 36. VA, 38. Ingedien, 41. Sestal, 42. Noot, 43. Ingewikkelder, 46. Kwas. Af: 1. Harp, 2. Akelei, 3. Resensies, 4. Demi, 6. Patent, 7. Nero, 8. Katsedam, 9. Pêreltjie, 11. Reste, 14. Elan, 16. Rus, 17. Vae, 20. Mussolini, 21. Nore, 24. Insetsels, 26. Fat, 27. Bemin, 30. Huidig, 31. Lee, 32. Besoek, 33. Eva, 34. Setel, 37. Albas, 39. None, 40. Gog, 44. Kw, 45. RW.

Blokraai [465 xx April] Junior blokraai Vasvra

1. (a) Philadelphia in Pennsilvanië is die tuiste van die Indepen- dence Hall, waar die VSA se oorspronklike 13 deelstate in 1787 die Amerikaanse grondwet en die onafhanklikheidsverklaring onderte- ken het. Philadelphia was in 1787 die VSA se grootste stad en is vir die konferensie gekies omdat dit sentraal was. Dit was van 1790 tot 1800 die hoofstad van die VSA. Die naam Philadelphia, wat William Penn aan die stad gegee het, beteken broederliefde. Die Indepen- dence Hall (eers Pennsylvania State House genoem) is nou ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in die Independence National Histori- cal Park. 2. (c) Men in Black se spesiale agente wat die aarde in dié reeks rolprente teen vreemde ruimtewesens moet beskerm, is beter bekend onder hul kodename: J en K. Agent J is James Darrell Edwards III (deur Will Smith gespeel), en agent K, wat agent J gewerf het, is Kevin Brown (Tommy Lee Jones). 3. (b) Egipte het in 2019 meer as 1,6 miljoen ton dadels geprodu- seer, of ongeveer 16% van die wêreldproduksie. Saoedi-Arabië was tweede met 1,54 miljoen ton, gevolg deur Iran (1,31 miljoen ton) en Algerië (1,14 miljoen ton.) In Oman, die wêreld se agtste grootste dadelprodusent, is in 2018 die projek Een Miljoen Dadelpalmbome begin om die dadelproduksie in die land baie te verhoog. In dié land word hommeltuie en kunsmatige intelligensie gebruik as deel van ’n plan om dadelverbouing verder uit te brei. 4. (a) Vier tone – twee aan elke voet. Wanneer iemand minder tone Woordslim as ander lede van die betrokke spesie het, word die verskynsel oligodaktilisme genoem. Party mense van die Wadomo-stam, wat (a) lemoenskil in die Zambezivallei in Zimbabwe voorkom, het net twee tone aan Die woord sukade verwys na lemoenskil, of soms ook die skil van ander elke voet. Dieselfde verskynsel kom in Botswana voor by lede van die Kalanga-stam, wat in die ooste van die Kalahari woon. Hulle sitrusvrugte, wat versuiker is en geur aan gebak gee. (WAT) word soms Volstruisvoetmense genoem. Hierdie verskynsel, wat oorerflik is, word deur ’n gemuteerde geen veroorsaak. 5. (d) In Denemarke-Noorweë, toe ’n unie, is slawerny en die Translatlantiese slawehandel in 1793 verbied. In Brittanje is wetge- wing ingevolge waarvan slawerny verbied is, in 1805 in die Laerhuis

(ingevolge waarvan die slawehandel in Brittanje verbied is) het Sudoku eers in 1807 van krag geword. In die VSA is in 1808 ’n wet aanvaar Maklik Moeilik ingevolge waarvan die in- en die uitvoer van slawe ’n misdaad is. 6. (b) Marokko het die VSA op 6 Februarie 1778 erken, gevolg deur Venesië en Nederland in 1782, Spanje en Swede in 1783 en Frankryk in 1786. Brittanje het die VSA op 3 September 1783 erken met die ondertekening van die Verdrag van Parys aan die einde van die Vryheidsoorlog tussen die VSA en Brittanje. Formele betrekkinge tussen Marokko en die VSA het in 1787 begin toe die Amerikaanse Kongres ’n verdrag van vrede en vriendskap tussen dié lande bekragtig het. 7. (c) Roomys. Die term à la mode vir roomys wat saam met ’n nagereg voorgesit word, kom vermoedelik uit die VSA, waar dit al in die laat 19de eeu gebruik is. Daar is ’n hele paar stories oor die ontstaan van die naam, maar dit bly onseker wanneer en waar dit die eerste keer só gebruik is. 8. (d) Die gauchos van Suid-Amerika, veral Argentinië, Uruguay en Paraguay, is soortgelyk aan die Amerkaanse cowboys. Ander name vir ’n is en (Mexiko), paniolo (Hawaii), chalán en morochuco (Peru), (Venezuela) en (Chili). 9. (b) Polinesië se naam kom van twee Griekse woorde wat “baie” en “eilande” beteken. Polinesië vorm saam met Melanesië en Mikronesië die gebied wat bekend is as Oseanië, wat ’n groot groep eilande in die oostelike en die suidelike Stille Oseaan insluit. Die meer as 1 000 Polinesiese eilande vorm ’n groot driehoek, met Hawaii, Nieu-Seeland en Paaseiland op die hoeke. 10. (c) Australië het 8 222 eilande binne sy seegrense. Vier is groter as 2 200 km². Australië se grootste eilande is Tasmanië, Melville-eiland (Noordelike Gebied), Kangaroe-eiland en Groote Eylandt.