15 April 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] p 15 McDonald’s schools league – new format Vodacom Super Rugby 2016 – Week 7 Mc Donald’s in partnership with the South • Bokamelo Kodisang (16), now playing for our local African Schools Football Association (SASFA), on 7 April boys, the Platinum Stars, also played in the McDonald’s 2016 launched the 7th edition of the McDonald’s U/14 U/14 League in 2014. Left-wing Kodisang (from Rusten- Schools League at the Nike Football Centre in Soweto. burg) participated in the McDonald’s U/14 League, where Chiefs vs Blues Previously, the provincial finals took place over a nine- he was scouted to become part of Dikwena’s team. He In Hamilton klop die Chiefs die Blues in ‘n riller met 29-23 week period but this year, the McDonald’s U/14 Schools signed with Dikwena’s senior team on 1 July 2015. This ou grote. Die manne van Waikato moes egter hard werk vir League 2016 will now take place in a new “Soccer Festi- young man has a bright future ahead of him, and is cur- hierdie wen. Die Blues aan die anderkant is ‘n veel beter vals” format where provinces will travel to other provinces rently in his matric year. span as verlede jaar en kan amper weer saam met die groot honde blaf. Die Chiefs het ‘n welverdiende loslootjie met die to play their provincial finals. Blues wat teen die Haaie in Auckland gaan koppe stamp. Force vs Crusaders Die Crusaders se uitstappie na Perth het amper in ‘n nagmerrie verander en was baie gelukkig om met 20-19 as oorwinnaars van die veld te stap. Die Force het volgende ‘n loslootjie met die Saders wat in Christchurch teen die Jaguares gaan kragte meet. vs Sunwolves Op Nuweland hardloop die Kapenaars die Japanners deurmekaar en wen 46-19. Die hoogtepunt van die game was sekerlik die spel van Jean-Luc du Plessis op losskakel, seun van oud Bok Carel du Plessis. Die mannetjie is ‘n voetballer ou grote en moet meer kans gegee word om in die begin span te wees. Die Stormers reis Jo’burg toe om teen die Leeus te loop speel met die Wolwe wat in Bloem teen die Cheetahs in ‘n katgeveg betrokke gaan wees. Hurricanes vs Jaguares Die Canes tref die Argentyne soos ‘n bus wat se brieke onklaar geraak het in Wellington en wen 40-22. Die Canes speel puik ruggas en puik balhantering word ten toon gestel. Die Jaguares sal vinnig in ‘n ander rat moet oorskakel as hulle enigsins respek in die kompetisie wil afdwing. Die Argentyne speel volgende teen die Saders in Christchurch met die Canes wat Melbourne toe reis om teen die Rebels kragte te gaan meet. Fltr: Siphosakhe Ntiyntiya, Super Sport United mult-diski challenge player (he started with the McDonald’s U/14 league); Reds vs Highlanders Sechaba Motsieloa, McDonald’s Corporate Affairs Director; Gauteng MEC of Education Panyaza Lesufi; SASFA President, Die Reds laat sekerlik duisende Super Bru spelers se Shoes Mazibuko and John Sibeko from KNVB. bloeddruk styg met hul opspraakwekkende oorwinning oor die 2015 Kampioene in Brisbane. Die eindtelling van 28-27 kan getuig hoe spannend hierdie game was, maar die Reds JKA Karate dominates at NW Provincial trials het hierdie wen verdien ou grote en lyk strate beter as ‘n Rustenburg – The maand terug. Rustenburg and Bafo- Haaie vs Leeus In gee die Jo’burgers die Durbaniete ‘n rugbyles ou keng JKA karate teams grote en wen verspotmaklik 24-9. Die Haaie se waarnemende dominated the NW Pro- cappie se aanhoudende gekerm teenoor die ref was wragtig vincial trials and cham- baie irriterend en daaruit kon die frustrasie gesien word pionships that was re- onder die Haaie wat onder groot druk was. Die Haaie vetrek cently held in Vryburg. na Dunedin om in die “house of pain” die Highlanders te gaan The team will now go aandurf in hul volgende game. En dit gaan sekerlik pynlik on to represent the wees as hulle nie vinnig aan hul attitude loop werk nie. Die Leeus speel volgende gasheer vir die Stormers en hierdie North West Province een beloof om ‘n riller te wees. during the upcoming Kings vs Bulle national championships In PE klop die Bulle die Kings op ‘n drafstap en wen 38-6. Die to be held on 20-21 May Bulle het verras met hul balverspreiding en die aansluiting 2016 in . tussen voor- en agterspelers was puik. Die Kings kan ‘n mens The head-coach, Chris maar net jammer kry ou grote. Die Bulle speel volgende teen die Reds op Fort Loftus in met die Kings wat ‘n Seabelo, told the Plati- loslootjie het. num Weekly that it’s • So terloops ou grote, die nuwe Bok coach is toe aangewys thanks to the hard work en die wenner van die Oscar vir Pyn en Lyding is Allister Coetzee. of the students that they Ready to represent the North West Province fltr: Shihan Chris Seabelo; Tebogo Motepe; En dan op ‘n vrolike noot, die NWU Pukke is die 2016 Varsity excel. “I have no doubt Letlhogonolo Seabelo; Natasha Motale; Ayanda Majola; Puleng Kok and Kgotatso Kampioenspan met ‘n 7-6 oorwinning in die eindstryd op our team will make our Motshelanoke. Stellenbosch. Fantasties! Province very proud!” Not present: Isaac Nkomo; Dan Mokoto and Boipelo Seabelo. Nag ou grote…

EVENT NAME DATE VENUE CONTACT NO EMAIL / WEBSITE TuksSkole-reeks kwartfinaal 16 Apr '16 RTB: Hoërskool Rustenburg Onthaallokaal 014-592-1365/6 [email protected] Jack Parrow, ‘Dis hoe ons rol’ by Sun City! 16 Apr '16 RTB: Sun City 011-340-8000 www.online.computicket.com Dozi en Anton Goosen 17 Apr '16 HARTIES: Dozi's Back to the Roots 083-445-1042 [email protected] BirdLife Rustenburg presenting: ‘Owl Evening’ 18 Apr ’16 RTB: Kgaswane Nature Reserve 083-702-1462 [email protected] Rustenburg Photographic Society’s monthly meeting 20 Apr '16 RTB: Protea Park Dutch Reformed Church 082-572-0612 [email protected] Mathys Roets by Fires 20 Apr '16 RTB: Fires Restaurant and Pub 082-806-4352 [email protected] Loki Rothman performance! 21 Apr ’16 RTB: Kenny Gee's 014-592-8079 [email protected] Bergsig Opedag 21 Apr '16 RTB: Hoërskool Bergsig 014-533-2046 [email protected] BirdLife Rustenburg: outing to Barberspan 22-24 Apr ’16 BARBERSPAN 083-621 1808 [email protected] Bundus Inn in Boshoek gaan kook 23 Apr '16 BOSHOEK: Bundus Inn Pub 079-186-4023 [email protected] Wacky Riders Charity Day Jol! 23 Apr '16 RTB: Bobbies Rugby Club 071-425-9592 Trivia Night 29 Apr ’16 RTB: Rustenburg Golf Club 014-597-1814 [email protected] TBZ Golf Club: Golf Day for Reghard 30 Apr '16 TBZ: Thabazimbi Golf Club 083-273-9651 [email protected] BMW vs VW 2016 - Magaliesberg 30 Apr '16 MAGALIESBERG: Lovers Rock Resort 014-577-1327 [email protected] Vir altyd onder die sterre Rustenburg 5 May '16 RTB: Laerskool Protea Park 072-128-4394 Hoop vir Hendrik konsert met Karlien v. Jaarsveld 6 May '16 BRITS: Laerskool Brits 083-747-3127 Antiekmark (Tema: Hoede) 07 May ’16 POTCH: Pretoriusmuseum (Thabo Mbekilaan) 018-299-5021 [email protected] Kroondaler Karneval 7 May '16 Kroondal 083-305-38747 [email protected] Whisky and Wine Tasting 20 May ’16 RTB: Rustenburg Golf Club 014-597-1814 [email protected] Join the Glencore Cycling Club @ Sondela Bela Bela Cycle 21 May ’16 BELA-BELA – Sondela 014-597-8160 [email protected] Challenge (Road Bike Race) FNB Magalies Monster Mountain Bike (MTB) Classic 21 May '16 BUFFELSPOORT: ATKV 082-991-0045 [email protected] Join the Glencore Cycling Club @ Sondela Bela Bela Cycle 22 May ’16 BELA-BELA – Sondela 014-597-8160 [email protected] Challenge (MTB Race) Send YOUR details to [email protected] to place your event FOR FREE!