Buitengewone Provinsiale Koerant Provincial Gazette Extraordinary
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
P ROVINSIE P ROVINCE OF W ES-K AAP W ESTERN C APE Buitengewone Provinsiale Koerant Provincial Gazette Extraordinary JANUARIE P.K./P.N. No. 2 10 JANUARY 2002 No. 5814 DEPARTEMENT VAN VERVOER AANSOEKE OM OPENBARE PADVERVOERPERMITTE Besonderhede ten opsigte van aansoeke om openbare padvervoerpermitte (soos ingedien by die onderskeie Plaaslike Padvervoerrade) met aanduiding van, eerstens die verwysingsnommer, en dan— (1) Aansoeknommer; (2) die naam van die aansoeker en ID nommer; (3) die plek waar die aansoeker sy besigheid dryf of wil dryf, asook sy posadres; (4) die aard van die aansoek; (5) die getal en tipe voertuie, met inbegrip van die dravermoë of die bruto voertuigmassa van die voertuie wat by die aansoek betrokke is; (6) die klas of klasse van goedere wat vervoer word of vervoer staan te word; en (7) die punte waartussen of die roete of roetes waaroor of die gebied of gebiede waarbinne die padvervoer onderneem word of die voorgenome padvervoer onderneem staan te word; waar enige van (1) tot (7) van toepassing is, word ingevolge artikel 14(1) van die Wet op Padvervoer, 1977 (Wet No 74 van 1977), hieronder gepubliseer. Ingevolge regulasie 4 van die Padvervoerregulasies, 1977, moet skriftelike vertoë ter ondersteuning of bestryding van hierdie aansoeke, binne 21 (een-en-twintig) dae vanaf die datum van hierdie publikasie, in viervoud of per hand ingedien word by of per geregistreerde pos gestuur word aan, die betrokke padvervoerraad en in enkelvoud of per hand ingedien word by of per geregistreerde pos gestuur word aan, die aansoeker by sy gepubliseerde adres (sien (3)). Plaaslike Padvervoerraad Kaapstad Adres waarheen vertoë gerig moet word: Die Sekretaris Plaaslike Padvervoerraad Privaatsak X8 Goodwood 7460 5814—1 2 No. 5814 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 10 JANUARY 2002 DEPARTMENT OF TRANSPORT APPLICATIONS FOR PUBLIC ROAD CARRIER PERMITS Particulars in respect of applications for public road carrier permits (as submitted to the respective Local Road Transportation Boards) indicating, firstly, the reference number, and then— (1) Application number; (2) the name of the applicant and ID number; (3) the place where the applicant conducts his business or wishes to conduct his business, as well as his postal address; (4) the nature of the application; (5) the number and type of vehicles, including the carrying capacity or gross vehicle mass of the vehicles involved in the application; (6) the class or classes of goods that are conveyed or that are to be conveyed, and (7) the points between or the route or routes along or the area or areas within which the road transportation is conducted or the proposed road transportation is to be conducted; where any of (1) to (7) are applicable, are published below in terms of section 14(1) of the Road Transportation Act, 1977 (Act No 74 of 1977). In terms of regulation 4 of the Road Transportation Regulations, 1977, written representations supporting or opposing these applications must, within 21 (twenty-one) days from the date of this publication, be lodged by hand with, or dispatched by registered post to, the local road transportation board concerned in quadruplicate, and lodged by hand with, or dispatched by registered post to, the applicant at his advertised address (see (3)) in single copy. Local Road Transportation Board Cape Town Address to which representations must be submitted: The Secretary Local Road Transportation Board Private Bag X8 Goodwood 7460 KAAPSTAD • CAPE TOWN Adres waarheen vertoë gerig moet word: Die Sekretaris, Plaaslike Padvervoerraad, Privaatsak X8, Goodwood, 7460, en die betrokke applikant. Address to which representations must be submitted: The Secretary, Local Road Transportation Board, Private Bag X8, Goodwood, 7460, and the respective applicant. Volle besonderhede ten opsigte van elke aansoek lê ter insae by die Plaaslike Padvervoerraad se kantoor. Full particulars in respect of each application are open to inspection at the Local Road Transportation Board’s office. OP.1500390. (2) Tiger Food Brands Ltd ID No 7206590061474. (3) Distrik: Simonstad. Posadres: Posbus 1, Ashton, 6715. (4) Nuwe aansoek. (5)1×74passasiers. (6) Die vervoer van ander. (7) Magtiging: Vervoer van eie werkers: Werknemers in diens van Tiger Food Brands Ltd, vanaf hul huise geleë te White City, Smartie Town en Railton, Swellendam na Tiger Food Brands Ltd, Stasiestraat, Ashton en terug na hul huise te Swellendam. Swellendam na Ashton: Vertrek 04h00 Dagskof — Arriveer 05h30 Vertrek 12h00 Middagskof — Arriveer 13h30 Vertrek 20h00 Nagskof — Arriveer 21h30 Vanaf Ashton na Swellendam: Vertrek 06h15 Dagskof Vertrek 22h15 Nagskof Vertrek 14h15 Middagskof. OP.1500636. (2) Sampson Reginald Gerrit John RGJ ID No 6005065131081. (3) Distrik: Swellendam. Posadres: Milnerstraat, Bonnievale, 6730. (4) Nuwe aansoek (permithouer). (5)1×15passasiers. (6) Die vervoer van taxi passasiers. (7) Magtiging: 832 Bonnievale — Bonnievale: Vanaf huurmotorstaanplek te Hoofstraat, Bonnievale, na punte geleë binne die munisipale gebied van Bonnievale en terug oor dieselfde roete. Plaaslike ritte: Vanaf Milnerstraat in Bonnevale, draai regs in Kloofstraat in Bonnievale. Draai dan om in Kloofstraat in Bonnievale, en gaan dan oor in Almerialaan in Bonnievale. Van daar draai dan links na New Cross-straat in Bonnievale en gaan BUITENGEWONE PROVINSIALE KOERANT, 10 JANUARIE 2002 No. 5814 3 dan weer links in Franslaan in Bonnievale tot by Adendorfstraat in Bonnievale. Draai regs en gaan oor Milnerstraat in Bonnievale na Muskadellaan in Bonnievale tot by Hanepootstraat in Bonnievale aansluit. By Hanepootstraat draai regs na Kristallaan in Bonnievale, dan weer regs, draai tot in Barlinkalaan in Bonnievale. Vanaf Barlinkalaan in Bonnievale, draai links in Milnerstraat, en draai dan weer regs na Sultanalaan in Bonnievale. Uit Slutanalaan in Bonnievale, draai regs in Angorastraat in Bonnievale, dan weer links, draai in Hoofstraat in Bonnievale in tot by huurmotorstaanplek in Hoofstraat, Bonnievale.Vanaf die huurmotorstaanplek in Hoofstraat, Bonnievale, word passasiers oor dieselfde roete terug vervoer. Bonnievale — Robertson: Passasiers word vanaf huurmotorstaanplek in Hoofstraat, Bonnievale vervoer na Robertson, en dan word die volgende roete gebruik. Vanaf die huurmotorstaanplek in Hoofstraat, Bonnievale, ry op die R317 na Robertson. Op hierdie roete word die volgende plase bedien: Weltevrede, Mooi-Uitsig, Wakkerstroom-Oos en Wakkerstroom-Wes, Goudmyn, De Wetshof, Van Loveren, Mon Don en Bon Courage, asook Klipdrif. Sluit aan by die R60, en gaan dan oor die R60 tot in Robertson. Die meeste passasiers word afgelaai by Robertson Fisheries in Robertson en Langeberg Wynkelders in Robertson. Passasiers word oor dieselfde roete terug vervoer. Spesiale Ritte: Vanaf punte in Bonnievale na punte binne ’n radius van 300 km en terug. OP.1500665. (2) Rum Zandisile Nelson ZN ID No 6409285682081. (3) District: Bellville. Postal address: 95 Muller Street, Melton Rose, Eerste River, 7100. (4) New application. (5)1×15passengers. (6) The conveyance of taxi passengers. (7) Authority: 467 Bloekombos — Bellville: From taxi rank in Old Paarl Road, Bloekombos, along Old Paarl Road, right into Voortrekker Road, left into Belrail Street to taxi terminus, Bellville and return as follows: into Belrail Street, right into Voortrekker Road, left into Old Paarl Road, into Brackenfell Hypermarket, back into Old Paarl Road, right into Northpine Drive, left into Eastwood Drive, right into Howard Drive, right into Central Drive, left into Northpine Drive, into Buiten Crescent, right into La Boheme Street to taxi rank in Boesak Street, Wallacedene, right into Botfontein Road, right into Old Paarl Road to taxi rank in Bloekombos. OP.1500808. (2) Koopman Barend B ID No 5401245120089. (3) Distrik: Kaapstad. Posadres: Wandelstraat 512, Vredendal-Noord, 8160. (4) Nuwe aansoek. (5)1×5passasiers. (6) Die vervoer van taxi passasiers. (7) Magtiging: Vanaf huurmotorstaanplek te Waterkantstraat, in Loopstraat en dan links in Voortrekkerstraat, links in Kerkstraat wat R362 word, verby Spruitdrift en dan links in R363 by Klawer wat verby KWV gaan, en dan links in R27, R27 word Voortrekkerstraat en weer links in Loopstraat, regs in Waterkantstraat tot by huurmootstaanplek. OP.1500811. (2) Mowers Johannes Jacobus JJ ID No 6012195211080. (3) Distrik: Knysna. Posadres: Hoofstraat 314, Keurhoek, Rheenendal, 6576, p/a Knysna Taxi Association, P.O. Box 287, Knysna, 6570. (4) Nuwe aansoek. (5)1×10passasiers. (6) Die vervoer van georganiseerde geselskappe. (7) Magtiging: Vanaf Rheenendalwoongebied om 06h30, aan met Nasionalepad wat aansluit by N2. Regs met N2 tot by Ruigtervlei- padaansluiting, aan met Nasionalepad tot by Redlands Primêre Skool. Om 13h30 vanaf Redlands Primêre Skool, aan met Nasionalepad tot by N2. Links met N2 tot by Rheenendal-padaansluiting, links aan met Nasionalepad tot by Rheenendalwoongebied. OP.1500812. (2) Mowers Johannes Jacobus JJ ID No 6012195211080. (3) Distrik: Knysna. Posadres: Hoofstraat 314, Keurhoek, Rheenendal, 6576, p/a Knysna Taxi Association, P.O. Box 287, Knysna, 6570. (4) Nuwe aansoek. (5)1×25passasiers. (6) Die vervoer van georganiseerde geselskappe. (7) Magtiging: Vanaf Rheenendalwoongebied om 06h30, aan met Nasionalepad wat aansluit by N2. Regs met N2 tot by Ruigtervlei- padaansluiting, aan met Nasionalepad tot by Redlands Primêre Skool. Om 13h30 vanaf Redlands Primêre Skool, aan met Nasionalepad tot by N2. Links met N2 tot by Rheenendal-padaansluiting, links aan met Nasionalepad tot by Rheenendalwoongebied. OP.1500813. (2) Mowers