Dffi LANGEBERG-Rebellffi EN Dffi TOTSTANDKOMING VAN OLIFANTSHOEK
Dffi LANGEBERG-REBELLffi EN Dffi TOTSTANDKOMING VAN OLIFANTSHOEK P.H.R. Snyman lnstituut vir Geskiedenisnavorsing Raad vir GeesteswetenskaplikeNavorsing Met die anneksasie van die Tswanagebied in 1885 bet die kroonkolonie Brits-Betsjoeanaland suid van die Moloporivier tot stand gekom. Om voldoende voorsiening vir woongebied vir die inheemse bevolking (die Tswana of Wes-Sotho) te maak, bet 'n grondkommissie gedurende 1886 oral in die nuwe kroonkolonie reservate opsygesit wat die onvervreembare eiendom van die Tswana sou bly. In 1895 bet Brits-Betsjoeanaland 'n integrerende deel van die Kaapkolonie geword. Skaars tWee jaar later bet 'n gewapende opstand, bekend as die Langeberg-rebellie in hierdie voormalige kroonkolonie uitgebreek. Na kragdadige optrede deur die Kaapse koloniale regering is die reservatevan die opstandelinge gekonflSkeer,in plase opgemeet en aan Blanke nedersettersuitgegee. In een van hierdie reservatebet die dorp Olifantshoek skaarstWintig jaar later tot stand gekom. LIGGING V AN " , " BOPHUTHATSWANA," GEBIEDSBESKRYWING ."",KURUMA_N," ",.'~ .i -.,.~ ,_. OLIFANTSHOEK : <"'- - ~\7\~ --. 0 " 30 KUIEPAN ..~ .km , -, ~"', , , ,0 ' , I , Die dorp Olifantshoek is geleein die sentrale '-~ " , I ' deel van Kaapland noord van die Oranjeri- ' r- ", , '.eKATHU '. ~- .,,: , "'"Ow;",.g;,GR"K ~~ . I vier, ongeveer 130 kilometer noordoos van ... -~ISHEN Upington en 90 kilometer suidwes van Kuru- . man. (Kyk liggingskaart). Die landskap word . ", V"OEGGEDEE',' :', ., oorheers deur die Langeberge wat feitlik op "".,...,'.'.>...,.,:' ", , ". ",.' .. , , " , , , ., die noordoewer van die Oranje begin en 'vir , ", " I ,, : ," ~ 4DANIELSKUIL_- sowat 130 kilometer noordwaarts -oor Oli- .,,' r ' , ,- .', .. \ : , ~",..", fantshoek -strek tot in die Korannaberg, " '. '. .' " " , :: '.., )' -.,' ,' ', , . noordelike uitloper van die Langebergreeks. .LIME ACRES'. POSTMASBURG .. In die kwansietagtige Langeberge wissel die . ,., " . , , hoogte bo seespieelvan 1 300 meter by Oli- I , , -,' fantshoek tot 1 900 meter enkele kilometer : .,.'.
[Show full text]