Western Cape Provincial Gazette No 7631 Dated 14 June 2016
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
PROVINCE OF THE WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP Provincial Gazette Buitengewone Extraordinary Provinsiale Koerant 7631 7631 Tuesday, 14 June 2016 Dinsdag, 14 Junie 2016 Registered at the Post Offıce as a Newspaper As ’n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer CONTENTS INHOUD (*Copies are obtainable at Room M21, Provincial Legislature Building, (*Afskrifte is verkrygbaar by Kamer M21, Provinsiale Wetgewer-gebou, 7 Wale Street, Cape Town 8001.) Waalstraat 7, Kaapstad 8001.) Page Bladsy PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE KENNISGEWING 248 Western Cape Provincial Treasury: Gazetting of Alloca- 248 Wes-Kaap Provinsiale Tesourie: Publisering van Toeken- tions to Schools, Hospitals and Public Entities as contained nings aan Skole, Hospitale en Openbare Entiteite soos ver- in the Western Cape Estimates of Provincial Expenditure, vat in die Wes-Kaapse Begroting van Provinsiale Uitgawe, 2016, in terms of Clause 30.(2) of the Division of Revenue 2016 ingevolge Klousule 30.(2) van die Wetsontwerp op Bill, 2016 .............................................................................. 2 die Verdeling van Insomste, 2016 ....................................... 4 2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary 7631 14 June 2016 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE KENNISGEWING The following Provincial Notice is published for general information. Die volgende Provinsiale Kennisgewings word vir algemene inligting gepubliseer. ADV. B. GERBER, ADV. B. GERBER, DIRECTOR-GENERAL DIREKTEUR-GENERAAL Provincial Legislature Building, Provinsiale Wetgewer-gebou, Wale Street, Waalstraat, Cape Town. Kaapstad. P.N. 248/2016 14 June 2016 Provincial Notice Western Cape Provincial Treasury: Gazetting of Allocations to schools, hospitals and public entities in terms of the Division of Revenue Bill, 2016 (2016 DoR Bill) WESTERN CAPE PROVINCIAL TREASURY GAZETTING OF ALLOCATIONS TO SCHOOLS, HOSPITALS AND PUBLIC ENTITIES AS CONTAINED IN THE WESTERN CAPE ESTIMATES OF PROVINCIAL EXPENDITURE, 2016, IN TERMS OF CLAUSE 30.(2) OF THE DIVISION OF REVENUE BILL, 2016 I, Ivan Meyer, in my capacity as Provincial Minister of Finance hereby publishes the attached schedules in terms of clause 30.(2)(a)(ii) to (vi) of the 2016 DoR Bill, which stipulates that the Provincial Treasury must, on the same day that its budget is tabled in the Provincial Parliament, or a later date approved by the National Treasury, but not later than 14 days after this Act takes effect, publish the following in the Gazette: (ii) The indicative allocation to be made per school and per hospital in the province in a format determined by the National Treasury; (iii) The indicative allocation to any national or provincial public entity for the implementation of a programme funded by an allocation in Part A of Schedule 5 on behalf of a province or for assistance provided to the province in implementing such a programme; (iv) The envisaged division of the allocation envisaged in subparagraphs (i) and (ii), in respect of each school and hospital, for the 2017/18 financial year and the 2018/19 financial year; and (v) The conditions and other information in respect of the allocations referred to in subparagraphs (ii) and (iii) to facilitate performance measurement and the use of required inputs and outputs. Allocations to schools are made in terms of the South African Schools Act, 1996 (Act No. 84 of 1996), Amended National Norms and Standards published in Government Gazette No. 29179 dated 31 August 2006. As there are no conditions and other information attached to the allocations to schools, no conditions in this regard are included in this publication. Conditions attached to indicative allocations to hospitals are: District Hospitals: To render a hospital service at sub-district level. General (Regional) Hospitals: To render a hospital service at a general specialist level and providing a platform for the training of health workers and conducting research. 14 Junie 2016 Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 7631 3 Tuberculosis Hospitals: To convert present Tuberculosis hospitals into strategically placed centres of excellence in which a small percentage of patients may undergo hospitalisation under conditions, which allow for isolation during the intensive level of treatment, as well as the application of the standardised multi-drug and extreme drug-resistant protocols. Psyciatric/Mental Hospitals: To render a specialist psychiatric hospital service for people with mental illness and intellectual disability and to provide a platform for the training of health workers and conducting research. Sub-acute, Step Down and Chronic Medical Hospitals: To render specialised rehabilitation services for persons with physical disabilities including the provision of orthotic and prosthetic services. Central Hospital Services: To render general and highly specialised medical health and quaternary services on a national basis and maintaining a platform for the training of health workers and research. Provincial Tertiary Hospital Services: To render general specialist and tertiary health services on a national basis and maintaining a platform for the training of health workers and research. In terms of clause 30.(2) of the 2016 DoR Bill, these allocations and budgets must be deemed to be final, as the Provincial Parliament passed the Western Cape Appropriation Bill, 2016 without any amendments. DR IH MEYER PROVINCIAL MINISTER OF FINANCE DATE: 8 June 2016 4 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary 7631 14 June 2016 P.K. 248/2016 14 Junie 2016 Provinsiale Kennisgewing Wes-Kaapse Provinsiale Tesourie: Die publisering van toekennings aan skole, hospitale en openbare entiteite ingevolge die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste, 2016 WES-KAAPSE PROVINSIALE TESOURIE PUBLISERING VAN TOEKENNINGS AAN SKOLE, HOSPITALE EN OPENBARE ENTITEITE SOOS VERVAT IN DIE WES-KAAPSE BEGROTING VAN PROVINSIALE UITGAWE, 2016, INGEVOLGE KLOUSULE 30.(2) VAN DIE WETSONTWERP OP DIE VERDELING VAN INKOMSTE, 2016 Ek, Ivan Meyer, in my hoedanigheid as Provinsiale Minister van Finansies, publiseer hiermee die aangehegte skedule ingevolge klousule 30.(2)(a)(ii) tot (vii) van die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste, 2016, wat bepaal dat die Provinsiale Tesourie op dieselfde dag waarop die begroting in die Provinsiale Parlement ter tafel gelê word, of ’n latere datum soos deur Nasionale Tesourie goedgekeur, maar nie later nie as 14 April nadat hierdie Wet in werking getree het nie, die volgende in die Provinsiale Koerant moet publiseer: (ii) Die aanwysende toekenning wat per skool en per hospitaal in die provinsie gemaak sal word in ’n formaat soos bepaal deur die Nasionale Tesourie; (iii) Die aanwysende toekenning aan enige nasionale of provinsiale openbare entiteit vir die implementering van ’n program befonds deur ’n toekenning in Deel A van Aanhangsel 5 namens ’n provinsie of vir hulp verleen aan ’n provinsie met die implementering van sodanige program; (iv) Die beoogde verdeling van die toekenning beoog in subparagraaf (ii), met betrekking tot elke skool en hospitaal, vir die 2017/18 boekjaar en die 2018/19 boekjaar; en (v) Die voorwaardes en ander inligting in verband met die toekennings waarna verwys word in sub-paragrawe (ii) tot (iii) om prestasiemaatreëls en die gebruik van verlangde insette en uitsette te fasiliteer. Toekennings aan skole is gemaak ingevolge die Suid-Afrikaanse Skole Wet, 1996 (Wet No. 84 van 1996), Gewysigde Nasionale Norme en Standaarde, gepubliseer in Staatskoerant No. 29179 gedateer 31 Augustus 2006. Omdat daar geen voorwaardes en ander inligting gekoppel aan die toekennings aan skole is nie, is geen voorwaardes in die verband in hierdie publikasie opgeneem nie. Voorwaardes verbonde aan die aanduidende allokasies aan hospitale, is as volg: Distrikshospitale: Om ’n hospitaaldiens op subdistriksvlak te verskaf. 14 Junie 2016 Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 7631 5 Algemene (Streeks-) Hospitale: Om ’n hospitaaldiens op ’n algemene spesialisvlak te verskaf en ’n platform te bied vir die opleiding van gesondheidswerkers en uitvoering van navorsing. Tuberkulosehospitale: Om huidige tuberkulosehospitale in strategies geplaaste sentrums van uitnemendheid te omskep waarin ’n klein persentasie pasiënte gehospitaliseer kan word onder toestande wat voorsiening maak vir afsondering gedurende die intensiewe vlak van behandeling, asook die toepassing van die gestandardiseerde multimiddel- en uiters middelweerstandige protokolle. Psigiatriese/Geestesgesondheidshospitale: Om ’n spesialis- psigiatriese hospitaaldiens vir mense met geestessiekte en verstandelike gestremdheid te verskaf en om ’n platform te bied vir die opleiding van gesondheidswerkers en uitvoering van navorsing. Sub-akute, Oorgangs- en Chroniese Mediese Hospitale: Om gespesialiseerde rehabilitasiedienste vir persone met fisieke gestremdhede te verskaf, insluitend die voorsiening van ortotiese en prostetiese dienste. Sentrale Hospitaaldienste: Om algemene en hoogs gespesialiseerde mediese gesondheids- en kwaternêre dienste op ’n nasionale grondslag te verskaf en ’n platform te handhaaf vir die opleiding van gesondheidswerkers en navorsing. Provinsiale Tersiêre Hospitaaldienste: Om algemene spesialis- en tersiêre gesondheidsdienste op ’n nasionale grondslag te verskaf en ’n platform te handhaaf vir die opleiding van gesondheidswerkers en navorsing. Ingevolge klousule 30.(2) van die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste, 2016, moet hierdie toekennings en begrotings as finaal beskou word,