Leeudoringstad (Jun
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Jaargang 7 Uitgawe 8 Junie 2016 Kamp datums vir die JAAR Streeks - Dagbestuur Faan Meintjies ( S ) .............. 29 - 31 Jan Voorsitter : Jaco Gouws - Sel nr. 0833974277 Aasvoêlkrans (G) ................. 26 - 28 Febr Ondervoorsitter : Faan Janse van Rensburg - Sel nr. 0833821571 Presidente (Klipdraai ) .......... 24 - 28 Mrt Sekretaresse : Laetitia Gouws - Sel nr. 0829580860 ................... Apr Penningmeester Buffelspoort ( S )…………………20- 22 Mei + Snr. Burger Warmbad (S) ……………………15 - 19 Jun Sameroeper : Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412 Leeudoringstad ( S) ………… .. 8 - 10 Jul Redaksie : Johann Gouws - Sel nr. 0824173583 Kosterdam (AJV) ……………….19 - 21 Aug Statistiek : Mouton Pretorius - Sel nr. 0832876586 Koppisol (Nasional ) …………..23 - 25 Sept Koppisol (Kongres) ……….14 - 16 Okt Louico ( S - Afsluiting) ………..25 - 27 Nov Leeudoringstad ……………………… Des Mielies inry fees Belangrike Verjaarsdae “Leeudoringstad mielie inry naweek ”........ dit moet eintlik bibber en beef 8 Jan …...Rista Pretorius naweek genoem word – met die koue in die lug maak ons onsself warm met 16 Jan ….. Mouton Pretorius uiterlike en natuurlik die innerlike. 31 Jan ….. Liesbet Broodryk Vrydagoggend: Vroegdagmet `n koue windjie wat deur murg en been sny, 2 Mrt ….. Daan Basson staan ek voor die bank se deur en wag vir oopmaak tyd. Binne die bank begin `n 27 Mrt ….. Daan Jacobs lang wag om teken reg aan die tesourier te verleen. Die hele proses verloop 9 Jun …. Faan j v Rensburg amper 2 ure. !!! By die huis uiteindelik word vinnig laaste dinge gepak en daar 4 Aug ….. Jan Broodryk gaan ons – Leeudoringstad toe !! Op die plaas kom ons voor dooiemans (deur) 9 Aug … Eliza j v Rensburg hek . die plaasboer sluit vir ons oop en ons ry verby baie wild (rooibokke, 6 Sept .. Eurika Gouws blesbokke en vlakvarke wat probeer deur draad gaan anderkant toe! Ons pak af 23 Sept .. Laetitia Gouws met “plassie die hond” wat nie kan ophou rondhardloop 27 Sept .. Nita van Heerden met haar neus op die grond opsoek na molle se grond hope 14 Okt …. Jaco Gouws om die weg te grou opsoek na ..... Dis so rustig by die 14 Okt …. Johann Gouws rivier! 7 Nov …. Herman van Heerden Gedurende Peter, Karina, Mouton en Rista se aankoms word daar gehelp met opslaan. Daarna is dit die “ Gouws familie “ wat staanplek soek en afhaak gevolg Publieke Vakansie dae deur Faan en Liza- die “Schoonspruit familie “ begin voltallig raak – lekker! Met 16 Junie ….. Jeugdag die son wat sy laaste warm straaltjies stuur, word die braaiers en staal konkas 9 Aug ….. Vrouedag nadergesleep vir die braai saam met die “bonfire”. Die dames begin om slaaie en 24 Sept ….. Heritage day 16 Mrt ….. Geloftedag 25 Des ….. Kersfeesdag 26 Des ….. Gesinsdag Die mans begin om die hout nader te dra of sleep en gou kreun die braaiers onder die hout stompe. Almal staan nader vir `n bietjie hitte met `n blikke of Leeudoringstad botteltjie in die hand en ander maak `n KWV – Merlot oop. Sommige dames verkies `n lekker koppie moer koffievanaf die gas stofie – gebrou. Die jonges Leeudor- word nader geroep van die viswater af (visse word gevang en weer terug ingstad (Afrikaans for Lion gegooi) om te kom eet. Jaco heet almal welkom, bespreek die naweek thorn city) is a small farm- ing town situated on the program en na Peter die tafel gebed doen word daar gretig van die disse main Cape Town - ingeskep: brood , slaai wors , tjops, steaks en sosaties- ons gaan nie honger Johannesburgrailway line slaap nie ! Laataand sit ons oues langs die vuur van die jongklomp vang vis in North West Prov- en ander het hitte van die lapa gaan opsoek en speel bord speletjies. ince of South Africa. Leeudoringstad was estab- Saterdagoggend: Die son se strale helder die blou hemelruim op. `n Paar lished in 1920 and named dapperes besoek die storte met ander nog diep onder die komberse want after the Lion-thorn tree. The town hit the headlines dis bitter koud buite !!! Teen agt uur vertrek die voertuie na die plaasstore on 17 July 1932 when a so ses km. vanaf die kampplek. Daar aangekom sien ons die veteraan train carrying 320 to 330 trekkers gehak met sleepwaens vol mieliepitte. Die koel oggendluggie waai tons (previously incorrectly die swart diesel rook van die veteraan trekkers soos een vir een lewe kry. stated as 1,200 tons) of dynamite from the De Kinders baljaar alklaar in die lospitte. Daar trek die optog met swart wolke Beers factory atSomerset hoog die lug in, want die vrag is swaar en pad lank na die silo’s in West to Leeudoringstad. Die SAWA karavaan klub groep word verdeel tussen the Witwatersrand explode “mielies” wegry en “rustige luiaards” wat net wil sit en visvang.( Die mielie d and flattened the town. Five people were killed. inry storie word breedvoerig op bladsy 4 in nuusbrief bespreek met n berig The paper, "The Star" of wat in die Klerksdorp Record ook geplaas was) Te gou breek die tyd aan vir July 18th, 1932 carried Herman , Nita en plassie om (hulle is mos half naweek kampers) terug extensive articles. huiswaarts toe te keer !!! Die trekkergroep vervoer die mielies in sleepwaens Today, Leeudoringstad hosts the headquarters of na Leeudoringstad silo’s (Faan + Liza kuier saam met die gesinne van Jaco + Suidwes Landbou, one of Johan tussen plaas en silo’s) en draai dadelik om na die plaas vir trekker the largest agricultural speletjies waarna hulle by die kamp oppassers aansluit. Almal neem stelling companies in South Africa. in , in die pragtige groot lapa met “groot skerm tv” waar die 3 de toets Information obtained from: https://en.wikipedia.org/wiki/ tussen SA en Ierland gekyk word. Daarna word daar sommer in die lapa Leeudoringstad saam gebraai en gekuier. Voor die ete doen Peter n gebed. Laatnag gaan kruip die oues in. Sondagoggend: Vroeg is die vissermanne agter die stokke om nog “ `n enetjie te land “ terwyl die kamp so stadigaan wakker word. Nege uur kom almal in die lapa bymekaar om na die diens op Kyknet te luister. Die vuurtjie van gisteraand word weer gestook en voorbereidings vir “brunch” vind What is heat stroke or sunstroke? This article can be seen on http://www.medicalnewstoday.com/articles/266551.php emerge: Heat stroke, also known as sunstroke, is a serious medical condi- Confusion tion, a medical emergency, when the body's temperature rises too high as a result of excessive heat exposure. The body loses its Coordination problems ability to cool itself and overheats. Seizures (fits) When a person's body temperature is greater than 40.6°C (105.1°F), and this is caused by environmental heat exposure with poor thermoregula- tion (temperature control), they have heat stroke. Headache Vertigo, dizziness, lightheadedness - a sensation of spinning or moving Heat stroke is not a fever, where the body deliberately raises its temper- when standing (vertigo) ature in response to, for example an infection. There are three levels of heat emergencies - heat cramps, heat exhaus- tion and heat stroke, with heat stroke being the most severe and life- Anxiety threatening. What are the signs and symptoms of heat stroke? Restlessness What is the difference between a sign and a symptom? A symptom is felt by the patient and described to those around him or her, for example, pain. A sign can be detected by others, for example, a skin rash. Hallucinations Unlike the symptoms of heat exhaustion, which can develop rapidly, heat Irrational behavior stroke signs and symptoms generally develop over several days, espe- cially among elderly individuals and people with chronic health problems. What are the the causes of heat stroke Heatstroke can develop rapidly in severe conditions and situations with extreme physical exertion (exertional heatstroke), especially if the person When the body is unable to cool itself and it begins to overheat, heat becomes dehydrated. Exertional heat stroke tends to affect young, phys- ically active people more than sedentary or older individuals. stroke is a likely complication. The signs and symptoms of heat stroke may include: The human body controls its core temperature (body temperature) by A high temperature - The National Library of Medicine, USA, and maintaining a tight balance between heat gain and heat loss.While we the National Health Service, UK, say any temperature higher than 104°F (40°C). According to an article in Emergency Medicine Australia, any temperature over 40.6°C (105.1°F).Heat stroke may be diagnosed at are resting normal core temperature ranges between 36.5°C and 37.5°C lower temperatures. Also, some people may reach these temperatures and never develop heatstroke. (97.7°F and 99.5°F). Profuse sweating that abruptly stops - when the body cannot sweat any more, as may happen in cases of severe dehydration, the skin will be- The human body can be cooled down in the following come dry. Without perspiration the body has no way of cooling itself. ways: Accelerated (weak) heartbeat. Radiation - heat radiates out of our body in the same way it radiates our of a fire. Hyperventilation. - rapid breathing, shallow panting. Convection - when cool air or water crosses the skin the body Muscle cramps. is cooled. The skin becomes hot, dry and red. Conduction - an object that is at a lower temperatures than our body temperature comes into direct contact with our skin - it Nausea. conducts (draws out) heat from our body. Vomiting. Evaporation - our bodies produce sweat, as the sweat evapo- Dark urine. rates it takes body heat with it As the nervous system becomes affected, the following symptoms may Written by Christian Nordqvist TWEE KLUBS KUIER SAAM Die Suid Afrikaanse Woonwa Assosiasie se Schoonspruit tak in Klerksdorp en die Suid Afrikaanse Veteraan Trekker en Enjin klub se Noordwes tak het die afgelope naweek vir die vyfde keer saam gekuier.