De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Site Notice Placements
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Site Notice Placements Site Notice Placement (A) Site Boundary -30.542265, 24.107852 Site Notice Placement (B) Site Boundary -30.656082, 24.057274 Site Notice Placement (C) Site Boundary -30.675407, 24.222615 Photographed: 10 and 14 February 2020 De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Poster Notice Placements in the De Aar Town De Aar Police Station Checkers Supermarket Photographed: 10 and 14 February 2020 De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Poster Notice Placements in the De Aar Town De Aar Local Shop Picardi Rebel Store Photographed: 10 and 14 February 2020 De Aar 2 South Transmission Line Switching Station Application: Poster Notice Placements in the De Aar Town Emthanjeni Municipality Local Town Hall Photographed: 10 and 14 February 2020 De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Poster Notice Placements in the De Aar Town Hennie Liebenberg Library Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development Photographed: 10 and 14 February 2020 De Aar 2 South Transmission Line and Switching Station Application: Poster Notice Placements in the De Aar Town Save Rite Supermarket Shoprite Supermarket Photographed: 10 and 14 February 2020 w THE ECHO/MIDLAND NEWS, FRIDAY 10 JULY 2020 w Soeke na ’n lewe van sin en betekenis: Om grense te verskuif . NAMPO Kaap vir die jaar ADELAIDE – SKRIFLESING: Luk 15:1-10. Palestina was die eiendom die besit van die hele 2020 gekanselleer Daar was ’n diep gelowige Katolieke Christen- familie. Die verlies van een skaap is die verlies NAMPO KAAP was die afgelope twee jaar ’n Graan SA, is van die oortuiging dat die onseker- vrou wie se seun in die tweede Wêreldoorlog van die hele groep. Juis daarom moet God se uiters suksesvolle landbougebeurtenis in die hede rondom die toelating van massabyeenkomste gesterf het. Die weermag het die seun se lyk na vreugde oor die redding van ’n verlorene ook Overberg, maar die COVID-19-pandemie het die moontlik nog lank onder bespreking gaan wees sy moeder terug gestuur om begrawe te word. ons vreugde word. Is dit nie vir u aandoenlik dat hele wêreld gedwing om nuwer en meer inno- as gevolg van die COVID-19-pandemie. Die seun was egter ’n jongman wat alreeds God bekommerd is, besorg is, jammer is, bewoë verende maniere te vind om besigheid te doen. Virtuele NAMPO 2020: Graan SA wil egter voor die oorlog ’n Protestant geword het. Die is oor die enkeling — ook oor jou. Juis daarom As vennote van Bredasdorp Park NWM (nie- steeds ’n geleentheid aan al sy uitstallers bied Katolieke het nie toegelaat dat Protestante in verstaan ons God se vreugde in die vind van ’n winsgewende maatskappy) is dit ongelukkig dat om ’n aanlynplatvorm te benut waar die bemar- hulle kerkhowe begrawe word nie. Die moeder verlorene. Graan SA die kansellasie van NAMPO Kaap 2020 king van produkte kan plaasvind en besigheid het egter probeer en na haar priester gegaan en Dit bring ons by die tweede soort vreugde, aankondig. Die aanvanklike besluit rakende die met produsente en die wyer publiek gedoen kan gevra of haar seun in die begrafplaas begrawe naamlik die vind van die verlore penning. Wan- NAMPO Kaap Landbouskou sou aanvanklik word. Indien u belangstel om deel te wees van mag word. neer die vrou na die penning verwys wat sy eers aan die einde van Julie bekend gemaak NAMPO Virtueel, wat vanaf 9 tot 12 September Die priester was in ’n dilemma, want die gevind het, beskryf sy nie die verlore toestand van die penning nie. Sy sê: “Die penning wat ek word, maar die moeilike, dog verantwoordelike vanjaar van 09:00 tot 19:00 en Saterdag vanaf kerkwet sê dat geen Protestant in hulle kerkhof besluit, moes noodgedwonge vroeër geneem 09:00 tot 14:00 sal plaasvind. begrawe mag word nie. Hy moes na die moeder verloor het”. Sy laat die klem val op haar eie word. Elke NAMPO Kaap-uitstaller word hartlik gaan en vir haar sê, hy is jammer, maar hy kan skade en verlies. NAMPO 2020 nou aanlyn: Die kansellasie uitgenooi om deel te wees van ’n landbou- nie aan haar versoek voldoen nie. Die priester Wanneer die vrou die penning soek, soek sy van NAMPO Kaap 2020 volg slegs enkele dae eerste en gebruik te maak van dié nuwe was baie ontroerd deur haar teleurstelling en het die penning nie omdat sy vir die penning jam- na die 2020 NAMPO Oesdag gekanselleer is. geleentheid. Vir meer inligting stuur ’n e-pos die nag sleg geslaap en baie gedink. Die vol- mer is nie, maar omdat sy vir haarself jammer is. Beide organiseerders, Bredasdorp Park NWM en aan: [email protected]. gende oggend het hy ’n plan. Hy sê vir die Sy het iets kosbaars verloor. Onmiddellik moet moeder: “Begrawe jou seun, net aan die buite- ons die doel van die penning verduidelik. Wan- kant van die begraafplaas se muur”. neer ’n vrou in die antieke tyd trou het sy ’n Sy sê toe: Maar ek wil hom nie buitekant die bruidskat van haar man ontvang. Dit was in die begraafplaas se muur begrawe nie, ek wil hom vorm van ’n halsnoer wat sy om haar nek gedra binnekant begrawe.” Die priester sê toe vir haar: het. “Vertrou vir my”. So het die vrou toe haar seun Die halsnoer het verskeie pennings ingehad, net buite langs die begraafplaas se muur be- afhangende van hoe ryk die man was. As een Millerstraat 12, De Aar 7000 • Tel: (053) 631-2851 grawe. ’n Week later is sy verbaas toe haar seun penning wegraak en uitval, is die halsnoer DE AAR DRUKKERS se graf aan die binnekant van die begrafplaas is, onvolledig. As die vrou dan die halsnoer sou want sien die priester het die muur herbou om dra, sal almal vra: “Mevrou, ek sien jou halsnoer ook die graf in te sluit. is onvolledig. Daar kort ’n penning.” Sy sou skaam kry. Dit is amper soos vandag se verloof- PHOTO COPY Vervolgens sê die priester: “Die kerkwet sê dat die seun nie in die kerkhof begrawe mag ringe met ’n paar diamante in. As een diamant word nie, maar daar is geen wet wat verbied dat uitval, is die diamantring ’n verleentheid. Wan- neer die vrou haar penning vind, vind sy haar die kerkhof se grense verlê mag word nie. Black and White A4 heelheid terug. 60c Omdat die priester vir die vrou omgegee het, en vir haar jammer was, het hy ’n plan beraam. Wanneer God ’n sondaar soek en vind, herstel Hy die skepping. God maak heel, wat onvolle- God maak ook so! Sy liefde maak dat Hy die B&W A3 R1,40 dig is. God maak volledig met sy uitverkiesende NOU BY wêreld sal omkeer om ons te red. Hy het genade. Daarom is God vreugdevol. Hy bring sy inderdaad aan die kruis ook die wêreld omge- DE AAR eiendom tot volledigheid en heelheid. God is nie keer om vir ons te red. God se liefde is grensver- Colour A4 R3,00 ’n God wat “’n leë-huis-sindroom” kan hanteer nie. skuiwend! DRUKKERS Daarom maak Hy sy gesin, sy kerk voltallig. God is soos die Herder wat sy 99 skape los, Daarom het Hy sy Heilige Gees gegee om Colour A3 R6,20 om die een te soek wat verlore is. God is soos kragtig te werk in hierdie wêreld en vir hom ’n die vrou wat haar huis omkeer om een verlore volk, ’n kerk te versamel. Pinkster beteken dat penning te soek. God sy kinders terugkry deur die werking van Daarom die tema vanaand: Om grense te ver- die Heilige Gees. skuif . In albei gelykenisse gaan dit oor grense wat PHOTO PRINTS Ons gaan kyk na die gelykenisse van die ver- verskuif word. Die herder gaan soek die een ver- A4 R15,00 lore skaap en die verlope penning. Kom ons kyk lore skaap. Hy verlaat die bekende en gaan soek heel eerste na die verlore skaap. Jesus vertel die elders vir die verlore skaap. In die verlore pen- A3 R30,00 gelykenis, juis na aanleiding van die Farisieërs ning, word ook grense verskuif. Die vrou keer se lelike opmerking omdat Jesus saam met haar huis om, totdat sy die penning gekry het. In albei sondaars eet. Deur hierdie gelykenis wil Hy gelykenisse gaan dit oor vreugde. Die vreugde RING BINDING aantoon dat God se genade en barmhartigheid van die herder oor sy verlore skaap en die 10mm R4.00(up to 45 pages) geen grense het nie. vreugde van die vrou oor haar verlore penning. 19mm R6.00 (up to 165 pages) God se genade is nie beperk tot die 99, die Hulle het weer hulle heelheid terug gekry. Die vroom groepie, die beter klas nie. Nee, God herder het weer al 100 sy skape en die vrou se gaan na die verlorenes. Jesus Christus het grense halsnoer is weer volledig. Al die pennings is nou verlê om ook die nie-Jood, die prostituut, die in haar bruidskat. diewe, die sondaars in te sluit. In hierdie twee gelykenisse gaan dit oor God Wat wonderlik is, is dat nie die skape die se ontfermende liefde. Liefde wat grense verlê LAMINATING herder soek nie, maar dat die herder die verlore en ander insluit. So moet ons as Christene ook skaap soek. Nie mense soek God nie. God soek wees. Ons moet liefdevol grense verlê, ander mense! En hierdie sekerheid van die heil is die insluit en God se Koninkryk tot heelheid bring. A4 R5,00 onvervangbare basis van ’n gesonde Skrifbe- Ons kan so maklik grense trek.