Kwena Dam Eis Lewe Van Passievolle Hengelaar
Thursday November 5, 2020 444783R Kwena Dam eis lewe van passievolle hengelaar Linzetta Calitz Hy laat sy pa en ma, Willie en Anna asook twee broers, Dedrich en André, LYDENBURG - Wilmer Els, ’n en twee susters, Cariska en Elize pa van twee, broer en seun, het die agter. Hy het ook twee kinders gehad, afgelope naweek in die Kwena Dam Wandré en Ané. naby die dorp verdrink. Ehlanzeni se Wilmer se broer, Dedrich land die duikeenheid het Sondagmiddag sy naweek in Suid-Afrika vanaf Egipte liggaam uit die dam gehaal. waarna die familie gesê het hulle die Op die dag het Wilmer by Kwena begrafnisreëlings sal finaliseer. visgevang, iets waarvoor hy werklik Wilmer het vir ’n elektriese lief was, het sy pa, Willie gesê. maatskappy in Lydenburg gewerk en Volgens Willie het sy seun ’n sy werkgewer, Retha Botha, het gesê aasboodjie die hy laat vir seker dam ingestuur ’n leemte. “Die wat ’n ent in Hy het altyd mense was gaan stilstaan lief vir hom het. Die water maklik gepraat en en het hom is glo nie baie graag stories met ons gerespekteer. diep nie en gedeel oor sy Hy was altyd Wilmer het kinderdae bereid om te ingegaan om leer. die boodjie te “Toe ek die gaan haal. nuus met die “Hy het onder die water gegaan, res van die werknemers deel, kon jy een keer opgekom, en na hy die aan hulle reaksie sien watter impak Laventelpers pas by dié drie dames tweede keer onder die water gegaan hy op hulle gehad het. Hy het altyd het, het hy nie weer opgekom nie.
[Show full text]