Archaetnos Culture & Cultural Resource Consultants BK 98 09854/23 A HISTORICAL ARCHAEOLOGICAL INVESTIGATION OF THE NGOTSO MOUTH CAMP OF STEINAECKER’S HORSE, CLOSE TO BALULE, KRUGER NATIONAL PARK (REPORT NO. II) By: Anton C. van Vollenhoven BA, BA (Hons), DTO, NDM, MA (UP), MA (US), DPhil (UP), Man Dip (TUT), DPhil (US) May 2014 Report no.: AE 01435V Archaetnos P.O. Box 55 Groenkloof 0027 Tel: 083 291 6104 Fax: 086 520 4173 E-mail:
[email protected] Member: AC van Vollenhoven BA, BA (Hons), DTO, NDM, MA (Archaeology) [UP], MA (Culture History) [US], DPhil (Archaeology) [UP], Man Dip [TUT], DPhil (History) [US] 1 OPSOMMING Steinaecker’s Horse was ‘n vrywilligerseenheid wat tydens die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) aan die kant van die Britte geveg het. Hulle het verskie buiteposte in die Laeveld beman en moes toesien dat die Boere nie kontak maak met goedgesinde inwoners in Mosambiek nie. Die terrein by Ngotsomond is een van verskeie wat tydens ‘n opname van terreine wat met die Steinaecker’s Horse militêre eenheid verband hou, geïdentifiseer is. Historiese inligting dui daarop dat dit niks meer as ‘n tydelike kampterrein van die eenheid was nie. Dit is bekend dat daar ook Ystertydperkbewoners in die omgewing van hierdie buitepos teenwoordig was. Die terrein is opgegrawe met die doel om meer oor Steinaecker’s Horse vas te stel, maar in die proses is sommige van die reste van die Ystertydperbewoning ook hanteer omdat dit waarskynlik saam in die argeologiese rekord voorkom. Die navorsing het voorts ten doel om die kulturele materiaal wat opgegrawe is met die materiaal, wat by ander buiteposte van die eenheid gevind is, te vergelyk.