BUSVERVOER 2018

ROETE 1 : , , AMBERFIELD

Hoërskool Eldoraigne bied in samewerking met ‘n buite maatskappy busvervoer na en van die skool vanaf bogenoemde areas aan. Die skool is geensins verantwoordelik vir die vervoer nie en doen slegs die reëlings om dit makliker vir leerders te maak om van die diens gebruik te maak. Die skool, personeel of beheerliggaam kan dus nie aanspreeklik gehou word as die kontrakteur nalatig is nie. Leerders maak dus gebruik van hierdie busdiens op eie risiko.

. ROETES 2,3 & 4 : MIDSTREAM, WIERDA GLEN ESTATE, IRENE, , ELDORAIGNE, VALHALLA, VOORTREKKERHOOGTE,

Die bogenoemde roetes word bedien deur Hoërskool Eldoraigne se skoolbussies wat vanaf bogenoemde areas leerlinge kan vervoer. Daar is egter slegs plek vir 13 leerlinge per bussie. Die aantal bussies sal bepaal word deur die getal belangstellendes in die aansoekproses.

BUSKAARTJIES

Kaartjie-pryse word jaarliks hersien, en daar is tans twee tipe kaartjies beskikbaar: • R200 (10 ritte teen R20 per rit) • R300 (20 ritte teen R15 per rit)

Kaartjies kan by die Finansieskantoor aangekoop word.

Leerders moet jaarliks registreer/herregistreer by die Finansieskantoor om van die busvervoer gebruik te maak. Die voltooide busregistrasievorm moet na Me Suzette Viljoen ge-epos word by [email protected] voor of op 31 Januarie 2018. Slegs leerders wat aansoek doen sal aanvaar word. Reëlings mag onderhewig wees aan wysigings , maar die skool sal u vroegtydig daarvan in kennis stel. U spoedige terugvoer sal waardeer word

ROETE 1: ROOIHUISKRAAL, THE REEDS, AMBERFIELD (GRUNDLING BUSDIENS)

Op en Aflaaipunte Oplaaityd Aflaaityd

1 Beginpunt is Laerskool Rooihuiskraal 6h00 15h45 (h/v Panorama en Maraboeweg) 2 Sasol Garage (Kestrellaan) 6h05 15h35 3 H/v Kestrel en Kolgansweg 6h15 15h25 4 Brooklands 6h20 15h20 5 Blue Valley Mall 6h25 15h15 6 H/V Nellweg en Johanstraat 6h30 15h05 7 Laerskool Uitsig 6h35 14h55 8 Phillips Kafee (Panoramaweg) 6h37 14h50 9 H/V Rooihuiskraal en Panorama 6h45 14h45 10 Amberfield Ridge (h/v Lenchen en Fouriestraat) 6h47 14h40 11 Amberfield Glen 6h47 14h35 12 Shell Garage (Rooihuiskraalweg) 6h55 14h30 13 Laerskool Bakenkop 7h05 14h15

ROETE 2 : MIDSTREAM, WIERDA GLEN ESTATE

(HOëRSKOOL ELDORAIGNE QUANTUM BUSSIE)

Op en Aflaaipunte Oplaaityd Aflaaityd

1 Beginpunt is SPAR Sentrum Midstream Estates 6h10 15h10 2 Heritage Hill 6h20 14h55 3 Wierda Glen Estate (albei hekke) 6h35 14h40 4 Theuns van Niekerkstraat (oorkant die park) 6h40 14h35 5 Piet Hugo straat 6h50 14h25 6 Hoërskool Eldoraigne 7h00 14h15

Roetes sal gefinaliseer word nie later as 31 Januarie 2018 na gelang van terugvoer vanaf ouers/voogde ontvang en leerlinge sal dienooreenkomstig ingelig word.

HOëRSKOOL ELDORAIGNE: BUS-REGISTRASIEVORM: 2018

(VIR VOLTOOING DEUR ALLE GRAAD 8 TOT 12 LEERDERS WAT IN 2018 IN HOëRSKOOL ELDORAIGNE GAAN WEES WAT VAN BUSVERVOER NA/VAN HOëRSKOOL ELDORAIGNE GEBRUIK WIL MAAK)

1. NOEMNAAM EN VAN (LEERDER) ______

NAAM EN VAN (OUER/S) ______

GRAAD SOOS IN 2018 ______

2. TELEFOONNOMMERS:

2.1 HUIS ______

2.2 SEL (PA) ______

2.3 SEL (MA) ______

2.4 SEL (LEERDER) ______

2.5 ADRES ______

3. DUI ASB. U ROETE KEUSE AAN EN/OF U VAN OGGEND EN/OF MIDDAG VERVOER GEBRUIK WIL MAAK:

OGGEND MIDDAG

3.1 ROETE 1 : RHK/THE REEDS/AMBERFIELD

3.2 ROETE 2 : MIDSTREAM/WIERDA GLEN

16h00 18h00

3.3 BEHOEFTE AAN BUITE-KURRIKULÊRE ROETE

INDIEN ANDERS AS REEDS AANGEDUI BY OPTEL EN/OF AFLAAI PUNTE, KAN U DIE VERSOEK DEURGEE.

VERSOEKE/KOMMENTAAR DEUR OUERS/VOOGDE:______

______

______

______

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM