Mishandelde Diere Roer Die Hartsnare Marianke Saayman Hulle Te Woelig Is? Hartseer Wegvat’
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
15 Maart 2018 Prys: R5.80 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Tref-en-trap Student ernstig beseer na ongeluk AfrikaansAfrikaans inin laastelaaste loopgraafloopgraaf byby NWUNWU AGAG confirmsconfirms telephonetelephone contractcontract waswas irregularirregular MishandeldeMishandelde GrootGroot planneplanne virvir dierediere roerroer diedie parkpark opop BultBult hartsnarehartsnare 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 15 Maart 2018 Brief oor mishandelde diere roer die hartsnare Marianke Saayman hulle te woelig is? hartseer wegvat’. Hoekom bring mense diere in omdat Dit word net erger en dis asof die Die voorsitter van PAWS (Potchefstroom hulle trek en nie die diere kan saamvat mensdom dink deur weg te kyk en dit Animal Welfare Society) het Dinsdag sy nie? te ignoreer, dit gaan weggaan. hart op Facebook oopgemaak in ’n ope Hoekom teel mense met nog diere ter- Dit gaan nie weg nie. Dit is ons almal brief aan Potchefstroom waar hy vra wyl PAWS meer as 300 diere het? se verantwoordelikheid en dit is Potch waarom diere in Potchefstroom, ’n stad Hoekom kom vra mense vir hulp met se plig om op te staan en te sê: ‘Genoeg van akademiese uitnemendheid, mis- hul diere by die veearts en belowe om te is genoeg!’ en ’n verskil te maak. handel word. kom betaal, maar daag nooit op nie? Kom ons maak PAWS se hokke leeg en 'n Student, Lisa Immelman, wat in Februa- Hierdie brief het baie kommentaar Het ons as mens regtig die tere ge- help asseblief waar moontlik.” rie 'n hond by PAWS aangeneem het. Foto: uitgelok en dit is duidelik dat die voor- neentheid verloor? Kruger sê dieremishandeling in Pot- PAWS Facebookblad sitter, Darren Kruger, se brief ’n paar Het ons die liefde vir diere verloor? chefstroom het die afgelope tyd baie toe- mense se hartsnare geroer het. Hoekom by telers koop as daar diere geneem en al hoe meer mense raak van mense het selfs gesê dat hulle ’n troetel- sonder huise is? hul diere ontslae. dier wil aanneem nadat hulle Kruger se Die brief lees: Hoekom moet ons personeel om die Tineke Heeringa, wat by PAWS se ont- brief gelees het. “Hoekom moet daar in Potchefstroom draai loop en maak asof hul rook of op vangs werk, sê PAWS se hokke word elke Skenkings kan by PAWS by Viljoen- met geleerde, welopgevoede mense ooit die foon praat, maar as hul terugkom is dag net voller en sy wens mense wil op- straat 2 afgelewer word. Kontant kan in ’n plek soos PAWS wees? hul oë vol trane van nog ’n dier wat inge- hou om met nog diere te teel. PAWS in- PAWS se bankrekening inbetaal word: Hoekom kom daar op ’n daaglikse ba- kom het wat deur mense teleurgestel is? spekteur, Elloise Rootman, sê dit bring Nedbank sis diere in wat mishandel is? Hoekom moet ’n veearts wat geleer is trane en pyn in haar hart wanneer ’n dier Rekeningnommer: 115 665 0747 Hoekom word diere so uitgehonger om die dinge te hanteer sy spreekkamer inkom wat raakgery is en net so in die Takkode: 198765 dat hulle naby aan dood by PAWS op- se deur toemaak en bid vir krag om die straat gelos is of ’n dier wat erg uitgeteer Vir meer inligting oor hoe om ’n troe- daag? mishandelde dier, wat se oog deur ’n van die honger is. teldier aan te neem of hoe om betrokke Hoekom kom daar diere in wat deur baksteen uitgegooi, is te kan help? Verskeie mense het op Kruger se brief te raak as ’n vrywilliger, skakel PAWS by mense verkrag is? Baie mense word kwaad vir my as ek kommentaar gelewer en aangebied om 071 681 9264 of (018) 294 3856. Vir Hoekom teken mense diere af omdat sê ‘ek wens die einde wil kom en al die skenkings aan PAWS te maak. ’n Paar noodgevalle skakel 084 501 8668. Katte kan tot die einde van Maart by PAWS aangeneem word teen ’n baie billike prys. Waar dit gewoonlik R475 kos om ’n kat aan te neem, kos dit in Maart slegs R350. Dit sluit die kat se sterilisasie, ’n mikroskyfie, ontwur- ming en eerste inenting in. Moenie hierdie geleentheid mis- Een van die katte by PAWS wat Kom neem sommer vandag loop nie, gaan neem dadelik ’n nuwe katkind by PAWS aan. wag vir nuwe eienaars om hom nog vir jou ‘n kat aan by Twee oulike katte PAWS is in Viljoenstraat 2 en kan geskakel word by 071 by PAWS. te kom aanneem. Foto’s: Verskaf 681 9264. PAWS. Woman hands herself to police after lover’s murder Selogile Leshage morning has left the boyfriend dead. old woman told the police she had store in Ext. 6 at about 23:11 on 3 The woman later handed herself over stabbed her 36-year-old partner unin- March. When they arrived at the scene, A domestic dispute between lovers in to the police. tentionally. ‘She said she had been figh- the ambulance was already there and Ikageng in the early hours of Saturday According to Sgt Kelebogile Trom, ting with her boyfriend. He had a knife the body of a 25-year-old man was lying the SAPS spokesperson, the 33-year- in his hand and was threatening to kill in a pool of blood with multiple stab her and the child. wounds. The emergency medical and During the alter- rescue services (EMRS) declared the cation, the man al- victim dead. No one has been arrested legedly tripped yet,’ said Trom. An unanticipated inci- and fell and dent took place at the same scene when stabbed himself a 41-year-old policeman was hit in the with the knife. face with a beer bottle while cordoning ‘The victim was the crime scene off. He sustained an taken to Potchef- open wound to his face and head and stroom Hospital was treated at the Potchefstroom Hos- and died there,’ pital. Three adult males fled the sce- she reported. ne. A 25-year-old suspect who is also Trom says the a police trainee at Potchefstroom SAPS suspect has been was subsequently arrested in connecti- charged with on with the attack and charged with as- murder and has sault GBH (grievous bodily harm). appeared in In another murder case at about court. This latest 03:50 the next morning, a 19-year-old murder comes af- man was stabbed in the neck by an un- ter two brutal known attacker in Mare Street. murders in Ika- According to his friends, they were geng a week ago. walking back from a pub when the vic- The victims were tim asked an unknown man for mat- males aged 25 and ches to light a cigarette. The man took 19 respectively. out a knife instead, stabbed the victim A group of peo- in the neck and ran away. ‘EMRS per- ple stopped the sonnel declared him dead on the scene. police during a pa- No one has been arrested so far,’ she trol near a liquor concluded. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. E-pos: [email protected] Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / Operating hours: 08:00 - 16:30 Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik Thys Foord Faks: 018 293 0759 Delivery services: regstel. Stuur asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: De Wet Coertzen Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, George Claassen, by george. Hennie Stander [email protected] 083 278 1802 Advertensiebestuurder: Wilgepark, [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Persraad Rekeningnavrae: Gestig 1908 Potch, Bus 515, Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind om joer- Lihana Moos Potchefstroom, 2520 No.7889 nalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalanseerd is, en onafhank- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie lik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode nie, bring dit asseblief, binne webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by 0114843612/8, faks 0114843619, of nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 15 Maart 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Student ernstig na tref-en-trap Dustin Wetdewich “Hulle het dit goed hanteer. Die persoon het gebel en gesê dat hy ‘n “Watter soort mens ry iemand paramedikus is en dat my seun raak en jaag net weg?” ‘okay’ is. Hy het toe vir Jaco die foon So vra die pa van ’n student wat gegee sodat ek met hom kan praat. Maandagaand in Thabo Mbeki-ry- Dit het my darem bietjie gerusge- laan tydens ’n tref-en-trap-onge- stel,” het hy gesê.