2 November 2017 Prys: R5.40
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
2 November 2017 Prys: R5.40 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Optog ruk Potch tot stilstand Daar was ‘n geskatte 1 000 voertuie in die optog. Foto: Cheryl Botha. Inlasfoto: San- nie Niesing en haar man Dirk het ook swart gedra. Foto: Hennie Stander 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 2 November 2017 Student in pekel oor rassistiese Facebook-kommentaar oor swart klere Dustin Wetdewich spoedig plaasvind,” het Jacobs gesê. Die student, ’n lid van Golden Key ’n Begaafde student van die Noordwes- Society (’n organisasie vir topstudente Universiteit is in die pekel nadat sy in hul vakrigtings) het later op haar eie Maandag ’n rassistiese uitlating op Facebook-profiel verskoning gevra. Facebook gemaak het na aanleiding van “Ek wil hê almal moet weet dat ek die optogte wat landwyd teen plaas- regtig jammer is oor die ongeskikte/ moorde plaasgevind het. rassistiese kommentaar wat ek ge- Die student, Phomolo Maoba, het in maak het. ’n kommentaar op Facebook die vol- “Ek haat nie witmense nie, ek pleit gende gesê: met almal dat julle my sal vergewe. Ek “Die feit dat mense swart dra, gaan het vreeslike groot fout gemaak. Nie- verander nie. Julle gaan almal vermoor mand verdien om vermoor, aangeval word soos julle meester Terreblanche.” of gekaap te word nie. In Potchefstroom was daar meer as “Toe ek die inskrywing maak was ek 1 000 voertuie wat aan die optog deelge- omgekrap oor ander kommentaar wat neem en verkeer tot stilstand gebring ek gelees het. het (lees berig bl.3). “Ons is almal mense en maak foute, Volgens Louis Jacobs, woordvoerder asseblief Suid-Afrikaners, vergewe van die NWU, is die voorval reeds Maan- my,” lees die inskrywing wat sy Dins- dag onder die bestuur se aandag ge- dag gemaak het. bring. Maoba het intussen haar Facebook- “Prof. Fika Janse van Rensburg, ad- profiel uitgevee. junk-visekanselier van die NWU, was Sy is ook na bewering as subkomi- reeds Maandag met die student in ge- teelid van die Golden Key Society ge- sprek en die nodige prosesse is in wer- skors. Phomolo Maoba het op Facebook omverskoning gevra. Foto: Facebook king gestel soos wat ons in al sulke ge- Vroeër vanjaar is ’n student vir twee valle doen. jaar geskors, opgeskort vir die oorbly- dat hy nie weer so ’n oortreding begaan nerende opmerkings in sosiale media Sy word aangekla en die verhoor sal wende tyd van sy studie, op voorwaarde nie. Hy is ook R5 000 beboet nadat hy gemaak het. skuldig bevind is op klagtes dat hy die Hy het ’n ander student ’n “apie” ge- universiteit se naam in oneer gebring noem tydens ’n argument op ’n Face- en deurdat hy rassistiese en diskrimi- bookblad. Potchefstroom to unite against crime this Saturday Whether you have been a victim of crime by a burglar. or you know someone who has, the Ma- ‘Please wear black to symbolise a com- gick Group is inviting you to take hands munity in mourning. If your business and make a stand in saying enough is supports this initiative, please wrap a enough. tree at your entrance in black. Sandra Jacobs, the managing direc- The historic Oak Avenue will also be tor, is organising a peaceful gathering at wrapped in black. the Potch Dorp Rugby Club, 2 Piet Bos- ‘It doesn’t matter where you stay, it Die Facebook inskrywing wat deur Phomolo Maoba gemaak is Foto: FACEBOOK man Street at 10:00 on 4 November. doesn’t matter who you are…crime is de- You may have been on the receiving vastating and it’s crippling our communi- end of a petty crime like pick-pocketing ty,’ she urges. or a major crime like rape or murder has This is a non-political, civil initiative affected you or your loved ones. and no marketing of any sorts will be al- Perhaps your privacy has been invaded lowed,’ she said. For any queries, please contact Sand- ra Jacobs on 083 282 7435 or 083 969 7572 Potch will unite against crime on 4 Novem- ber. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. E-pos: [email protected] Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / Operating hours: 08:00 - 16:30 Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik Thys Foord Faks: 018 293 0759 Delivery services: regstel. Stuur asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: De Wet Coertzen Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, George Claassen, by george. Hennie Stander [email protected] 083 278 1802 Advertensiebestuurder: Wilgepark, [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Persraad Rekeningnavrae: Gestig 1908 Potch, Bus 515, Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind om joer- Lihana Moos Potchefstroom, 2520 No.7889 nalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalanseerd is, en onafhank- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie lik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode nie, bring dit asseblief, binne webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by 0114843612/8, faks 0114843619, of nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 2 November 2017 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Swart Maandag optogte Voor die motorfietsryers vertrek het, het hulle eers 'n gebed vir die land se veiligheid gedoen. Foto: Dustin Wetdewich Voertuie en mense wat deelgeneem het. Foto: Dustin Wetdewich Dustin Wetdewich deelgeneem het. Later die middag was ’n emosionele pleidooi aan mense gerig verskyn. daar ook ongeveer 100 motorfietse in het om op 30 Oktober swart te dra. Dit Die video is tot so ver as China ver- Verkeer in Potchefstroom het Maandag die stad as deel van die optog teen plaas- het tot die landwye protesaksie gelei. sprei. Volgens kapt. Mvula Chaka, poli- plek-plek tot stilstand gekom weens op- moorde. Die Herald se regstreekse video oor siewoordvoerder, het die optogte son- togte teen plaasmoorde wat in die stad Die idee van Swart Maandag het be- die optog wat op Facebook geplaas is, der enige probleme verloop. gehou is. Volgens Kobus Roux, wat die gin na die moord op ’n boer naby Stel- was teen Woensdagmiddag 2 002 keer Daar was ook verskeie plekke in die oggend ‘n optog begelei het, skat hy dat lenbosch. ’n Plaasbestuurder van die gedeel, deur 56 000 mense gekyk en het stad waar mense bymekaar gekom het daar sowat 1 000 voertuie aan die optog area het ’n video aangestuur waarin hy op 163 683 mense se Facebook tydlyn om te bid. Boer slegs ’n dag na protesoptogte koelbloedig doodgeskiet Kagiso Segone mans genader is wat vir water gevra twee mans in hegtenis te neem en hulle Nadat die polisie die toneel met het. aan die polisie te oorhandig. spoorhonde gefynkam het, is die vuur- Dinsdag, net ‘n dag nadat duisende Terwyl die plaaswerker gaan water ‘n Familielid het Barnard in ‘n bakkie wapen wat in die aanval gebruik is, ge- mense landwyd aan optogte teen plaas- haal het, het een van die mans ‘n vuur- gelaai en na ‘n hospitaal in Vereeniging vind. Die motief vir die moord is nog moorde deelgeneem het, is ‘n 63-jarige wapen te voorskyn gebring en Barnard geneem, maar hy het aan die skietwond onbekend. boer van Fochville op die plaas Jagers- in die bolyf geskiet. beswyk. Die Gautengse kommissaris van po- bosch doodgeskiet. Die twee mans is toe agter die plaas- Lede van sekuriteitsondernemings lisie, lt.genl. Deliwe de Lange, het die Volgens kol. Lungelo Dlamini, werker aan en het ‘n skoot op hom ge- en die nooddienste het ook kort na die gemeenskapdlede wat die verdagtes ge- woordvoerder van die polisie in Gau- skiet, maar hy het daarin geslaag om voorval op die plaas aangekom. arresteer het, geprys vir hulle optrede. teng, was mnr. Willie Barnard en ‘n weg te kom. Die plaas is naby die R54 wat Veree- Die twee verdagtes moet op Donder- plaaswerker besig om ‘n draad op die Van Barnard se bure het op die plaas niging met die N12 na Potchefstroom dag 2 November in die landdroshof in plaas reg te maak, toe hulle deur twee aangekom en het daarin geslaag om die verbind. Fochville verskyn. Dr J S Conradie Oogspesialis/Ophthalmologist M.B., Ch.B. (Stell): DTG (Pret);MFAMMED (U0 VS); M.MeD.Oftalmologie (UO VS) Praktyk no: 0032298 Praktyk van Dr Julie Conradie, Oftalmoloog verhuis na Mooimed Hospitaal, 1ste Vloer, Suite 101 Ons kontak nommer bly steeds dieselfde. Kontak ons gerus Tel: 018 297 2278 / 9 Faks 018 2972280 Kantoor ure: 8h00 – 16h30 Kom besoek ons by die nuwe perseel te Mooimed vanaf 7/11/2017 4 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 2 November 2017 We invest in our youth As learners across the country write ty’s bursary applications started can identity book, proof of admis- their final examinations, we urge the on Wednesday, 1 November and sion to any institution of higher lear- matric learners, in particular, not to will close on 14 December.