Thursday 19 December 2019 NEWS YOU CAN USE FREE Lillian Schmidt en Nonnie Carreira vertroetel een van die diere by die Bfn-DBV. Ariannah de Wee en Isla Maritz geniet die Kersliggies DBV bring Kersvreugde in Bfn Pierce van Heerden doel aangesien alle bydraes aangewend pad van Kimberley kom, het aan Courant net vir Bloemfontein nie, maar vir die res
[email protected] word vir diereversorging en hulpverlening. gesê dit is die tyd om te gee, veral aan van die land, dat elke mens ’n vrede- en Met Bloemfontein Courant se besoek om die diegene wat dit nodig het. “My wens is nie vreugdevolle feestyd sal ervaar. Ek dink Kersfees is ongetwyfeld vir meeste mense “liggies te gaan kyk” is ons begroet deur ’n die idee van die DBV is fantasties, dis ’n die wonderlikste tyd van die jaar. Daar toneel uit ’n Kersfeesfliek, vrolik laggende wonderlike geleentheid vir families om saam word met kinderlike verwagting deur kinders wat die pretritte en poppespel hierheen te kom.” oud en jonk uitgesien na dié spesiale geniet saam met hul ouers, en families wat “Kersfees is ’n tyd vir familie, vir liefde, vir dag, opwinding hang in die lug en liggies kwaliteittyd saam deurbring. saamkom en God se liefde vir ons en die skyn helder by die Bloemfonteinse Volgens Magdel Coetzee, ’n vrywilliger feit dat Jesus vir ons sondes aan die kruis Dierebeskermingsvereniging (DBV) waar by die DBV, het sy besluit om te help by gesterf het, te vier. My wens is eenvoudig: Bloemfontein Courant besoek gebring het die DBV aangesien sy voel daar soveel net ’n bietjie meer liefde en welwillendheid aan die bestuurder en senior inspekteur, gedoen word vir elke dier in nood, sonder teenoor elkeen,” sê Louise Schmidt.