News You Can Use Free
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
THURSDAY 20 OCTOBER 2016 NEWS YOU CAN USE FREE Hoop vlam weer op vir Cheetahs MARK STEENBOK “Hy was my beste vriend en as hy gelewe het, sou dit vir hom ’n ongeloofl ike voorreg en eer gewees het om Saterdag se eindstryd te kon bywoon. Ek dink veral nou baie aan hom.” So sê ’n emosionele Jakes Jacobs, die Vrystaat-Cheetahs se nie-amptelike, lojaalste ondersteuner, wat reeds die afgelope 25 jaar op die oostelike paviljoen gesien kan word met sy unieke Cheetah- drag, voor Saterdag se Curriebeker- eindstryd op die Toyota-stadion. Hy sê Saterdag se wedstryd tussen die Vrystaat- Cheetahs en Blou Bulle sal spesiaal wees en opgedra word aan sy boesemvriend en mede-Cheetah-aanhanger, Honiball Marais, wat vroeër vanjaar oorlede is. “Dit het nege jaar gevat om weer hier uit te kom. Die spelers wat tans speel, ken mekaar. Daar is geen beserings nie en hulle speel vir mekaar. So hulle het geen keuse nie as om Saterdag te wen,” sê Jacobs. Daar word verwag dat Bloemfontein hierdie komende Saterdag uit sy nate gaan bars wanneer die Vrystaat-Cheetahs Entoesiastiese Cheetah-ondersteuners, vir die eerste keer in nege jaar in ’n Anton Janse van Rensburg, Sarie Curriebeker-eindstryd op tuisbodem speel. Pelser en Christopher Potgieter (voor) Die onoorwonne Vrystaat-Cheetahs het sien uit na Saterdag se eindstryd. Saterdag hul plek in die eindstryd bespreek FOTO: MOEKETSI MOGOTSI danksy ’n welverdiende oorwinning van 55-17 oor die Goue Leeus. Die Vrystaters pak Saterdag hul ou aartsvyand, die Blou Bulle, in die eindstryd As daar een provinsie is waar ondersteuners agter ’n span kán staan, is dit die Vrystaat. Die nadat die span van die Jakarandastad die ondersteuners is daar vir hul span en kom ons hoop vir ’n volgepakte stadion die naweek VERVOLG OP BLADSY 2► 2 COMMUNITY NEWS • GEMEENSKAPSNUUS www.bloemfonteincourant.co.zawww.bloemfonteincourant.co.za • [email protected]@bloemfonteincourant.co.za • 2200 OctobeOctoberr 22016016 Personeel van Oranje Toyota staan Saterdag bankvas agter die Cheetahs. Hier is hulle saam met Cheetah-spelers, Tienie Burger, Boela Serfontein en Sias Ebersohn (agter). Hoop vlam weer op uitgedraf het, sê die Vrystaters se aangeraai om op Oranje-Vrydag in vuurwarm spel op die rugbyveld ons streek se oranje en wit te pronk. in Cheetah-land beteken ongeloofl ik baie vir hul Saterdag se wedstryd tussen die ondersteuners. Vrystaat-Cheetahs en die Blou Honiball Marais en sy boesemvriend, Jakes Jacobs, was vir 21 jaar lank vriende ◄VERVOLG VANAF BLADSY 1 “As daar een provinsie is waar Bulle skop om 16:00 af. en het elke wedstryd wat die Cheetahs in Bloemfontein gespeel het, bygewoon. ondersteuners agter ’n span kán [email protected] Jacobs dra Saterdag se eindstryd aan Marais, wat vroeër vanjaar oorlede is, op. Westelike Provinsie met 36-30 in staan, is dit die Vrystaat. Die die tweede halfeindstryd in Pretoria ondersteuners is daar vir hul span geklop het. en kom ons hoop vir ’n volgepakte Gegewe die geskiedenis tussen stadion die naweek. Almal is die twee spanne, beloof hierdie regtig opgewonde, ek voorspel ’n komende Saterdag se eindstryd niks Vrystaat-wen,” sê Meyer. anders as ’n skouspel op te lewer Chantelle du Plessis, ’n nie. Die spanne het van 2004 tot woordvoerder van die Cheetahs, 2009 vier keer in die eindstryd sake sê die stadion sal sonder twyfel vir uitgespook. Saterdag se wedstryd uitverkoop GRATIS PARKERING Vir baie lojale Vrystaatse rugby- wees met ondersteuners wat MELVILLE RYLAAN | BRANDWAG | BLOEMFONTEIN | TEL 051 444 6914 ondersteuners, soos Jakes Jacobs, toustaan by die stadion om kaartjies is dit egter ’n bitter-soet oomblik in die hande te kry. Die stadion kan om weer die geleentheid te kry om ongeveer 46 000 ondersteuners ’n eindstryd in die Rosestad te kan huisves. bywoon. Curt Wildschut, wat al die Kaartjies vir Saterdag se wedstryd pad van die Oos-Kaap sal ry om die beloop R200 vir die hoofpaviljoen, eindstryd by te woon, sê dit is hoog R150 vir volwassenes op die oop Ons spesialiseer in tropiese, koue water tyd dat die Cheetahs weer in ’n paviljoen, en R100 vir kinders op en seevisse, asook bykomstighede. eindstryd speel. die oop paviljoen. Ondersteuners “Dit is ’n baie groot voorreg en kan ook aanlyn hul kaartjies by Anet Smuts, ’n 78-jarige oumagrootjie, is Handelsure: regtig opwindend om ’n eindstryd www.fscheetahs.co.za koop. beslis een van Bloemfontein se grootste te kan bywoon ná so ’n lang Alle ondersteuners word verder Cheetah-ondersteuners. Maandag - Vrydag: 08:30 - 17:30 droogte in Cheetah-land. Die Saterdag: 09:00 - 14:00 Bulle moet skrikkerig wees, die Cheetahs het lanklaas ’n beker in Sondag: 10:00 - 12:30 die kas gehad. Dit is hoog tyd,” sê Publieke Vakansiedae: 09:00 - 13:00 Wildschut. Nog ’n ondersteuner, Leander Schrader, stem saam en sê dit het met tye maar moeilik gegaan in Bloemfontein en dat ondersteuners lank moes wag vir sukses op die rugbyveld, maar daar is weer hoop. Hy meen egter dat die manne in oranje en wit Saterdag oorweldigend as oorwinnaars uit die stryd sal tree. Die legendariese Vrystaat-senter, Helgard Muller, meen dat die spelers se ingesteldheid voor Saterdag se groot wedstryd die verskil tussen wen en verloor gaan wees. “ ’n Mens moenie carried away raak voor Saterdag se wedstryd nie. Die Bulle en Cheetahs sal albei vir die eerste keer in ’n lang tyd in ’n eindstryd meeding. Altwee spanne het jong opkomende sterre wat beteken geen span het meer ervaring as die ander nie. Doen net wat jy gedoen het deur die seisoen,” sê Muller. Die voormalige Springbok- Daar word verwag dat die Toyota-Cheetahs se eie trokkie weer die strate sal invaar voor stut, Willie Meyer, wat self in Saterdag se belangrike wedstryd. Die oranje trokkie, met sy eie klankstelsel, rits gereeld sy dae 35 keer vir die Cheetahs in Bloemfontein se strate rond om gees te bou. FOTO: MARK STEENBOK Editor - Maricelle Botha [email protected] SALES STUDIO REPORT NEWS: Annamarie Gentle - 082 516 2894 Calvin Mpuru Commissioning Editor - Sandra Mulder Corni Fourie - 082 780 7272 082 3701 268 General Manager - Christel Basson Izak Janse van Rensburg 051 5050 900 [email protected] Lee-Asha Dukhi - 078 429 7882 Jolandi Bezuidenhout Marelize Dunlop - 082 291 4124 [email protected] Sales Manager - Corni Fourie Kabelo Morwalle Distribution Supervisor - Ditaba Booysen Mitzi Noome - 082 575 0571 Mareta Botha Central Media Park. Production Manager - Joanita Lloyd Samantha Sauls - 073 914 1289 Monessa Holtzhausen 7 Christo Groenewald street. This newspaper is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. All rights and reproduction material published in this newspaper are hereby Wild Olive Estate. Bloemfontein. 9301. reserved in terms of the Copyright Act. This publication is registered as a newspaper. Verifi ed Distribution: 42000 copies per week. 20 October 2016 • [email protected] • www.bloemfonteincourant.co.za COMMUNITY NEWS • GEMEENSKAPSNUUS 3 Seeds planted for tomorrow at Joe Solomon PULANE CHOANE vegetables such as carrots, beetroot, qualities are needed by growing children. plight to combat the destruction of our butternut and onions. These vegetables will Adding that she has always been shy and natural heritage. The programme focuses Elne van Coller, second runner-up for Miss be part of the school’s feeding scheme as wanted to break out of her shell when on development, animals, climate change Earth, spent the whole of Thursday last the school provides its learners with food she entered the Miss Earth pageant, it awareness, greening (planting of trees) week behaving more like a farmer than in the morning. However, Van Coller’s was because she was passionate about and community development. Van Coller, a beauty pageant contestant. Van Coller contribution to the school is signifi cant conserving the environment and also whose eyes sparkle with joy and pride was carrying sand and performing other because the plant nursery which she has wanted to use it as a platform to change when she mentions Miss Earth, says she duties at Joe Solomon Primary school donated will help keep birds out and not the lives of others as she had always will be looking after the nursery plant at with Grade 3 learners teaching them how feed on the sprouting crops. In addition to wanted to. Looking at her, with her bubbly Joe Solomon for years to come, even after to make a vegetable garden. Van Coller this, she is also teaching the children how demeanour, it’s hard to believe that she her term as Miss Earth’s runner-up has says that after she was announced as Miss to prepare the sand, how to water the sand considers herself as a shy girl. The Miss ended. It’s clear it was the right decision Earth’s second runner-up earlier this year, buckets and also how to plant the seeds into Earth South Africa is a programme that when she was chosen, as this is a cause she Nedbank gave her a vegetable plant nursery the sand so that they grow well. Van Coller aims to empower young South African is passionate about and is willing to work as a gift. Considering that she has been says she hopes that this year’s learners will women with the knowledge and platform hard for. working at Joe Solomon earlier this year on teach next year’s learners to do the same to create a sustainable difference in our [email protected] other environmental projects, one of which so that this becomes a ritual for the school. included planting a tree for Arbour Week, She also adds how encouraging it is for her she thought it best to donate her nursery to to have the children ask her if they can take the school.