UBUGCISA Saluut aan Ou Meester Gregoire Boonzaier

DR FRANCOIS VERSTER Kultuurhistorikus en argivaris, Wes-Kaapse Argief- en Rekorddiens

ie dood van Gregoire Boonzaier, eens be- stempel as ‘die doyen van Suid-Afrikaanse Dskilderkuns’, het wel die koerante gehaal, maar mens kry tog die gevoel dat sy heengaan Links bo: Voorblad van amper ongesiens verbygegaan het. Die uitstalling Gregoire: selfportret- van Picasso-werke in die Suid-Afrikaanse Nasionale studies deur H Borman, Kunsgalery in Kaapstad bring weer die impak van 1997 Boonzaier as impresario onder die soeklig. Alles op aarde is relatief en beslis ook só in die kunswêreld Bo: Homage to District - Suid-Afrikaanse kunstenaars sal seker nooit kan Six waaraan Gregoire meeding met mense soos Picasso, Rembrandt, oor ’n tydperk van 20 Whistler of Turner nie; almal ook reeds oorlede, jaar gewerk het maar steeds bekend en blykbaar relevant. Baie fak- tore dra hiertoe by, soos geografiese en kulturele Regs: Voorblad van aspekte, maar uiteindelik is die invloed van die kuns- Gregoire Boonzaier tenaar op ander kunstenaars dalk die belangrikste deur FP Scott, 1964 - het hy of sy enige navolgelinge - en hoe hoog word húlle geag? Die naam Boonzaier is welbekend - selfs buite die klein kuns- en kultuurkring van Suid-Afrika - hoewel nie naasteby so bekend as wat dit behoort te wees nie. Met Gregoire se afsterwe is daar weliswaar ’n einde gebring aan ’n era; nie net in die

Cape Libr., Jul/Aug 2006 24 dampkring van ’n sekere groep kunstenaars Gregoire Boonzaier, gebore op 31 Julie die onverbiddelike oubaas immers sy rug op nie - hier dink mens aan name soos Pierneef 1909 in Nuweland, Kaapstad, was die jongste Gregoire gedraai. Ek het ’n afskrif van DC se en Battiss van die noorde van die land en van vyf kinders van Daniel Cornelis en Maria sterftekennis (uit die Kaapse argiefbewaar- , Ruth Prowse, Nita Spilhaus, Elizabeth Boonzaier. Hy het van jongs af plek) aan Gregoire gewys en hy het met ’n Jean Welz en Enslin du Plessis in die suide, geluister na gesprekke deur sy vader en et- tikkie selfvergenoegdheid opgemerk dat hy almal lede van die Nuwe Groep, ’n aantal like van die kunssinniges van die (toe relatief toe reeds ouer was as sy vader wat op 85 (in eersteklas kunstenaars wat grootliks bygedra klein) Kaapse gemeenskap - FS Liebenberg, 1950) oorlede is. het tot die opheffing van kunswaardering wat haar Meester in die Lettere tesis oor Die ander groot invloed op Gregoire se en -standaarde sedert die 1930s. Gregoire DC Boonzaier geskryf het (in 1990), praat kuns was Pieter Wenning, die talentvolle Boonzaier was een van die stigterslede. In van die ‘Kaapse belle epoque’. Gregoire het, Nederlander wie se vriendskap ook jaloers 1946 het hy sy Chevrolet vol skilderye gelaai benewens hierdie teoretiese agtergrond, ook gekoester is deur DC Boonzaier. Gregoire en en van Kaapstad tot in die destydse Salisbury gesien hoe sy vader sy vernuftige politieke die beeldhouer het Wenning gery en uitstallings op talle dorpies langs spotprente uitvoer. Hy het soms van die vereer deur in 1949 ’n biografie, getiteld die pad gehou. Gregoire was ’n man wat, tekeninge help afrond en self ook enkeles Wenning, te skryf. Wenning se skilderstyl is soos sy vader, die karikaturis DC Boonzaier, geteken - Murray Schoonraad het in sy boek, duidelik waarneembaar in dié van Gregoire, onderhoudend oor kuns en literatuur kon Companion to South African cartoonists soos Gregoire s’n te sien is in die styl van gesels. Hierdeur het sy intellek en verfynd- (1989), ’n tekening deur ene ‘GB’ ingesluit, Conrad Thys - volgens Gregoire sy enigste heid uiting gevind en andere geraak en ver- wat myns insiens deur Gregoire geteken leerling. ryk. is. Op ’n besoek aan hom op Onrusrivier Gregoire se vader het Wenning se invloed in 1998 het hy egter ontken dat hy die in sy seun se werk natuurlik herken en, kunstenaar was. Hy was toe reeds Gregoire se onmiskenbare talent ten spyt, 89 jaar oud en kon waarskynlik nie gevrees dat die jongeling nie sy eie styl sal meer so ver terug onthou nie. Ook ontwikkel nie. Ook het Boonzaier die Ouere was sy verhouding met sy vader nie as bestuurder van Gregoire se loopbaan goed nie - dalk het melding daarvan opgetree, soos hy ook met mense soos onaangename herinneringe her- Wenning en Kottler probeer doen het. In roep, wie weet? Toe hy in 1934 na Gregoire se geval het hy boonop die geld wat Europa is om te gaan studeer teen geïn is uit verkope van sy seun se skilderye sy diktatoriale vader se wense, het vir homself gehou en slegs sakgeld aan sy seun gegee - totdat hy al ’n jongman van 25 was. Uiteindelik kon Gregoire dit nie meer uitstaan nie en het hy sy ouerhuis verlaat en daarmee saam die uiter- ste vorm van patriargale onderdrukking afgewerp. Eers het hy in Kaapstad gewoon en as aantrek- like jong kunstenaar deel van die boheemse seksie van die Kaapse kuns- kliek geword. Geld was skaars, maar vir ’n wyle kon hy sy vryheid vier en hierdie tydperk moes vir hom ‘heady days’ gewees het. In 1934 is Gregoire na Bo: Gradeplegtigheid, Universiteit Europa, waar hy by die van Wes-Kaapland, 1994: Gregoire Heatherly School of Art en ontvang een van sy ere-doktorsgrade die Central School of Arts and Crafts gestudeer het. Bo links: Voorblad van Gregoire In Londen het hy deelge- Boonzaier: impressions of trees, deur neem aan groepuitstallings, DM Joubert en MG Schoonraad, soos aangebied deur die 1990 Royal Academy. In 1936 was Gregoire terug in Kaapstad Links: Gregoire se Toilet, pondok- na sy studies en reise deur kies en bakkie - die tipe toneel wat Frankryk, Engeland, Rusland Conrad Thys ook graag skilder en Spanje. Volgens Martin Bekker se biografie, Gregoire

Kaapse Bibl., Jul/Aug 2006 25 UBUGCISA

Boonzaier, (1990), het skilders soos Maurice (Gregoire Boonzaier, 1964). Gregoire is as passé beskou word. Gregoire se stilistiese Utrillo, Christopher Wood en Van Gogh wel ook vereer gedurende sy leeftyd met ere- uitvoering blyk relatief inperkend te wees en ’n invloed op Gregoire se styl gehad - die doktorsgrade en -pennings, maar helaas, ná bykans tagtig jaar het hy sekerlik alles gesê oukêrel was dus reg, maar soms was hy net uiteindelik het hy sy era óórleef; nie net wat hieroor gesê kan word. Die interieurs té reg! Buitendien is dit nie noodwendig ’n sy vriende nie - Marjorie Wallace was die wat hy in sy laaste jare aangedurf het, het nie slegte ding om ander invloede te assimileer laaste om te gaan in 2005 - nie net sy vrou meer die sprankel, die vibrasie van sy vroeëre nie, maar het Gregoire spoedig terug- Marie (’n nooi Lombaard) nie, maar ook die werke gehad nie. Dit was asof die groter gekeer na die lewendige, donker-omlynde geslagte bewonderaars wat hom geken en klem op hierdie tema beduidend was van ’n skildertegniek, wat mens via Wenning na die geëer het om die regte redes, nie net as ’n inkering; omdat daar buite niks meer was nie? sogenaamde Haagse skool kan deurtrek. kunshistoriese figuur wie se werke veral nou Het hierdie besef ook ’n invloed gehad op sy Met sy unieke aanwending van kleur het goeie beleggingswaarde het nie. Ja, Gregoire besluit om sy eie lewe te neem? die jong Boonzaier spoedig die styl op sy Boonzaier het dit deeglik besef en daarom Gregoire het wel sporadies geëksperimen- eie manier interpreteer. Die somber kleure het hy ‘Galerie Gregoire’ in Onrusrivier tot teer - die invloed van se wat Wenning van Nederland oorgebring stand gebring waar sy werke teen hoë pryse kubisme is dikwels te bespeur - Martin Bekker het, is vervang met kleure wat Afrika se son geleidelik in die mark kan kom. Dít was noem, byvoorbeeld, die ooreenkomste in die reflekteer het. ‘die plan’ wat hy my van vertel het in 1998; poëtiese lyne en gedempte kleurgebruik. Tog Tien jaar nadat hy na Europa uitgewyk het, om sodoende sy getroue bewonderaars het hy telkens teruggekeer na sy kenmerk- was Gregoire Boonzaier een van die leiden- se beleggings te beskerm. Met ’n skalkse ende liriese lyne (FP Scott praat van ‘ner- de figure in die stigting van die Suid-Afrikaan- glimlag het hy verwys na die ‘engeltjies - óf vositeit’) en bekende onderwerpe, soos die se Kunsvereniging. Soos ou DC, sou hy diep duiweltjies’ wat hom enige dag kon kom windgebuigde Kaapse denne, die seetonele by spore trap in die Suid-Afrikaanse kunswêreld, haal. Hy was baie bewus daarvan dat hy Onrus, sonneblomme en hibiskus. maar anders as sy gerekende vader, het alleen was - die laaste van die Nuwe Groep In teenstelling met ’n rustelose innoveerder hy egter sy lewe uitsluitlik uit sy eie kuns van so lank gelede, die laaste van die Onrus soos Picasso het Gregoire eerder tot aan die gemaak. Nogtans sou hy eers sowat dertig Groep - Uys en Francois Krige, Jan en Jorie einde aan homself getrou gebly. Hierdie kon- jaar skilder voordat sy werke werklik goeie (Rabie)…en nou hy. Dit was waarskynlik trasterende uitgangspunte het positiewe en pryse behaal het. Die dissipline wat sy vader die beweegrede gewees wat hom daartoe negatiewe aspekte - Picasso se internasionale hom geleer het, het hom wel in staat gestel gedryf het om eenvoudig op te hou eet. Ná statuur, 33 jaar ná sy dood, spreek boekdele. om te oorleef in ’n land waar kuns min etlike weke is hy uiteindelik herenig met dié Gregoire Boonzaier egter, sal met deernis waardering geniet. wat voor hom gegaan het. onthou word vir sy integriteit as kunstenaar Daar is veel - gans te veel vir een ar- Gregoire het nie ’n nuwe skilderstyl geïn- en as mens. tikel - om te sê oor Gregoire Boonzaier spireer nie - behalwe Thys is daar nie werklik Naskrif se werk en lewe. Daar is immers die talle groot name onder plaaslike skilders wat in Ek onthou Gregoire as ’n fikse oukêrel wat, artikels in koerante en tydskrifte (Gregoire die (Post-) Haagse styl werk nie. Waarskyn- sy gryse baard en haredos ten spyt, teen se eie knipselboek word saam met ander lik om verskeie redes, maar hoofsaaklik om- die trappe van sy dubbelverdiepingstudio dokumente oor hom by die dat Gregoire hierdie styl sy eie uitgedraf het met my en my ma (wat soos Wes-Kaapse Argief- en Re- gemaak het - sommiges het hom ma’s maar maak, my verleë gemaak het deur korddiens in Roelandstraat skaamteloos nageboots, maar eers aan die Groot Kunstenaar wat ek toe bewaar) en die D Phil-proef- met geen groot sukses nie - en pas ontmoet het, te vertel dat haar seun ook skrif deur P Volschenk (Kleur ook weens die feit dat enigiets skilder én baie trots na haar familieverbintenis as skilderagtige element wat nie ‘nuut’ is nie in die bra met die Boonzaiers verwys het) al blasend in die werk van Gregoire verwarde kunswêreld van vandag agterna, om na die massas tekeninge, etse en Boonzaier, 1971), asook skilderye te gaan kyk. Dit was kort na die biografieë deur Bekker hofsaak oor die tandarts wat van sy skilderye (reeds vermeld) en FP Scott gesteel het uit die einste studio en ek het telkemale gesê ek wil graag van sy dokumente vir die Argief (-bewaarplek, Kaapstad) hê, nie sy werke kom afrokkel nie. Ook maar onno- sel van my - een van sy Distrik Ses-meester- stukke sou lieflik vertoon het in die Argief se ingangsportaal. Roelandstraat was immers die westelike grens van die woonbuurt wat Gregoire help bekendmaak het.

2 0 0 6

Links bo: Gregoire, omstreeks 1950 Links: Ets van Distrik Ses op voorblad van katalogus Heel links: Houtskoolskets van Jan Rabie

Cape Libr., Jul/Aug 2006 26