NAWEEK | GROOT-KAROO

Laat die Karoo met jou praat

Daar is baie grondpaaie in die Karoo. Gerrie van Eeden 2het ’n paar gaan ry en agtergekom die dorpies tussen Ceres en Victoria-Wes het elkeen sy eie karakter. NAWEEK | GROOT-KAROO NAWEEK | GROOT-KAROO

in Sutherland gedaal. Dis nie verniet bekend een deur, maar ’n mens sukkel om te lees wat as een van die koudste plekke in Suid-Afri- hulle geskryf het. ka nie. “Maar die wind maak dit mos altyd nog kouer,” word daar in die kroeg van die Karoo-snelweg Jupiter-gastehuis vertel. As die aanvoelbare ’n Donderstorm ’n paar dae tevore het die temperatuur die dag verby -10° C daal, stuur enigste brandstofpomp op die dorp buite aksie die skool sommer die kinders huis toe. gestel. ’n Vinnige sommetjie sê vir my ek sal Mens stroom deesdae Sutherland toe om die 110 km op die R356 na Fraserburg maklik te kom sterre kyk, en om die Suid-Afrikaanse kafdraf met die brandstof in my tenk. Groot Teleskoop (South African Large Tele- Maar daar’s ’n pad wat suid van die R356 scope of Salt) (S32.37584 E20.80868) te sien. loop wat op die kaart nie veel langer as die Dit is die grootste teleskoop in die Suidelike R356 lyk nie. Ná 25 km op die R356 lê die Halfrond en sit net 14 km buite die dorp op afdraai (S32.39827 E20.91385) na regs. Dis die Fraserburg-pad. die P2259-grondpad wat jou Rante toe sal vat. Maar vanaand gaan ek saam met ’n plaas- Na skaars 4 km op hierdie pad kom ek ’n vurk like kenner sterrekyk. Jy kan nie Sutherland teë. Na link is ’n tweespoorpaadjie en regs hou besoek sonder om by Jurg Wagener ’n draai te die grondpad aan. Ek ruk die kaartboek weer maak nie. Hy is ook toevallig die eienaar van uit want ek wil nie op die verkeerde pad, in die Sterland-karavaanpark en elke aand, bied die middel van nêrens sonder brandstof gaan hy ’n sterrekyk-ervaring aan. staan nie. Ek neem my plek, saam met ’n klomp ander ’n Boer in ’n Isuzu-bakkie hou langs my mense, in Jurg se “teater” in. Eers kyk ons stil. “Jy verdwaal?” vra hy deur sy oop venster. video’s oor die sterreryk, dan wys hy vir ons “Ek’s net nie seker oor die pad nie. Loop ’n paar konstellasies op ’n rekenaarprogram (BO) Die kerk in Sutherland. (Onder) Jannie du hierdie pad Fraserburg toe?” vra ek oor die voordat ons buite deur die teleskope begin grondpad. Hierdie foto is ‘n foto van die landskap op die Plessis. (Heel onder) Die kerk in Fraserburg. kyk. Nadat ek geloer het na Jupiter se ringe, “Ja, dis die Rante-pad,” sê hy terwyl hy die Tankwa-Karoo -pad. FOTO’S: Geen idee Mars se rooi skynsel en die juwelekissie naby Jeep beloer. “Nou gaan jy lekker ry.” die Suiderkruis, skuifel ek aan tent toe. Maar toe ek vra hoe ver dit nog is, laat sy antwoord my moed in my skoene sak. My ie eindelose klipplate en geharde Sowat 23 km anderkant die padstal is die Ek ry sonder sukkel tot bo. Die uitsig aan Die volgende doen ek bestekopname van brandstof gaan beslis nie genoeg wees nie. Ek plantlewe van die Karoo inspireer afdraai regs na Sutherland, via die Oubergpas die bokant van die pas (S32.40939 E20.35655) my ledemate, sommerso in my slaapsak. Al draai maar terug na die R356. skrywers en digters al eeue lank. (S32.68152 E19.70799). Hierdie grondpad is iets om te aanskou. Die Tankwa se vlaktes my vingers en tone sit nog. Die ryp op die Hierdie is ‘n foto van die lang witgras langs die As jy die -snelweg misry en kronkel suid van die Tankwa-Karoo Nasionale lê doer onder tot teen die Sederberge op die tent begin al smelt in die oggendson. Ek moet pad op pad iewers heen. Deerder die grondpaaie tussen Ceres en Victo- Park verby. Nes op die Tankwa-Karoopad, horison. mooi koes vir druppels soos ek uitklim. ria-Wes volg, sal jy sien hoekom N.P. Van Wyk hou ek my oë wawyd oop. Skerp klippe is hier Ek gaan soek ontbyt op die dorp en kry ’n Louw, Etienne van Heerden, Olive Schreiner volop en hulle vreet bande vir brekfis op. Dis alles oor die kerke geroosterde toebroodjie en ’n pot warm koffie en selfs Rudyard Kipling oor hierdie streek Ná 44 km hou ek regs by die vurk Ons weet die ou boere was diep gelowig. Die om die koue te verjaag by Halley-sê-kom-eet geskryf het. (S32.42149 E19.99164) steeds in die rigting meeste klein Karoo-dorpies het juis ontstaan (S32.39630 E20.66066). Dit is ’n koffiewinkel van Sutherland. Nog 27 km verder draai ek rondom gemeentes: Sutherland, Fraserburg, in die hoofstraat – een van die eerste plekke Op teen die Ouberg weer links (S32.50307 E20.23645), ry deur Loxton, Victoria-Wes. Bo elkeen troon ’n wat jy raaksien as jy hier inry – verby die Gali- Dis net ná middagete en die bekende die droë Tankwarivier en 2 km daarna draai kerktoring. leo-gastehuis en voor die Jupiter-gastehuis. Tankwa-Karoo-pad strek blinkgetrap voor my ek weer regs (S32.48664 E20.22886), want Sutherland kry hoeka sy naam van ds. Hen- Ster-, planeet- en komeetname is so gewild uit soos ’n broeknaat wat te veel gestryk is. Ek die verroeste padpredikant sê dis waarheen ry Sutherland wat in 1855 hier kom kerkbou in Sutherland soos Groot Vyf-name naby die was nou by die Tankwa-padstal (S32.87058 Sutherland lê. Die pas se voet is nou slegs 20 het. Vandag is die dorp eerder bekend vir die Krugerwildtuin. E19.77419) vir ’n vinnige kuier. km van my af. sterrewag en die koue. Ek maak ook ’n draai by die ou NG Kerk Die padstal is nuut – dis net meer as ’n Hier begin die pad – wat tot dusver redelik Van die kruin van die Oubergpas af is dit (S32.39439 E20.66073). Jannie du Plessis sluit jaar lank oop. Die plaasdam, perskepitte op plat en gelyk is – rustig lewe kry oor die rûe en nog 43 km grondpad tot op Sutherland. Dis vir my die konsistorie se deur oop nadat ons die grond voor die stoep en negosiewinkel, voete van koppies. Die berge wat tot nou toe laatmiddag en troppe skape word padlangs ’n draai om die buitekant gestap het. Jannie behoort aan Hein Lange, ’n vegetariër en op die horison geskuil het, kom nader soos die aangejaag kraal toe. Voor ek links draai op lei toere deur die kerk. Al wat hy vra, is ’n kruiedokter. pad ooswaarts klim. die -teerpad (S32.42254 E20.65694) wat donasie vir die ouetehuis. Sy nommer is teen Nadat ek’n koppie troos uit die blikketel Die vlaktes van die Tankwa verdwyn soos van Matjiesfontein af kom, sien ek dorpie en die muur by die koffiewinkels en restaurante gekry het, wys Hein op ’n kaart teen die muur jy met die Oubergpas teen die die platorand kerktoring. op sodat jy hom kan bel om te reël. waar ek moet afdraai om die Oubergpas te kan opklim na die Roggeveld-plato, die voorstoep Soos dit ’n avontuurlustige jong man Binne in kry mens daai bekende hout- en st- aanvat. Ek mik om vanaand op Sutherland te van die Karoo. betaam, hou ek stil by die Sterland-karavaan- ofreuk wat jy in kerkgeboue kry wat dig geslu- oornag en van daar af die grondpad verder Van die voet van die pas (S32.40452 park (S32.4087 E20.65876) om hier te kamp, it staan. Jannie vertel die Britse soldate het in die binneland in te vat. Wally, Hein se broer, E20.30271) af sien jy die paadjie van die 7 in die middel van die winter. As my vingers die Anglo-Boereoorlog in die kerk geskuil toe vertel dat hy op ’n slag die hele pad gery het en km lange pas hier en daar tussen die koppe hierna nog ’n pen kan vashou, sal dit iets wees ’n Boerekommando hulle in die dorp vasgelê ’n foto van elke windpomp geneem het om ’n uitsteek tot dit uiteindelik 800 m hoër bo om van my lewenslysie af te tiek. het vanaf Rebellekop, buite die dorp. soort film te maak. seespieël op die plato uitspoel. Op sy koudste het die kwik al verby -13º C Hier’s nog tekens van die soldate se graffiti op 3 4 NAWEEK | GROOT-KAROO NAWEEK | GROOT-KAROO

toe gebring. Die radioboks langs die bed bied gebly het, het hy die plaas verkoop. vir jou opsies om na Springbokradio of die Terug in Loxton kry ek bokmelkkaas by “Plaaslike Stasie” te luister, en jy kan roep vir Dries-hulle se Karoo Goatsmilk Products. diens in Afrikaans óf Engels. Dries het saam met sy broer, Jan, dié besig- Voor die huis is ’n rolbalbaan en tennisbaan. heid begin. Die plaas (S31.47274 E22.36632) Aandete en ontbyt word in ’n eetsaal bedien met die bokke en die fabriek, is ’n entjie buite wat baie aan dié van ’n skoolkoshuis herinner, die dorp. Dis lamtyd en ek kan nie die bokke behalwe dat jy met egte silwer eetgerei eet. sien nie, want hulle is in die veld, maar ek kry Die geur van gebraaide lamsvleis en die darem ’n stukkie kaas gekoop en toer vinnig reuk van houtmeubels en –vloere wat al jare deur die fabriek. se voete gedra het laat my terugverlang na my Saam met die lamppale in die middel van dae as tjokkertjie by my oupa op die plaas – die straat en die kasteel, is die bokmelkkaas- veral slagtyd as daar baie vleis gebraai is. Salig, fabriek een van die ander interessante goed met ’n jakkals wat in die verte na die volmaan om in Loxton te sien. roep, raak ek aan die slaap. En stuur groete... Die volgende oggend vat ek weer die Volgende is Victoria-Wes (S31.40323 terug Loxton toe. Die ryp lê nog spierwit, E23.11747). Die hoeveelheid windpompe maar die skape wei al lankal. langs die pad getuig dat water hier skaars is. Dries Wiese en sy vrou, Myalan, het ’n groot Rondom sommige sementdamme is daar selfs Hierdie foto is geneem op die grondpad na Kasteel. witdorper-stoet op die plaas Van Aswegens- meer as een windpomp. Hierdie is ‘n foto van die gastehuis in Meltonwold. fontein (S 31.40691 E 22.1966), 20 km buite Ná 83 km op hierdie teerpad kom ek in Loxton. Dis rofweg in die rigting van Car- Victoria-Wes aan, die tuisdorp van Mannetjies Die Karoo-highways wat jy volop hier rond Bleeksingvalk vlieg van ’n telefoonpaal af op narvon en Williston op ’n plaaspad wat van Roux en die bekende Apollo-filmteater. Die kry, is presies dít: Grondpadsnelweë waar jy en sweef langs die Jeep, amper asof hy wil kyk die hoofstraat af uit die dorp uit loop. Jy sien kerk en koöperasie is in die middel van die Op pad op lang, reguit paaie kan ry en jy kom omtrent of hy ’n kans staan om die groot wit gedaante die kasteel met sy witgeverfde mure, torings dorp en verder in die hoofstraat is ’n museum, geen ander verkeer teë nie. Die omgewing te gryp. en hoekvestings van ver af. ’n restaurant, ’n watergat en ’n vervalle hotel, Net voor Loxton is ’n drif in die pad Die kloktoring van die kasteel is glo vyf rondom verander nie veel nie en windpompe, wat glo eersdaags gerestoureer gaan word. Die • Waarmee het jy gery? grasvelde en klippe hou jou geselskap. (S31.51480 E22.31941) met ’n stroompie wat verdiepings hoog en bo-op die dak is ’n klein strate is amper verlate – net ’n paar bakkies en enkeldiep oor die pad loop. In hierdie dorre kapelletjie. En dis nie ’n slegte ding nie. Gert Vlok Nel ma-se-taxi’s staan voor die winkels en koöp. • Het jy ’n 4x4 voertuig met Jeep ’n Wran ew- - vaanpark het ’n hele klomp kamp- wêreld het ek nog nie voorheen so baie water Die oorspronklike eienaar van die plaas, sing oor die radio vir my: “Maar woestyn, was As jy by die kruising regs draai, lê enaarslotgler V6 Sahara nodig? Unlimited plekke met elektrisiteit en ablusieg- sien loop nie. Jan Hugo, het die kasteel in 1974 voltooi. Hy die woord waardeur jy moet reis...” en ek reis die Mannetjies Roux-museum (S31.40463 erief met lopende water. Dit kos het as matroos die wêreld vol getoer en glo voort. E23.11785) net ’n entjie aan op linkerkant. Nee, maar goeie p.p.p.n. Die sterrekyk by Sterland Loxton is waar dié Karoo-snelweg ophou altyd gedroom hy gaan sy eie kasteel bou. Sy Kort voor lank draai ek by Fraserburg in Om te sê die museum is propvol herinneringe • Hoegrondvryhoogte ver het jy gery? en genoeg krag sal kos ook R60 per persoon. Kontak (S31.47789 E22.35329). Hier staan die lamp- inspirasie was ’n kasteel in Beiere, Duitsland. (S31.91372 E21.51299) en hou by die vulstasie is soos om te sê die see het ’n paar visse in. Dit jou baie help op die Oubergpas. Jurg Wagener by *082 556 9589; pale in die middel van die straat. “Toe Eskom Hy het ná ’n besoek teruggekeer met die stil. lyk asof elke koerantuitknipsel oor een van • Brandstofverbruik? Van Ceres tot 023 571 1405; info@sutherlandinfo. in die jare vyftig elektrisiteit na die dorp plan en uitleg aan die binnekant van ’n leë Suid-Afrika se rugbylegendes in hierdie klein Victoria-Wes is dit 533 km. co.za. Op www.sutherlandinfo.co.za aangelê het, het die bome langs die straat glo sigaretpakkie geskets en begin bou – vyf jaar Fraserburg is baie soos die res van die kamertjie gebêre is. • Padtoestande? 13,3 liter/100 •is daarMeltonwold-gasteplaas: inligting oor ander verblyf- die oorlewingstryd gewen, omdat hulle eerste lank. En nadat hy slegs sewe jaar in die kasteel Karoodorpies, behalwe vir die korbeelhu- Hier is ook foto’s, dasse, ou rugbyballe km. moontlikhede op die dorp. daar was,” hoor ek later by Dries Wiese. isies. Die eerste trekboere van die Kaap af het en selfs die einste stewels waarmee hy in Die grondpaaie Hier By die biblioteek vertel hulle my van die Petrus Martens, bestuurder van die Apollo-teater. hierdie huisies heeltemal van klip gebou (die Nieu-Seeland ’n betoger op die veld onder sy is oral in ’n goeie toestand met is enkel-, dubbel en gesinskamers kasteel buite die dorp. Maar dis al laat in die dak ook). Vir die messelwerk het hulle kaf met jack geskop het. sinkplaatdele en ’n spoelsloot hier wat óf hulle eie badkamers het óf middag en ek besluit om eerder aan te stoot sand gemeng. Toe die boere hier aangekom “Die Apollo-teater word deesdae slegs vir en daar. Wees bedag om die skerp ’n badkamer deel. Dit kos R440 na my slaapplek by Meltonwold toe. Ek kan het, was daar geen bome of hout om dakbalke baie spesiale geleenthede nog gebruik,” vertel • Besteklippe indoendinge? die Tankwa wat jou bande p.p.p.n wat aandete en ontbyt môreoggend kasteel toe gaan. van te maak nie, dus moes hulle maar ’n ander Petrus Martens, die bestuurder, my terwyl kan sny. insluit. Die karavaanpark langs die plan maak. Jy kan een sien op die dorpsplein ons in die stowwerige teater (S31.40358 Outyds Sterrekyk in huis het staanplekke met elektrisiteit oorkant die museum (S31.91387 E21.51284). E23.10933) sit. Ek gebruik maar my verbeeld- Sutherland, die museums in Fra- en gedeelde ablusiegeriewe. Kontak In dié museum vind ek iets uit wat ek nooit Meltonwold (S31.45731 E22.75309) is ’n ing om te dink hoe dit sal lyk as daar ’n film serburg en Victoria-Wes, asook die *053 621 0906; 053 621 1913, geweet het nie. Miljoene jare gelede – nog skaapplaas met ’n gastehuis, karavaanpark en op die grootskerm wys. kasteel buite Loxton – bel net voor •*[email protected]; Kasteel op Van Aswegens *www.- voor die Boesmans hier aangekom het – was sy eie poskantoor. Dis 40 km buite Loxton op Hier is eenvoudig nie meer genoeg geld • Bestedie tyd stilhouplek? om te reël – dit is darem nog fontein:meltonwold.co.za. hier dinosourusse in die Karoo. Grotes. die Victoria-Wes teerpad (R63) weggesteek in om so iets aan die gang te hou nie en Petrus die Wiese’s se huis ook. Wel… die beskrywing sê dat hulle amper so ’n kloof regs van die pad. beplan hard aan sy volgende filmfees wat Aan die bopunt Bespreek vooraf om die groot soos ’n skaap was en die gipsmodel en Om in die reuse ou plaashuis te oornag is hopelik later vanjaar sal plaasvind. Tot dan bly • Bestevan die kaart? Oubergpas – daar kan jy kasteelNG teKerk besoek. op Sutherland: Kontak Myalan fossiele in die museum lyk vir my baie soos ’n soos om terug te reis in die geskiedenis. Dis die kunsleersitplekke leeg en op Victoria-Wes wragtig wyd sien. Wiese by *072 729 7720. uitgevrete akkedis. nie ’n gewone gastehuis met ekstra groot dub- gaan dinge aan soos gewoonlik. Ek het ’n gewone • Kon- Van Fraserburg af bly ek op die R356 na belbeddens, sepies en sjampoe in die badkam- Môre wanneer ek die snelweg terug Kaap • Waarpadkaartboek kan ek bespreek en die Jeep en se hoeveel inge- tak Jannie du Plessis vooraf by *071 Loxton, 96 km verder. Nog ’n Karoo-snelweg. er en ’n keteltjie met kitskoffie en beskuit op toe vat, sal ek genoeg hê om oor te droom. kosboude dit? GPS gebruik. 136 7468 om ’n toer te reël. ’n Paar plaashuise, windpompe en ’n klomp die spieëltafel nie. Dalk skryf ek selfs my eie stukkie oor die • Sutherland: • Die museums en ander plekke turksvybome onderbreek die eentonigheid. ’n Hier word jou koffie vroegoggend kamer Karoo. kan jy enige tyd in gewone besig- 5 Die Sterland-kara- heidsure besoek. 6