90 Jaar Jonk!
AFRIKAANS 90 jaar jonk! Wêreldbeker- RUGBYGIDS Afrikaanse Kommentator Hennie Koortzen opvoeding deel die geskiedenis, onder skoot wedstrydbepalings & die voorspellings Monumentale fiasko: Om die Luister- & leesgenot geskiedenis weg VARS te vandaliseer vuurwarm WINTER 2015 www.pretoriafm.co.za • 104.2 MHz • DStv-oudiokanaal 887 INHOUD FOKUS 4 Van struggle-radio tot toekomsradio JOU STEM 5 Só sê luisteraars oor uitsaairegte TONGVAL 6 Veels geluk, Afrikaans, omdat jy verjaar! WARMPATAT 10 Afrikaanse opvoeding onder skoot 14 PLETTERVAT 14 Steek aan die vure, dis Wêreldbekertyd! OP DIE LUG 18 Pretoria FM se propvol programskedule ERFLATING 24 MonumentaleBLOKBIELIE fiasko 27 Toets jou kennis met ons blokraai KORTVERHAAL 28 Mevrou Kardashian se paaiement KUIERKOMBUIS 30 Dis tyd vir ’n feesmaal 6 OP BESOEK 30 34 “Suid-Afrika sal altyd huis wees” 35 Bekendes & bemindes kom kuier HISTORIESE DAGBOEK 36 Slagtersnek-rebellie: 100 jaar later 37 Taalmonument: ’n Pêrel vir 40 jaar BOEKEVAT 10 38 Godsdiens: Opnuut geroep tot dankbaarheid FOKUS Van struggle-radio tot toekomsradio Toe die eerste klanke van Radio Pretoria op 18 September 1993 oor die luggolwe weerklink het, het die oprigters van die stasie deeglik besef dat die stryd om ons eie stasie op die lug te hou, allermins maklik sou wees. Dit was in meer as een opsig ’n geloofsdaad. ie bestaan van Radio Pretoria is onderskeidelik as Radio Wolkberg, Radio was een wat gekenmerk is Ysterberg, Radio Naboom, Radio Krans- deur stryd. In die byna 22 jaar berg, Radio Dagbreek, Radio Tafelkop, sedertdien moes ons telkens Radio Magaliesberg en Radio Drakensberg veg om ons uitsaairegte te gelisensieer. Dbehou of te beskerm.
[Show full text]